Enkele kritiese opmerkings vanuit (oor) ons

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Advertisements

DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
LITURGISE MOMENT: God versamel ons voor Hom
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Vroeër hierdie maand het Facebook > 10 jaar oud geword
Rondom My Dawie de Jager.
Holy Discontent.
Op soek na ons roeping… saam op reis
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
3. Werkloosheid 23 Maart 2014 “Poverty alleviation involves the much harder task of empowering people to earn sufficient material things through their.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
Waaroor gaan kerkeenheid?
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
More than numbers The way churches grow
Die KRUIS Gebedsreis.
BELANGRIKSTE WAARHEDE Jahshua gee ons die ewige lewe Joh 3:16 Ons moet dissipels van Jahshua wees Joh 12:26 Ons moet God en mekaar liefhê Matt.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Laer Volkskool Heidelberg
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Missie Krities .... waarom, daarom.....
Geskape om vir ewig te lewe !
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“Julle sal my getuies wees”
Die Prioriteit van Gesinsbediening
Die weg tot geregtigheid
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Missionale transformasie Binne en buite.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
Kolossense 3:1-17 ¹Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Narratiewe benadering tot gemeentes
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
Presentation transcript:

Pas ‘n kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie? Enkele kritiese opmerkings vanuit (oor) ons gereformeerde tradisie Frederick Marais

Wat is die konteks waarbinne ek oor die vraag praat? Hoe vaar ons gemeentes as dit kom by die skep van positiewe verhoudings? Teologiese uitdagings aan ons tradisie Tekens van ‘n alternatiewe verhaal? Uitdagings

Ballingskap as metafoor vir die posisie van die kerk in die gemeenskap 1. Die konteks Ballingskap as metafoor vir die posisie van die kerk in die gemeenskap

Ballingskap as metafoor vir die belewing van ons tyd Verlies aan die heersers-mag en die invloed van Jerusalem. Verlies aan ‘n betroubare wêreld waarin ek kan tuiskom in ‘n sosiale omgewing - om “wees” en kwesbaar te wees. Verlies aan ‘n morele kode waarin ‘n betroubare wêreld gebou kan word.

Exile did not lead Jews in the Old Testament to abandon faith or to settle for abdicating despair, nor to privatistic religion. On the contrary, exile evoked the most brilliant literature and the most daring theological articulation in the Old Testament Walter Brueggemann

Effek van ballingskap op die geloofsgemeenskap Ballinge rou Ballinge kla Ballinge wanhoop Ervaar die afwesigheid van God Ballinge beleef morele verval Ballinge is behep met eie identiteit, en word dikwels ghetto-groepe

Ervaar die afwesigheid van God The absence of God is not only a personal, emotional sense, but a public, institutional awareness that the “glory has departed”.

Israel se reaksie op die afwesigheid van God is die herontdekking van die sakramentele Besnydenis as teken van unieke identiteit - “to be distinct” en identifisering met die volk van God in ‘n vyandige omgewing Sabbat as dié primêre daad van geloofsgehoorsaamheid om die lewensritme van die ekonomiese sisteem waarin hulle verslaaf is, teen te gaan. Oprigting van die Tabernakel as ‘n ver-beeld-ing van die heiligheid van God in die vreemde

Ballingskap? Die verhoudingsklimaat in ons kerk toon baie die eienskappe van bg ballinggemeenskap Verhoudings word onder druk geplaas wanneer ‘n samelewingsorde omgekeer word. Hoewel daar tekens is van herstel, loop die wantroue op alle vlakke nog baie diep Waak teen ‘n slagofferposisie

2. Hoe vaar ons in die NG Kerk se gemeentes as dit kom by koinonia en die inskakeling van lidmate in kleingroepe? Hierdie is ‘n verwerking van ‘n databasis van meer as 10 985 lidmate uit die NG Kerk. Die tendense is so duidelik dat aanvaar kan word dat dit waarskynlik deel is van elke gemeente in ons kerk

Beoordeling van bediening met faktor meer as 50: Doen dinge

Beoordeling van bediening met faktor van minder as 50 Koinonia faktore

Wat maak die verhoudings-klimaat so negatief?

Inskakeling by kleingroepe

Konklusie 50% van lidmate toon aan hulle wil inskakel by kleingroepe Inskakeling lê egter tussen 15-20% Baie min gemeentes het meer as 30% lidmate in kleingroepe

Ons is beter met “doen-dinge” as met die skep van positiewe verhoudings, in ‘n “communitas”-tyd waar die kwaliteit van die verhoudings dié mees betroubare draer van geloof is!

3. Teologiese uitdagings aan ons, en ons tradisie

Christian brother(sister)hood is not an ideal which we must realize; it is rather a reality created by God in Christ in which we may participate. Dietrich Bonhoeffer

Lewe binne die Triniteit As trinitariese wese is God in sy wese gemeenskap. Ons “gut” teologie verskraal die gemeenskapskarakter en intensie van God

Lewe binne die Triniteit Die drie-enige God is sedert die skepping- creatio ex nihilio - aktief besig om koinonia (gemeenskap) wat betroubaar en liefdevol is, te skep. Vraag is of ons werklik glo dat God, Vader, Seun en Gees nou besig is om betroubare liefdevolle gemeenskap te skep.

Lewe binne die Triniteit Koinonia is ‘n ruimte waarin die Liggaam van Christus werklike gestalte vind deur die kragtige werk van die Gees en die Woord.

Watter geloofsgemeenskap word uit ons teologie gebore? Sondebesef/verlossing/dankbaarheid -skema verword maklik in ‘n verskraalde individualistiewe evangeliese roeping. Dit ontmagtig/verskraal ons mensbeskouing. Ons kernvraag is: Wat is sonde? Byna asof dit koininia konstitueer, en nie watter gemeenskap God besig is om te skep nie

Watter geloofsgemeenskap word ons geroep om te skep? Dit het tot gevolg dat ons dit moeilik vind om koinonia te skep tussen verskillende generasies, geslagte en kulture. Missio Dei-teologie is ‘n beter vertrekpunt vir koinoniale teologie

Ekklesiologiese neerslag Die vraag na “leef ons reg of verkeerd” of “is ons gehoorsaam”, moet sentraal staan. Ons beliggaam daarom in ons tradisie gemeenskap in terme van ‘n Kerkorde en is geneig tot oor-gereglementeerdheid. Sisteem van oormatige selfbewustheid of “shaming”.

Is die Gees besig om ‘n nuwe verhaal te skryf? Natuurlik, altyd! Geloofsgemeenskap oor etniese, geslagtelike en generasie grense - risiko’s loof van oor grense beweeg Tekens waar genade eerder die geloofsgemeenskap definieer as ‘n morele kode Tekens van begenadiging vir sondaars-sisteme van genade Gemeentes se soeke na spontane geloofsgemeenskap - hierdie konferensie is ‘n hoopvolle teken Tekens van broosheid wat gearriveerdheid vervang

Uitdagings Moenie “uitreike” skei van koinonia nie. Begin by ‘n soeke na waar die Gees besig is om gemeenskap te skep - doen geloofsonderskeiding voordat jy kleingroepe soos ‘n volgende projek beplan. Begin by God se missie eerder as die vraag na wie kwalifiseer en wie nie. Skep gemeenskappe van genade wat nie bang is om verantwoordbaarheid te vra nie. Vra die vraag na liefde elke keer as daar ‘n behoefte is tot uitsluiting. Vervang beskaming met bevestiging.