Hoërskool Suig Hoofkarakters: Lize

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Luistersessie 40 jaar van Loof die Here! Verskeie kunstenaars.
Advertisements

Follow Him. Seek Him..
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Kenenisa Bekele.
Efesiërs 3: Daarom bid ek vir julle wat nie Jode is nie, ek, Paulus, ’n gevangene deur my diens aan Christus Jesus. 2 Julle het tog seker gehoor.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Kom ons kyk hoe vinnig julle die volgende antwoorde kan kry
Laerskool Hermanus Amoray Henecke
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Luk. 18:8 “Maar sal die Seun van die mens by sy koms nog geloof op die aarde vind?”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
“Julle sal my getuies wees”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
Taalkunde.
SAADPLANT BEDIENING [SKYN NA BUITE]
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Hoërskool Suig Hoofkarakters: Lize Christelle (Vriendin by die Privaatskool) Simon (Hoofseun) Rooigesig (matrikulant, boelie) Meneer de Bruyn (Wiskunde Onderwyser) Leon (Graad 10, hou van Lize) Derdepersoonverteller Dagboekinskrywings – eerstepersoon perspektief

Hoërskool Suig Lize Graad 8 in Hoërskool Sy word ontgroen (ontgroening = initiation) Sy moet lawwe (silly) goed doen soos ‘n rosyntjie op haar neus plak (paste a raisin on her nose) , sy moet oor die rugbyveld swem (swim accross rugby field) en haar liefde aan ‘n vlagpaal verklaar (declare her love to a flag pole), plak aan goed Hou dagboek (Keeps a diary) Sy was rooikappie (red-ridinghood) in die Graad 8 konsert Sy sukkel om aan te pas by die skool, maar mag dalk net miskien baie daarvan hou aan die einde van die storie

Hoërskool Suig Christelle Sy is in ‘n privaatskool By hulle privaatskool is daar net oriëntering (orientation) Haar skooldrag is nog erger as Lize se skool Lize se pa is teleurgesteld (dissapointed) in Lize as sy sê sy wil na Christelle se skool toe gaan. Christelle geniet (enjoys) Lize se stories en wens sy was in Lize se skool (ironic that Christelle enjoys Lize’s stories and wishes she could go to her high school).

Hoërskool Suig Simon Hoofseun, deel van die leerderraad Baie aantreklik (very handsome) Hy red haar elke keer uit moeilike situasies (he saves her out of difficult situations)

Hoërskool Suig Rooigesig (Red face) Leerderraadslid, matrikulant Stink knoffelasem (garlic breath), vuil skoene, rooigesig en hare. Laat Lize soos Paris Hilton loop Hy noem Lize Barbie Hy sê Lize moet hom sy lewensverhaal vertel Lize mag hom nie in sy oë kyk nie Lize moet hom Skone Koning van my lewe noem Hy noem Lize fungus

Hoërskool Suig Meneer de Bruyn (met ‘n lang “y”) Wiskunde Meneer Baie sarkasties Lize noem hom per ongeluk Mnr. De Swardt Hy noem Lize kleurblind, ‘n dom Blondine (STEREOTIPERINGS - STEREOTYPING) As Lize goed doen in haar Wiskunde-toets is hy bly kleurblinde blondines het darem ook ‘n paar verwarde breinselle.

Hoërskool Suig Leon Graad 10 Leon en Lize was saam in die laerskool Hy kom vra haar na kerk (church) hoe sy van hoërskool hou? Leon vra Lize om Saterdag te gaan fliek

Hoërskool Suig SLOT Aan die einde van die verhaal sing hulle die skoollied (school song) en sy voel trots (proud) Sy was ‘n goeie rooikappie Die seniors sê ontgroening is verby Leon vra haar om te gaan fliek Sy doen goed in haar wiskunde toets Haar zit is weg SY GAAN MISKIEN (NET MISKIEN) BAIE VAN HoëRSKOOL HOU (SHE MIGHT JUST LOVE HIGH SCHOOL) – POSITIVE END