TITEL: Verwysing na Middeleeuse landkaarte wat gevare aandui.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Thumela – Elmé Barnard.
Advertisements

KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.
Ek het ‘n huisie aan die Rand
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
A myth about ancient map makers is that they’d adorn the distant uncharted areas with “Here Be Dragons” But in truth, only one such map has ever been found.
Rondom My Dawie de Jager.
Kontak Theo de Jager.
Brief – Fernel Abrahams Strofe 1
Beste Skoene Ooit.
KONTAK Theo de Jager.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
D.J. Opperman DJ Opperman debuteer in 1945 met Heilige beeste.Hy gebruik konkrete beelde in sy poësie. Sy werk is kompleks en van die hoogste gehalte.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Die Internet.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Woorde Vincent Oliphant.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Teoretiese aspekte van gedigte
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
Ek het ‘n huisie by die see
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Kontak Theo de Jager.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

TITEL: Verwysing na Middeleeuse landkaarte wat gevare aandui. In die gedig is dit die waarskuwing van die pa aan sy seun oor die gevare van die internet. Here Be Dragons

Here be dragons From Wikipedia, the free encyclopedia This article is about a phrase used on maps. "Here be dragons" means dangerous or unexplored territories, in imitation of a supposed medieval practice of putting dragons, sea serpents and other mythological creatures in uncharted areas of maps.

Izak de Vries

Here Be Dragons Izak de Vries

Here be Dragons pa se kodewoord draf ek in ‘n oogwink kaf “kodewoord” (password) - wagwoord In r. 1 & 2: omgekeerde woordorde kafdraf - bemeester Strofe 1 pa se kodewoord draf ek in ‘n oogwink kaf my muis surf dwingend op nuwe ruimtes af los my, pa, laat my gaan inlgting is my religie en GoogleEarth my kaart dagga lê die strate vol en onnies vroetel ook maar graag “surf”: op die internet rondsnuffel Die seun kry toegang tot sy pa se rekenaar; ken sy kodewoord / wagwoord Strofe 2 Hy vra sy pa om hom uit te los – die internet is soos sy geloof – hy glo daarin; en sy kaart is Google Earth – daar is baie meer gevare in die wêreld “inligting my religie en GoogleEarth my kaart” = albei metafore

ons keyboards is wyser as jy dink laat ons gaan, laat ons reis “ons keyboards is wyser = personifikasie die keyboards is ‘n verwysing na die internet / rekenaargenerasie; ons noem hierdie assosiasie metonimia Hy vertel sy pa dat sy generasie weet van die gevare, maar hy wil vry wees om dinge te ontdek (Kletsvriende in Pole = Facebook; hekse in Parys verwys na ‘n webtuiste wat hulle leer oor verskillende mense) Hy wil reis d.m.v. die internet Strofe 3 ons weet, pa ons keyboards is wyser as jy dink laat ons gaan, laat ons reis na kletsvriende in Pole, na hekse in Parys waar anders, pa, sal ons geslag ons vlae plant? ons kleims afsteek? los my, pa, laat my gaan “laat ons reis” – metafories beteken dit ontdek; alliterasie met “in Pole”, “hekse in Parys’ Strofe 4 Die internet is sy ontdekkingswêreld hy herhaal dat sy pa hom Vryheid moet gee Strofe 5 Strofe 5: herhaling – beklemtoon sy soeke na vryheid “vlae plant / kleims afsteek” is metafore (ontdekkingsreis dmv die internet)

eendag gaan daar ‘n virus wees ‘n wurm of ‘n Trojaanse perd wending met “maar” Hy soek nog sy pa se ondersteuning as hy problem op die rekenaar en die internet ondervind; rekenaarvisrusse of komperkraak kan problem bring maar hou oop jou hart eendag gaan daar ‘n virus wees ‘n wurm of ‘n Trojaanse perd wat meer gaan doen as komperkraak dan, pa, sal my brein met jou wil praat Strofe 6 Trojaanse perd: internet-virusse Strofe 7 As daar probleem is, sal hy met sy pa kan kommunikeer komperkraak (hacking): om ongemagtige toegang tot ‘n rekenaar verkry

sal jy daar wees, pa? as ek moet vlug Hy vra of sy pa hom sal help as dinge verkeerd loop? Sal sy pa hom red soos ‘n USB waarop mense dokumente, ens. kan stoor Strofe 8: retoriese vrae; assonansie met “jou oor dan oop” Strofe 8 sal jy daar wees, pa? as ek moet vlug van ‘n pedofiel of sluipdief in die nag sal jou oor dan oop wees, pa? ‘n USB vir my gemoed? of gaan jy stug ‘n vuurwal gooi en my die kuberstorm self laat veg? “pedofiel” – iemand met ‘n afwyking waar kinders voorkeur kry as seksobjekte metafore met die verwysing na “vuurwal” en “kuberstorm” IRONIE: hy wil vry wees, maar soek dan hulp van sy pa as dinge problematies word. “vuurwal” (firewall) – rekenaarsisteem wat ongemagtige toegang tot jou rekenaar blokkeer Strofe 9 “stug” (morose): onvriendelik / ontoeganklik Die seun gebruik die tegnologiese term “vuurwal” om sy pa te vra of hy hom sal los om self sy problem op die rekenaar uit te sorter? “kuberstorm” - probleemsituasie in die kuberruim

TITEL: metaforiese verwysing- drake of gevare op die internet is soos drake (gevare) tydens die Middeleeue vir seevaarders. VERTELLER: eerstepersoon: sy ervaring is belangrik TOON: selfversekerd en oortuigend RYM: vrye vers – dui op ‘n soeke na vryheid

VRAE 1. Verduidelik in jou eie woorde wat die kind met sy/haar pa se kodewoord doen. (2) 2. Haal een woord uit strofe 2 aan wat aandui wat in die “nuwe ruimtes” (strofe 1) opgesluit lê. (1) 3. Haal twee opeenvolgende woorde aan wat aandui dat die spreker sy gebruik van die Internet as ‘n godsdiens beskou. 4. Kies slegs die korrekte antwoord. Die 'ons' in strofe 3 is alle … A hedendaagse kinders. B rekenaargeletterde kinders. C kinders en ouers. D rebelse kinders. 5. Na watter outydse aktiwiteit/arbeid verwys reël 15?

6. In watter situasie kan die kind moontlik sy/haar pa se hulp verlang? (1) 7. Verduidelik wat die kind bedoel wanneer hy/sy in reël 24 vra: "sal jou oor dan oop wees, pa?" 8. Voltooi die onderstaande sin deur die korrekte woord te kies. Die kind noem sy/haar pa 'n 'USB vir my gemoed' (reël 25). Dit is 'n voorbeeld van ('n) ... A vergelyking. B metafoor. C klanknabootsing. D personifikasie. 9. Sê in jou eie woorde waarvoor die spreker in reëls 26 en 27 bang is. [10]

Verstaan jy nou?!