SAGTEWARE.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

Aktiwiteit 1, bl 22 Internet Terminology/ terminologie.
Natuurwetenskappe Biblioteek Anriëtte Pretorius
Ontwikkel deur Info-Edu. Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?
Eenheid 3.2 en 4.1. Inleiding As daar gekyk word na die hofsake wat handel oor die hersiening van irrasionele en onredelike administratiewe handelinge,
Stoor & Geheue.
Hersiening Graad 7 Junie 2012.
Internetkonneksies Internet konneksies Skakellyn 56K modem ADSL
Soorte Rekenaars.
Netwerke.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Elektroniese program-impak studie onder alumni studente van die SVOBB
Verwerking.
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Afvoer toestelle.
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
KLIK OM VOORT TE GAAN (Gebruik die pyltjies op die sleutelbord om vorentoe of terug te beweeg)
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
3. Werkloosheid 23 Maart 2014 “Poverty alleviation involves the much harder task of empowering people to earn sufficient material things through their.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Eet, drink en wees vrolik……..
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Die Internet.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Learning, Life and entrepreneurial skills
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Welkom Jeremia 1:4-10.
Besigheids-aanbieding
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Geskape om vir ewig te lewe !
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
sept 2017 september september september september september 2017
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Financial documents at work Finansiële dokumente by die werk
Taalkunde.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

SAGTEWARE

Wat is sagteware? Programme wat op of deur ‘n rekenaar gebruik word.

Vier soorte: Stelsel sagteware Toepassing sagteware Nutsprogramme Drywers

stelsel sagteware Bedryfstelsel Drywers Nutsprogramme Anti-virus Scan Disk Defragmenteer Rugsteun Leêrbestuur

Bedryfstelsel Die eerste program wat laai as jou rekenaar aangeskakel word. Beheer al die hardeware en maak dit vir die gebruiker moontlik om die rekenaar te gebruik. Soorte: Persoonlike gebruik: (Windows, Linux, MacOS) Netwerk: (Ms Small Business Server, Unix) Selfone: (Android & Symbian ,iOS)

Wat doen die bedryfstelsel nog? Bepaal waar om data op hardeskywe te stoor Hanteer sekuriteit – gebruikersname en wagwoorde Laat jou toe om lêers te organiseer, kopieër en uit te vee. Hanteer data wat tussen randapparate beweeg bv. tussen drukker en skerm Dit laat die sagteware toe om te leêrs oop te maak, te stoor en toe te maak.

DOS Disk Operating System This software connects the hardware with the programs you want to run. MS-DOS: Microsoft DOS (Disk Operating System) is a command line user interface. MS-DOS 1.0 was released in 1981 for IBM computers.

Example of MS-DOS

Windows A family of operating systems developed and produced by Microsoft Corp. It provides a software graphical user interface (GUI) used on IBM and compatible computers.

Example of Windows (GUI)

Drywers Konfigureer hardeware soos aftasters en drukkers. Drukker se aandrywer formateer afvoer vir spesifieke drukker Vertaal sagteware instruksies in ‘n formaat wat hardeware verstaan en andersom.

Toepassing sagteware Word gebruik om produktiwiteit te verhoog – dit help ons om iets te doen. (dokument opstel, berekeninge doen, inligting organiseer) Werk deur die bedryfstelsel om toegang tot hardeware te verkry. Word geklassifiseer as: Algemeen Spesialis Doelgemaak

algemeen Kan verskillende verwante take uitvoer, bv. woordverwerking databasisse sigblaaie grafika aanbiedingsagteware Word dikwels as geintegreerde pakette gekoop, en bied dan: laer pryse kan geintegreerd saamwerk het dieselfde koppelvlak kan onderling in-en uitvoer makliker en vinniger om te installeer

Spesialis sagteware Voorbeelde: Boekhou (bv. Pastel) Verrig ‘n spesifieke soort taak. Kan nie ander take verrig nie. Voorbeelde: Boekhou (bv. Pastel) Skool administrasie (bv. Smart)

doelgemaak Nadele van Doelgemaakte sagteware: Sagteware wat vir ‘n spesifieke doel (gewoonlik vir ‘n spesifieke maatskappy) geskryf word. Nadele van Doelgemaakte sagteware: Is nie in winkels te koop nie Is duurder is nie behoorlik getoets nie ondersteuning nie altyd beskikbaar nie

Algemene kantoor sagteware Woordverwerking Sigblaaie Desktop Publishing Aanbiedings Grafika Databasisse

Woordverwerking Voorbeelde Toepassing: Microsoft Word OpenOffice.org Writer AbiWord (Free!) Toepassing: Briewe Memo Thesis Verslae Possamevoeging

sigblaaie Voorbeelde Toepassing: Microsoft Excel OpenOffice.org Calc Minitab (Scientific) Toepassing: Graphs Data Modelling Forecasting Data Pattern Analysis

Desktop Publishing (DTP) Voorbeelde Quark Microsoft Publisher Serif Toepassing: Newspapers/magazines Brochures Invitations Business Cards Posters Menus

aanbiedings Voorbeelde: Toepassings Microsoft PowerPoint OpenOffice.org Impress Apple Keynote Toepassings Besighede Skole

Grafika Voorbeelde Toepassings: Adobe Photoshop Macromedia Fireworks GIMP (Free open-source) Toepassings: Logos Boeke en tydskrifte Produk verpakking

Databasis Voorbeelde: Toepassings: Ms Access OpenOffice Base Sql server Toepassings: kliënte Cd versameling Skoolkinders

Ander soorte sagteware Oopbron Freeware Shareware Adware Ander soorte

Oopbron Meestal gratis Enigeen kan die bronkode verander Mag dit herverkoop Voorbeelde: OpenOffice Linux Tux Paint FireFox Gimp

freeware Gratis, met volledige funksies. Mag dit nie verkoop of bronkode verander Voorbeelde: CCleaner, Recuva, Defraggler

Shareware / trialware / demo Gratis vir ‘n beperkte tydperk, daarna kan jy dit koop of afhaal van jou rekenaar. Voorbeelde: WinZip Kaspersky Internet Security 2011

adware Bevat advertensies. Doel is om geld te maak. Sommiges kan spyware en keyloggers bevat.

Ander soorte: Spyware Bevat bronkode wat inligting van jou gebruik rapporteer, kan ook keylogger sagteware bevat. Malware Sagteware wat virusse bevat. Betaware Sagteware is nog nie heeltemal getoets nie en kan probleme veroorsaak.

WAT MOET OORWEEG WEES AS SAGTEWARE AANGEKOOP WORD?   Spesifikasies van die program Vereistes vir hardeware soos die RAM en die spasie op die hardeskyf wat benodig word. Vereistes vir sagteware soos die tipe bedryfstelsel wat benodig word.

lisensies Die meeste programme is gelisensieerd in plaas van verkoop. Dit beteken dat die gebruiker wat ’n lisensie uitgeneem het nooit regtig die program besit nie, maar betaal om dit te gebruik. Enkel gebruikerslisensie (Single user licence) mag slegs op EEN rekenaar op ’n tyd gelaai en gebruik word. Multi gebruikerslisensie (Multi-user licence) mag gelyktydig op ’n aantal rekenaars gelaai en gebruik word. Die aantal rekenaars waarop die program gelaai en gebruik mag word, word deur die lisensie-ooreenkoms bepaal. Perseellisensie (Site licence) ’n Permit wat besigheids- en opvoedkundige instansies toelaat om dieselfde program op hulle rekenaars te laai en te gebruik.

Die Eindgebruikerslisensieooreenkoms (End-user Licence Agreement) bepaal die voorwaardes waaronder die gebruiker programme mag gebruik en laai. Afskrifte van sagteware mag slegs gemaak word as: ’n organisasie oor ’n perseellisensie (site licence) beskik en as ’n rugsteunkopie gemaak word.

WAT IS ROOFPROGRAMMATUUR WAT IS ROOFPROGRAMMATUUR? (PIRATE SOFTWARE) Sagteware wat onwettig gekopieër word. WAT IS ’N PIRATE? ’n Persoon wat onwettige kopieë van programme maak.

WAT IS ’N PATCH? Programmeerders maak soms foute en kom dit eers agter nadat baie gebruikers die program aangekoop het. Om hierdie foute te herstel, kan die gebruiker ’n patch koop of van die internet aflaai. ’n Patch is ’n klein programmetjie wat geskryf word om die fout in ’n program te herstel. PRODUKSLEUTEL (PRODUCT KEY) ’n Unieke sleutel wat aan jou sagteware toegeken is. Sonder ’n produksleutel sal dit onmoontlik wees om die program wat jy gekoop het, te laat.

Wat is ‘n Grafiese Koppelvlak? (Graphic User Interface) Wanneer die bedryfstelsel ‘n WIMP omgewing gebruik: Windows – Vensters. Icons – Ikone Menus – kieslyste Pointers – muis / trackball / stylus ens.

Die UNIX koppelvlak

Die Mac koppelvlak

The illustration above is of a DOS "window" available in all installations of Windows. I entered a command dir, accompanied by the /? switch; dir lists the contents of the directory (in this case, my root drive C:\), while the switch modifies the command so that it supplies detailed instructions on how to use the command, rather than actually execute it.

Die eerste Windows koppelvlak

Windows 3.1

Minder bekendes:

Meer minder bekendes:

Opgradering van Sagteware

Inleiding Nuwe uitgawes van sagteware word elke paar jaar uitgegee deur baie sagteware maatskappye. Daar word tussen hulle onderskei deur uitgawe nrs of jare. (Bv. Windows 3.1 en Windows 2000) Belangrike hersienings word uitgeken aan die heelgetal. Bv 3.4 Minder belangrike hersienings word uitgeken aan desimale. Bv 3.4 Waar kan jy sien wat is jou uitgawe nr? Help>About on Windows software

Voordele en nadele Opgraderings sal gewoonlik ‘n paar nuwe funksies bied of take makliker maak. Met Word 2007 is 80% van die algemeenste funksies nie meer as 2 klieke weg nie Daar is egter tegniese en menslike aspekte wat in ag geneem moet word voordat sagteware opgegradeer word.

Hardeware Struikelblokke Die nuwe sagteware mag meer geheue, ‘n vinniger verwerker ens. Benodig. Dit beteken dat hardeware dalk ook opgegradeer moet word. Windows version Processor Memory Hard disk Windows 95 25 MHz 8 MB ~50 MB Windows 98 66 MHz 24 MB 140-255 MB Windows Millennium 150 MHz 32 MB 320 MB Windows XP 300 MHz 128 MB 1.5 GB Windows Vista 1 GHz 1.0 GB 15 GB

Aanpasbaarheid Die opgegradeerde sagteware moet aanpasbaar wees met die bestaande stelsels. Nuwe weergawes sal gewoonlik leêrs wat in vorige weergawes geskep is oopmaak.– terugwaarts aanpasbaar. (backwards compatibility) Dit is egter nie altyd andersom waar nie: lêers wat in die nuwe uitgawe geskep is, kan nie altyd in die vorige uitgawe gelees word nie. Vorentoe aanpasbaar (downwards compatibility)  

alleenstaande vs geïntegreerde sagteware. ’n Alleenstaande program kan slegs een funksie verrig. Pastel is ’n voorbeeld van ’n alleenstaande program. Geïntegreerde programme kan meer as een funksie verrig. Office 2007 is ’n voorbeeld van ’n geïntegreerde pakket, want die gebruiker kan baie verskillende goed daarmee doen. Kyk net wat ’n mens alles met Office 2007 kan doen: woordverwerking, sigblaaie, databasisse, elektroniese aanbiedings, ens. Omdat die Office 2007-pakket ’n klompprogramme bevat, word dit ook ’n Office Suite genoem.

versoenbaarheid van sagteware? Wanneer ’n nuwe weergawe van Microsoft Word vrygestel word, het die program die vermoë om ‘af’ te stoor na die ouer weergawe, aangesien nie alle rekenaargebruikers dadelik opgradeer na die nuutste weergawe nie. Hierdie terugwaartse stoorvermoë stel verskillende gebruikers in staat om saam te werk. In die verlede het hierdie stoorvermoë onvoorspelbare gevolge gehad indien die nuwe weergawes van die sagteware eienskappe gehad het wat nie met die vroeëre weergawe versoenbaar was nie. Die versoenbaarheid van Word stel die gebruiker in staat om enige nuwe eienskap, wat nie deur die vroeëre weergawes herken kan word nie, te deaktiveer sodat ’n dokument heeltemal met vroeëre weergawes van Word versoenbaar sal wees. Dit is om hierdie rede dat ’n gebruiker wat in die Office 2007 pakket werk, lêers wat deur middel van die Office 2003 pakket geskep is, kan lees.