School closes on Friday 27 June and re-opens on Monday 21 July 2014

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Die deurlopende PP-agtergrond Teks Psalm 124 God versamel ons en ons is bly.
Advertisements

Programme for 28 March 2013: 07:20 Final assembly 07:45 Register Period 08:15 Opslaan van toerusting 08:30 Slip-a-slide 10:00 Opruim en skoonmaak 10:30.
Mrs. Matheny’s Class Newsletter Look what we are learning…
Nursery Rhymes – Jack and Jill
Mrs. Starkovich’s Learning Themes Reminders Upcoming Events
Follow Him. Seek Him..
SANDRINGHAM ESTATE STELLENBOSSCH 26 – 28 October 2018
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
School closes on Friday 27 June and re-opens on Monday 21 July 2014
Hoërskool Suig Hoofkarakters: Lize
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Laerskool Sabie Primary
LIKBEKKIE ATTLETALE 5 Sept is fietsiedag!! Spring is in the air!!!
The Tattle ale Die likbekkie
Rondom My Dawie de Jager.
The Tattle ale Die likbekkie School re-opens 1 October Eeufeesprogram
Makhuba twins “We like this school already!”
Laerskool Sabie Primary
My Sv1TOMPv2I guide Basic Afrikaans sentence structure.
SANDRINGHAM ESTATE STELLENBOSSCH 26 – 28 October 2018
The Tattle ale Die likbekkie 22 Feb: Interlaer ATKV
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Primary Newsletter – Friday 19th January 2018
The Tattle ale Die likbekkie School re-opens 8 October
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
The Tattle ale Die likbekkie
First Grade Mrs. Logan
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Laer Volkskool Heidelberg
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Luk. 18:8 “Maar sal die Seun van die mens by sy koms nog geloof op die aarde vind?”
St Augustine’s CE (VA) J&I School
Welkom Jeremia 1:4-10.
Change to Academic Calendar 2018/19
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Human Rights Bill of Rights The South African Bill of rights Rights
Verstaan  emosies  wil
MEI 2017 mei MEI Mei mei mei 2017 MEI 2017 Uitgawe 23
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
JUNIE 2017 junie JUNIE Junie junie junie 2017 JUNIE 2017 Uitgawe 24
JULIE 2017 julie JULIE Julie julie julie 2017 JULIE 2017 Uitgawe 25
AUG 2017 augustus AUGUSTUS Augustus augustus augustus 2017
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
• Siekte / Lyding• 16 Maart •
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

School closes on Friday 27 June and re-opens on Monday 21 July 2014 likbekkie attle Tale Tel: 013-764 1328 Fax: 013-764 3510 email: kantoor@laerskoolsabie.co.za Newsletter 3 30 Mei 2014 Sabie Primary School closes on Friday 27 June and re-opens on Monday 21 July 2014 Centenary t-shirts/Eufeeshempde @ R20, keyholder/sleutelhouers @ R5, postcards/poskaarte @ R2, YearbookJaarboeke R100, caps/Pette @ R20 te koop by die kantoor/for sale at the office. Serpe en mussies te koop by kantoor @ R40 stuk. Scarves and beanies for sale at office @ R40!! Eksamenrooster / Exam table 9/6: Home Language Gr 4,5,7 10/6: Home Language Gr 6 11/6: Add Lang : Gr 4,5,7 12/6: Add Lang Gr 6 13/6: Maths Gr 4 - 6 17/6: NW & Teg Gr 4 – 6 Maths Gr 7 18/6: SS Gr 4 – 6 Tech Gr 7 19/6: LS Gr 4 – 6 A & C Gr 7 20/6: NS Gr 7 23/6: SS Gr 7 24/6: LO Gr 7 “Education is the most powerful weapon which you can use to change the world” Die eksamen is op ons, en die goue reël is en bly die regte studiemetodes, voldoende hersiening en betrokke ouers. Die belangrikste bestanddeel vir sukses is harde werk en deeglike voorbereiding. Baie sterkte aan ons leerlinge maar ook aan u as ouer wat net so hard saam leer vir die eksamen! The examination is on us and the golden rule is the correct study method, adequate revision and involved parents. Die ooievaar het ‘n draai by Mnr Zane van Niekerk en sy vrou Luzanne gemaak op 28 Mei en ‘n pragtige seuntjie, Zane Benjamin (3.2 kg) afgelaai. Ons hoop hy sal vir hulle baie vreugde verskaf!! Dankie aan al die ouers vir hulle ondersteuning gedurende die mini rugby en netbal seisoen!! Bosvolkie Birthdays: Paul Slabbert Robyn Blackburn Refilwe Dibakwane Udo Basson Reminder: Our cross-country day will be held at York Sportgrounds on 26 July!!

Baie geluk aan die volgende juffrouens met hulle verjaarsdae: Birthdays Sharnice Nonyane Dino Willis Ricke Gericke Jessica van Wyk Keenan Scheepers Angel Mbuyane Juané le Roux Dechane Jack Ashley Mashigo Baie geluk aan die volgende juffrouens met hulle verjaarsdae: Juf Marietjie 24 Mei Juf Marni 26 Mei Juf Robyn 5 Junie 16 of our children took part at Curro. Andre de Kock and Braham v d Walt won all their matches for the day. u/14 Braham got 1st place, Andre 2nd and Palesa best girl award. Lebogang Mashile : best performance u/10. Lydenburg tournament: 14 of our children took part. Braham 3/6, Vuyo Mokwena 3/6, Theo Mogale 4/6. Thanks to all the parents who supported their children. Chess Thanks to all the parents who support our children. Mini Netbal & Rugby uitslae Lydenburg Nelspruit Rugby Rugby Gr R: 2 wen, 1 verloor Gr R; 2 wen, 1 verloor Gr 1: 1 wen, 1 verloor, 2 gelyk Gr 1: 2 wen, 2 verloor Gr 2: 2 wen, 1 gelyk, 1 verloor Gr 2: 2 wen, 2 verloor Netbal: Netbal: Gr R: 2 wen, 1 verloor Gr R: 1 verloor, 2 gelyk, 1 wen Gr 1: 2 wen, 1 verloor Gr 1: 2 wen, 1 verloor Gr 2: 2 wen, 1 verloor Gr 2: wen al 3 Soccer against Barberton: u/11 lost, u/13 – draw. Hazyview Primary: won 1, lost 1. u/13 won, u/11 lost. Goals by Theo Mogale and Cuelann Oompie. Thanks to all the parents for all the positive support. 2 SOCCER

We are very proud of our rugby boys We are very proud of our rugby boys. All the teams showed good improvement. NETBALL RUGBY Sabie vs Curro u/9 Lost u/11 Won u/13 won Sabie vs Komatipoort lost Netbal: Sabie vs Curro o/9 verloor albei o/10 wen albei 0/11 A wen, B verloor 0/12A verloor 0/12B wen Oop B: verloor Sabie vs Malelane Ons kon ongelukkig nie wen teen hulle nie. Numbi: 3 uit 5 wedstryde gewen Sunel het haar ligamente geskeur en die 0/13 span moes met 6 spelers klaarkom. Netbalkliniek:Op 7 en 8 April het die netbaldogters van 0/10 – 0/13 ‘n baie leersame netbalkliniek gehad. Daar was 43 dogters en 9 afrigters. Baie dankie aan Juf Elbeth wat dit aangebied het. Sabie vs Malelane u/9 Lost u/11 u/13 lost Sabie vs Numbi The rugby camp took place during the April school holiday, and we had about 36 students that took part in the camp. It was a huge success. Special thanks to Mr Kruger who spearheaded the event. Rugby:On 12 April we hosted the rugby-netball day. Eight schools took part. All of our rugby teams took part, the u/9 won both their games, u/11 won all three, and the 1st team lost one and won one game. 3

Redenaars: Op 23 Mei is die Mpumalanga-finaal in Middelburg gehou Redenaars: Op 23 Mei is die Mpumalanga-finaal in Middelburg gehou. Dit was ‘n interessante en stimulerende ervaring vir almal. Die standaard was die hoogste ooit. Ons skool se inskrywings was Engela v d Walt (gr 4) en Juanita Erasmus (gr 5). Engela moes ongelukkig onttrek a.g.v. siekte. Juanita het ons naam hoog gehou en pragtig gepraat. Baie geluk Juanita. Sy is ongelukkig nie in die top 5 nie – die standaard was hoog. Dankie aan ons sprekers en ouers. Volgende jaar maak ons DV weer so. Our Impala competition will kick off on 9 June. Ons vra almal se ondersteuning om die kaartjies te verkoop teen R10. Please support the school. There are wonderful prizes to be won. Eisteddfod: Die inskrywings het nou gesluit. Sodra die program beskikbaar is, sal dit aan julle gegee word. Afrigters: vir Afrikaans Gr R – Juf Michelle en Lizelle Gr 1 & 2: Juf Liz Gr 3: Juf Liesl Gr 4: Juf Robyn Gr 5 ,6,7: Juf Marietjie Eng Poetry: Mrs Tapfira Kuns: Juf Elma & Suzanne Julle sal julle gedigte voor die vakansie ontvang. Baie dankie aan L.E. Mabasa Transport wat ons leerlinge veilig vervoer met hul bussies. Leonard, we appreciate your help in this regard. Your drivers are very professional!! Fathers Day 16 June A Dad is a person who is loving and kind, and often he knows what you have on your mind. He is someone who listens, suggests, and defends. A dad can be one of you’re very best friends! In all that you do, a dad’s love plays a part. There’s always a place for him deep in your heart. THOUGHT OF THE WEEK: I cannot change the way I am, I never really try, God made me different and unique, I never ask him why God made a casting of each life, Then threw the mould away, Each child is different from the rest, Unlike as night from day So God in all his wisdom, Who knows us all by name He didn’t want us to be bored, That’s why we’re not the same