Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

Luistersessie 40 jaar van Loof die Here! Verskeie kunstenaars.
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Ouditiewe verwarring van ‘h’ en ‘j’ LeerAfrikaans123.
Brief insake Downsindroom
Hersiening Graad 7 Junie 2012.
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Idiome Graad 9 Afrikaans EAT.
Kabouterliefde Ingrid Jonker.
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Kabouterliefde (Vir Simone)
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
KONTAK Theo de Jager.
The Ultimate Celebrity of ALL times
Rosa Keet Rosa Keet is in Senekal in die Vrystaat gebore en
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Die MP3 Speler.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Ek Het ‘n Huisie By Die See
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Die Internet.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Woorde Vincent Oliphant.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Learning, Life and entrepreneurial skills
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Idiome Graad 9 Afrikaans EAT.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Teoretiese aspekte van gedigte
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Stylfigure Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Vergelyking “Sannie gaan net soos ‘n aap tekere!” Om iets met iets anders te vergelyk deur gebruik te maak van die woord ‘soos’ of ‘nes’. (in english: ‘like’ or ‘as’) “Sannie gaan net soos ‘n aap tekere!” “Die ou Volla klink nes ‘n brulpadda!”

Metafoor “Klein jakkals! Jy mag nie kul nie!” Om iets direk met iets anders te vergelyk (gewoonlik met die woord ‘is’) “Klein jakkals! Jy mag nie kul nie!” “Jy is die rots waarop ek staatmaak.”

Personifikasie “Die son glimlag heerlik op ons vandag!” Om ‘n nie-lewende ding met ‘n lewende wese (menslik of dierlik) te vergelyk. “Die son glimlag heerlik op ons vandag!” “Wanneer ‘n geleentheid aan die deur klop, gryp dit aan!”

Alliterasie “Grote Griet! Gautengers gaan groot!” Die herhaling van konsonante (medeklinkers) gewoonlik aan die begin van ‘n woord (maar nie altyd nie) “Grote Griet! Gautengers gaan groot!” “Sannie sê sy sal sewe sakke sout sleep...”

Assonansie “Speel meer, streef meer, leef meer” Die herhaling van vokale (klinkers) in woorde Let op na die KLANKE (sounds!) “Speel meer, streef meer, leef meer” “Hoe’s daai! Sê Hyundai”

“’n Slang sis in die bos” Onomatopee Dit is woorde wat klanke namaak. Dit word geskryf soos wat dit klink “Die bye zoem verby” “’n Slang sis in die bos”

Waar gebruik ons dit? Dit word oral rondom ons gebruik! Advertensies, musiek (lirieke), letterkunde, tydskrifte, koerante.... ORAL! Kom ons kyk na ‘n paar voorbeelde!

“en ek mis jou vanaand in hierdie hel van ‘n plek” – Toe stop my hart

Metafoor

“het kadoemps op die grond geval” - Kabouterliefde

Onomatopee

“die winde wat sy arms om my vou” – Ek verlang na jou

Personifikasie

“stil soos die nag” – Neem my op vlerke

Vergelyking

“af, af, af en af gaan al die ligte in die nag, nag, nag “af, af, af en af gaan al die ligte in die nag, nag, nag. Sag speel die liedjie...” – Af en af

Assonansie

“Sannie sê sy sal sewe sakke sout sleep, sewe sakke sout is swaar sowaar”– Sewe Sakke Sout

Alliterasie

SPELETJIETYD!!

“Gielie gaan gou-gou hardloop.” Alliterasie

“Hy is so vet soos ‘n vark.” Vergelyking

“Ek het ‘n toeter op my waterscooter ” Assonansie

“Wille Willemien wou weet waar dit was” Alliterasie

“Hy is ‘n mal haas” Metafoor

“Woef! Woef!” Onomatopee

“Die wind huil” Personifikasie

“Die man gaan nes ‘n mal hoender tekere” Vergelyking

“Hy is my rots” Metafoor

“Die koekie krummel” Alliterasie

Meer hulpbronne beskikbaar @ http://mnrvermeulen.bl ogspot.com