© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Efesiërs 5:8-14 8Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig. 9Uit die lig kom alles voort wat.
Advertisements

Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
1. Afstande na planete 1. Jy sal 6 blaaie A4 papier benodig.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
LITURGISE MOMENT: God versamel ons voor Hom
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Kom ons kyk hoe vinnig julle die volgende antwoorde kan kry
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
Do you need a miracle In your Life?.
Die Internet.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Tommy's Window Slideshow
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis), soos natriumbikarbonaat, wat help om die suurheid te neutraliseer. O Ja! As ‘n suur met ‘n alkali reageer kan dit ‘n neutrale oplossing gee wat sout bevat. Dit is Suur + basis = Sout + Water 1 Ralph het net na aandete begin kla oor pyne op die maag. Sy mammie het dit toegeskryf aan te veel suur in die maag, en hom ‘n tablet vir die maag gegee. Sy noem dit ‘n teensuur tablet. Na sowat ‘n uur het hy heelwat beter gevoel. ONTWERP ‘n eksperiment wat Ralph kan doen om vas te stel hoeveel suur deur een teensuur tablet geneutraliseer kan word die pH skaal meer suurbasies pH 7 is neutraal lakmoes kleur rooi lakmoes kleur blou Onthou nog die pH skaal

© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring ‘n Druppel blou lakmoes oplossing by tablet gevoeg 2 Stukkies van teen-suur tablette Asyn bygevoeg totdat kleur net-net rooi raak Rooi oplossing 3 cm Meet volume van suur bygevoeg BESKRYF in jou eie woorde wat in die 5 stappe van die experiment gebeur. BESPREEK hoe hierdie eksperiment verbeter kan word. Hier volg stappe in Ralph se eksperiment.

© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring 3 ‘n Burette is ‘n spesiale stuk apparaat. Dit vergemaklik die akkurate meet van klein volumes vloeistowwe. Dit word in neutralisasie eksperimente gebruik. ‘n Tipiese burette is gemaak van ‘n lang glasbuis. Die interne deursneë van die buis is 12mm. Die hele buis is 740mm lank. Aan die onder punt, vir omtrent 140mm, vernou die buis tot 3mm deursnee. Reg aan die punt word die glas naaldfyn tot ‘n git, getrek. 70 mm van die punt af is ‘n kraan, dwars geplaas oor die buis. Vir 500mm is die buis gemerk in ‘n skaal van cm 3 Die kleinste indeling op die skaal is 0.1cm 3. SKETS ‘n diagram van ‘n burette.

© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die diagram wys ‘n burette tydens ‘n neutralisasie eksperiment. Vanaf die diagramme NOTEER die waardes van die opeenvolgende lesings van vloeistof wat in die houer vloei.. ml

© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring 5 Volume suur gebruikin cm 3. pH van titraat Hierdie resultate was met ‘n elektroniese pH meter verkry. Soutsuur was teenoor magnesium-melk getitreer. TEKEN ‘n grafiek van die pH teenoor die volume suur wat in die titraat vloei. Benoem die asse sorgvuldig. Magnesium-melk kan by ‘n apteek gekry word om maagpyn van suur spysversteuring te help verlig.

© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Toenemende volume van magnesium-melk bygevoeg 7 pH van oplossing Magnesium-melk is ‘n alkali wat gebruik om verligting te bring vir te veel suur in die maag. ‘n Verpleeg student kry die volgende diagram in ‘n boek oor ‘n eksperiment waar magnesium-melk teenoor soutsuur getitreer was. BESKRYF in jou eie woorde wat die grafiek aandui.

© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring pH maat van suurheid donker rooi oranjegroenbloudonker blou lig bruin donker bruin Uriene Suurlemoen sap Universele indikator kleur Speeksel Maag suur Tamatie sap Duodenale vloeistof Bloed ‘n Verpleegster kry die volgende inligting in ‘n mediese boek. BESKRYF die grafiek in jou eie woorde. 6

© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Hier onder volg besonderhede oor laboratorium chemikalieë. NaamChemiese formuleSuur/alkalie Alkalie MagnesiumhidroksiedMg(OH) 2 Alkalie NatriumhidroksiedNaOHAlkalie SwawelsuurH 2 SO 4 Suur SoutsuurHClSuur Fosfor suurH 3 PO 4 Suur AluminiumhidroksiedAl(OH) 3 AlkalieAmmoniaNH 4 OH Kry ‘n periodieke tabel Vind ten minste drie patrone in hierdie data en SKRYF dit neer. Patroon 1. Patroon 2. Patroon 3. 8