ADMINISTRATIEFREG EN ADMINISTRATIEWE AKSIES

Slides:



Advertisements
Similar presentations
UNIT 4 & 5 REVISION 2012/10/15.
Advertisements

Liberale Koloniale Regeringstelsel. Identiteitlose kiesers in ‘n samelewing is in die diens van politieke partye. Switserse Demokratiese Bestuursmodel.
Eenheid 3.2 Vervolg 6 Rasionaliteit, Redelikheid en proporsionaliteit Artikel 6(2)(f) en (h) Hoofstuk 18 van Handboek.
Lawyer: "Trooper, when you stopped the defendant, were your red and blue lights flashing?“ Witness: "Yes.“ Lawyer: "Did the defendant say anything when.
Eenheid 3.2 en 4.1. Inleiding As daar gekyk word na die hofsake wat handel oor die hersiening van irrasionele en onredelike administratiewe handelinge,
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Verwerking.
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEFREG
HOE OM VIR HIERDIE VAK TE LEER:
Kontrole van Administratiewe Handelinge
17 Augustus – Afrikaanse klas om 17:10-18:00
Klasse vir res van kwartaal:
KONTRAKTEREG DEEL III KONTRAKBREUK.
GEREGTELIKE HERSIENING VAN PROSEDURELE ONBILLIKEHEID – ARTIKEL 6(2)(C)
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Regverdigmaking (Justification)
Absolute oortuiging God bestaan?
INLEIDING TOT ADMINISTRATIEFREG
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
Do you need a miracle In your Life?.
Hoofstuk 17: Maatskappye en Ander Besigheidstrukture
KONTRAKTEREG EENHEID 14 REPUDIASIE.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesing 1.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Laer Volkskool Heidelberg
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
EENHEID 3.2 VERVOLG & EENHEID 4.1
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Missie Krities .... waarom, daarom.....
Geskape om vir ewig te lewe !
Verstaan  emosies  wil
EENHEID 9 GEOORLOOFDHEID
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Hoofstuk 17: Maatskappye en Ander Besigheidstrukture
Regverdigmaking (Justification)
Missionale transformasie Binne en buite.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

ADMINISTRATIEFREG EN ADMINISTRATIEWE AKSIES EENHEID 2 ADMINISTRATIEFREG EN ADMINISTRATIEWE AKSIES

ADMINISTRATIEFREGTELIKE VERHOUDINGS EENHEID 2.1 ADMINISTRATIEFREGTELIKE VERHOUDINGS

DIE ADMINISTRATIEFREGTELIKE VERHOUDING Administratiefregtelike verhouding van ongelykheid Algemene en individuele administratiefregtelike verhoudinge Eienskappe van die administratiefregtelike verhoudinge 4. Voorwerp van die administratiefregtelike verhouding

1. ADMINISTRATIEFREGTELIKE VERHOUDING VAN ONGELYKHEID ONDERSKEID TUSSEN ADMINISTRATIEFREGTELIKE VERHOUDING EN PRIVAATREGTELIKE VERHOUDING -Een van die subjekte altyd outoritêre liggaam Gedek met staatsgesag

Skeiding in 16e eeu Privaatreg Publiekreg Wat is dit? Basis van Gelykheid (Vrywillige grondslag) Regeringsinstelling Al hoe moeiliker om die onderskeid te bewys Ten minste een party moet `n “staatsorgaan” wees.(dra en beoefen staatsgesag) Wat van verhoudings tussen ouer en kind? Is dit `n ongelyke gesagsverhouding? Divide increasingly difficult. Penetration of public law into the private sphere and increased public regulation of private activities, and the private performance of public service. Public law not only interests of general community and Private law not only protecting interests of individuals. Since public law also protects the individual (for example criminal law etc). NB distinguishing characteristic is the status of the legal subjects within the relationships created. Places in position of authority between organ of state and other organ or individual. Regeringsinstelling Of Regeringsinstelling -Dit is nie staatsgesag nie. -Almal is private persone -nie op openbare belang gerig nie. Ongelyke Verhoudings Individuele Subjekte

Nie soos `n kontrak in privaatreg nie. Regeringsgesag In die verlede was hierdie gesag gevestig in parlementêre soewereiniteit = het gelei tot heelwat misbruik. Vandag verleen die Grondwet hierdie magte. Die Reg Verleen magte Ask class what is parliamentary sovereignty? No court may test the fairness, equality and substance of parliamentary statutes. Thus, Constitutional state where constitutionalism prevails. Constitutionalism means that the power of the state is defined and limited by law to protect the interests of society. A state founded on law. A constitutional state is one where the rule of law prevails. What is the rule of law? Absence of arbitrary power, equality before law. 1996 Constitution gives expression to these same principles. Also gives effect to the principles of a Rechtstaat. Concept expressed in the German Constitutional system. Doctrine of separation of powers, “checks and balances” between various branches of government. Also the legal values that ensure substantive justice. Aan staatsorgane Nie soos `n kontrak in privaatreg nie. Magte maak `n eensydige en ongelyke verhouding tussen organe en individue moontlik.

Een van die elemente van publiekreg: ONGELYKE VERHOUDING Dus, die Staat pas eensydig sy aksies toe in ongelyke verhoudinge. Daarom is dit nie soos `n kontrak in die privaatreg waar daar toestemming deur beide partye benodig word om `n kontrak te sluit nie. In die geval van Publiekreg kan die staat eensydig `n aksie toepas. Die verhouding van ongelykheid stam uit “owerheidsgesag” / “Government authority” So `n regsverhouding: -plaas dan die “staatsorgaan” in `n posisie om sy besluite toe te pas, -of die inhoud van sy verhoudinge te verander. Die Reg verleen magte aan die staat en sy organe. Dit stel die staatsorgaan in staat om regsverhoudinge met ander regsubjekte te ondergaan

Stem u saam dat die saak van John Wilkinson and Partners v Berea Nursing Home die verskil tussen die privaat- en publiekregsverhoudings illustreer? Die staat het van sy gesag gebruik gemaak en daarom publiekreg van toepassing Verpleeginrigting het `n eiendomsagent opdrag gegee om sy eiendom te verkoop NPA het toe besluit om die eiendom te onteïen eerder as koop Daar was geen konsensus tussen partye en daarom geen kontrak Verpleeginrigting weier om kommissie te betaal aan eiendomsagent Die hof bevind dat die eiser nie op kommissie geregtig is nie aangesien onteïen en nie verkoop is nie.

Verhouding tussen twee staatsorgane – gewoonlik `n verhouding van gesag. Administratiefreg van toepassing MAAR Wanneer verhouding tussen twee staatsorgane een van gelykheid is Privaatreg van toepassing Byvoorbeel - verkoopskontrak

VOORBEELD: BASSON T/A REPCOMM COMMUNITY REPEATER SERVICES V POSTMASTER-GENERAL Die hof het die ooreenkoms tussen die partye ontleed en tot die gevolgtrekking gekom dat die posmeester-generaal ingevolge wetgewing opgetree het en dat die ooreenkoms tussen die partye nie `n kontrak in die privaatregtelike sin was nie.

2. HOE KAN DIE ARTIKEL 9 GELYKHEID VOOR DIE REG VERSOEN WORD MET DIE ONGELYKE VERHOUDING IN ADMINISTRATIEFREG?

DEUR ARTIKEL 33 VAN DIE GRONDWET WAARBORG REGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE EN WAARDES VAN DIE GRONDWET EN REGTE MOET REALISEER WORD GEBIND DEUR WAARDES SOOS REGVERDIGHEID, GELYKHEID EN ONPARTYDIGHEID MOET VOLDOEN AAN ARTIKEL 36 MAATSTAWWE WANNEER `N REG BEPERK WORD

3.ALGEMENE (OBJEKTIEWE) ADMINISTRATIEFREGTELIKE VERHOUDINGE EN DIE INDIVIDUELE (SUBJEKTIEWE) VERHOUDINGE

ALGEMEEN INDIVIDUEEL GESKEP EN VERANDER DEUR WETGEWING SPESIFIEKE REëLS WAT VAN TOEPASSING IS OP SPESIFIEKE, GEIDENTIFISEERDE REGSUBJEKTE BYVOORBEELD = WANNEER `N PERMANENTE PERMIT AAN `N BUITELANDER GEGEE WORD IN TERME VAN DIE IMMIGRATIONS ACT NIE-SPESIFIEK VAN TOEPASSING OP ALLE REGSUBJEKTE - ONPERSOONLIK BYVOORBEELD = IMMIGRATIONS ACT – NIE-SPESIFIEK VAN TOEPASSING OP ALLE IMMIGRANTE ONPERSOONLIKE REëLS WORD GEKONKRETISEER IN DIE INDIVIDUELE VERHOUDING. DUS DIE INHOUD VAN DIE INDIVIDUELE VERHOUDING SAL VERANDER VAN EEN SAAK NA DIE ANDER SELFDE REëL OP ALLE PERSONE VAN TOEPASSING

ARTIKELS 3 EN 4 VAN PAJA REFLEKTEER DUIDELIK HIERDIE TWEE VERHOUDINGE Procedurally fair administrative action affecting any person 3. (1) Administrative action which materially and adversely affects the rights or legitimate expectations of any person must be procedurally fair. (2) (a) A fair administrative procedure depends on the circumstances of each case. (b) In order to give effect to the right to procedurally fair administrative action, an administrator, subject to subsection (4), must give a person referred to in subsection (1)— (a) adequate notice of the nature and purpose of the proposed administrative action; (b) a reasonable opportunity to make representations; (c) a clear statement of the administrative action; (d) adequate notice of any right of review or internal appeal, where applicable; and (e) adequate notice of the right to request reasons in terms of section 5. (3) In order to give effect to the right to procedurally fair administrative action, an administrator may, in his or her or its discretion, also give a person referred to in subsection (1) an opportunity to— (a) obtain assistance and, in serious or complex cases, legal representation; (b) present and dispute information and arguments; and (c) appear in person. (4) (a) If it is reasonable and justifiable in the circumstances, an administrator may depart from any of the requirements referred to in subsection (2). (b) In determining whether a departure as contemplated in paragraph (a) is reasonable and justifiable, an administrator must take into account all relevant factors, including— (i) the objects of the empowering provision; (ii) the nature and purpose of, and the need to take, the administrative action; (iii) the likely effect of the administrative action; (iv) the urgency of taking the administrative action or the urgency of the matter; (v) the need to promote an efficient administration and good governance. (5) Where an administrator is empowered by any empowering provision to follow a procedure which is fair but different from the provisions of subsection (2), the administrator may act in accordance with that different procedure. Administrative action affecting public 4. (1) In cases where an administrative action materially and adversely affects the rights of the public, an administrator, in order to give effect to the right to procedurally fair administrative action, must decide whether— 4 5 10 15 20 25(a) to hold a public inquiry in terms of subsection (2); (b) to follow a notice and comment procedure in terms of subsection (3); (c) to follow the procedures in both subsections (2) and (3); (d) where the administrator is empowered by any empowering provision to follow a procedure which is fair but different, to follow that procedure; or (e) to follow another appropriate procedure which gives effect to section 3. (2) If an administrator decides to hold a public inquiry— (a) the administrator must conduct the public inquiry or appoint a suitably qualified person or panel of persons to do so; and (b) the administrator or the person or panel referred to in paragraph (a) must— (i) determine the procedure for the public inquiry, which must— (aa) include a public hearing; and (bb) comply with the procedures to be followed in connection with public inquiries, as prescribed; (ii) conduct the inquiry in accordance with that procedure; (iii) compile a written report on the inquiry and give reasons for any administrative action taken or recommended; and (iv) as soon as possible thereafter— (aa) publish in English and in at least one of the other official languages in the Gazette or relevant provincial Gazette a notice containing a concise summary of any report and the particulars of the places and times at which the report may be inspected and copied; and (bb) convey by such other means of communication which the administrator considers effective, the information referred to in item (aa) to the public concerned. (3) If an administrator decides to follow a notice and comment procedure, the administrator must— (a) take appropriate steps to communicate the administrative action to those likely to be materially and adversely affected by it and call for comments from them; (b) consider any comments received; (c) decide whether or not to take the administrative action, with or without changes; and (d) comply with the procedures to be followed in connection with notice and comment procedures, as prescribed. depart from the requirements referred to in subsections (1)(a) to (e), (2) and (3). 30 35 40 45 50 55

TWEE TIPES INDIVIDUELE ADMINISTRATIEFREGTELIKE VERHOUDINGE BINNE DIESELFDE OUTORITêRE HIERARGIE DIE ONAFHANKLIKE VERHOUDING VERHOUDING VAN ONAFHANKLIKE BEHEER. EEN ADMINISTRATEUR HET DIE MAG VAN GOEDKEURING OOR DIE ANDER OF ADMINISTRATIEWE LIGGAME FUNKSIONEER ONAFHANKLIK MAAR HET DIE MAG VAN GOEDKEURING OF AFKEURING OOR DIE ANDER WANNEER ADMINISTRATEURS IN `N VERHOUDING TREE BIINE DIESELFDE OUTORITêRE HIëRARGIE(EXAMPLE = WITHIN A STATE DEPARTMENT) HOëR ADMINISTRATEUR GEE INSTRUKSIES AAN `N LAER ADMINISTRATEUR

WAT BETEKEN DIT? BINNE DIESELFDE OUTORITêRE HIëRARGIE DIE ONAFHANKLIKE VERHOUDING ONDERSKEIDENDE KARAKTERTREK IS NIE DIE OMVANG VAN DIE BEHEER NIE DIE ONDERSKEIDENDE FAKTOR IS DIE INDIVIDUALITEIT VAN DIE TWEE ADMINISTRATEURS HOëR ADMINISTRATEUR MAG SLEGS DIE ADMINISTRATIEWE AKSIE WAT UITGEVOER WORD GOEDKEUR OF AFKEUR DESENTRALISASIE HOëR ADMINISTRATEUR MOET DIE LAER ADMINISTRATEUR SPESIFIEKE INSTRUKSIES GEE OOR SY AKTIWITEITE DEKONSENTRASIE

DELEGASIE VAN ADMINISTRATIEWE MAG DOEL VAN DIE DELEGERING VAN MAGTE = OM TE FASILITEER DAT DIE WERK GEDEEL WORD BINNE DIE ADMINISTRASIE

DELEGASIE VAN ADMINISTRATIEWE MAGTE ALHOEWEL DIE ALGEMENE REëL = WAAR `N DISKRESIONêRE MAG AAN `N SPESIFIEKE LIGGAAM OF AMPTENAAR GEGEE WORD OOR SY / HAAR KENNIS OF KUNDIGHEID, MAG HIERDIE MAG NIE GEDELEGEER WORD NIE.

DELEGERING VAN ADMINISTRATIEWE MAGTE DEKONSENTRASIE DESENTRALISASIE Delegering binne dieselfde hiërargiese struktuur `n Administratiewe liggaam het die mag om ander se aksies goed te keur of af te keur. Maar, mag nie die besluite verander. Voorbeeld Delegering van `n mag deur die minister aan die direkteur-generaal wie dan die mag aan die amptenare in die departement delegeer Voorbeeld University of Pretoria v Minister of Education Minister het nie die bevoegdheid gehad om die rektor van `n universiteit aan te stel nie. Minister moes die anstelling goedkeur maar kon nie sy keuse in die plek van die raad stel Minister gives power to the director general. Director general determines whether an accused can be prosecuted after evaluating documents before him. However, cannot perform this function alone therefore delegates it to prosecutors to decide whether can be prosecuted. Die Minister gee magte aan die direkteur-generaal. Direkteur-generaal bepaal of aangekla moet word nadat hy die dokumente voor hom bestudeer het. Maar, kan hierdie funksie nie alleen uitvoer nie. Daarom word dit na aanklaers delegeer om te besluit wie aangekla moet word.

DELEGERING VAN ADMINISTRATIEWE MAGTE DEKONSENTRASIE DESENTRALISASIE KENMERKE In hierdie verhouding delegeer die delegans sekere bevoegdhede en funksies aan `n onafhanklike liggaam, byvoorbeeld waar `n minister `n raad aanstel om lisensies uit te reik. Die delegans oefen kontrole uit oor die gedelegeerde by wyse van aanstelling van die lede van die raad of by wyse van appèl of hersiening 1. Delegans (hoër orgaan) kan die delegasie te eniger tyd terugtrek Sodra die aangeleentheid gefinaliseer is, kan hy nie die uitoefening van daardie besondere funksie ongedaan maak nie. In Administrator Cape v Associated Buildings het die hof bevind dat die delegasie die administrateur nie sy bevoegdheid ontneem het nie en day hy nog steeds tussenbeide kon tree aangesien die aangeleentheid nog nie gefinaliseer was nie.

DELEGERING VAN ADMINISTRATIEWE MAGTE DEKONSENTRASIE DESENTRALISASIE 2. Delegans kan op verskeie wyses kontrole oor die gedelegeerde uitoefen, byvoorbeeld deur voor te skryf hoe die bevoegdheid uitgeoefen moet word of deur `n verslag te vereis. 3. Die ondergeskikte tree namens die delegans op en die bevoegheid word geag deur die delegans uitgeoefen te wees. 4. Gesagsliggame binne dieselfde magsfeer met die gevolg dat dit aanvaar word dat die hoër orgaan weet wat die beste is en ander feite in heroorweging kan neem as die wat deur die laer orgaan oorweeg is

DELEGERING VAN ADMINISTRATIEWE MAGTE DEKONSENTRASIE DESENTRALISASIE 5. Daar heers solidariteit binne dieselfde magsfeer met die gevolg dat dit aanvaar word dat die hoër orgaan weet wat die beste is en ander feite in heroorweging kan neem as die wat deur die laer orgaan oorweeg is.

DELEGATUS DELEGARE NON POTEST (DELEGEERDER) (OM TE DELEGEER) (NIE) (KAN) DIE DELEGEERDER KAN NIE DELEGEER

OWERHEIDSLIGGAAM GEMAGTIG OM `N BEPAALDE HANDELING TE VERIG – MAAR HANDELING GAAN GEPAARD MET UITOEFENING VAN DISKRESIE Die handeling mag nie gedelegeer word sonder die uitdruklike of noodwendige magtiging daartoe nie. `N ADMINISTRATIEWE LIGGAAM MAG DIE DISKRESIE PERSOONLIK UITOEFEN EN DAN `N ONDERESKIKTE OPDRAG GEEN OM DIE BESLISSING UIT TE VOER

BEF V CAPE TOWN MUNICIPALITY ATTORNEY-GENERAL OFS V CYRIL ANDERSON INVESTIMENTS IS BESLIS DAT `N PROVINSIALE ADMINISTRASIE DIE VOORWAARDES VIR DORPSTIGTING MAG BEPAAL EN DIT DAN AAN `N STADSRAAD OORLAAT OM DIE VOORWAARDES TE IMPLEMENTEER. `N OWERHEIDSORGAAN MAG IEMAND (SOOS `N INSPEKTEUR) AANSTEL OM SEKERE FEITE NAMENS HOM VAS TE STEL, MAAR HY MOET STEEDS DIE DISKRESIONêRE MAG PERSOONLIK UITOEFEN BEF V CAPE TOWN MUNICIPALITY ADMINISTRATEUR SY BEVOEGDHEDE INGEVOLGE DIE DORPE ORDONNANSIE AAN DIE STADSINGENIEUR GEDELEGEER WAT DIT OP SY BEURT WEER AAN DIE ASSISTANT-BOUREKENAAR GEDELEGEER HET. Die hof het bevind dat die delegasie aan die assistant-bourekenaar in stryd was met die reël en daarom ongeldig

Nie `n oortreding van die verbod op delegasie nie Kom die delegasie van bevoegdhede by wyse van mandaar neer op `n oortreding van die verbod op subdelegasie? Algemene reël is dat waar `n diskresionêre bevoegdheid aan `n orgaan verleen word vanweë sy besondere kundigheid, hy die bevoegdheid nie aan ander mag delegeer nie. Nie `n oortreding van die verbod op delegasie nie In die geval van delegasie by wyse van mandaat neem die hoër orgaan die beslissing en gelas dan `n laer orgaan of amptenaar om dit uit te voer Dus, die orgaan wat met die bevoegdheid beklee is, neem persoonlik die beslissing en is verantwoordelik vir die funksie en die uitvoering daarvan.

4. DIE OBJEK VAN DIE ADMINISTRATIEFREGTELIKE VERHOUDING

DIT IS DIE PROBLEEM / SAAK WAT DIE REGSVERHOUDING TUSSEN TWEE SUBJEKTE SKEP: MET ANDER WOORDE = THE SAAK WAT DIE REGSVERHOUDING LAAT ONTSTAAN EN DIE TWEE SUBJEKTE BIND IN DIE ADMINISTRATIEFREGTELIKE VERHOUDING Lê DIE OBJEK VAN DIE VERHOUDING IN DIE UITVOER VAN `N AKSIE – DIE DOEN OF “NIE DOEN” VAN IETS. BYVOORBEELD, DIE ONTVANG VAN BELASTING OOR DIE SPESIFIEKE SAAK HET DIE ADMINISTRASIE IN `N VERHOUDING MET `N ANDER ORGAAN, LIGGAAM OF PRIVATE SUBJEK INGETREE BYVOORBEELD, IN DIE VERHOUDING VAN ONTEIENING, DIE OBJEK VAN DIE VERHOUDING IS DIE EIENDOM WAAROOR DIE ADMINISTRATEUR EN DIE INDIVIDUELE PERSOON IN VERHOUDING GETREE HET.

BELANG – DIE OBJECT BEPAAL DIE DOEL WAARVOOR DIE ADMINISTRATIEWE MAG UITGEVOER MOET WORD AN ADMINISTRATOR WHO HAS THE POWER TO REGULATE WASTE DISPOSAL, MUST ENSURE THAT THE MEASURES HE / SHE HAS TAKEN ARE DIREACTED AT THE PROTECTION OF PUBLIC HEALTH. WHERE HE/ SHE TAKES MEASURES REQUIRING THE PUBLIC TO USE EXPENSIVE RE-CYCLING METHODS, THE MEASURES WILL BE UNAUTHORISED IF THEY ARE NOT DIRECTLY RELATED TO THE PROTECTION OF PUBLIC HEALTH.

VERSKILLENDE TIPES ADMINISTRATIEWE ORGANE

Amptenare van die sentrale regering (staatsadministrasie) = soos die direkteur-generaal van die department van arbeid Plaaslike owerhede soos stadsrade Rade soos die Film-en Publikasiehersieningsraad Tribunale soos die Watertribunaal ingestel kragtens hoofstuk 15 van die Nasionale Waterwet.

Is administratiefreg van toepassing by die handelinge deur Vrywillige verenigings soos `n jokkieklub en `n rugbyklub? Jokkieklub = vrywillige vereniging = semi-professionele status MAAR Nie `n administratiewe owerheidsorgaan want nie deur wetgewing in die lewe geroep nie. Dus oefen nie owerheidsgesag uit nie. Basis van die verhouding tussen die jokkie en die klub is een van privaatreg.– Carr v Jockey Club.

Middelburg Rugbyklub v Suid-Oos Transvaalse Rugby-Unie Is administratiefreg van toepassing by die handelinge deur Vrywillige verenigings soos `n jokkieklub en `n rugbyklub? Howe sal administratiefreg by wyse van analogie toepas waar daar `n interne hierargie van gesag is, byvoorbeeld waar tugoptrede teen `n jokkie ingestel word, ten spyte van die privaatregtelike basis van die verhouding Middelburg Rugbyklub v Suid-Oos Transvaalse Rugby-Unie Die hof het vevind dat alhoewel `n rugbyklub nie `n administratiewe liggaam is nie, die reëls van die administratiefreg op sy handelinge van toepassing is aangesien die klub sy eie interne hierargie het en in `n gesagsverhouding teenoor sy lede staan.

Vind administratiefreg toepassing by die handelinge deur die Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika? Liggaam deur statuut daargestel en die minister oefen beheer oor sy bevoegdhed en funksies uit. Raad val nie binne bepaalde administratiewe hierargie nie, maar dit lewe wel `n openbare diens Directory Advertising Cost Cutters case Raad is nie `n owerheidsorgaan nie Raad kan egter dissiplinêre stappe teen sy ledeneem en in die geval sal `n hof vereis dat die reëls van die administratiefreg, meer spesifiek die reëls van natuurlike geregtigheid op die handelinge van die Raad toegepas word (SA Medical and Dental Council case)

Vind administratiefreg toepassing by die Johannesburg Effektebeurs? Dawnlaan Beleggings saak Alhoewel Effektebeurs deur statuut gereguleer word, dit nie `n statutêre liggaam is nie aangesien sy verhouding met genoteerde maatskappye kontraktueel van aard is Die hof het egter bevind dat, alhoewel die Effektebeurs tegnies gesproke nie `n statutêre liggaam is nie, dit onderhewig aan die bepalings van die publiekreg is, aangesien dit onder statutêre verpligting is om in die openbare belang op te tree.

Rights, powers and privileges of individuals recognised by the administrative law relationship Artikel 7(2) = staat moet die rege in die handves van regte eerbiedig en beskerm. Dus, alle regte soos in die HvR geniet beskerming Mag beperk word deur artikel 36 Apart van die HvR = al die ander regte van die individu in die administratiefregtelike verhouding =39(3) Gemeenregtelike regte, vryhede en bevoegdhede, regte in die gewoontereg erken (om `n poligame huwelik aan te gaan), regte kragtens `n statuut gekry

LITERATUUR EENHEID 2.1 IN GIDS HOFSAKE SOOS IN KLASNOTAS EN WERKBOEK GENOEM VRAE 21-29 VAN WERKBOEK BLADSYE 93-205 VAN HANDBOEK