By die robot in Eerstelaan

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Advertisements

Brief insake Downsindroom
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.
Ek het ‘n huisie aan die Rand
Sprokie vir ‘n stadskind
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Kabouterliefde (Vir Simone)
Rondom My Dawie de Jager.
Kontak Theo de Jager.
Beste Skoene Ooit.
Kenenisa Bekele.
KONTAK Theo de Jager.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Stad in die mis DJ Opperman Bl 162.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Ek Het ‘n Huisie By Die See
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Kontak Theo de Jager.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Presentation transcript:

By die robot in Eerstelaan Marita van Aswegen

By die robot in Eerstelaan (Marita van Aswegen) Strofe 1 1 twee pare voete girts oor die teer 2 sy arm en nek is so styf en seer 3 sy bene so lam van gister se staan 4 ingehaak volg hy gedwee waar hulle gaan Strofe 2 5 motors se bande knars tot stilstand 6 in die blikkie klingel vyf sent en ‘n rand 7 hy ruik die vis-en-tjipswinkel van eerstelaan 8 hier by die robot waar hy die dag omstaan Strofe 3 9 sy arm word gepluk en geruk en hy skrik 10 toe sy voet dom oor ‘n pyp eenkant toe swik 11 “ons beter geld kry, of ek los jou hier," 12 sis die tsotsi en sy asem ruik na bier Strofe 4 13 sy hart klop vinnig soos dié van ‘n bang kind 14 hoe sal hy weer sy lêplek van hier af kan vind? 15 die verkeerslig klik en die enjins brul saam 16 sy dowwe oë bewend opwaarts geslaan (First Avenue) ‘n skuurgeluid/knarsgeluid (sound of friction/grinding noise on the tar) (stiff and sore) (tired/fatigued of yesterday’s standing) (tyres grind to a halt) (with arms linked with s.o. he follows submissively) (tin jingles) (smells) (where he stands the whole day) (pulled and tugged) (stumble to one side over a pipe) (numb) (We’d better get money or I’ll leave you here) (hisses); (breath; beer) (robots click; roar together) (resting place) (dim eyes) (lifted tremblingly upwards)

Strofe 5 17 trieng, trieng lui 'n fiets se klokkie 18 hy buk af en trek aan sy stukkende sokkie 19 die verkeerslig klik en bande skuur oor teer 20 sy arm en skouer is so styf en so seer Strofe 6 21 'n motorruit tjier af en ver weg dreun 'n bus. 22 as die dood hom tog net wil kom haal 23 dan kan hy vir ewig en altyd rus 24 die tsotsi skraap sy keel en spoeg 'n straal Strofe 7 25 geld klingel in die blikkie en lê dan stil 26 die duiwe koer en 'n kindjie jil 27 "mammie hy's blind," piep 'n dogtertjie sag 28 hy draai sy kop skuins en hy wag Strofe 8 29 "hier is nog tien rand," sê die vrou 30 "koop vir jou iets om aan te kou" 31 die verkeerslig klik en hy hou aan met wag 32 die tsotsi pluk hom aan sy seer arm en lag. (ring a bicycle’s bell) (bends down) (pulls on his torn sock) (shoulder) (car window winds down) (in the distance rumbles a bus) (He prefers to rather die.) (then he can rest forever) (clears his throat) (spits a stream/spout of spit) (then comes to rest) (doves coo; play around) (squeaks softly) (to chew on/eat)

By die robot in Eerstelaan (Marita van Aswegen) Strofe 1 1 twee pare voete girts oor die teer 2 sy arm en nek is so styf en seer 3 sy bene so lam van gister se staan 4 ingehaak volg hy gedwee waar hulle gaan Strofe 2 5 motors se bande knars tot stilstand 6 in die blikkie klingel vyf sent en ‘n rand 7 hy ruik die vis-en-tjipswinkel van eerstelaan 8 hier by die robot waar hy die dag omstaan Strofe 3 9 sy arm word gepluk en geruk en hy skrik 10 toe sy voet dom oor ‘n pyp eenkant toe swik 11 “ons beter geld kry, of ek los jou hier," 12 sis die tsotsi en sy asem ruik na bier Strofe 4 13 sy hart klop vinnig soos dié van ‘n bang kind 14 hoe sal hy weer sy lêplek van hier af kan vind? 15 die verkeerslig klik en die enjins brul saam 16 sy dowwe oë bewend opwaarts geslaan Vaste rymskema: paarrym (behalwe strofe 6 – kruisrym). Dit verbeeld die blinde se daaglikse bedel-roetine, waaruit hy nie kan ontsnap nie. Baie klanknabootsings – dis hoe die blinde “sien” – deur geluide (girts, knars, klingel, sis, klik, brul, trieng, skuur, tjier, dreun, koer, jil, piep); reuk (die vis-en-tjips, bier); voel (gepluk en geruk, arm en nek styf en seer, bene lam, voet swik, hart kop vinnig – angstig) – dit plaas die leser binne-in die gebeure; nes die blinde dit ervaar. (1) Gebeure by ‘n spesifieke verkeerslig - dit kan egter ook by ander gebeur, bv. 2de, 3de, 4de)(2) Die man by die robot tree op soos ‘n robot/masjien wat nie beheer oor homself het nie, en deur ‘n ander gemanipuleer word. Alliterasie: (r2) s-klanke – bind die strofe saam Assonansie: (r4,6) aa-/i-klanke – bind die strofe saam ‘n Blinde ou man word deur’n tsotsi gedwing om by die verkeerslig te bedel; anders vat hy hom nie terug na sy slaapplek nie. Sy asem ruik na bier –waarskynlik gekoop met die blinde se bedelgeld.

Strofe 5 17 trieng, trieng lui 'n fiets se klokkie 18 hy buk af en trek aan sy stukkende sokkie 19 die verkeerslig klik en bande skuur oor teer 20 sy arm en skouer is so styf en so seer Strofe 6 21 'n motorruit tjier af en ver weg dreun 'n bus. 22 as die dood hom tog net wil kom haal 23 dan kan hy vir ewig en altyd rus 24 die tsotsi skraap sy keel en spoeg 'n straal Strofe 7 25 geld klingel in die blikkie en lê dan stil 26 die duiwe koer en 'n kindjie jil 27 "mammie hy's blind," piep 'n dogtertjie sag 28 hy draai sy kop skuins en hy wag Strofe 8 29 "hier is nog tien rand," sê die vrou 30 "koop vir jou iets om aan te kou" 31 die verkeerslig klik en hy hou aan met wag 32 die tsotsi pluk hom aan sy seer arm en lag. Inversie: beklemtoon die geluid 8 strofes van 4 versreëls elk (kwatryne) Herhaling: van r2 (vervang “nek”met “skouer” en voeg “so” by) dit bevestig die blinde se gedurige pyn en ongemak. Polisindeton: (voegwoord-herhaling Strofe 3, 5, 6, 7, 8) en (dui op blinde se onskuld) Kontras: blinde se broosheid (r22,23) vs tsotsi se krasheid (r24) Kontras: blinde se gevoel (r22) vs kindjie se lewensbly-heid (r26) … vir die geld se geluid in die blikkie oor die kind se waarneming dat hy blind is Ironie: die geld gaan nie vir kos vir hom gebruik word nie, maar (dalk) vir drank vir die tsotsi.

TEMA: ‘n Mens is dikwels aan ander se genade oorgelewer. PROGRESSIE: Strofe 1 – “twee pare voete girts oor die teer” soos hulle loop; strofe 2 – gebeure ”by die robot “ (staan heeldag sonder ‘n pouse – eet dalk ook nie eers nie); strofe 3 – die tsotsi se hardhandige “gepluk en geruk” v.d. blinde; strofe 4 - “sy dowwe oë bewend opwaarts geslaan” oor die dreigement terwyl die verkeer saam wegbeweeg as die robot groen word; strofe 5 – die stadiger verkeer (“'n fiets “) beweeg ook verder totdat die robot weer rooi word; strofe 6 – iemand gee vir hom geld terwyl hulle by die robot wag; strofe 7 – iemand gooi geld in sy bedel-blikkie; strofe 8 – Hy kry nog geld ("hier is nog tien rand," sê die vrou ) oor hy blind is. GENADELOSE/GEVOELLOSE/HARDHANDIGE OPTREDE V.D. TSOTSI: sy arm word gepluk en geruk en hy skrik (r9); “ons beter geld kry, of ek los jou hier,“/ sis die tsotsi en sy asem ruik na bier (r11,12); die tsotsi skraap sy keel en spoeg 'n straal (r24); die tsotsi pluk hom aan sy seer arm en lag (r32). UNIVERSELE PROBLEEM: Uitbuiting van weerloses wat deur misdadigers gedwing word om te bedel en dan die bedelaars se geld vat. (vgl “Lien se lankstaanskoene”) TEMA: ‘n Mens is dikwels aan ander se genade oorgelewer.