UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Toelatingsvereistes 2012 www.up.ac.za.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

Die Eerstejaarervaring en studente-ontwikkeling Antoinette van der Merwe Celeste Nel Alten du Plessis Pieter Kloppers Donna Weakley.
Early Assessment Betsie Vlok  Lecturer in Occupational Therapy (OT)  B OT 1 Class coordinator May 2007 May 2007.
!! CAPS !! ASSESSERING IN LEWENSWETENSKAPPE (Gr. 12 = 2014)
Liberale Koloniale Regeringstelsel. Identiteitlose kiesers in ‘n samelewing is in die diens van politieke partye. Switserse Demokratiese Bestuursmodel.
Prof Robert J. Balfour Dean Faculty of Education Sciences Official opening 31 January 2014.
Ontwikkel deur Info-Edu. Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?
Eenheid 3.2 en 4.1. Inleiding As daar gekyk word na die hofsake wat handel oor die hersiening van irrasionele en onredelike administratiewe handelinge,
GR.9 VAKKEUSEVERGADERING 2017 GR.9 SUBJECT CHOICE MEETING 2017
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Elektroniese program-impak studie onder alumni studente van die SVOBB
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
ORIËNTERING Bekendstelling van die: Akademiese Inligtingsdiens.
EENHEID 13 POSITIEWE WANPRESTASIE
Getuienisaksie & Indië
Beste Skoene Ooit.
PROGRESSIE & PROMOSIE Dr Willie Stolk.
Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense
KONTRAKTEREG DEEL III KONTRAKBREUK.
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Getuienisaksie I N D I Ë Kom ons bid saam vir Indië waar Getuienisaksie Bybel-Media se werk as vennoot namens die NGK-familie ondersteun.
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Let go and let God...? "Someone's sitting in the shade today because someone planted a tree a long time ago."  Saligmakende geloof Daaglikse geloof.
WORK Number of times the word is used in the Bible = Work : Intro
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Waaroor gaan kerkeenheid?
Die Internet.
Grade 12 Accounting.
Grade 8 Economic and Management Science (EMS)
KONTRAKTEREG EENHEID 14 REPUDIASIE.
Akademiese Steundienste Academic Support Services
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Grade 11 Accounting.
Grade 9 Economic and Management Science (EMS)
Handhaaf.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Learning, Life and entrepreneurial skills
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Grade 10 Accounting.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Geskape om vir ewig te lewe !
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
EENHEID 9 GEOORLOOFDHEID
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Die Prioriteit van Gesinsbediening
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Toelatingsvereistes

ALGEMENE TOELATINGSVEREISTES Die minimumvereistes vir graadstudie is ’n Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) wat deur Umalusi gesertifiseer is met ’n prestasievlak van 4 (50-59%) in vier erkende NSS 20-kredietvakke uit die aangewese vaklys. (Verskaf deur die Departement van Onderwys) Voorlopige toelating word toegestaan op grond van die uitslae wat in die finale Graad 11 –eksamen behaal is, maar die finale Graad 12-uitslae is deurslaggewend vir toelating Voldoening aan die minimum vereistes waarborg egter nie noodwendig toelating nie AANGEWESE VAKLYS Rekeningkunde, Besigheidstudies,Verbruikerstudie, Lewenswetenskap, Geografie, Drama, Inligtingstegnologie, Fisiese Wetenskap, Ingenieurs Grafika Ekonomie, Tale (beide Afrikaans en Engels),Wiskunde, Wiskunde Geletterdheid Lewensoriëntering is ‘n 10 krediet-punt vak – moet 50% hê maar dit vorm nie deel van TPT nie Let wel: RTT, Toerisme en Hotel en Spyseniering is 20-kredietpunt vakke en word aanvaar

BEREKENING VAN TPT (Toelatingspunttelling) Prestasie in enige ses 20-kredietvlakke (nie slegs aangewese vakke nie – RTT, Toerisme ens. word ook erken) PrestasiePrestasievlakPunt 7Uitstaande Prestasie80-100% 6Verdienstelike Prestasie70-79% 5Wesenlike Prestasie60-69% 4Voldoende Prestasie50-59% 3Middelmatige Prestasie40-49% 2Elementêre Prestasie30-39% 1Nie behaal nie0-29%

INSTITIONELE VAARDIGHEIDSTOETS Die toets staan in die bekend as die National Benchmark Test Doel: * Hoë druipsyfer te voorkom ( % druip of uitgeval) * aansoeke: kan slegs – aansoeke aanvaar waarvan 8500 tot 9000 werklik toegelaat is In sommige rigtings is hierdie toets verpligtend Dis inhoudgerig Vaardigheidsvlak word getoets

KOSHUISINWONING  2010 gemiddeld van 57 – 65%  Baie vroeg aansoek doen – vir 2010 was dit al in begin Maart vol.

Fakulteit: Ingenieurswese, Bou- omgewing en Inligtingstegnologie Toelatingsvereistes: Graad 11 uitslae word gebruik vir voorlopige toelating * Akademiese vereistes: Afr./Eng. Vlak 5 (60-69%) : Wiskunde Vlak 7 (80-100%) : Fisiese Wetenskap Vlak 6 (70-79%) : TPT 36 (LO vorm nie deel) * Verpligte Institusionele toets

Fakulteit: Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Verpligte Institusionele toets Sluitingsdatum vir die volgende kursusse is 30 Junie: BCom Rekeningkunde, BCom Beleggingsbestuur, BCom Finansiële Bestuur, BCom Regte Sluitingsdatum vir ander kursusse: 30 September Voorgraadse studie: 22 rigtings word aangebied Toelatingsvereistes: * Akademiese vereistes: Afr./Eng. Vlak 4 (50-59%) : Wiskunde Vlak 5 (60-69%) (B.Com. Beleggingsbestuur, Ekonometrie, Informatika, Rekeningkundige Wetenskappe, Statistiek) : Wiskunde Vlak 4 (50-59%) Res van B.Com. en BAdmin : Fisiese Wetenskap Vlak 6 (70-79%) BCom: TPT BAdmin: TPT 26 * Rekeningkunde is nie ’n vereiste vir BCom nie

Fakulteit: Geesteswetenskappe Sluitingsdatum: 30Junie (Keuringsrigtings) Oudiologie, Spraaktaalpatologie, Sielkundige, Maatskaplike werker, Beeldende Kunste, Inligtngsontwerp, Joernalistiek, Menslike Bewegingskunde, BSportSci, Drama, Musiek Toelatingsvereistes: TPT 30 Prestasievlak 4 (50-59%) in vier erkende NSS 20-krediet vakke Afr. Of Eng. Vlak 5 (60-69%) Wisk Vlak 4 (50-59%) Wisk Gelett Vlak 5 (60-69%) Sluitingsdatum: 30 September: BA Tale (English Studies), BA Regte, BPolSci, BSocSi, BHCS Toelatingsvereistes: TPT 30 Afr./Eng. Vlak 5 (60-69%) behalwe BA Tale Engels Vlak 6(70-79%) Addisionele Taal Vlak 4 (50-59%) Wiskunde / Wiskundige Geletterdheid Vlak 3 (40-49%) NB: Aansoekers wat ’n TPT van 30 behaal het, maar nie aan die vakvereistes voldoen nie, moet ’n Institusionele toets aflê

Fakulteit: Regsgeleerdheid Toelatingsvereistes: Slegs 150 studente word toegelaat tot die kursus. Motiveringsbrief moet saam met aansoekvorm ingehandig word. Kandidate met ’n TPT van 38 of hoër sal by die ontvangs van hulle aansoeke sal op ’n deurlopende basis geplaas word. Na 30 Junie sal die oorblywende plekke in die LLB program toegedeel word aan kandidate met’n TPT van 32 – 37 by wyse van ’n keuringsproses. Sluitingsdatum 30 Junie Geen Institusionele toets word vereis nie Behaal eers BA Regte en B.Com. Regte om toelating te kry vir LLB

Fakulteit: Gesondheidswetenskappe Keuringsprosedures in al die programme. Sluitingsdatum 30 Junie – aanwysing 31 Augustus Plasingstoets: Skryf nie UP-Institusionel Vaardigheidstoets nie maar die nasionale Gesondheidswetenskappe Konsortium (GWK) Plasingstoets – skryf slegs 1 keer, geldig vir 3 jaar – datums is beskikbaar Slegs 220 studente word toegelaat (alle rigtings) – gemiddeld 94% afsnypunt - Arbeidsterapie en fisioterapie – bewys lewer – alreeds ’n praktyk besoek het -”Value added Questionare” moet saam met aansoek ingehandig word Toelatingsvereistes: TPT Afr./Eng. Vlak 5 (60-69%) Wiskunde Vlak 5 (60- 69%) Fisiese Wetenskap Vlak 5 (60-69%) Enige ander twee vakke Vlak 5 (60 – 69%) Lewenswetenskap: ’n voorvereiste vir BCur en Mondhigiëne

Fakulteit: Teologie Grootste Fakulteit in die land – Bybel is middelpunt Toelatingsvereistes: Akademiese vereistes: Afr./Eng. Vlak 4 (50-59%) : TPT 25 vir graad Kan wel toegelaat word tot diplomakursus indien nie voldoen aan vereistes nie BA Teologie en Diploma kursus word slegs in Engels aangebied

Fakulteit: Veeartsenykunde Slegs 6 jaar Graadprogram Toelatingsvereistes: Akademiese vereistes: Afr./Eng. Vlak 4 (50-59%) : Wiskunde Vlak 5 (60-69%) : Fisiese Wetenskap Vlak 4 (50-59%) : TPT 30 * Verpligte Institusionele toets Slegs 50 Eerstejaar studente word toegelaat (2011 gaan slegs 40 Gr12 leerders wees – res is studente wat uit ander fakulteite aansoek doen)

Fakulteit: Natuur- en Landbouwetenskappe Grade geakkrediteur by SAQU Verskeie afdelings: Biologiese Wetenskappe BSc ED.(Sci) Wetenskapsonderwys Fisiese Wetenskappe Landbou- en Voedselwetenskappe Toelatingsvereistes (Elke afdeling het eie toelatingsvereistes):TPT 30 Afr./Eng. Vlak 4 (50-59%) Wiskunde Vlak 5 (60-69%) Fisiese Wetenskap Vlak 4 (50-59%) Of Wiskunde Vlak 4 (50-59%) Fisiese Wetenskap Vlak 5 (60-69%)  NB: Geen Wiskunde Geletterdheid word aanvaar nie  Verpligte Institusionele toets

Fakulteit: Opvoedkunde Op 14 Februarie 2011 tree verandering in opleiding inwerking: Vakkennis sal by onderskeie fakulteite ontvang word. Toelatingsvereistes: Akademiese vereistes: Afr./Eng. Vlak 4 (50-59%) : TPT 26 Institusionele toets is verpligtend as TPT onder 26 is.

TUKSSPORT Slegs 80 studente word toegelaat TPT 28 Akademiese onderrig vind van 8 tot 1 plaas. Bestaan uit: Prakties 140 ure : Afrigting 140 ure : Sport administrasie 140 ure Kan dit met onderwys kombineer Oorbruggingskursus is beskikbaar