Profesieë 23 Junie 2013 Laaste prentjies. Profete wyd uiteenlopend.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Advertisements

In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word.
Krag om oorvloedig te LEWE
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Die Doop met die Heilige Gees
Die Bron van innerlike sterkte
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Regverdigmaking (Justification)
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
Maksimum oes Joë 2:21 Wees nie bevrees nie, o aarde, juig en wees bly, want JHWH doen groot dinge! Joë 2:22 Wees nie bevrees nie, diere van die veld,
my identiteit… my weerstand teen die vyand…
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
CLICK TO ADVANCE SLIDES
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Regverdigmaking (Justification)
Hartlik welkom in die Erediens
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
UNITY OF THE SPIRIT..
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Profesieë 23 Junie 2013 Laaste prentjies. Profete wyd uiteenlopend. 2 Kon 3:15 Maar bring nou vir my [Elisa] ‘n siterspeler. En toe die siterspeler op die snare speel, het die hand van Jahweh op hom gekom. Hab 2:1 Op my wagtoring wil ek gaan staan en op ‘n skansmuur my stel, en ek wil speur om te sien wat Hy in my sal spreek, en wat ek op my klagte moet antwoord. Lang boodskap met BAIE teks 2 dele: TEORIE – wat sê die Skrif PRAKTYK – hoe pas ons dit toe Eienskappe van profete. Wat sê die Skrif? 23 Junie 2013

1. Geïnspireer deur die Heilige Gees Num 11:26, 29 Maar twee manne [van die 70] het in die laer agtergebly; [...] en die Gees het op hulle gerus [...] en hulle het in die laer geprofeteer. [...] Moses sê: [...] Ag, as die hele volk van Jahweh maar profete was, dat Jahweh sy Gees oor hulle mag gee! Hand 19:6 En Paulus het hulle die hande opgelê, en die Heilige Gees het op hulle gekom, en hulle het met tale gespreek en geprofeteer. 2 Pet 1:21 want geen profesie is ooit deur die wil van ’n mens voortgebring nie, maar, deur die Heilige Gees gedrywe, het die heilige mense van God gespreek.

2. Gawe van die Heilige Gees Rom 12:6-7 En ons besit genadegawes wat verskil volgens die genade wat aan ons gegee is: is dit profesie, na die maat van die geloof [...] 1 Kor 12:1, 8-11 En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. [...] Want aan die een word deur die Gees [...] profesie [gegee], [...] Maar al hierdie dinge werk een en dieselfde Gees wat aan elkeen afsonderlik uitdeel soos Hy wil.

3. Voorspel toekomstige gebeure (akkuraat) Deut 18:21, 22 En as jy in jou hart sê: Hoe sal ons die woord weet wat Jahweh nie gespreek het nie? - as die profeet in die Naam van Jahweh spreek, en wat hy gesê het, gebeur nie en kom nie uit nie, dan is dit die woord wat Jahweh nie gespreek het nie; deur vermetelheid [arrogansie] het die profeet dit gespreek; jy mag vir hom nie bang wees nie. 1 Sam 3:19, 20 [...] Jahweh was met [Samuel]; en Hy het nie een van al sy woorde onvervuld laat bly nie. En die hele Israel [...] het erken dat Samuel betroubaar was as ’n profeet van Jahweh. Vervolg volgende skyfie

3. Voorspel toekomstige gebeure (akkuraat) Jer 28:8, 9 Die profete wat daar voor my en voor jou gewees het, van ouds af, het geprofeteer teen magtige lande en teen groot koninkryke van oorlog en onheil en pes. Die profeet wat profeteer van vrede - as die woord van die profeet uitkom, sal die profeet bekend word wat Jahweh waarlik gestuur het. Dan 9:2 in die eerste jaar van sy regering het ek, Daniël, in die boeke gemerk dat die getal jare waaroor die woord van Jahweh tot die profeet Jeremia gekom het met betrekking tot die puinhope van Jerusalem, sewentig volle jare was. Hand 11:27, 28 [...] een van [die profete uit Jerusalem] [...] Agabus het opgestaan en deur die Heilige Gees te kenne gegee dat daar ’n groot hongersnood oor die hele wêreld sou kom, wat ook gekom het onder keiser Claudius. Bybelse profete moes hulleself dus betroubaar bewys – profesie wat in die nabye toekom sou uitkom. Dus nie alles net op eindtyd gemik nie: Ek kan ’n klomp onsin kwytraak en sê dit sal eers alles lank na my dood gebeur – jammer, nie ’n profeet nie.

4. ’n Spreekbuis/woordvoerder Ex 7:1 En Jahweh het aan Moses gesê: Kyk, Ek stel jou as ’n god [elohim] vir Farao, en jou broer Aäron sal jou profeet wees. Deut 13:1-3 As ’n profeet of [...] dromer [...] by jou opstaan en jou ’n teken of wonder aankondig, en [dit] kom uit wat hy jou beloof het met die woorde: Laat ons agter ander gode aan loop [...] en hulle dien, dan moet jy nie luister [...] Hand 21:10, 11 En onderwyl ons baie dae daar oorgebly het, het ’n sekere profeet met die naam van Agabus van Judea afgekom. En toe hy by ons kom, neem hy die gordel van Paulus en bind sy eie hande en voete en sê: Dít spreek die Heilige Gees: So sal die Judeërs die man wie se gordel dit is, in Jerusalem bind en in die hande van heidene oorlewer. (en baie ander Skrifte: „Só sê Jahweh”)

5. Bevorder Jahweh se koninkryk Deut 13:2, 3 en die teken of wonder kom uit wat [die profeet] jou beloof het met die woorde: Laat ons agter ander gode aan loop [...] dan moet jy nie luister na die woorde van dié profeet [...] 2 Kron 24:19 En Hy het profete onder hulle gestuur om hulle na Jahweh terug te bring; en dié het hulle gewaarsku [...] 1 Kor 14:3, 4, 31 Maar hy wat profeteer, spreek tot die mense woorde van stigting en troos en bemoediging. [...] hy wat profeteer, stig die gemeente. Want julle kan almal een vir een profeteer, sodat almal kan leer en almal bemoedig word. 2 Pet 1:19 En ons het die profetiese woord wat baie vas is, waarop julle tog moet ag gee soos op ’n lamp wat in ’n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek en die môrester opgaan in julle harte;

6. Tydelik of permanent Num 11:25 Daarop het Jahweh neergedaal in die wolk en met hom gespreek; en Hy het van die Gees wat op hom was, afgesonder en op die sewentig oudstes gelê. En terwyl die Gees op hulle rus, het hulle geprofeteer; maar daarna nie meer nie. Joh 11:51 En dit het [Kajafas] nie uit homself gesê nie; maar omdat hy daardie jaar hoëpriester was, het hy geprofeteer dat Jahsua vir die volk sou sterwe.

7. Dikwels digterlik Ex 15:20-21 En Mirjam, die profetes [...] het ’n tamboeryn in haar hand geneem; en al die vroue het uitgegaan agter haar aan, met tamboeryne en in koordanse. En Mirjam het hulle al singende geantwoord: Sing tot eer van Jahweh, want Hy is hoog verhewe. Hy het die perd met sy ruiter in die see gewerp. Hand 2:25-31 Want Dawid sê van Hom: [Psalm 16:8-11] Ek het Jahweh altyddeur voor My gesien, want Hy is aan my regterhand, dat Ek nie sou wankel nie. Daarom is my hart bly en my tong juig, ja, ook sal my vlees nog rus in hoop. Want U sal my siel nie aan die doderyk oorlaat of u Heilige oorgee om verderwing te sien nie. U het My die weë van die lewe bekend gemaak, U sal My vervul met vreugde by u aangesig. Broeders, ek kan vry-uit met julle spreek oor die aartsvader Dawid, dat hy gesterf het en ook begrawe is, en sy graf is by ons tot vandag toe. Omdat hy dan ’n profeet was [...] het hy, omdat hy dit vooruit gesien het, gespreek van die opstanding van Christus [...]

8. Veelvuldige vervulling (1) Matt 2:15 En hy was daar tot die dood van Herodes, sodat die woord vervul sou word wat Jahweh gespreek het deur die profeet: Uit Egipte het Ek my Seun geroep. Een voorbeeld. Watter profeet? Watter teks?

8. Veelvuldige vervulling (2) Matt 2:15 En hy was daar tot die dood van Herodes, sodat die woord vervul sou word wat Jahweh gespreek het deur die profeet: Uit Egipte het Ek my Seun geroep. Hos 11:1 Toe Israel ’n kind was, het Ek hom liefgehad, en uit Egipte het Ek my seun geroep. MAAR, MAAR.... Hosea praat dan van die uittog! Die uittog is die eerste vervulling Jahsua se terugkoms uit Egipte is die 2de vervulling Daar is dalk nog ’n derde (simboliese) vervulling

8. Veelvuldige vervulling (3) Matt 2:15 En hy was daar tot die dood van Herodes, sodat die woord vervul sou word wat Jahweh gespreek het deur die profeet: Uit Egipte het Ek my Seun geroep. Hos 11:1 Toe Israel ’n kind was, het Ek hom liefgehad, en uit Egipte het Ek my seun geroep. 1 Kor 10:1, 2 Want ek wil nie hê, broeders, dat julle nie sou weet nie dat ons vaders almal onder die wolk was en almal deur die see deurgegaan het, en almal in Moses gedoop is in die wolk en in die see, [...] Ons eie verlossing van die sonde se slawerny. (Geen direkte teks nie – bloot interpretasie)

Kenmerke van ’n Profeet Geïnspireer deur die Heilige Gees Gawe van die Heilige Gees Voorspel toekomstige gebeure (akkuraat) ’n Spreekbuis/woordvoerder vir God Bevorder God se koninkryk Tydelik of permanent Dikwels digterlik Veelvuldige vervulling Let nou op dat as iets TEEN hierdie (EERSTE 5) kenmerke is, dan is dit nie ’n ware profeet nie. Nie uit HG, maar deur ’n ander gees. Nie gawe nie maar bloot eie verstand (weervoorspelling) Geen toekomsvoorspelling – kan nie betroubaar bevind word nie (bv. Ds) Spreekbuis vir ’n ander God, of menslike denkrigting Breek God se koninkryk af

Uit die woordeboeke H5012 – naba – to … speak (or sing) by inspiration (in prediction or simple discourse) [Strong] H5030 – nabi – spokesman, speaker, prophet [Brown-Driver-Brigg] G4396 – profêtês – a foreteller; by analogy an inspired speaker; by extension a poet [Strong] G4396 – profêtês – (2) one who, moved by the Spirit of God and hence his organ or spokesman, solemnly declares to men what he has received by inspiration, especially concerning future events, and in particular such as relate to the cause and kingdom of God and to human salvation. (3) A poet (because poets were believed to sing under divine inspiration) [Thayer] Volgende skyfie (net interessant): Paulus haal Griekse digters aan

Griekse digters Tit 1:12 Een uit hulle, hul eie profeet, het gesê: Die Kretense is altyd leuenaars, ongediertes, lui buike. Hand 17:24-28 Die God wat die wêreld gemaak het en alles wat daarin is, Hy wat Heer van hemel en aarde is, woon nie in tempels met hande gemaak nie. [...] want in Hom lewe ons, beweeg ons en is ons, soos sommige van julle digters ook gesê het: Want ons is ook sy geslag.

Griekse digters Tit 1:12 Een uit hulle, hul eie profeet, het gesê: Die Kretense is altyd leuenaars, ongediertes, lui buike. Hand 17:24-28 Die God wat die wêreld gemaak het en alles wat daarin is, Hy wat Heer van hemel en aarde is, woon nie in tempels met hande gemaak nie. [...] want in Hom lewe ons, beweeg ons en is ons, soos sommige van julle digters ook gesê het: Want ons is ook sy geslag. Hulle het ’n graf vir U gebou, o Heilige en Verhewene - Kretense: altyd leuenaars, ongediertes, lui buike. Maar U is nie dood nie: U lewe en bestaan vir ewig, Want in U lewe ons en beweeg ons en het ons ons bestaan. [uit Kretika deur Epimenides van Knossos, 7e of 6e eeu v.C.] Eintlik gerig aan Zeus. Volgende skyfie: Ons begin nou kyk na praktiese toepassing. MAAR een belangrike beginsel wat mens in gedagte behoort te hou van profesieë: Ons het gesê dit behoort in sy eie tyd in vervulling te gaan, maar dit kan later weer in vervulling gaan.

A. Beoordeel 1 Kor 14:29 Laat twee of drie profete spreek en die ander dit beoordeel. 1 Joh 4:1 Geliefdes, glo nie elke gees nie, maar stel die geeste op die proef of hulle uit God is, want baie valse profete het in die wêreld uitgegaan. 1Thes 5:20, 21 Verag die profesieë nie. Beproef [toets, beoordeel] alle dinge; behou die goeie. 2 Pet 1:20, 21 terwyl julle veral dít moet weet, dat geen profesie van die Skrif ’n saak van eie uitlegging is nie; want geen profesie is ooit deur die wil van ’n mens voortgebring nie, maar, deur die Heilige Gees gedrywe, het die heilige mense van God gespreek. Selfs beproefde profete kan soms dwaal Mirjam melaats: Num 12 Profeet: 1 Kon 13

B. Let op 2 Pet 1:19 En ons het die profetiese woord wat baie vas is, waarop julle tog moet ag gee soos op ’n lamp wat in ’n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek en die môrester opgaan in julle harte; Hand 11:28, 29 En een van hulle met die naam van Agabus het opgestaan en deur die Heilige Gees te kenne gegee dat daar ’n groot hongersnood oor die hele wêreld sou kom, wat ook gekom het onder keiser Claudius. En die dissipels het besluit dat iedereen van hulle na sy vermoë iets sou stuur tot versorging van die broeders wat in Judéa woon. Hand 21:10-13 [...] neem [Agabus] die gordel van Paulus en bind sy eie hande en voete en sê: Dít spreek die Heilige Gees: So sal die Judeërs die man wie se gordel dit is, in Jerusalem bind en in die hande van heidene oorlewer. En toe ons dit hoor, het ons [...] hom gesmeek om nie op te gaan na Jerusalem nie. Maar Paulus het geantwoord: [...] ek is bereid nie alleen om gebind te word nie, maar ook om in Jerusalem te sterwe vir die Naam van die Meester Jahsua. Gee ag: Doen iets aan die saak om die impak te verminder (OT = bekering), Of staal jou vir die volle impak.

C. Beoefen 1 Kor 14:1, 31, 32, 33, 39 Jaag die liefde na, en beywer julle met die oog op die geestelike gawes, maar veral om te profeteer. [...] Want julle kan almal een vir een profeteer, sodat almal kan leer en almal bemoedig word. En die geeste van die profete is aan die profete onderworpe; want God is nie ’n God van wanorde nie, maar van vrede [...] Daarom, broeders, beywer julle om te profeteer en moenie verhinder dat daar in tale gespreek word nie. 1 Kor13:2 En al sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al sou ek al die geloof hê, sodat ek berge kon versit, en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks wees nie. Onthou weer die kenmerke: Dit moet God se koninkryk bevorder. Daarvoor is liefde nodig. Lees 1 Kor 12-14 aanmekaar.

Toepassing Beoordeel Let op Beoefen

Groepsmanipulasie – goed of sleg. Ons gaan nou-nou praat oor beoordeling daarvan. Ons het baie vooropgestelde idees – dis goed om daaroor te herbesin/herevalueer – en as hulle die toets deurstaan, behou hulle. Ons glo baie keer dinge omdat ons dit WIL glo. Laterale denke. Werk Huwelik Politiek Godsdiens Siener??? 1993 (20 jr) Verskeie (vals) alarms Wat gaan gebeur as die een wat ons nie noem nie, sterf en die lewe gaan maar net so aan?