Anointed to Proclaim.... American Standard Version To proclaim the acceptable year of the Lord.   Luk 4:19 …GESALF…. om die aangename jaar van die Here.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Follow Him. Seek Him..
Advertisements

Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word.
Die SALWING van die HEILIGE GEES
Krag om oorvloedig te LEWE
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Regverdigmaking (Justification)
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
BELANGRIKSTE WAARHEDE Jahshua gee ons die ewige lewe Joh 3:16 Ons moet dissipels van Jahshua wees Joh 12:26 Ons moet God en mekaar liefhê Matt.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
my identiteit… my weerstand teen die vyand…
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Luk. 18:8 “Maar sal die Seun van die mens by sy koms nog geloof op die aarde vind?”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Regverdigmaking (Justification)
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
UNITY OF THE SPIRIT..
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
I DECREE and DECLARE EK VERKLAAR..2
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Anointed to Proclaim.... American Standard Version To proclaim the acceptable year of the Lord.   Luk 4:19 …GESALF…. om die aangename jaar van die Here aan te kondig.

Anointed to proclaim... New American Standard Bible  TO PROCLAIM THE FAVORABLE YEAR OF THE LORD." Luk 4:19 To proclaim the accepted and acceptable year of the Lord [the day when salvation and the free favors of God profusely abound   New Living Translation and that the time of the LORD's favor has come."

GOD WAS en IS ‘n GOD VAN GUNS en GENADE Gen 6:8 Maar Noag het genade gevind in die oë van die HERE. ….. Gen 6:8 But Noah found grace (favor) in the eyes of the Lord. ABRAHAM - ISAK – JAKOB ....   JOSEF - Gen 39:21 Maar die HERE was met Josef, en Hy het goedertierenheid aan hom bewys en hom guns verleen …... Gen 39:21 But the Lord was with Joseph, and showed him mercy and loving-kindness and gave him favor …

GOD WAS en IS ‘n GOD VAN GUNS en GENADE JOSHUA HIGH PRIEST BLESSING - Num 6:24-26 The Lord bless you and watch, guard, and keep you; The Lord make His face to shine upon and enlighten you and be gracious (kind, merciful, and giving favor) to you; The Lord lift up His [approving] countenance upon you and give you peace (tranquility of heart and life continually).   JOSHUA – HOëPRIESTERLIKE GEBED Num 6:24-26 Die HERE sal jou seën en jou behoed; die HERE sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees; die HERE sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.

GOD WAS en IS ‘n GOD VAN GUNS en GENADE SAMUEL - 1Sa 2:26 Now the boy Samuel grew and was in favor both with the Lord and with men. 1Sa 2:26 Maar die seun Samuel het toegeneem in grootte en in guns by die HERE sowel as by die mense.

JODE GEWOOND AAN JUBELJAAR YEAR of JUBILEE - Leviticus 25:10 'You shall thus consecrate the fiftieth year and proclaim a release through the land to all its inhabitants. It shall be a jubilee for you, and each of you shall return to his own property, and each of you shall return to his family. Lev 25:10 En julle moet die vyftigste jaar heilig en ‘n vrylating in die land uitroep aan al sy bewoners. Dit moet vir julle ‘n jubeljaar wees; dan moet julle elkeen na sy besitting en elkeen na sy geslag teruggaan.

JUBELJAAR TYDPERK (JAAR) VAN VRYHEID / Freedom from bondage (slavery). Freedom from debt: / VRYSKELDING VAN SKULDE The Year of Rest: / Jaar van RUS The Year of No Struggle: / Mag mekaar NIE verdruk nie Year of Restouration/Jaar van restourasie ( Familie/Besittings)

GESALF OM TE VERKONDIG / ANOINTED TO PROCLAIM Luk 4:19 to announce, "THIS IS GOD'S YEAR TO ACT!" Isa 61:2-4 om uit te roep ‘n jaar van die welbehae van die HERE en ‘n dag van die wraak van onse God; …….. Isaiah 61:2 To proclaim the acceptable year of the LORD, and the day of vengeance … DOUBLE EDGED SWORD – FAVOUR..... VENGEANCE  Isa 52:7 Hoe lieflik is op die berge die voete van hom wat die goeie boodskap bring, wat vrede laat hoor, wat goeie tyding bring, wat verlossing uitroep; wat aan Sion sê: Jou God is Koning! Isa 52:7 How beautiful upon the mountains are the feet of him who brings good tidings, who publishes peace, who brings good tidings of good, who publishes salvation, who says to Zion, Your God reigns!

AS JY ARM IS …. HY VOORSIEN AS JY BLIND IS … HY LAAT JOU SIEN WAT VERKONDIG HY:???? AS JY ARM IS …. HY VOORSIEN AS JY BLIND IS … HY LAAT JOU SIEN AS JY GEBROKE IS … HY GENEES AS JY GEBIND IS … HY MAAK VRY DIT IS JOU JAAR VAN WELBEHAE ….

WAT VERKONDIG HY / WHAT DOES HE PROCLAIM Act 10:36 Dit is die woord wat Hy gestuur het aan die kinders van Israel toe Hy die evangelie van vrede verkondig het deur Jesus Christus—Hy is die Here van almal. Rom 10:15 ….. Hoe lieflik is die voete van die wat die evangelie van vrede verkondig, van die wat die evangelie van die goeie verkondig! Eph 6:14-16 Staan dan vas, julle lendene met die waarheid omgord, met die borswapen van die geregtigheid aan, en as skoene aan julle voete die bereidheid vir die evangelie van vrede.

DIE INHOUD VAN DIE AANGENAME JAAR ….. Isa 61:3 om vir die treurendes in Sion te beskik dat aan hulle gegee word: / “To appoint unto them that mourn in Zion, , sieraad vir as, to give unto them beauty (bouquet of roses) for ashes vreugde-olie vir treurigheid, … the oil of joy for mourning ‘n gewaad van lof vir ‘n verslae gees; … the garment of praise for the spirit of heaviness . .(Is 61:3) sodat hulle genoem kan word terebinte van geregtigheid, ‘n planting van die HERE, tot sy verheerliking. (RENAMED : oaks of righteousness)

JESUS PRAAT van die TYDPERK VAN GOD SE WELBEHAE : DIT IS NA’ DIE ENGELE VERSKYN HET AAN DIE HERDERS- Luk 2:14 Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense ‘n welbehae! Luk 2:14 Glory to God in the highest [heaven], and on earth peace among men with whom He is well pleased [men of goodwill, of His favor]. DIT IS NA’ JESUS SE DOOP - Mar 1:11 En daar het ‘n stem uit die hemele gekom: U is my geliefde Seun in wie Ek ‘n welbehae het. Luk 3:22 And the Holy Spirit descended upon Him in bodily form like a dove, and a voice came from heaven, saying, You are My Son, My Beloved! In You I am well pleased and find delight! [Ps. 2:7; Isa. 42:1.]

AANBREEK VAN GOD SE TYD VAN GUNS But as many as received him, to them gave he power to become the sons of God, even to them that believe on his name: Which were born, not of blood, nor of the will of the flesh, nor of the will of man, but of God. (John 1:12-13 KJV) Joh 1:12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo;

AANBREEK VAN GOD SE TYD VAN GUNS Rom 10:13-15 Want: Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word. 14 Hoe kan hulle Hom dan aanroep in wie hulle nie geglo het nie? En hoe kan hulle in Hom glo van wie hulle nie gehoor het nie? En hoe kan hulle hoor sonder een wat preek? … Rom 10:13-15 For everyone who calls upon the name of the Lord [invoking Him as Lord] will be saved 14 But how are people to call upon Him Whom they have not believed [in Whom they have no faith, on Whom they have no reliance]? And how are they to believe in Him [adhere to, trust in, and rely upon Him] of Whom they have never heard? And how are they to hear without a preacher?

DIE DEMONSTRASIE VAN DIE WELBEHAE VAN DIE HERE Rom 8:19 Want die skepping wag met reikhalsende verlange op die openbaarmaking van die kinders van God. …. For the earnest expectation of the creation eagerly waits for the revealing of the sons of God.(Romans 8:19)..... For as many as are led by the Spirit of God, these are sons of God. (Romans 8:14)

LIEFDE 1Jo 4:9 Hierin is die liefde van God tot ons geopenbaar, dat God sy eniggebore Seun in die wêreld gestuur het, sodat ons deur Hom kan lewe.  Rom 5:8 maar God bewys sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.  Hos 6:6 Want Ek het ‘n behae in liefde en nie in offerande nie, en in kennis van God meer as in brandoffers. GROOTSTE GEBOD =Mat 22:37 -39 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand … Mat 22:39 En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

VERHORING VAN GEBED Isa 49:8 So sê die HERE: In die tyd van die welbehae het Ek U verhoor, en in die dag van heil het Ek U gehelp; …. Isaiah 49:8, ….“time of the favor” of the Lord, .  2Kor 6:2 Want Hy sê: In die tyd van die welbehae het Ek jou verhoor, en in die dag van heil het Ek jou gehelp. Kyk, nou is dit die tyd van die welbehae; kyk, nou is die dag van heil.  Joh 14:13 En wat julle ook al in my Naam mag vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word.

GOD SE VOORSIENING Mat 6:33 Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. But seek first the kingdom of God and His righteousness, and all these things shall be added to you. (Matthew 6:33)  Luk 6:38 Gee, en aan julle sal gegee word. ‘n Goeie maat wat ingedruk en geskud en oorlopend is, sal hulle in jul skoot gee, want met dieselfde maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word. Give, and it will be given to you: good measure, pressed down, shaken together, and running over will be put into your bosom. (Luke 6:38)  Phi 4:18 Maar ek het alles ontvang, en ek het oorvloed. Ek het dit volop noudat ek van Epafrodítus ontvang het wat deur julle gestuur is, ‘n lieflike geur, ‘n welgevallige offer, welbehaaglik by God.

WAT ONS SPREEK / CONFESSION Psa 19:14 -Laat die woorde van my mond en die oordenking van my hart welbehaaglik wees voor u aangesig, o HERE, my rots en my verlosser! Rom 10:10 want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding. 2Cor 2:14-16 Maar God sy dank wat ons altyd laat triomfeer in Christus en wat die reuk van sy kennis deur ons oral versprei. Want ons is ‘n aangename geur van Christus tot eer van God onder die wat gered word en onder die wat verlore gaan; 16 vir die laaste ‘n reuk van die dood tot die dood, maar vir die eerste ‘n reuk van die lewe tot die lewe. En wie is tot hierdie dinge bekwaam?

VOORBEELD VAN JESUS - Joh 8:28-29 En Jesus sê vir hulle: Wanneer julle die Seun van die mens verhoog het, dan sal julle weet dat dit Ek is; en uit Myself doen Ek niks nie; maar net wat my Vader My geleer het, dit spreek Ek. 29 En Hy wat My gestuur het, is met My; die Vader het My nie alleen gelaat nie, omdat Ek altyd doen wat Hom welgevallig is. …………. but as My Father taught Me, I speak these things. "And He who sent Me is with Me. The Father has not left Me alone, for I always do those things that please Him." (John 8:28-29 NKJV)

WAT ONS DOEN / ONS WANDEL Eph 3:20 En aan Hom wat mag het om te doen ver bo alles wat ons bid of dink, volgens die krag wat in ons werk, ….. Now to Him who is able to do exceedingly abundantly above all that we ask or think, according to the power that works in us… (Ephesians 3:20)   2Co 5:7 -9 Want ons wandel deur geloof en nie deur aanskouing nie. 8 Maar ons het goeie moed en verkies om liewer uit die liggaam uit te woon en by die Here in te woon :9 Daarom lê ons ons ook ywerig daarop toe, of ons inwoon of uitwoon, om Hom welbehaaglik te wees.

In what we do/ in our walk Efes 2:10 Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel. For we are His workmanship, created in Christ Jesus for good works, which God prepared beforehand that we should walk in them. As we walk in the anointing of God we go where God wills, do what God wills, and say what God wills.  (Ephes 2:10 NKJV)

IN ONS OORWINNING / IN OUR VICTORY  1Jo 5:4 Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof. 1Jo 5:4-5 For whatever is born of God is victorious over the world; and this is the victory that conquers the world, even our faith. 5 Who is it that is victorious over [that conquers] the world but he who believes that Jesus is the Son of God [who adheres to, trusts in, and relies on that fact]?  

PAULUS SE GEBED PAULUS – Korinte; Galasie; Efes; Fil; 1Co 1:3 Grace (favor and spiritual blessing) be to you and [heart] peace from God our Father and the Lord Jesus Christ. 1Co 1:3 Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!

PETRUS SE GEBED - 2Pe 1:2 Mag genade en vrede vir julle vermeerder word deur die kennis van God en Jesus, onse Here! 2Pe 1:2 May grace (God's favor) and peace (which is perfect well-being, all necessary good, all spiritual prosperity, and freedom from fears and agitating passions and moral conflicts) BE MULTIPLIED to you in [the full, personal, precise, and correct] knowledge of God and of Jesus our Lord.  

LAASTE GEBED IN DIE BYBEL Rev 22:21 Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen. Rev 22:21 The grace (blessing and favor) of the Lord Jesus Christ (the Messiah) be with all the saints (God's holy people, those set apart for God, to be, as it were, exclusively His). Amen (so let it be)!