Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

Creating a Collaborative Learning Space in a Chemistry Curriculum Ilse Rootman-le Grange, Liezel Retief, Ed Jacobs, Hanelie Adendorff, Moira Bladergroen,
Onderwyser Beplanning Graad Die Onderwyser se L êer Afdeling 1: Persoonlik Rooster Diensrooster Afdeling 2: Kurrikulum Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring.
TEACHING AND LEARNING INTEGERS First, we agree, that learning/understanding means connecting it to previous knowledge. SO, THE FUNDAMENTAL, MOST IMPORTANT.
!! CAPS !! ASSESSERING IN LEWENSWETENSKAPPE (Gr. 12 = 2014)
Ontwikkel deur Info-Edu. Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?
1. Afstande na planete 1. Jy sal 6 blaaie A4 papier benodig.
© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Elektroniese program-impak studie onder alumni studente van die SVOBB
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Besigheidstudies Graad 11.
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
PROGRESSIE & PROMOSIE Dr Willie Stolk.
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN HULPMIDEELS
Leesstrategieë (C) HENK VILJOEN: NB-UITGEWERS.
LO Kwartaal 2 Graad 10.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Grade 12 Accounting.
Grade 8 Economic and Management Science (EMS)
Akademiese Steundienste Academic Support Services
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Grade 11 Accounting.
Grade 9 Economic and Management Science (EMS)
L-10-T Opleiersopleiding
Learning, Life and entrepreneurial skills
Laer Volkskool Heidelberg
Grade 10 Accounting.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Missie Krities .... waarom, daarom.....
EKSAMEN VOORBEREIDING
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
“Fear follows crime and is its punishment.” - Voltaire
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
Financial documents at work Finansiële dokumente by die werk
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Narratiewe benadering tot gemeentes
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Probleemaspekte by die onderrig VAN LETTERKUNDE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring Nasionale Oriënteringswerkswinkel Tale Assessering en moderering Sessie 3.1– 3.2 Graad 12 2013

Ysbreker

Wat is assessering? Assessering is ʼn beplande proses om inligting omtrent die kennis en vaardighede van leerders, soos dit deur hulle gedemonstreer is, ... te identifiseer, (kies werk deur leerders gedoen) te versamel (leerders se eie werk) en te interpreteer. (sien leerders se werk na)

Informele en formele assessering Informeel Die doel is hoofsaaklik om vaardighede te ontwikkel en leerders kans te gee om dit in te oefen; kan deur leerder self of maat nagesien word; hoef nie aangeteken te word nie; word NIE vir bevorderingsdoeleindes in ag geneem nie. Terugvoering na leerder is belangrik. (Hoofsaaklik vir ontwikkelingsdoeleindes.) Formeel Word deur die onderwyser nagesien en punte word aangeteken: 10 take (HT, EAT & TAT) in die Assesseringsprogram. (Hoofsaaklik vir bevorderingsdoeleindes.)

Assessering Waarom assesseer? Wat word geassesseer? Wie assesseer? Wanneer? Waar? Hoe assesseer ons?

Doel Ontwikkelingsdoeleindes: om deurlopend inligting oor ʼn leerder se prestasie te versamel wat gebruik kan word om leer te bevorder. d.i. inoefening van vaardighede en toepassing van kennis, ens. Bevorderingsdoeleindes: om ʼn summatiewe beoordeling te maak van ʼn leerder se vermoëns bv. die gebruik van punte vir enige van die take in die formele assesseringsprogram

Ek het gesê ek het hom geleer. Ek het nie gesê hy hét geleer nie. Ek het Kolle geleer om te fluit. Ek hoor hom dan nie fluit nie!

Reflektiewe onderrigpraktyk Waarde in onderrig: Dit moedig ʼn mens aan om probleme uit verskillende perspektiewe te bekyk. In die reflektiewe praktyk leer mens uit jou foute. “ it either brings to light a new problem or helps to define and clarify the problem on which you are engaged. Nothing shows the trained thinker better than the use he makes of his errors and mistakes”

Reflektiewe onderrigpraktyk (vervolg) Dit bevorder nadenke en doelgerigtheid en lig besluitmakers in. Dit voorsien geleenthede vir konstruktiewe terugvoering. Dit bied die geleentheid om oor eie optrede en die van ander te reflekteer en dit te evalueer.

Aktiwiteit 1: Reflektiewe onderrigpraktyk Bestudeer die voorgestelde formaat vir reflektiewe onderrig in Bylaag E van die BRONMATERIAAL en maak gepaste aanbevelings.  

Assesseringsprogram: Jaarlikse Assesseringsplan Die ASSESSERINGSPROGRAM dui al die formele take aan wat deur die jaar per graad voltooi moet word. Die JAARLIKSE ASSESSERINGSPLAN spruit voort uit die assesseringsprogram en spesifiseer die take wat voltooi moet word. Dit sluit datums, take en die maksimum punte in. ʼn Jaarlikse ASSESSERINGSPLAN behoort aan die begin van die jaar vir die leerders gegee te word. Dit vorm deel van die groter plan van die hele skool en voorkom dat leerders op sekere tye oorlaai word.

Assesseringsprogram: Graad 12 HT KWARTAAL 1 Taak 1 Taak 2 Taak 3 Taak 4 Taak 5 Mondeling Skryf: Opstel Transaksionele teks Toets 1: Leesbegrip, opsomming en taalstrukture en -konvensies KWARTAAL 2 Taak 6 Taak 7 Taak 8 Letterkunde Halfjaareksamen: Vraestel 1 – Taal in konteks + Vraestel 2 – Letterkunde + Vraestel 3 – Skryf (kan in Mei/Junie geskryf word) OF ʼn Geskrewe toets KWARTAAL 3 Taak 9 Taak 10 Voorbereidende Eksamen : Vraestel 1 – Taal in konteks + Vraestel 2 – Letterkunde + Vraestel 3 – Skryf

Assesseringsprogram: Graad 12 EAT Kwartaal 1 Taak 1 Taak 2 Taak 3 Taak 4 Mondeling Skryf: Opstel Skryf: Lang transaksionele teks Toets 1: Leesbegrip, opsomming en taalstrukture en -konvensies Kwartaal 2 Taak 5 Taak 6 Taak 7 Taak 8 Letterkunde Halfjaareksamen: Vraestel 1 – Taal in konteks + Vraestel 2 – Letterkunde + Vraestel 3 – Skryf (kan in Mei / Junie geskryf word) Kwartaal 3 Taak 9 Skryf: Kort transaksionele teks Taak 10 ***Voorbereidende eksamen: (250 punte) Vraestel 1 – Taal in konteks (80 punte) Vraestel 2 – Letterkunde (70 punte) Vraestel 3 – Skryf (Kan gedurende Aug. / Sep. geskryf word.) (100 punte) OF ’n Geskrewe toets

Assesseringsprogram: Graad 12 TAT Kwartaal 1 Taak 1 Taak 2 Taak 3 Taak 4 Mondeling Skryf: Lang /kort transaksionele teks Toets 1: Leesbegrip, opsomming en taalstrukture en -konvensies Kwartaal 2 Taak 5 Taak 6 Taak 7 Mondeling: Luisterbegrip / gesprekvoering / voorbereide toespraak / voorbereide hardoplees Letterkunde: Kontekstuele vrae Halfjaareksamen: Vraestel 1 – Taal in konteks + Letterkunde + Vraestel 2– Skryf (kan in Mei / Junie geskryf word) OF ’n Geskrewe toets Kwartaal 3 Taak 8 Taak 9 Taak 10 Skryf: Opstel ***Voorbereidende eksamen: (200 punte) Vraestel 1 – Taal in konteks en Letterkunde (120 punte) Vraestel 2 – Skryf (Kan gedurende Aug./Sep. geskryf word) (80 punte) OF ’n Geskrewe toets

Eksamens: Graad 12 HT Vraestelle Komponente Punte Tyd (uur) Vraestel 1: Taal in konteks A. Leesbegrip B. Opsomming C. Taalstrukture en -konvensies in konteks 30 (70) 10 30 2 Vraestel 2: Letterkunde A. Poësie B. Roman C. Drama 30 (80) 25 2½ Vraestel 3: Skryf Opstel Twee transaksionele tekste 50 (100) 2 X 25 Vraestel 4: Mondeling Voorbereide toespraak Onvoorbereide toespraak Luisterbegrip 2 X 10 (50) 15 Gedurende die jaar

Eksamens: Graad 12 EAT Vraestelle Komponente Punte Tyd (ure) Vraestel 1: Taal in konteks A. Leesbegrip B. Opsomming C. Taalstrukture en -konvensies in konteks 30 (80) 10 40 2 Vraestel 2: Letterkunde TWEE van die volgende: Poësie Roman Drama Kortverhale 2 x 35 (70) Vraestel 3: Skryf A. Opstel B. Lang transaksionele teks C. Kort transaksionele teks 50 (100) 30 20 2½ Vraestel 4: Mondeling Voorbereide toespraak Luisterbegrip Voorbereide hardoplees / Onvoorbereide toespraak / Informele gesprek in ‘n groep 20 (50) Gedurende die jaar

Eksamens: Graad 12 TAT Vraestelle Komponente Punte Tyd (ure) Vraestel 1: Taal in konteks en Letterkunde A. Leesbegrip B. Opsomming C. Taalstrukture en -konvensies in konteks D. Letterkunde: Een van die volgende: Gedigte Kortverhale Novelle Eenbedryf 30 (120) 10 40 (2x20) (40) 2½ Vraestel 2: Skryf A. Opstel B. Lang transaksionele teks C. Kort transaksionele teks 40 (80) 20 2 Vraestel 3: Mondeling Voorbereide toespraak Gesprekvoering Luisterbegrip Voorbereide hardoplees 25 (100) 25 Gedurende die jaar

Mondelinge assesseringstake: Graad 12 HT Vraestel Besonderhede Punte 4.Mondeling Mondeling word intern opgestel en geassesseer en ekstern gemodereer Praat: Voorbereide toespraak Assesseer: Navorsingsvaardighede, beplanning en organisasie van inhoud, toon, praat- en aanbiedingsvaardighede, kritiese taalbewustheid, keuse, ontwerp en gebruik van oudio, en oudiovisuele hulpmiddels. 2X10 20 50 Onvoorbereide toespraak Assesseer: Beplanning en organisasie van inhoud, toon, praat- en aanbiedingsvaardighede, kritiese taalbewustheid 15 Luister: Luisterbegrip Assesseer: Luister krities vir begrip, inligting en evaluering.

Mondelinge assesseringstake: Graad 12 EAT Vraestel Besonderhede Punte 4. Mondeling Mondeling word intern opgestel en geassesseer en ekstern gemodereer Praat: Voorbereide toespraak Assesseer: Navorsingsvaardighede, beplanning en organisasie van inhoud, toon, praat- en aanbiedingsvaardighede, kritiese taalbewustheid keuse, ontwerp en gebruik van oudio, en oudiovisuele hulpmiddels. 20 50 Voorbereide hardoplees / onvoorbereide toespraak / informele gesprek in groep: Assesseer: Inhoud, toon, praat- en aanbiedingsvaardighede, kritiese bewustheid van taalgebruik. Luister: Luisterbegrip Assesseer: Luister krities vir begrip, inligting en evaluering. 10

Mondelinge assesseringstake : Graad 12 TAT Vraestel 3 Besonderhede Punte Mondeling Mondeling word intern opgestel en geassesseer en ekstern gemodereer Praat: Voorbereide toespraak Assesseer: Beplanning en organisasie van inhoud, toon, praat- en aanbiedingsvaardighede, kritiese taalbewustheid, woordkeuse Gesprekvoering Assesseer: Inhoud, toon, praatvaardighede, kritiese taalbewustheid, woordkeuse 25 100 Lees: Voorbereide hardoplees Assesseer: Inhoud, toon, praat- en aanbiedingsvaardighede, kritiese taalbewustheid Luister: Luisterbegrip Assesseer: Luister vir begrip, inligting en evaluering

Aktiwiteit 2: Toepassing van taksonomieë   Pas die verskillende kognitiewe vlakke soos in die KABV vervat, op ʼn voorbeeldvraag in die Selfstudiegids Letterkunde toe. Trek ʼn ontledingstabel wat die gewigswaarde van die kognitiewe vlakke aandui. Terugvoering.

Bespreking Vraagnommer Vlak 1 Letterlik Vlak 2 Herorganisasie Vlak 3 Afleiding Vlak 4 Evaluering Vlak 5 Waardering Maksimum punte % gewigswaarde Teiken 40% Teiken 20%

Taksonomieë: Barrett (leesbegrip) Vlak Beskrywing 1 Letterlike (inligting in die teks) 2 Herorganisasie (analiseer, sintetiseer of organiseer inligting) 3 Afleiding/Gevolgtrekking (hanteer inligting in terme van persoonlike ervaring) 4 Evaluering (oordeel wat betref waarde) 5 Waardering (beoordeel die impak van die teks)

Taksonomieë: Bloom (hersiene model) Vlak Beskrywing Onthou Herkenning en herroeping Verstaan Interpreteer, toelig, klassifiseer, opsom, vergelyk, aflei/kom tot ʼn gevolgtrekking, verduidelik Toepas Uitvoer, implementeer Analiseer Differensieer, organiseer en omskryf Evalueer Kritiseer, beoordeel, regverdig, aanbeveel Skep Genereer, beplan, produseer

Gewigswaarde van kognitiewe vlakke Aktiwiteit % van taak Letterlike (Vlak 1) Herorganiseer (Vlak 2) Vrae oor inligting wat direk in die teks voorkom: • Gee/noem die feite, redes, punte, idees, … Vrae wat vereis dat inligting wat direk in die teks voorkom, geanaliseer, gesintetiseer of herorganiseer moet word: • Som op: hoofpunte/idees/voordele/nadele … Vlak 1 en Vlak 2: 40% Afleiding/ gevolg-trekking (Vlak 3) Vrae wat vereis dat kandidate inligting wat direk in die teks voorkom, vanuit hul eie persoonlike ervaringswêreld hanteer: • Verduidelik die hoofgedagte … Vlak 3: 40%

Gewigswaarde van kognitiewe vlakke (vervolg) Aktiwiteit % van taak Evaluering (Vlak 4) Waardering (Vlak 5) Hierdie vrae het betrekking op die beoordeling van waardes. Dit sluit in beoordeling in terme van werklikheid, geloofwaardigheid, feite en menings, geldigheid, logika en redenasie, asook kwessies soos die wenslikheid en aanvaarbaarheid van besluite en optredes rakende morele waardes. • Is die skrywer/spreker se argument geldig / logies / omvattend … Hierdie vrae is bedoel om die sielkundige en estetiese impak van die teks op die kandidaat te assesseer. Dit fokus op die kandidaat se emosionele reaksie/respons op die inhoud, identifisering met karakters of gebeure en die skrywer/spreker se taalgebruik (bv. woordkeuse en beeldspraak). • Bespreek jou reaksie op die teks / insident /situasie / konflik / dilemma … Vlak 4 en Vlak 5: 20%

Hoe om ʼn formele taak te ontwikkel Deeglike beplanning vir en kreatiewe denke oor: Wat wil ek assesseer, meet of beoordeel? Wat is die beste metode om te volg, ten einde te bereik wat ek wil bereik? (Voorbereiding) Wat sal die kriteria wees? Hoe lank sal dit neem? Watter soort assesseringsinstrument gaan ek gebruik? Kognitiewe vlakke? Waar pas taksonomieë, bv. Bloom / Barrett in? Diepte/omvang van die taak? Is dit haalbaar, vir sowel onderwysers as leerders? Is dit sinvol/betekenisvol? Terugvoering.

Moderering: Mondeling Elke mondelinge taak wat deel uitmaak van die Assesseringsprogram, moet gemodereer word VOOR leerders dit doen. Onderwysers assesseer die mondelinge assesseringstake. Die Vakadviseur modereer ʼn sekere aantal van die mondelinge take tydens skoolbesoeke, ten einde die standaard van take en interne moderering te verifieer.

Moderering: SGA Departementshoof of Vakhoof, as die Departements-hoof nie ʼn vakspesialis is nie. Alle formele take wat deel is van die Assesserings-program. Die Departementshoof modereer take VOOR dit aan leerders gegee word. Die Departementshoof modereer ʼn sekere aantal van leerders se werk (formele take). Die Vakadviseur modereer ʼn sekere aantal van die formele take tydens skoolbesoeke, ten einde die standaard van take en interne moderering te verifieer.

Aktiwiteit 3: Vlakke van moderering Bespreek die vereistes vir die moderering van SGA en Mondeling. Bespreek die vlakke van moderering vir SGA en Mondeling. Bespreek uitdagings rakende moderering asook aanbevelings om dit aan te spreek. Terugvoering.

Aktiwiteit 3 (vervolg): SGA en Mondelinge vereistes vir moderering Beskryf die modereringsproses wanneer jy besig is om ʼn mondelinge taak te modereer. Bespreek die uitdagings en moontlike oplossings rakende moderering. Terugvoering.

Moderering: Waarna kyk ons? Tydsduur en lengte. Gewigswaarde(s) van inhoud. Gewigswaarde(s) van kognitiewe vlakke. Taalgebruik: vakspesifiek vs. omgangstaal. Gebruik van tekste, prente, diagramme, grafieke om taal te fasiliteer. Moeilikheidsgraad.

“Ek verwag van julle om onafhanklike, kreatiewe en kritiese denkers te wees, wat presies doen wat ek sê!”