Stoor & Geheue.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
® Microsoft Office 2010 Essential Computer Concepts.
Advertisements

1 Introduction to Computers Prof. Sokol Computer and Information Science Brooklyn College.
TheTeacher Computing Data Storage Computing. TheTeacher Computing Primary Storage One of the fundamental properties of a computer is that it can store.
Allow computers to store programs and information for use at a later date Storage Devices.
Computers - The Journey Inside continues…
Ontwikkel deur Info-Edu. Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?
Eenheid 3.2 en 4.1. Inleiding As daar gekyk word na die hofsake wat handel oor die hersiening van irrasionele en onredelike administratiewe handelinge,
1. Afstande na planete 1. Jy sal 6 blaaie A4 papier benodig.
STORAGE DEVICES Towards the end of this unit you will be able to identify the type of storage devices and their storage capacity.
Digital Storage Digital Storage Ann Ware ~
STORAGE DEVICES Towards the end of this unit you will be able to identify the type of storage devices and their storage capacity.
Internetkonneksies Internet konneksies Skakellyn 56K modem ADSL
Soorte Rekenaars.
Netwerke.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
SAGTEWARE.
Verwerking.
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Afvoer toestelle.
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Introduction to Computers
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
PRIMARY STORAGE.
Rondom My Dawie de Jager.
STORAGE DEVICES Towards the end of this unit you will be able to identify the type of storage devices and their storage capacity.
Beste Skoene Ooit.
What is the maximum capacity for DDR3 RAM?
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
Digital Storage Digital Storage
Introduction to Computers
Digital Storage Digital Storage Ann Ware ~
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Kom ons kyk hoe vinnig julle die volgende antwoorde kan kry
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Die Internet.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Learning, Life and entrepreneurial skills
Tommy's Window Slideshow
Laer Volkskool Heidelberg
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
HERSIENING REFRAKSIE.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
What is the maximum capacity for DDR3/DDR4 RAM?
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
sept 2017 september september september september september 2017
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
Taalkunde.
I DECREE and DECLARE EK VERKLAAR..2
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Presentation transcript:

Stoor & Geheue

Soorte geheue Sekondêre geheue Primêre geheue Random Access Memory (RAM) Sekondêre geheue Hardeskyf CD of DVD Geheuestokkie (Flashdisk) Geheuekaart (Memory card)

Primêre geheue Sekondêre geheue Geheue wat direk vir die SVE (CPU) beskikbaar is, sonder om die toevoer of afvoer kanale te gebruik. Stoor data wat aktief gebruik word. RAM Geheue wat NIE direk vir die SVE (CPU) beskikbaar is, en wel die toevoer of afvoer kanale moet gebruik. Stoor data wat nie aktief in gebruik is nie. Non-volatile ( data bly behoue as rekenaar afgeskakel word) Hardeskyf, Flashdisk, CD

Stoor Kapasiteit Hoeveelheid Inligting Bis (Bit) Rekenaar geheue word gemeet in grepe (bytes).  ‘n Greep (byte) bestaan uit 8 bisse (bits) wat opgemaak word uit “0”e en “1”e.  Met elke karakter wat jy tik word ‘n greep (byte) geheue gebruik. Hoeveelheid Inligting Bis (Bit) Smallest unit of data, either a 0 or 1 Greep (Byte) 8 bits KiloGreep (Kilobyte) (Kb) Assumed to be 1,000 bytes. In reality, it is really 1,024 bytes. MegaGreep Megabyte (Mb) 1,000 kilobytes (1,024 Kb) GigaGreep Gigabyte (Gb) 1,000 megabytes (1,024 Mb) TeraGreep TeraByte (Tb) 1,000 gigabytes (1,024 Tb)

ROM RAM Instruksies wat die rekenaar laat“boot” Data en opdragte wat gebruik word tydens skep van dokumente. Permanent Tydelik

READ ONLY MEMORY (ROM) ROM stoor die instruksies wat die rekenaar gebruik as dit aan die gang kom (boot). Die BIOS (basic input output system) kyk watter soort hardeskyf geinstalleer is, hoeveel RAM daar is en watter soort SVE (CPU) gebruik word en hoe om die bedryfstelsel te laai. Die inligting kan net gelees word en kan nie deur die gebruiker verander word nie.

RAM RAM (Random Access Memory) is:- Tydelike, kort-termyn geheue; Werk net as die rekenaar aangeskakel is; Is “Volatile Memory” want die data verdwyn as die krag afgeskakel word. Elke keer as jy bv. MS Word begin, word die in die RAM gelaai. Dit wat jy doen in die program tussen die kere wat jy stoor, word in die RAM gestoor. Die hoeveelheid RAM beinvloed die prosesseringspoed en hoeveel programme op ’n slag inwerking kan wees. Dual data rate (DDR3) geheue is die mees algemeenste deesdae. Hierdie geheue is twee keer so vinnig as DDR2.

64MB SDRAM SIMM 200-pin DDR SODIMM RAM 184-pin DDR DIMM RAM

Hardeskyf Hier word inligting permanent gestoor, totdat jy dit self uitvee. Bestaan uit ronde metaal plate wat met ‘n spesiale magnetiese materiaal bedek is. Om die data te bekom spin die plate duisende kere per sekond en ‘n magnetiese armpie lees of skryf die data daarop. Wanneer jy die term “hard disk crash” hoor beteken dit dat die armpie die plaat beskadig het. Hardeskywe kan deesdae 500 Gb tot selfs 4 Tb groot wees.

Hardeskyf Voordele Stoor spasie op jou rekenaar Stoor en onttrek data baie vinniger as van ‘n geheuestokkie of CD / DVD Nadele As jou rekenaar skade opdoen kan al jou data verlore wees. Moet data eers op mobiele toestel kopieër om op ander plek te kan gebruik.

Nadele van Harde Skywe Standard HDD dryf bevat verskeie skywe genoem platters, wat in 'n magnetiese laag bedek word en dan teen 'n hoë spoed roteer. Dryf koppe beweeg dan oor die platters, die verandering van die magnetisasie van die materiaal onder , stoor data. Beide lees en skryf data vereis 'n baie werk, byvoorbeeld. Dryf koppe beweeg rond, en die platter moet draai na presies die regte punt voor die drywer enigiets kan doen. Dit alles neem tyd. Met al hierdie komponente wat rondbeweeg beteken dit daar is 'n konstante krag verbruik, 'n probleem met skootrekenaars en netbooks. En die dryfkoppe kom ongelooflik naby aan die skottel - 'n klein fraksie van die dikte van 'n ​​menslike haar - so as daar is 'n skok op die verkeerde tyd, dan is die twee bots, beskadig die skyf en die verlies van data.

Solid State Drive To begin, SSD stands for Solid State Drive. You’re probably familiar with USB memory sticks, SSD can be thought of as an oversized and more sophisticated version of the humble USB memory stick. Like a memory stick, there are no moving parts to an SSD, information is stored in microchips. A typical SSD uses what is called NAND-based flash memory, this is a non-volatile type of memory. What does non-volatile mean you ask? The simple answer is that you can turn off the disk and it won’t “forget” what was stored on it.

Hard Drive vs Solid State Drive Attribute SSD (Solid State Drive) HDD (Hard Disk Drive) Battery Minder krag verbruik, 30+ minute langer battery Meer krag verbruik, battery vinniger pap Koste Duur, +$1.50 per gigabyte Goedkoop, $0.10 per gigabyte, Kapasiteit 512GB vir notebook 500GB – 2TB vir notebook Bootup tyd vir Windows 7 22 sekondes bootup 40 sekondes bootup Geraas geen Hoorbare klik en spin geluide Vibrasie Omdat platters draai - vibrasie Lees/skryf spoed +200 MB/s tot 500 MB/s Vanaf 50 tot 120MB / s Lêer oopmaak spoed 30%+ vinniger as HDD Stadiger as SSD Geaffekteer deur magnetisme veilig Magnete kan data uitvee

Compact disks (CD) Optiese stoor media (Optical storage device) Drie soorte: CD-ROM - CD Read Only Memory. Het reeds inligting op. Kan dit lees, maar nie daarop stoor. Bv. Musiek CD CD-WORM - CD Write Once Read Many. Kan net een keer stoor daarop, maar data oor en oor lees. CD-RW - CD ReWritable. Kan oor en oor daarop stoor. Grootte: 650 Mb   Voordele: Kan gelees en geskryf word deur CD-ROM aandrywer Klein en draagbaar Goedkoop en DVD aandrywer. Nadele: Kan maklik beskadig Stadiger data te bekom as vanaf hardeskyf.

DIGITAL VERSATILE DISK (DVD) Maatskappye wat dit maak het nog nie op ‘n standaard formaat besluit nie. Daarom bestaan daar: DVD-R, DVD+R, DVD-RW en DVD+RW. Grootte: 4.7 Gb    Voordele Baie groot stoor kapasiteit Klank en beeld is puik Raak goedkoper DVD aandrywers kan CDs ook lees Nadele: DVDs kan nie in CD aandrywers gelees word nie Daar is nie ‘n standaard formaat nie. Kan maklik beskadig Duurder as CDs

Geheuestokkie Klein, en kan oor en oor gebruik word. Word aan rekenaar gekoppel met USB poort. Voordele Meer kompak en draagbaar as CDs/DVDs. Hou meer data as ‘n CD. Kan op enige rekenaar gebruik word Kan herhaaldelik herskryf word Het nie sagteware nodig om te skryf Verskillende vorms en kleure Nadele Baie duur Kan maklik verloor Alle rekenaars het nie altyd genoeg USB poorte nie.

Geheuekaart Word veral gebruik in selfone en digitale kameras Kan gelees en geskryf word

Cache Memory Wanneer ons die data op die hardeskyf gebruik laai dit in die RAM. Dit is baie vinniger om data van die RAM af te gebruik. Al is die RAM vinniger as die hardeskyf is dit nie vinnig genoeg vir die spoed waarmee die CPU met data werk nie. Die “cache” is ‘n spesiale soort geheue waarvandaan data baie vinniger as van die RAM bereik kan word. Die CPU sal eers daar soek vir data, as dit nie daar is nie, sal dit die data gaan haal van die RAM en ‘n kopie daarvan in die cache sit en dit dan verwerk. “Cache” geheue is tydelik maw as die rekenaar afgeskakel word verdwyn die data in die cache.

http://www.teach-ict.com/gcse/hardware/storage/students/shome_storage.htm