Voorganger: Here ons bring vanoggend onsself en ons hartseer wêreld na U toe. Ons kom bekla ons en ons samelewing se lot. Ons lê ons sorge en angs,

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Advertisements

DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Krag om oorvloedig te LEWE
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
LITURGISE MOMENT: God versamel ons voor Hom
Rondom My Dawie de Jager.
Holy Discontent.
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Die nitty-gritty van volg
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Week 6 Sodat God vir almal mooi sal word.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
In 2009 was daar reeds 33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Hartlik welkom in die Erediens
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Voorganger: Here ons bring vanoggend onsself en ons hartseer wêreld na U toe. Ons kom bekla ons en ons samelewing se lot. Ons lê ons sorge en angs, ons verdriet, ons weersin en verslaenheid voor U neer. U ken ons werklikheid vol onreg en pyn beter as ons self. U weet van al die diep traumas wat ons samelewing daagliks beleef. U hoor hoe ons daaroor sug en kla, dikwels kwaad en opstandig. Soms sonder uitsig en hoop. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Here, ons Here, wees ons genadig! Sinodegangers: Here, ons Here, wees ons genadig! Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Voorganger: O Here, soos die profeet Habakuk in Israel se uur van nood, roep ons na U: "Hoe lank moet ons om hulp roep voordat U hoor, Here, moet ons by U kla oor geweld voordat U red? Waarom laat U ons die onreg sien wat gedoen word, waarom kyk U toe as daar soveel ellende is? Oral rondom ons is daar onderdrukking en geweld en daar word getwis en gebaklei. Die wet het nie meer krag nie. Slegte mense het die oorhand oor die goeies, en so word die reg verkrag." Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Here, ons Here, Ontferm U oor ons! Sinodegangers: Here, ons Here, Ontferm U oor ons! Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Voorganger: Hoor tog ons geweeklag Here en gee aan ons bekering en genesing. Soos u volk van ouds saam met u kneg Nehemia, buig ons voor U aangesig. Ons doen belydenis van ons eie en ons voorouers se sonde. En soos hulle destyds bid ons vandag dat U aan u eie gemeente opnuut u genade, u liefde en geregtigheid sal gee. Doen dit ook rondom ons aan ons samelewing en wêreld, om Jesus wil. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Here, wees ons almal genadig! Sinodegangers: Here, wees ons almal genadig! Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Voorganger: Here, ons Here, praat vandag duidelik met ons, gee vir ons ore om u stem te hoor, harte wat u evangelie glo en lewens wat duidelik sal getuig van u heerskappy en liefde oor alles en almal. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Here, ontferm U oor ons. Here hoor ons as ons Sinodegangers: Here, ontferm U oor ons. Here hoor ons as ons tot U roep! Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

GETUIENIS

Joernaaltyd: Dink na oor wat skeefloop in jou gemeenskap, wat jou kwaad maak, moedeloos, bekommer en laat sleg slaap?

Joernaaltyd Skryf ‘n persoonlike gebed in jou joernaal en praat daaroor met die persoon langs jou.

Prof Piet Naudé Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Die NG Kerk se getuienis in ‘n tyd soos hierdie… 5 Mei 2015

Wie lees die tekens van die tye en wat sien hulle? Die sosiale beperkinge van die NGK om te “sien” wat gaan aan Die institusionele beperking van ‘n denominasionale kerk Die teologiese beperkinge van NGK : wat lê anderkant Piëtisme, sendingbeleid, en Kuyperianisme?

Wat gaan aan in SA? Sosiaal-ekonomiese aanwysers Armoede: 18.77m (35.9%) mense in relatiewe armoede (R1 450 – R5 170) 10.2m (20.2%) leef in uiterse armoede (onder “Food Poverty Line”) Werkloosheid: Bereken tussen 25.5% en 35.6% met hoogste syfer van 51.8% in 15-24 jaar Proporsie van 65.8% wat meer as een jaar werkloos is Ongelykheid : Gini co-effficient 0.62, medies, onderwys, behuising Trae groei: afwaarts aangepas na 2% vir 2015

Globale ongelykheid = HDI UN Human Development Index (HDI)

Aanwysers uit die onderwys

Public education landscape Public schools 24 451 Independent schools 1 399 FET Colleges 50 Universities 24 Highly inefficient and not globally competitive School: 21.9% throughput grades 1- 12 WEF competitiveness : 133/142 general educ and 141/142 for Maths & Science Universities: 33.1% minimum qualification time R&D Declined from 1.1% (1990) of GNP to 0.7% (2010)

Nutritional and social base of education 17.5% (3.2m children) malnutrition/hunger - Bill or Rights 28(1)c) Only 32% live with both parents Children suffer under crime, violence, political strife Social grants for 16m people & feeding schemes

School infrastructure 714 - no electricity 1069 – no water 11450 - pit toilets 22 100 – inadequate computers 23 552 – lack stocked science laboratories “Education is the mightiest tool to change the world”

Aanwysers uit die politiek Stabiele, maar jong demokrasie ‘n Herskikking rondom waardes en na nuwe formasies na “links” Rassisme/xenofobie/anti-en post-kolonialisme Vraag na ‘n “capable, developmental state”

What social patterns emerged from 2014 general elections? The role of social class (EFF: 1.1m votes; DA gets 84.44% of foreign votes) The role of the young, born-free generation (only 66% registration plus low turn-out) The role urbanization (Tswane:50.96% and JHB: 53.63% plus CT) and rural areas (EC and KZN)

Social patterns… The role of race (DA growth ito Coloured and Indian votes, and got just over 85% of white votes) The role of corruption (determined by class, race, rural = “chieftain”) The role of faith-based politics (ACDP = 2 seats only) ANC + EFF = 69% - constitutional changes?

Aanwysers uit die kerklike omgewing…

Kerklike aanwysers Groei in Pentekostalistiese kerke/bewegings: sowel AIC’s en talle ander konfigurasies Groei in fundamentalisme (sg. a-polities, maar ook hoogs aktief) ‘n Nuwe publieke profiel aan godsdiens (post-sekularisties) wat deurspeel in finansiële en politieke domein

Aanwysers uit die “tydsgees” Modern: Individuele besluitneming (en nie “op gesag” nie) Lae lojaliteit teenoor instellings Gekommodifiseer: Alles gereduseer tot ekonomiese terme: “ROI” Intense materialisme en fokus op liggaamlikheid (Olimpiese ideaal) Ge-network/virtueel: Inligtingsryk, “immediacy”, visueel, ervaringsmatig

Teologiese vertrekpunte vir die getuienis van die kerk: Lukas-Handelinge “Jesus het Hom na sy lyding lewend vertoon… en Hy is opgeneem terwyl hulle dit sien” (“op derde dag weer opgestaan het uit die dood, en opgevaar het na die hemel” (Hand 1:1-3, 9; Ef 1:19 – “…sodat julle kan weet wat die uitnemende grootheid is van sy krag vir ons wat glo”)

Teologiese vertrekpunte vir die getuienis van die kerk: Lukas-Handelinge Julle sal met die Heilige Gees gedoop word…, en julle sal krag ontvang wanneer die HG oor julle kom…” (1:5,8) Hy het met hulle gepraat oor die dinge van die koninkryk van God (1:3) (nie die koninkryk vir Israel nie, v6 ) HK 49: ”soek deur die krag van die Gees na wat daar bo is, en nie wat op die aarde is nie”)

Wat is die inhoud van die kerk se getuienis? Die evangelie van Jesus Christus soos vervat in die hele Skrifgetuienis Die boek Handelinge bevat lang toesprake (Petrus, Stephanus, Fillipus, Apollos, Paulus) wat niks anders is nie as aktuele uitleg van die Skrifte vanaf die skepping, deur die wet en die profete, tot op Jesus Christus en die gebeure met Pinkster en daarna “Hy was ‘n begaafde spreker met ‘n deeglike kennis van die Skrif. Hy het in die leer van die Here onderrig ontvang en het met groot geesdrif gepraat en aan ander noukeurig alles oor Jesus geleer… (Apollos: Hd 18:24-5)

Watter vorme neem ons getuienis nog aan? In die alledaagse voorbeeld van die diverse plaaslike gemeente wat saam bid, sing, leer, broodbreek en omgee vir mekaar (Hand 2:41-47) Instelling van die diakenamp om vir Griekse weduwees te sorg (Hand 6) en hulpfonds van Antiogie vir Jsalem (Hd 11) en ons moet hard werk “sodat ons die armes kan help” (Hd 20) Deurbreking van (godsdienstig gedrewe) sosiale en etniese grense Petrus en Kornelius in Hd 10: “Waarlik, ek begryp dat God nie onderskeid maak nie…. Die HG as gawe aan mense wat nie Jode is nie”…- inklusiewe en egaliserende gemeenskap (Gal 3 :28, 29)

Vorme van getuienis… Geografies-uitbreidende sendingreise Genesings (Hd 3 = tempelpoort, 9 Eneas & Tabita, 14 man in Listre…) Teenwoordig (met “opstandige gees”) op die markplein van idees by die leemte van mense wat God soek (Hand 17)

Hoe weet ons wat om wanneer te doen? Julle sal krag ontvang … en in daardie uur sal dit vir julle gegee word

Wat is die “resultate” van die kerk se multi-getuienis? Oproerigheid (oral! – omdat heersende mag/idees uitgedaag word) Lyding: Tronkstraf en selfs dood (Stefanus, Jakobus) Ander lag (oor die opstanding) (Hd 17:32) Wegstuur om dalk later weer te praat Sommige wat hoor/sien en bekeer (“toe hulle die woorde hoor…” & “die Here het Lydia vir Paulus se woorde ontvanklik gemaak”, Hd 16)

NGK verbintenis 2007 God Drie-Enig is aan die werk. Niemand kan dit keer nie. Selfs deur ons werk God. Ons verwonder ons hieroor…

Julle sal krag ontvang…

GETUIENIS

Wat het jy gehoor. - Wat het jou geroer. - Wat het met jou geresoneer Wat het jy gehoor? - Wat het jou geroer? - Wat het met jou geresoneer? - Wat het jou ontstel? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

GETUIENIS

Paneelbespreking: Piet Naude Donald Katts Braam Hanekom Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

GETUIENIS

Here, U het op ‘n donkie gery en in vrede gekom, Uself verneder en vir ons gegee. Ons bely ons gebrek aan nederigheid. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Soos wat U Jerusalem binnegery het, het die skare “Loof Hom Soos wat U Jerusalem binnegery het, het die skare “Loof Hom!” uitgeroep. Op Goeie Vrydag het hulle geskreeu:  “Kruisig Hom!” Ons bely dat ons lof dikwels leeg is. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Ons sing “Loof Hom”, maar roep ook: “Kruisig Hom Ons sing “Loof Hom”, maar roep ook: “Kruisig Hom!” Soos wat die skare hulle palmtakke voor U gelê het, het U nie eer en glorie op Uself geneem nie. Ons bely dat ons aanvaar wil word en dikwels die maklike pad wil vat. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Ons bly nie altyd getrou aan U wil vir ons nie Ons bly nie altyd getrou aan U wil vir ons nie. Vergeef ons, Here, en help ons, om U te volg op die pad van gehoorsaamheid. Amen. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015