ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Follow Him. Seek Him..
Advertisements

Brief insake Downsindroom
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Ek het ‘n huisie aan die Rand
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Kontak Theo de Jager.
Brief – Fernel Abrahams Strofe 1
Kenenisa Bekele.
KONTAK Theo de Jager.
The Ultimate Celebrity of ALL times
Rosa Keet Rosa Keet is in Senekal in die Vrystaat gebore en
Psalm 27 1 Die Here is my lig en my redder, vir wie sou ek bang wees? Die Here is my toevlug, vir wie sou ek vrees? 2 As misdadigers op my afstorm om my.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Stad in die mis DJ Opperman Bl 162.
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Ek Het ‘n Huisie By Die See
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Die KRUIS Gebedsreis.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Taalkunde.
Ek het ‘n huisie by die see
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Kontak Theo de Jager.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:

Strofe een / Eerste strofe ons wag (we are waiting) jy op die voorstoep (you on the front veranda) ek op die bank (I am waiting on the couch) die kind moes al hier gewees het (the child should have been here already)

Strofe twee / Tweede strofe ons wag (we are waiting) dis al oor een (it’s already after one) sy gesig dryf aan alle kante verby (the image of his face floats pass from all sides) …dit kan tog nie (it can’t be) om hom lief te hê gaan ons tog weer kans kry (we hope to get another chance to love him)

Strofe 3 / Derde strofe ons wag (we are waiting) die nag uit (throughout the night) dis na twee (it is after two am) lê hy êrens… (is he lying somewhere…)

Strofe vier / Vierde Strofe my binnekant soos ‘n rubberhandskoen (my insides feel like a rubber glove) oor en oor en oor oor die vrees gepluk (being plucked over and over, over the fear)

Strofe vyf / Vyfde strofe motorligte val die straat binne (Car lights shine in the street) ligte, honde (lights / dogs) die hekkie piep (the gates make a squeeking sound) staan hy in die deur (he stands in the doorway) ligte oë, sweetpak (light eyes, track suit) toksak oor die skouer (sports bag over his shoulder)

Strofe ses / Sede Strofe (herhaaldelik deurboor (repeatedly pieced met die stomp apple-corer van vrees (with the blunt apple corer of fear

Strofe sewe / Sewende strofe al wat help, is as God genadig wees) (all that helps is if God is merciful)

Strofe agt / agtste strofe my derde kind salig wederborene aan ons my third child blessed born again to us

Tegnies TAAL: eenvoudig VRYE VERS STROFES: onreëlmatige lengtes ONGETITELD Gebrek aan PUNKTUASIE VERSREëLS = funksioneel kort NAG VAN INTENSIE INNERLIKE ERVARING = nag van min woorde

ONGETITELD – eerste reël is ONS WAG = SKEP AFWAGTING Die leser weet nie onmiddellik waarop daar gewag word nie ONS = seun se ouers Spreker = moeder van seun

HERHALING ONS WAG Om te beklemtoon dat hulle nog steeds wag Bou afwagting by die leser Skep spanning Die leser begin wonder wat met die seun gebeur het

… Ellips … Versreël 8 – dui op die ondenkbare -Negatiewe gedagtes -dinge waaraan hulle nie moet dink nie -miskien was hy in ‘n ongeluk? -miskien is hy dood? Versreël 13 – wonder… Het hy iets oorgekom? Lê hy langs die pad?

Die seun Blou oë = kommervry Sportief aangetrek Rugby geoefen? (Togsak) Het nie vir sy ouers gesê waar hy gaan wees nie Onbewus van sy ouers se kommer

Apple-corer Woorde is tussen hakies () = dis die ma se gevoelens =sy is verlig dat hy veilig tuis is =seun onbewus dat dit binne-in ma voel asof haar binneste met ‘n appel-ontpitter deurboor is =a.g.v. die vrees dat hy iets oorgekom het Voel asof haar binneste uitgeruk is

wederborene Ma het gevoel dat sy haar seun verloor het, toe sy so bekommerd was Omdat hy teruggekom het, voel dat asof sy weer geboorte aan hom gegee het Haar derde kind (hy het broer(s) of suster(s))is weer gebore SALIG = sy is nie meer bekommerd nie Hy is nou veilig by die huis

Waaroor handel die gedig? Twee ouers = wag bekommerd vir hul seun om terug te kom Seun was uit. Dit is laat. Hy is nog nie terug nie. Ouers is bang iets het met die seun gebeur. Baie lief vir hul kind.

Derde kind 1. Onverantwoordelike, onbesonne kind (een van 3) 2. Raak nooit gewoond aan hierdie ervaring nie (selfs nie eers nadat jy twee ander kinders grootgemaak het nie) Vrese vir jou kind hou nooit op solank hy onder jou dak woon nie

Strofe 6 Chronologie van gedagtes word in strofe 6 versteur: Dwaal af van beskrywing van seun Fokus op haar eie bekommernis Fokus op wat SY daardie nag moes deurmaak Strofes 6 en 7 is tussen hakies om hierdie gedagtedwaling aan te dui Die slotstrofe voltooi wat sy in strofe 5 gesê het

Man en Vrou / Pa en Ma Ons – aan begin = een van vrees =apart = jy op voorstoep, ek op bank Ons wag – herhaal = hulle vrees MY binnekant – haar vrees Word haar persoonlike ervaring

Vergelyking “my binnekant soos ‘n rubbehandskoen oor en oor en oor oor die vrees gepluk” Die ma is in kontak met haar vrees – sy en die vrees word een, soos ‘n ruberhandskoen wat styf om jou hand pas en klou wanneer dit nat word HERHALING VAN OOR EN OOR.. – Voortdurende kontak met haar vrees

METAFOOR “HERHAALDELIK DEURBOOR MET DIE STOMP APPLE-CORER VAN VREES” Wys op die herhaaldelike pyn