Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek

Slides:



Advertisements
Similar presentations
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Advertisements

Die Verbond.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Die Waarheid reeks 1 Ons as Tempel
BESNYDENIS.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Regverdigmaking (Justification)
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
L-10-T KOMAAN!.
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Johannes 6:56-71 PowerPoint agtergrond
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
Die rede vir 'n Nuwe Verbond.
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Regverdigmaking (Justification)
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
ACTS ACTION V..
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek

Bespreking van die wet 7 Sha’ul (Paulus) en die wet Gerrie C Coetzee

Nuwe Verbond gelowiges het die wet nagekom!!

Yeshua Yeshua was 'n wetsgehoorsame Jood en het die wet volmaak gehou en geleer.

Deut 4:2 "Julle mag by die boodskap wat ek julle beveel, niks byvoeg nie en ook niks wegvat nie, om die opdragte van hwhy, julle God, te onderhou, wat ek julle beveel."

Mat 5:17-19 Moenie dink dat Ek gekom het om die Wet of die Profete te vernietig nie. Ek het nie gekom om te vernietig nie, maar om volledig te maak,

18 want dit is waar wat Ek vir julle sê: 'Totdat die hemel en die aarde verby sal gaan, sal nie een 'yud' of een 'strepie' van die wet verbygaan, voordat dit alles klaar gebeur het nie.'

19 Enige een, wat daarom aan een van die minste van hierdie opdragte ongehoorsaam is en ander só leer, sal die minste genoem word in die Koninkryk van die hemel, maar elkeen wat dit doen en leer, hy sal groot genoem word in die Koninkryk van die hemel,

1 Yog 2:6 Hy wat sê dat hy voortdurend in Hom bly, vir hom is dit nodig om so te leef soos wat Hy geleef het.

Eks 12:14 (insake Pesag) Hierdie dag sal vir julle ‘n gedenkdag wees en julle moet dit as ‘n fees tot eer van hwhy vier, reg deur julle geslagte. Julle moet dit hou as ‘n ewige vasgestelde tyd.

Mat 26:2 “Julle weet oor twee dae is die Pesag en die Seun van die mens sal oorgelewer word om gekruisig te word.” 18 Hy antwoord: “Gaan na die stad, na ‘n sekere persoon en sê vir hom: ‘Die Leermeester laat weet: My tyd is naby, Ek sal saam met My studentevolgelinge by jou die Pesag hou’.”

Yeshua het die Pesag gehou omdat dit 'n opdrag is alhoewel Hyself ons Pesaglam was

1 Kor 5:7-8 "Gooi daarvolgens die ou suurdeeg uit sodat julle ‘n nuwe deeg kan wees, soos wat julle eintlik ongesuurde brood is, want ons Pesaglam, Die Gesalfde Een, is vir ons geslag. 8 So laat ons dan die fees hou, nie met die ou suurdeeg of met die suurdeeg van boosheid en bitterheid nie, maar met die suurdeeg van reinheid en afgesonderdheid."

Duidelik: Hy was die Pesaglam, nie die herdenking of fees nie Duidelik: Hy was die Pesaglam, nie die herdenking of fees nie. Die Lam is vervang met ‘n eenmalige ewige Lam. Laat ons die fees hou. Die Skrif is spesifiek oor wat verander in die wet en wat steeds, dog anders gedoen moet word.

Sha'ul (Paulus) Hy het self die wet nagekom as voorbeeld en dit geleer.

Hand 24:14 "tog erken ek voor u, dat ek volgens die leer waarvan hulle praat, die God van my vaders dien, terwyl ek voortgaan om alles te vertrou wat in die wet en in die profete geskrywe is,"

Hand 25:8 "Tot sy verdediging het Sha'ul gesê: "Ek het geen oortreding teen die wet van die Jode of teen die tempel of teen die keiser begaan nie."

Hand 20:16 "want Sha’ul het besluit om by Efesos verby te vaar sodat hy nie in Asië tyd sou spandeer nie, want hy het gou gemaak om, as dit vir hom moontlik was, die fees van weke (Shavu’ot) in Yerushalayim te vier."

Hand 18:21 “Dit is altyd nodig vir my om die opkomende fees in Yerushalayim te vier en as God wil, sal ek weer na julle toe terugkom.”

1 Kor 5:8 1 Kor 16:8

‘n Vraag het ontstaan in die Nuwe Verbond Kerk oor Besnydenis in die besonder en die wette wat nagekom moet word in die algemeen. Die Hand 15 probleem.

Hand 15:9 Hy het geen onderskeid tussen ons en hulle gemaak nie, aangesien Hy hulle verstand, wil en emosie gereinig het deur vertroue.

Hand 15:19 As gevolg hiervan sê ek dat ons die wat vanuit die ander nasies, na God toe gedraai word, nie verder moet belas nie, (nie ekstra dinge by God se wet plaas nie)

Hand 15:20 maar aan hulle skrywe dat hulle hul moet afsonder van die dinge wat deur afgode besoedel is, ('n verbreking van die 2de wet) van alle seksuele immoraliteit, (Uitbreiding op die wet van egbreuk) van wat verwurg is ('n heidense manier om diere dood te maak) en van bloed, (Gen 9:3)

21 want van die vroegste geslagte af het Moshe díégene, wat hom in elke stad verkondig, terwyl hy elke Shabbat in die bymekaarkomplekke gelees word.” "die wet is steeds daar - hier is net 'n verduideliking van die dinge wat nou in ons tyd ter sprake is."

Hierdie is ook die duidelike uiteensetting van wat van gelowiges in Yeshua verwag word. Ten eerste word verbredings / verduidelikings gegee van bestaande wette - geen nuwe wet en geen indikasie dat wette nie meer geldig is nie.

Die wet is gelees in die Joodse en Nie-Joodse Sinagoges (Bymekaarkomplekke) wat albei op Shabbat bymekaargekom het.

Dit was moeilik vir die Jood om "verandering" in die wet se uitvoering te aanvaar. Dit was ook nodig om onderskeid te tref tussen “Moshe” wat gelees word = God se wet - en mense wette wat op hulle gelaai is en niemand kan nakom nie.

Yir 31:31-34 31 "Let op, die dae kom," verklaar hwhy, "wanneer Ek 'n nuwe verbond met die huis van Yisra'el en die huis van Y'hudah sal sluit,

32 nie soos die verbond wat Ek met hulle vaders gesluit het in die dae toe Ek hulle by die hand gevat het om hulle uit die land van Egipte uit te bring nie, My verbond wat hulle verbreek het, alhoewel Ek 'n Bruidegom vir hulle was," verklaar hwhy,

33 "maar hierdie is die verbond wat ek met die huis van Yisra'el sal sluit na daardie dae:" verklaar hwhy. "Ek sal My wet in hulle sit en op hulle verstand, wil en emosie skryf; en Ek sal hulle God wees en hulle sal My volk wees.

34 Hulle sal nie meer leer, elke man sy naaste en elke man sy broer nie en sê, 'Ken hwhy,' want hulle sal My almal ken, van die minste van hulle tot die grootste," verklaar hwhy, "want Ek sal hulle oortreding vergewe en hulle sonde nie meer onthou nie."

Dit is tog duidelik dat hwhy die WET, (watter wet Dit is tog duidelik dat hwhy die WET, (watter wet? Daar is net een wet,) in die NUWE VERBOND inskryf op die verstand, wil en emosie van die mens.

Kom ons bekyk 'n vers wat in beide Tanakh en Nuwe Verbond staan.

Deut 8:3b "om julle te laat verstaan dat die mens nie deur brood alleen leef nie, maar dat die mens lewe van alles wat uit die mond van hwhy af uitgaan.“ Mat 4:4 "Hy antwoord egter: “Daar is geskrywe: ‘’n mens leef nie van brood alleen nie, maar van elke Woord wat uit die mond van God kom’.”

Die wet het vanuit die mond van hwhy gegaan net soos die beloftes en die waarskuwings. As ek die wet en opdragte van God nie aanvaar nie - hoe durf ek dan die beloftes en waarskuwings aanvaar? Dan is niks meer geldig nie – ‘n Verwerplike gedagte!!

Die Nuwe verbond bevestig en hernu die gees van die wet in al die wette van God

Toe iemand 'n vraag vra oor die wet, haal Yeshua weereens die Tanakh aan en bevestig so wat daar staan .

Mat 22:35-39 en Mark 12:29 en som dan op 40 Aan hierdie twee opdragte hang die hele Torah (eerste 5 boeke) en die Profete.” - verwysend na die hele Tanakh.

Kom ons bestudeer Psa 111:7-10

7 Die werke van Sy hande is waarheid en regverdige oordeel en hulle duur voort vir ewig en ewig. 8 Al Sy opdragte is seker en word gedoen in waarheid en opregtheid.

9 Hy het verlossing na Sy volk gestuur; Sy verbond sal altyd onthou word; Sy Naam is afgesonderd en respekvol gevrees. 10 Die respekvolle vrees van hwhy is die begin van wysheid; almal wat Sy opdragte uitvoer, het ‘n goeie begrip. Sy lofprysing duur vir ewig.

Ps 112:1 Loof Yah helder en duidelik Ps 112:1 Loof Yah helder en duidelik! Gelukkig is die man wat hwhy respekvol vrees, wat blymoedig gehoorsaam is aan Sy opdragte.

Yes 51:6 "Lig jou oë op na die hemel Yes 51:6 "Lig jou oë op na die hemel. Kyk dan na die aarde daaronder, want die lug sal verdwyn soos rook en die aarde sal uitgeslyt word soos 'n kledingstuk en sy inwoners sal net so sterf, maar My verlossing is vir ewig en My onpartydigheid en opregheid sal nie afneem nie.

Yes 51:7 "Luister na My, jy wat onpartydigheid en opregtheid ken, mense in wie se verstand, wil en emosie My wet is; moenie die beskuldigings (verwyte) van mense vrees, of ontsteld wees oor hulle beledigings nie.

Saam met Mat 5:19 in die NV - dit is onbetwyfeld Saam met Mat 5:19 in die NV - dit is onbetwyfeld. SY WET IS VIR JOU EN MY VANDAG.

Ek wil afsluit met iemand se aanhaling Ek wil afsluit met iemand se aanhaling. Let op of dit nie dalk waar is nie?

"Most that claim Torah is abolished or of little importance do so with virtually no understanding of what Torah is.  This is almost always the case within Constantinian Christianity as Christian leaders preach against the relevance of Torah without having ever really studied it in-depth!  

They shamelessly blaspheme God's eternal teachings from a position of blatant and fearless ignorance.  Christians and Christian leaders are grossly ignorant of Torah, yet do not hesitate to vigorously defame it."