Ek het ‘n huisie aan die Rand

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Advertisements

Brief insake Downsindroom
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.
Kabouterliefde Ingrid Jonker.
By die robot in Eerstelaan
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Sagaria 2:1-13.
Kabouterliefde (Vir Simone)
Rondom My Dawie de Jager.
Kontak Theo de Jager.
Kenenisa Bekele.
KONTAK Theo de Jager.
Rosa Keet Rosa Keet is in Senekal in die Vrystaat gebore en
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Stad in die mis DJ Opperman Bl 162.
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Ek Het ‘n Huisie By Die See
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Teoretiese aspekte van gedigte
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
Ek het ‘n huisie by die see
Huiskat Elisabeth Eybers. Huiskat Elisabeth Eybers.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
Kontak Theo de Jager.
Die skepping Hebr. 11:1-3.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Ek het ‘n huisie aan die Rand Pirow Bekker

Uiterlike bou V R kwatryn Y E S (primêr) (1-4), (9-12) kwatryn Ek het ‘n huisie aan die Rand - Pirow Bekker Strofe 1 1. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. a 2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; b 3. 'n draad gespan; 'n kopbeen sê: Bly weg! c 4. Dis 'n fort waar ek my saans verskans. d Strofe 2 5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal e 6. deure klap, rubberbande snerp op teer. f 7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val e 8. (of is dit binne waar diefwering makeer?). f Strofe 3 9. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. a 10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur. g 11. Kyk hoe blink die koppe aan my draad: h 12. tot hier dring niemand, maar niemand deur. g Strofe 4 13. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. a 14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag. a V R Y E S (primêr) (1-4), (9-12) kwatryn Engelse / Shakespea-riaanse / Victoriaanse Sonnet: 14 versreëls 3 kwatryne + rymende (wat rym) eindkoeplet Kwatryn met kruisrym kwatryn Koeplet met paarrym

hl: Rand = Witwatersrand=Gauteng Woordbetekenisse hl: Rand = Witwatersrand=Gauteng Ek het ‘n huisie aan die Rand - Pirow Bekker 1. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; 3. 'n draad gespan; 'n kopbeen sê: Bly weg! 4. Dis 'n fort waar ek my saans verskans. 5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal 6. deure klap, rubberbande snerp op teer. 7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val 8. (of is dit binne waar diefwering makeer?). 9. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur. 11. Kyk hoe blink die koppe aan my draad: 12. tot hier dring niemand, maar niemand deur. 13. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag. Dis klein; ook weerloos, blootgestel (-ie). ‘n muur om die huis gebou wat twee manlengtes hoog is (±12m) (put up wire/a fence ?electrical?); (fortress) (skull); wegsteek (block out/ barricade/fortify/ (gunshots bang); (rubber tyres bite/shrill/zip on tar) (outside); ((car) doors slam) (windows fall); (where there is no burglar proofing) ((I) live (there) nicely/safely without being disturbed/bothered.); (shine the heads on my fence) (Paradise/Eden) deurdring=(penetrate) (alarm/siren) Trellidor: (specializes in burglar proofing); (guard/protect by winking)

hoogtepunt / kerngedagte Innerlike bou Ek het ‘n huisie aan die Rand - Pirow Bekker 1. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; 3. 'n draad gespan; 'n kopbeen sê: Bly weg! 4. Dis 'n fort waar ek my saans verskans. 5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal 6. deure klap, rubberbande snerp op teer. 7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val 8. (of is dit binne waar diefwering makeer?). 9. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur. 11. Kyk hoe blink die koppe aan my draad: 12. tot hier dring niemand, maar niemand deur. 13. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag. Alle versreëls bestaan uit 10 klank-grepe (d.i. 5 vers-voete) Een gedagtestroom hoogtepunt / kerngedagte

Hoe beveilig die spreker sy woonplek? Ek het ‘n huisie aan die Rand - Pirow Bekker 1. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; 3. 'n draad gespan; 'n kopbeen sê: Bly weg! 4. Dis 'n fort waar ek my saans verskans. 5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal 6. deure klap, rubberbande snerp op teer. 7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val 8. (of is dit binne waar diefwering makeer?). 9. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur. 11. Kyk hoe blink die koppe aan my draad: 12. tot hier dring niemand, maar niemand deur. 13. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag. Innerlike bou Figuurlik: aan die rand – van gevaar; herinner aan H.A. Fagan se “Ek het ‘n huisie by die see” Hoe beveilig die spreker sy woonplek? Teen watter soort gevare beskerm hy homself? Hy het ‘n gevoel van veiligheid t.s.v. die gevaar buite. Samevatting/Bevestiging: Sy diefweringstelsel bewaak hom dag en nag. (Dit klink egter of hy steeds nie veilig voel nie)

Beeldspraak Ek het ‘n huisie aan die Rand - Pirow Bekker 1. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; 3. 'n draad gespan; 'n kopbeen sê: Bly weg! 4. Dis 'n fort waar ek my saans verskans. 5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal 6. deure klap, rubberbande snerp op teer. 7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val 8. (of is dit binne waar diefwering makeer?). 9. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur. 11. Kyk hoe blink die koppe aan my draad: 12. tot hier dring niemand, maar niemand deur. 13. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag. Metafoor (My huis is my paradys); laat dink aan die Bybel se Paradys/Tuin van Eden: Adam en Eva moes deur sonde die Paradys verlaat en toe allerhande gevare daarbuite trotseer. Dis egter IRONIES: hy is veronderstel om veilig te wees, maar hoor nog steeds die gevare van die buitewêreld. Hy is net snags hier “veilig”, want bedags moet hy weer sy huis/paradys verlaat om te gaan werk. Die spreker word beskerm deur ‘n simbool van dood (kopbeen), vs die Paradys wat deur engele met swaarde beskerm is. personifikasie

Dit staan in kontras met en versterk die veilige binnekant. Ek het ‘n huisie aan die Rand - Pirow Bekker 1. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; 3. 'n draad gespan; 'n kopbeen sê: Bly weg! 4. Dis 'n fort waar ek my saans verskans. 5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal 6. deure klap, rubberbande snerp op teer. 7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val 8. (of is dit binne waar diefwering makeer?). 9. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur. 11. Kyk hoe blink die koppe aan my draad: 12. tot hier dring niemand, maar niemand deur. 13. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag. Stylfigure Die titel word 3 keer in die gedig herhaal – dit beklemtoon hoe belangrik sy huis vir die spreker is. r5 & 7: inversie/omgekeerde woordorde (Ek hoor mense daarbuite hardloop.) – om “daarbuite” te beklemtoon. Dit staan in kontras met en versterk die veilige binnekant. Klanknabootsing / Onomatopee: versterk die gevaar buite

Daars moeilikheid/geen uitkomkans nie. Ek het ‘n huisie aan die Rand - Pirow Bekker 1. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; 3. 'n draad gespan; 'n kopbeen sê: Bly weg! 4. Dis 'n fort waar ek my saans verskans. 5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal 6. deure klap, rubberbande snerp op teer. 7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val 8. (of is dit binne waar diefwering makeer?). 9. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur. 11. Kyk hoe blink die koppe aan my draad: 12. tot hier dring niemand, maar niemand deur. 13. Ek het 'n huisie aan die Rand. Dis nag. 14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag. Daars moeilikheid/geen uitkomkans nie. Progressie: vanaf vrees en gevaar … STEMMING: Die kort sinnetjies verhoog die spanning TEMA: (Die moderne mens leef dikwels in) VREES (enmaak planne om hom teen MISDAAD te beskerm). … na veiligheid en vertroue