Rekordhouding en Prestasie Toetsing

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Liberale Koloniale Regeringstelsel. Identiteitlose kiesers in ‘n samelewing is in die diens van politieke partye. Switserse Demokratiese Bestuursmodel.
Advertisements

Internetkonneksies Internet konneksies Skakellyn 56K modem ADSL
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Verwerking.
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
WAARHEEN NOU…vetstert en huidige vleis rasse
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Kenenisa Bekele.
Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
LO Kwartaal 2 Graad 10.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Die Internet.
Pawusa voorheen bekend as die Staatsdiensliga, het sy onstaan.
Grade 12 Accounting.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Grade 11 Accounting.
Grade 9 Economic and Management Science (EMS)
Jou geskenk aan God die Kersfees!
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
LARM 111 Leereenheid 9 / Study Unit 9
Grade 10 Accounting.
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Welkom Jeremia 1:4-10.
Besigheids-aanbieding
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Missie Krities .... waarom, daarom.....
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
sept 2017 september september september september september 2017
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Financial documents at work Finansiële dokumente by die werk
Taalkunde.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Rekordhouding en Prestasie Toetsing

DOELGERIGTE SELEKSIE EN PRESTASIE TOETSING AS DEEL VAN RASSTANDAARDE Ons moet weet wat ons wil bereik! Selekteer dan vir die volgende: Uiters vrugbare skape. Goeie moeders wat hul lammers grootmaak sonder enige probleme. Viriele ramme met uitstekende dek vermoë. Lammers met ’n uitslag massa van 14-25kg (afhangend van die omgewing waarin geboer word). Dit moet van die ma af voor 5 maande geskied. Gemiddelde gradering van A2-A3 moet behaal word teen bogenoemde massas.

VIR LAE KOSTE EN GESONDHEID N.B. Toets jaarliks alle ramme vir Brucella Ovis. Doen ‘n kliniese ondersoek van alle teelorgane. Speen skaap so ver as moontlik van dosering vir inwendige parasiete. Selekteer vir trop instink Doen bosluis tellings en seleksie daarvoor. Geen skeer. Geen sny van sterte. Minimale inenting en dip. ’N MAKLIKE BESTUUR SKAAP IN ALLE OPSIGTE! GEEN BYVOEDING!!

REGISTRASIE EN LIDMAATSKAP ALLE TELERS WORD VOLLE LEDE VAN DIE GENOOTSKAP MAAR WORD DIE VOLGENDE KEUSES GEBIED TIPE A LEDE Verkoop kudde ramme en ooie alleenlik. Kan ook op genootskaps veilings verkoop. Kan deelneem aan tentoonstellings Geen rekordhouding nodig. Geen prestasie toetsing Geen uitvoere toegelaat Mag nie deelneem aan veldram veilings nie. TIPE B LEDE Verkoop aangetekende stoet ramme en ooie. Kan op alle veilings verkoop. Volle rekordhouding op die ‘Shepherd’ program of per hand. Sluit aan by LNR. Verpligte prestasie toetsing. Mag diere, embrios en saad uitvoer. Kan deelneem aan tentoonstellings TIPE C LEDE Al die voordele van Tipe B Lede Verkoop aangetekende, geregistreerde diere. Volle rekordhouding op die ‘Shepherd’ program of per hand. Sluit aan by LNR en Stamboek Verpligte prestasie toetsing.

METODES VAN IDENTIFIKASIE CC: Voorvoegsel IDENTIFIKASIE VAN SKAAP Tatoeër of oorplaat voor lam 1 week oud is. Tatoeër of oor kode merk voor speen. Duidelike tatoeër sal voldoende wees vir lewens lange identifikasie. Sou oor-plaatjies gebruik word moet diere ook getatoeër word aangesien plaatjies kan verloor. 7: Jaartal(2007) 010: Volg nom. 5: Jaartal (2005) 098:Volg nommer CR: Voorvoegsel

Voorbeeld # 198 Voorbeeld # 222 10 300 100 1 5 L R 50 200 400 30 3 Voorbeeld # 198 Voorbeeld # 222

BENODIGDHEDE VIR REKORD HOUDING Shepherd program kan afgelaai word by: http://gadi.agric.za Maak jou eie: Parings boek met datum in, datum uit Geboorte kennisgewings boek Dra boonste informasie oor na Shepherd program (1) na ramme uit ooie gehaal is (2) Na al die lammers binne twee maande gebore is. (3) Na 100 dae gewigte geneem is. (4) Na 270 dae gewigte geneem is. Onthou dat die waarde en akkuraatheid van jou data afhang van die akkuraatheid van die syfers wat jy vaslê. Onthou dat slegs lammers gebore binne 2 maande met mekaar as een groep vergelyk kan word. Ooi nommer Ram Nommer Lam no. Geboorte Datum Geslag Moer Vaar Gewig 100 dae Gewig 270 dae Opmerking.

TIPE B en C TELERS - REKORD HOUDING Identifiseer die lamtyd met ‘n kode bv. 07H (2007 Herfs). Dit sal insluit alle lammers wat binne 2 maande in die herfs van 2007 gebore word. Parings tyd moet dus nooit langer as 2 maande wees nie. Sou dit wel gebeur moet ‘n aparte groep geïdentifiseer word met ‘n nuwe lamtyd kode (bv: 07 H2) wat weer met mekaar vergelyk kan word. Dek tyd: Maak paringslys in parings boek met paring. Dra alle parings informasie oor na Shepherd as ramme uitgehaal word. Met lam tyd binne eerste week: Moet alle lammers geïdentifiseer word Gee oorplaatjies of tatoeër. Vul alle inligting in die lam boek in.

TIPE B en C TELERS - REKORD HOUDING 3. Na lam tyd Dra alle inligting vanaf lam boek oor na “SHEPHERD” program. 4. 100 Dae na lam geboorte: Weeg alle lammers in groepe van 90 dae oud tot 110 dae oud. Teken aan in geboorte kennisgewingboek met datum waarop geweeg was. Gaan identifikasie van lammers na en korrigeer alle onduidelike nommers. Indien lammers net plaatjies het moet almal nou getatoëer word.

TIPE B en C TELERS - REKORD HOUDING 5. Na alle lammers vir 100 dae geweeg is: Dra alle inligting vir 100 dae gewigte oor na “SHEPHERD” program Maak seker dat alle lammers korrekte speenstatus kry as van die meerlinge dood is. Sou ooie in verskillende troppe geloop het met verskillende weidings omstandighede moet lammers geïdentifiseer word met korrekte omgewing. BV.(veld – lande) Met dieselfde weidings omstandighede maar met verskillende weidings kwaliteit as gevolg van reënbuie of desmeer, vul in bestuurs groepe wat dieselfde was. BV. ( bestuurs groep 1 of 2) Vir 270 dae gewigte doen die selfde.

STUUR AAN DIE LNR INDIEN NIE MET SHEPHERD GEWERK WORD NIE. I.D. van elke lam Datum van geboorte Geboorte status (enkeling / tweeling) Geslag Vader Moeder 100 Dae weeg datum 100 Dae gewig Speenstatus as meerling lam dood is voor speen Deel lammers in: Omgewings groepe Bestuurs groepe

STUUR AAN DIE LNR AS MET SHEPHERD GEWERK WORD Na seker gemaak is dat alle inligting korrek is rakende die vorige skyfie kies die opsie: Skep lêer vir Intergis stelsel Speen en stuur

270 DAE ID van elke lam 270 Dae weeg datum 270 Dae gewig Deel lammers in: Omgewings groep En bestuurs groep

STUUR AAN DIE LNR AS MET SHEPHERD GEWERK WORD Na seker gemaak is dat alle inligting korrek is rakende die vorige skyfie kies die opsie: Skep lêer vir Intergis stelsel Naspeen en stuur

STUUR AAN… ADRES A.R.C Animal Improvement Institute Private Bag X 529 Grootfontein Agricultural College Middelburg E.C 5900 Olivia Maritz Tel. +27 (0)49 842 2563 E-mail: smallstock@arc.agric.za

GENOOTSKAP KONTAK BESONDERHEDE Vir kursusse, navrae of enige hulp kontak: Sonja Wasserman Tel: +27 (0)51 4100955 Faks: +27 (0)51 4484220 Webblad: http://www.meatmaster.org E-pos: info@meatmaster.org (sonja@studbook.co.za) POS ADRES Posbus 1060 Bloemfontein 9300

SLEUTEL TOT PRESTASIE GEGEWENS 1ste lam: Dit is haar ouderdom in dae tot eerste lam ILP: Dit is die ooi se interlam periode in dae OPI. AFWYKING: Dit is die waarde wat gebruik moet word om ooie vir reproduksie te selekteer. Ooie wat in dieselfde seisoen gebore is word saam gegroepeer en met mekaar vergelyk.Van hierdie ooie word die Totale Gewig lammers gespeen (enkeling tweeling en drielinge almal saam) bereken. Die beste (en ook die swakste) ooie in elke ouderdomsgroep word met die OPI-AFW geïdentifiseer. n Waarde van 0 word as die gemiddeld aanvaar .‘n OPI-AFW van 6 beteken dat daardie ooi se OPI 6% bokant die gemiddelde OPI van alle ooie in haar ouderdomsgroep was. OPI Index: Hierdie is dieselfde as OPI AFWYKING maar die keer word die ooi se produksie gegee as ‘n indeks in vergelyking met ander ooie van haar ouderdoms groep. 100 is die gemiddeld en dan bokant of onderkant dui die persentasie bo of onder gemiddeld. ML Ind Die waarde word gebruik om te sien hoe ooie hulle lammers grootmaak Dit is die gemiddelde indeks van al die ooi se lammers. In hierdie geval word die lammers se gewig gekorrigeer slegs vir ouderdom en geslag maar nie vir meerlinge nie dus sal ooie met baie meerlinge altyd n laer indeks hê.

GROWTH PERFORMANCE - RAM

GROWTH PERFORMANCE - EWE

VAAR OPSOMMING

OOI PRODUKTIWITEIT

B L U P Beste Liniêre Onbevooroordeelde Vooruitskatting Ons mees akkurate vorm van seleksie. Baie meer akkuraat as net prestasie toetsing

Verwagte Resultate SPEEN INDEKS: Dit gee jou die vermoë van die skaap om te kan groei vanaf geboorte tot speen ouderdom van 100 dae. Dit vergelyk die lam met die res van die lammers in sy groep en 100 is altyd die gemiddeld. NA SPEEN IND: Dit gee jou die vermoë van die skaap om te kan groei vanaf speen tot ‘n ouderdom van 12 maande in vergelyking tot die res van die lammers in sy groep. 100 is altyd die gemiddeld. BLUP waarde en verwagte resultate: Die BLUP waarde is baie meer akkuraat as die indeks waarde en dus sal u baie vinniger vordering maak as u meer waarde heg aan die BLUP syfer as die individuele skaap se indeks. SPEEN DIR: Maak jou skape swaarder met direkte groei tot op speen ouderdom. Bepaal die groei vermoë van die dier tot op speen ouderdom SPEEN MAT: Sal veroorsaak dat jou ooie meer melk het en lammers in die algemeen goed versorg. Die ooi se vermoë om die lam se groei te beïnvloed tot op speen ouderdom NA SPEEN DIR: Sal jou skape swaarder maak met die lam se eie vermoë om te kan groei van speen tot 12 maande.

KEN DUS U OMSTANDIGHEDE OM DIE REGTE SKAAP TE SELEKTEER ! …Verwagte Resultate GLS: Die skaap se vermoë om meerlinge te kry, om vroeg te lam en gereeld te lam. REW : JOU RAND SENT WAARDE: Hierdie is ‘n kombinasie waarde. Dit is ‘n relatiewe ekonomiese waarde wat die speen, naspeen en reproduksie teelwaardes in n eknomiese waarde kombineer. Nageslag van ‘n ram met ‘n waarde van R6.44 se inkomste per KVE. Behoort R3.22 hoër te wees as ‘n ram van R0.00. Sou jy produksie wou verhoog deur verhoogde inset koste moet u self bereken of dit die moeite werd is. In die geval waar ‘n stoet onder totaal natuurlike toestande bestuur word met baie lae inset koste met geen lekke of byvoeding nie, kan die R/c waarde gebruik word vir baie akkurate seleksie. AKK : Die akkuraatheid % van ‘n teelwaarde. Hoe meer bruikbare inligting, hoe hoër die akkuraatheid. Daar kan na BLUP waardes begin kyk word met n akkuraatheid van meer as 45% Dit is onsettend belangrik vir u om ‘n Meatmaster te selekteeer wat by u toestande sal aanpas byvoorbeeld: Sou u boer onder baie gunstige toestande sal dit tot u voordeel wees om skaap te selekteer met baie goeie vrugbaarheid en sodoende u R/c waarde verhoog. Sou u aan die anderkant onder baie moeilike toestande met die ras wil boer sou dit beter wees om enkelinge te selekteer van ooie wat hulle baie goed grootmaak aangesien tweelinge nie sal kan oorleef. Op die manier sou u weer u R/c waarde kan verhoog. KEN DUS U OMSTANDIGHEDE OM DIE REGTE SKAAP TE SELEKTEER !

Explanation of Codes: / Verduideliking van kodes Die werklike waarde word gegee, gevolg deur ‘n kode om u te help om vinnig te kan identifiseer in watter kategorie die skaap val * Best 10% - Excellent / Uitstekend + Best 40% - Very Good / Baie Goed = Average of the group – Good / Goed - Bottom 40% - Acceptable / Aanvaarbaar X Weakest / Swakste - 10% Lot Sheep Number Speen W Dir W Matr R/c no Skaap Nommer Index Sp Direk Sp Mat 73 CRC -2008-0002 106 1.65 * 0.1 + 5.19 74 CRC -2008-0016 99 1.19 -0.7 - 0.61 = 75 CRC -2008-0068 103 1.08 0.48 4.11 12 CRC -2008-0071 -0.42 0.09 -0.73

SELEKSIE VIR MEER GELD - VIER EIENSKAPPE WORD GEBRUIK

KATALOGUS VOORBEELD

DIREKTE GROEI - TIPE

DIREKTE GROEI - TIPE

MATERNALE GROEI - TIPE

MATERNALE GROEI TIPE

OOI CRC 3172 – STERK MATERNAAL

Direkte Groei- CRC 3138 -Maternale groei

CRC 5056 - Maternaal CRC 7417 – Groei Direk

CRC 7224 – Groei Direk CRC 8134 - Maternaal

CRC 8429 - Maternaal CRC 7180 - Direk

GENETIC TRENDS OF THE MEATMASTER.

BEGIN MET PRESTASIE TOETSING GROEI – SPEEN DIREK BEGIN MET PRESTASIE TOETSING BEGIN MET BLUP

BEGIN MET PRESTASIE TOETSING GROEI – NASPEEN DIREK BEGIN MET PRESTASIE TOETSING BEGIN MET BLUP

SPEEN – GROEI MATERNAAL

Die vermoë om meer lammers te produseer. TWW Die vermoë om meer lammers te produseer. BEGIN MET BLUP BEGIN MET PRESTASIE TOETSING

BEGIN MET PRESTASIE TOETSING RAND EN SENT BEGIN MET PRESTASIE TOETSING BEGIN MET BLUP

SELEKSIE METODES Weet wat jy nodig het om die wins van jou stoet te verbeter. As jy 5 skape benodig, kies die 10 bestes met jou oog, daarna gebruik jy slegs die prestasie syfers om die beste 5 te kies. Jy kan ook die beste 10 op syfers uithaal en dan jou oog gebruik om 5 te selekteer. Kudde boere kan gerus die nat droog metode gebruik om hul ooi troppe te selekteer.

ONTHOU DIE VOLGENDE Moet nooit individue in ‘n groep wat met mekaar vergelyk moet word anders behandel nie. Met Meatmasters sal voeding jou altyd forseer om vir die verkeerde skaap te selekteer vir ekstensiewe toestande. Skaap geselekteer onder moeilike omstandighede teel ook altyd die beste onder goeie toestande. Maar die beste gevoerde skaap doen nooit die beste onder swaar omstandighede nie. Die akkuraatheid van jou data sal die sukses van jou seleksie beïnvloed. Dit is nie die hand en oog metode OF prestasie toetsing nie. Die wyse gebruik van albei verseker sukses.

MOOI IS NIE NOODWENDIG GOED NIE

WYSHEID !! ONTHOU: Wysheid is om kennis reg te gebruik dus: M E E T O M T E W E E T KOOP PRESTASIE GETOETSTE VELD- AANGEPASTE SKAPE EN MAAK MEER GELD OF KOOP MOOI VET GEVOERDE SKAPE EN DRA SELF DIE GEVOLGE.