Nuwe Geloofsgemeenskap Ontwikkeling NGGO

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Advertisements

DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Holy Discontent.
gesin-spanbou Title Option 1 jan en tineke bosch NOTE:
Op soek na ons roeping… saam op reis
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Die nitty-gritty van volg
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Waaroor gaan kerkeenheid?
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Week 6 Sodat God vir almal mooi sal word.
More than numbers The way churches grow
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Matt. 23:26 “Blinde Fariseër, maak eers die binnekant van die beker skoon, dan sal sy buitekant ook skoon wees.”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Missie Krities .... waarom, daarom.....
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die Prioriteit van Gesinsbediening
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
UNITY OF THE SPIRIT..
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
ACTS ACTION V..
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Kolossense 3:1-17 ¹Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
Presentation transcript:

Nuwe Geloofsgemeenskap Ontwikkeling NGGO Waarom? Wat ? Hoe?

Waarom?

1. Missio Dei God het die wêreld uit liefde gemaak en daarom Christus uit liefde na die hele wêreld gestuur. Joh. 3:16 & 1 Tim. 2:4 Omdat God alle mense liefhet wil Hy hê alle mense moet gered word.

2. Die Missionêre karakter van die Kerk Sending en evangelisasie is die heilshandeling van die Drie-enige God waardeur Hy uit die ganse menslike geslag vir Hom ‘n gemeente deur sy Woord en sy Gees vergader. Die kerk is daarom in sy wese missionêr, en is sending en evangelisasie wesentlik deel van die dienswerk en getuienis van die kerk. Sending en evangelisasie en die bymekaarbring van gelowiges in ‘n gemeente is dus die roeping van elke lidmaat, die kerkraad en die kerkverband. (Besluite van NG Kerk Wes en Suid Kaap 2003)

3. Besluite van NG Kerk Wes en Suid-Kaap 4 – 8 Mei 2015 Die getuienistaak van die kerk is die verantwoordelikheid van al die lidmate, gemeentes, diensgroepe en sinodale strukture. Die ontwikkeling van nuwe geloofsgemeenskappe is die roeping van die hele kerk en alle gemeentes. NGGO is dus geen opsionele keuse nie maar almal se roeping.

4. Nuwe Geloofsgemeenskap ontwikkeling is ‘n opdrag uit die Skrif. Matt. 28 : 19 + 20 Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.”

Dr David Bosch sê in “Transforming Mission” Hierdie opdrag beteken gaan doen wat Ek met julle gedoen het. Jesus begin sy bediening met die dissipels deur hulle in ‘n geloofsgemeenskap te voeg. Mark 3:14 In Matt. 28:19 beveel Hy sy dissipels om nuwe geloofsgemeenskappe te vorm.

5. Diverse waardesisteme in die gemeenskap Jurgens Hendricks (Verslag oor Evangelisasie en NGGO: Alg. Sinode 2002) Hendricks gebruik die AC Nielson Sociomonitor (1999 – 2000) se navorsingsresultate in SA Yesteryears Belongers Enhancers Achievers Today-ers

Konklusies van Hendricks Tradisionele NG Kerk bedieningspatroon spreek die eerste twee groepe aan. Tradisionele lojaliteite gaan nie die jonger geslag mense (meestal enhancers en achievers) in die NG Kerk laat bly nie Die uitdaging is om oor die tradisionele grense van kleur, ras en taal uit te reik en gemeentes te ontwikkel binne nuwe idiome.

6. Die Veranderende Sendingveld “Gone but not forgotten” deur Philip Richter & Balie Francis Die Sendingveld het verander

Konklusie: Bestaande kerke kan hoogstens 40% van die gemeenskap bereik en intrek. Oorblywende 60% van die gemeenskap sal net deur NGGO bereik kan word.

Wat?

Wat is nuwe geloofsgemeenskap ontwikkeling? Definisie: Dit beskryf die proses waardeur gehoorsame gelowiges by God se sending na die wêreld betrokke raak deur saam met God uit te beweeg na waar mense leef, hulle behoeftes bedien, met hulle verhoudings bou en in die proses die Evangelie met hulle deel om so uiteindelik ‘n nuwe geloofsgemeenskap te vorm.

Die Proses ’n Metafoor: Wanneer ouers besluit om ’n kind te hê, die moeder swanger raak, geboorte gee, die baba versorg en begelei tot volwassenheid sodat sy die proses kan herhaal.

Afleidings: Om kinders te wil hê is normaal. Dit neem tyd. Swangerskappe en kinders verskil van mekaar. Dis ’n voorreg. Dis ‘n verantwoordelikheid. Oupa en Ouma wees is die “ultimate”

Toegepas op NGGO Die voorbereidingsfase Konsepsie Ontwikkeling Geboorte Groei Volwassenheid Vermenigvuldiging

Hoe?

Hoe kan elke gemeente prakties nuwe geloofsgemeenskappe ontwikkel? Beleef God se hart vir verlore / gebroke / stukkende mense. Bevestig julle roeping en identiteit as God se gestuurde gemeente Begin met ‘’n luisterproses in julle gemeenskap Wys ‘’n span aan om die proses te lei Versoek die gebedsbediening van die gemeente om ‘’n gebedstrategie vir die gemeenskap te voorsien

Hoe kan elke gemeente prakties nuwe geloofsgemeenskappe ontwikkel? Bedien die fisiese / emosionele behoeftes van die gemeenskap. Skep verhoudingsbou geleenthede met die groep wat geïdentifiseer is. Rus die gemeente toe om deur woord en daad hulle geloof te deel. Begin om dimensies soos aanbidding, onderlinge sorg, uitreik na ander ook by te voeg tot die bediening.

Bottelary gemeenskapkerk Francois en Hester

FRESH EXPRESSIONS SERTIFIKAATOORHANDIGING

‘n Kliniek en ñ Kleuterskool Betrokkenheid van verskillende rolspelers Die Droom ‘n Skool wat in die behoeftes van die gemeenskap kan voldoen en ‘n aktiewe deelnemer wees. ‘n Gemeenskapsaal ‘n Kliniek en ñ Kleuterskool Die Sonstraal gemeenskap wat aktief uitreik en dien in die Bottelary gemeenskap ‘n Gemeente Our dream for Sonstraal The different lenses Community of Durbanville; Western Cape; South Africa; www – provide some information / data Different age and gender views – feedback from church Different role players within community - feedback from church Betrokkenheid van verskillende rolspelers

BOTTELARY TRANSFORMASIE SONDAGAKTIWITEITE: LEESSKOOL BROODJIES UITDEEL VEHOUDINGSGEDREWE AKTIWITEIETE AANBIDDING, KATEGESE EN EREDIENS MIDDAGETE

Vennote en Borge Sonstraalbroodjiemakers en selgemeentes Sonstaalgemeente Helping Angels en vennote Nulaid Goodies for girls Project Prettyness Pinelands Koreaanse kerk Paqueta Bon Mella Sonstraallidmate en selgemeentes Laerskool Bottelary

UITSTAPPIES

BESOEKERS : Oom Karolus, Lente en ISLS Studente

KERSFEESGESKENKE VIR GEMEENTE EN SKOOL

ONS EERSTE 3 MATRIKULANTE