Rooikappie – Philip de Vos

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Luistersessie 40 jaar van Loof die Here! Verskeie kunstenaars.
Advertisements

Follow Him. Seek Him..
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Hoërskool Suig Hoofkarakters: Lize
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Kontak Theo de Jager.
Brief – Fernel Abrahams Strofe 1
Beste Skoene Ooit.
KONTAK Theo de Jager.
KLARA MAJOLA D. J. Opperman.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
“What does this word holiness really mean
Let go and let God...? "Someone's sitting in the shade today because someone planted a tree a long time ago."  Saligmakende geloof Daaglikse geloof.
Ek Het ‘n Huisie By Die See
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Die KRUIS Gebedsreis.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Hartlik welkom in die Erediens!
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Kontak Theo de Jager.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Rooikappie – Philip de Vos

Eerste Strofe: Rooikappie Klein Rooikappie stap na die woud (Little Red Riding Hood walks to the wood) na Ouma toe, maar skrik haar koud, (to go to her grandma, but gets a big fright) en sy wou flou val, ja, gewis, (she wanted to faint, yes, for sure) toe ‘n BMW haar net-net mis. (when a BMW just missed her)

Tweede Strofe: Rooikappie En by die stuurwiel, dik en vet, (And at the steering wheel,big and fat) vol Old Spice en ‘n sigaret (smelling of Old Spice and smoking a cigarette) sit Hendrik Janse van der Colff, (sits Hendrik Janse van der Colff) bekend as padvark, én as wolf. (Known as typical bad BMW driver and as a wolf [guy that has other intensions with girls])

Derde Strofe: Rooikappie “Wil jy ‘n lift hê, liewe diertjie? (Do you want a lift, my dear pet?) Dan gee ek jou ‘n koue biertjie.” (I’ll give you a cold beer) Maar darie goeie kind Rooikappie (But that lovely child Red Riding Hood) dink aan woorde van haar pappie: (Thinks of her Daddy’s words)

Vierde Strofe: Rooikappie Pas tog op vir vreemdelinge (Beware of strangers) met hul lollipops en dinge… (With their lollipops and things) Gedagtig daaraan sê sy NEE! (Remembering her father’s words she says NO) en hoor net motorbande skree. (and hears the car tyres scream away)

Vyfde Strofe: Rooikappie Maar toe sy by haar ouma kom (But when she arrived at her Ouma’s house) was sy geskok en skoon verstom, (she was shocked and amazed) want naas haar in die dubbelbed (because next to her in the double bed) lê Hendrik Janse, breed en vet. (lies Hendrik Janse, big and fat)

Sesde Strofe Haar ouma sug: “My nood was groot, (Her grandma sighs, my need was huge) want Oupa is so lankal dood…” (because Grandpa has been dead for so long) Toe sluk die tweetjies aan ‘n Carling, (Then the two of them sipped some beer) en sê die wolf: “Nou’s jy my Darling” (Now you are my darling)

Sewende Strofe: Rooikappie Hier’s ‘n les: Wees nés Rooikappie. (Here is a lesson: be just like Red Riding Hood) Luister áltyd na jou pappie. (Always listen to your daddy) Maar beslis nie na jou ouma. (but definitely NOT to your grandma) Anders wag verdriet en trouma… (other wise sorrow and trauma will await you)

Feite Gebaseer op kinderverhaal Moderne weergawe Versie = sewe kwatryne Paarrym Alles word in moderne konteks geplaas

Hendrik Janse van der Colff Roekelose BMW-bestuurder Bied rooikappie ‘n saamry-geleentheid aan Het ‘n slegte reputasie Probeer Rooikappie met bier omkoop Vererg hom vir Rooikappie Hy spring saam met haar ouma in die bed Drink Carling Black Label en fluister liefdeswoorde vir Ouma Vet, gebruik Old Spice

Vermanings Pas op vir vreemdelinge (Be careful of stangers) Hier is ‘n les (Here is a lesson) = IRONIES Pasop vir mans/vreemdelinge – kom van haar pa wat self ‘n man is Ironies dat jy na jou pa en nie jou ouma nie, moet luister

Ouma Oumas is gewoonlik WYS Oumas het gewoonlik sterk morele waardes Hierdie ouma is immoreel en sekslustig In die regte verhaal is die ouma die SLAGOFFER Hierdie ouma is ‘n “gewillige slagoffer vir die wolf se streke”

Phillip de Vos Volwasse poësie vol rym, spitsvondigheid en woordvernuf Skryf versies soos limerieke Sy versies het ‘n verhalende element Bevat ‘n lewensles of boodskap “Dis onnodig om in my versies te krap en allerhande dieper betekenisse te soek”