KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Luistersessie 40 jaar van Loof die Here! Verskeie kunstenaars.
Advertisements

Follow Him. Seek Him..
TITEL: Verwysing na Middeleeuse landkaarte wat gevare aandui.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.
Ek het ‘n huisie aan die Rand
Sprokie vir ‘n stadskind
Alles begin met God ! Kol1:16 God het deur Hom alles geskep wat in die hemel en op die aarde is: alles wat gesien kan word en alles wat nie gesien kan.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Kontak Theo de Jager.
Brief – Fernel Abrahams Strofe 1
Holy Discontent.
KONTAK Theo de Jager.
The Ultimate Celebrity of ALL times
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Ek Het ‘n Huisie By Die See
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Woorde Vincent Oliphant.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
Taalkunde.
I DECREE and DECLARE EK VERKLAAR..2
Ek het ‘n huisie by die see
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
Kontak Theo de Jager.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Presentation transcript:

KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis

Vooraf Weet jy al wat jy wil doen wanneer jy klaar is met skool? Hoekom dink jy is dit dikwels moeilik om besluite te neem? Watter redes kan daar wees dat só baie jongmense sonder werk sit? Dink jy ‘n mens kan met sekerheid sê waar hy hom/haar oor 10 jaar gaan bevind? Watter emosie ervaar jy wanneer jy aan die toekoms dink, en hoekom voel jy so?

Koos du Plessis Koos du Plessis (Koos Doep) is in 1945 in Rustenburg gebore en het aan die Oos-Rand in Gauteng grootgeword. Hy het sy opleiding as onderwyser in Pretoria voltooi. Hy word joernalis en het by verskeie koerante gewerk. Hy het hom ook op musiek toegespits en hy was ten tye van sy dood een van Afrikaans se voorste sangers en komponiste. Sy liedjie “Kinders van die wind” is in 1968 gekomponeer, maar is eers in die laat 70’s deur Laurika Rauch beroemd gemaak toe sy dit in die TV-reeks Phoenix en Kie gesing het. Hierdie liedjie is in 2013 aangewys as die Grootste Afrikaanse Liedjie van All Tye. Koos Doep is in 1984 in ‘n motorongeluk oorlede.

Liriek Hierdie “gedig” is ‘n “liriek”. Wat is liriek? Dit is ‘n gedig waarin ‘n “ek-spreker” sy gemoedstemming of gevoel in regstreekse woorde uitspreek. Dit is ‘n subjektiewe gevoelsuiting Onderwerp is dikwels die natuur, sy liefde vir iemand, die spreker se smart, of twyfel

Woordeskat Deuntjie: wysie / melodie (melody / tune) Draal: Stadig beweeg (linger / drag) Grepies: stukkies / deeltjies (extracts / pieces of a story) Lewenswel en –wee: Die goeie en die slegte dinge van die lewe (the good and the not so good parts of life) Onthoude: Iets wat onthou word (remembered). Dit is ‘n neologisme – Nuwe woord deur die skrywer geskep. Vergane: Iets wat vergaan het (perished) Kelders: In die dieptes van die see (bottom of the ocean) Swerwer: Iemand wat van plek tot plek trek, sonder enige planne (wanderer)

Alliterasie: die –w klank Baie ou liedjie Strofe 1 Die spreker in die gedig Die liedjie gaan oor die slegte en goeie dinge, asook oor skepe wat baie lank gelede gesink het. Die spreker se gedagtes spring rond Ek ken ‘n ou, ou liedjie van lewenswel en –wee a van lank vergane skepe in die kelders van die see a Alliterasie: die –w klank Assonansie: -e in reël 2, en –a in reël 3 Gebroke rym Skepe wat baie lank gelede gesink het Metafoor Op die see se bodem I know an old, old song about life’s ups and downs about ships wrecked long ago at the bottom of the sea

Strofe 2 5. Die woorde is vergete 6. en tog, die deuntjie draal – b Die spreker kan die liedjie se woorde onthou nie 5. Die woorde is vergete 6. en tog, die deuntjie draal – b 7. soos vaag onthoude grepies uit 8. ʼn baie ou verhaal ... b Alliterasie: die –d klank Klein stukkies Kan dit nie goed onthou nie Ellips The words are forgotten and yet, the tune lingers like vaguely remembered pieces from an ancient story Gebroke rym: draal - verhaal

Strofe 3 (Refrein) Mense wat na iets vastigheid in die lewe soek Mense kry nie rigting in die lewe nie en hulle swerf doelloos rond – rustelose siele 9. Van swerwers sonder rigting; 10. van soekers wat nooit vind ... 11. En eindelik was almal maar 12. kinders van die wind. Ellips: Nog baie meer om te sê Alle mense is soekers na iets in die lewe About wanderers without direction of seekers that never find and at the end of it all we’re all children of the wind Die mense wat a.g.v. omstandighede nooit rus kry nie Metafoor

Strofe 4 13. Gesigte, drome, name 14. is deur die wind verwaai; d Mense (en hul name) is vergeet 13. Gesigte, drome, name 14. is deur die wind verwaai; d 15. en waarheen ál die woorde is 16.sou net ʼn kind kon raai. d Gebroke rym Niemand, selfs nie ń kind nie, weet waarheen die woorde verdwyn het nie Faces, dreams, names have been blown away by the wind; and wherever those words have gone only a child could guess

17. Swerwers sonder rigting; 18. soekers wat nooit vind ... Strofe 5 (Refrein herhaal) 17. Swerwers sonder rigting; 18. soekers wat nooit vind ... 19. En eindelik was almal maar 20. kinders van die wind. Ellips Herhaling van die refrein verhoog die musikaliteit – onthou dit is ń liriek About wanderers without direction of seekers that never find and at the end of it all we’re all children of the wind

Bronnelys Google Images