KLIK OM VOORT TE GAAN (Gebruik die pyltjies op die sleutelbord om vorentoe of terug te beweeg)
PRODUCT DISCLAIMER South African Institute of Mathematics CC (“the corporation”) warrants to the original buyer of this product the physical disk/s on which the software is recorded will be free of defects in materials and workmanship under normal use and service for a limited period of ninety (90) days from date of delivery, as evidenced by a copy of the receipt from the registered dealer of the corporation. Save for the limited warranty, neither the corporation nor any of its members, employees or suppliers makes and/or gives any warranty, guarantee or representation of whatsoever nature, whether express or implied, in respect of the physical disk/s, the software and any accompanying written documents (collectively referred to as “goods”). Neither the corporation, nor any of its members, employees or suppliers warrants, guarantees or provides any undertakings or representations as to the quality of the goods or their fitness for the purpose for which they are intended and save for the limited warranty expressly set out above, no party shall have any claim of any nature whatsoever (whether for consequential damages or otherwise) against the corporation or its members, employees or suppliers in respect of the goods, the use thereof or any defects therein, irrespective of the cause of such claim. It is specifically recorded that the corporation, its members, employees and suppliers do not warrant, guarantee or make any representation of any nature whatsoever regarding the use, or the result of the use, of the goods and the entire risk as to the operation, results and performance of the goods is entirely assumed by the original buyer of the goods and any person who utilizes the goods. The corporation may, in its sole and absolute discretion, elect to replace any goods if they are returned to it in their original condition and together with the original invoice in respect thereof. The corporation will not consider this option if any part or portion of the goods has been abused, misapplied or utilized otherwise than strictly in accordance with the corporation’s specific directions. The sole and exclusive liability of the corporation and its members, employees or suppliers arising out of the aforesaid limited warranty or the use of the goods shall be limited to the corporation, in its sole discretion, either replacing or repairing the goods. Both the original buyer of the goods as well as all persons who use the goods hereby waive and abandon any additional claim he/she/it may have against the corporation or its members, employees or suppliers relating to the goods and hereby indemnify such persons against any claims which may be brought against them arising out of the use of the goods. COPYRIGHT The software and accompanying written material are protected by copyright law as well as international treaty provisions. Unauthorized copying of the software, including software that has been modified, or of the written material included is expressly forbidden. No part of the software and accompanying manuals may be reproduced, transcribed or translated into another language without the written permission of South African Institute of Mathematics CC. USER RESTRICTION This software may be physically transferred from one computer to another provided there is no possibility of it being used on more than one computer at any one time. CONTACT DETAILS P.O. Box 1255 77 Janie Street Brackenfell Ferndale 7561 Brackenfell 7560 Tel: (+27) 021 9818343 Fax: (+27) 021 9828508 E-mail: admin_saim@lantic.net
BYLAE B SPESIFIKASIES 1. Alle taakoefeninge word deur die program willekeurig geselekteer. 2. Alle take is in willekeurige stelle van 5 of 10. 3. Alle take en assesseringstake word deur die program nagesien en antwoorde word verskaf. 4. ‘n Outomatiese bewaarfunksie bewaar die drie mees resente resultate van alle take en assesseringstake. ‘n Opsomming van die resultate kan in ‘n verslagvorm gesien word. 5. Die eerste program is in Afrikaans and Engels beskikbaar. Ander addisionele tale sal as opgraderings ontwikkel word. 6. Multimedia sal vir ‘n opgradering oorweeg word. 7. ‘n Tydformaat word in take en assesseringstake toegepas. 8. ‘n Volledig werkbare sakrekenaar is ingesluit. 9. ‘n Verwyderbare muisbalk sal as ‘n opgradering oorweeg word. 10. ‘n F1 help-funksie is op die taakbalk beskikbaar. 11. ‘n F2 help-funksie vir kurrikulum verduidelikings en wenke is op die taakbalk beskikbaar. 12. ‘n Taakbalk vir inhoudsfunksies is ingesluit. 13. Speletjies is ingesluit en addisionele speletjies sal opsionele opgraderings word. 14. ‘n Netwerk-weergawe vir skole gaan ontwikkel word. 15. ‘n Uitgebreide administratiewe program gaan vir skole ontwikkel word. 16. ‘n SAIM webbladsy is onder konstruksie as deel van ons dienslewering. 17. Die program is gegrond op die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole) vir Wiskunde, en sal ‘n sterk en goeie begrip van wiskunde op alle vlakke ontwikkel. 18. Die program is maklik om mee te werk en is kind-vriendelik. 19. ‘n Breedvoerige ‘log-on’-skerm vir meer-as-een (veelvoudige) gebruikers word verskaf. 20. Die kurrikulum indeks vertoon duidelik en akkuraat.
Welkom by die SA Instituut vir Wiskunde. Hierdie is die Graad 3 Demo CD! Volg die verduidelikings om ‘n beter begrip van die cd te kry.
Tik naam in FASE 1 INTEKEN SKERM: - Taalkeuse - Inteken as ‘n nuwe gebruiker. - Inteken as ‘n bestaande gebruiker. - Verwydering van gebruiker. FASE 1 INTEKEN SKERM: - Taalkeuse - Inteken as ‘n nuwe gebruiker. - Inteken as ‘n bestaande gebruiker. - Verwydering van gebruiker. FASE 1 INTEKEN SKERM: - Taalkeuse - Inteken as ‘n nuwe gebruiker. - Inteken as ‘n bestaande gebruiker. - Verwydering van gebruiker. FASE 1 INTEKEN SKERM: - Taalkeuse - Inteken as ‘n nuwe gebruiker. - Inteken as ‘n bestaande gebruiker. - Verwydering van gebruiker. FASE 1 INTEKEN SKERM: - Taalkeuse - Inteken as ‘n nuwe gebruiker. - Inteken as ‘n bestaande gebruiker. - Verwydering van gebruiker. Klik Klik Klik op taal Klik op naam Gebruikernaam verskyn in lys van gebruikers Klik op naam Klik
Klik FASE 2 HOOFBLADSY: - Gebruikernaam verskyn. - Leeruitkomste kan geselekteer word deur om op die toepaslike een te klik. - Hulp word verskaf deur F1 Help. - ‘n Sakrekenaar word verskaf. - ‘n Puntestelsel stoor resultate. - Die program kan toegemaak word deur die klik van ‘n knoppie. FASE 2 HOOFBLADSY: - Gebruikernaam verskyn. - Leeruitkomste kan geselekteer word deur om op die toepaslike een te klik. - Hulp word verskaf deur F1 Help. - ‘n Sakrekenaar word verskaf. - ‘n Puntestelsel stoor resultate. - Die program kan toegemaak word deur die klik van ‘n knoppie. FASE 2 HOOFBLADSY: - Gebruikernaam verskyn. - Leeruitkomste kan geselekteer word deur om op die toepaslike een te klik. - Hulp word verskaf deur F1 Help. - ‘n Sakrekenaar word verskaf. - ‘n Puntestelsel stoor resultate. - Die program kan toegemaak word deur die klik van ‘n knoppie. FASE 2 HOOFBLADSY: - Gebruikernaam verskyn. - Leeruitkomste kan geselekteer word deur om op die toepaslike een te klik. - Hulp word verskaf deur F1 Help. - ‘n Sakrekenaar word verskaf. - ‘n Puntestelsel stoor resultate. - Die program kan toegemaak word deur die klik van ‘n knoppie. FASE 2 HOOFBLADSY: - Gebruikernaam verskyn. - Leeruitkomste kan geselekteer word deur om op die toepaslike een te klik. - Hulp word verskaf deur F1 Help. - ‘n Sakrekenaar word verskaf. - ‘n Puntestelsel stoor resultate. - Die program kan toegemaak word deur die klik van ‘n knoppie. FASE 2 HOOFBLADSY: - Gebruikernaam verskyn. - Leeruitkomste kan geselekteer word deur om op die toepaslike een te klik. - Hulp word verskaf deur F1 Help. - ‘n Sakrekenaar word verskaf. - ‘n Puntestelsel stoor resultate. - Die program kan toegemaak word deur die klik van ‘n knoppie. FASE 2 HOOFBLADSY: - Gebruikernaam verskyn. - Leeruitkomste kan geselekteer word deur om op die toepaslike een te klik. - Hulp word verskaf deur F1 Help. - ‘n Sakrekenaar word verskaf. - ‘n Puntestelsel stoor resultate. - Die program kan toegemaak word deur die klik van ‘n knoppie. Klik Gebruikernaam Sakrekenaar F1 Help Puntestelsel
FASE 3 INDEKS: - Die program word ontwikkel volgens die 5 Leeruitkomste van die Wiskunde Leerarea soos vervat in die Hersiene Nasionale Kurrikulum Verklaring Graad R-9 (Skole). - Elke leeruitkoms bevat sy eie indeks. Alle hoofstukke word vertoon. Gesiggies dui vordering aan.
FASE 4 LES: - Lesse begin met ‘n inleidende/beskrywende paragraaf. - ‘n Volgende bladsy word bereik deur op ‘n knoppie te klik. - Die hoofbladsy word bereik deur op ‘n knoppie te klik. FASE 4 LES: - Lesse begin met ‘n inleidende/beskrywende paragraaf. - ‘n Volgende bladsy word bereik deur op ‘n knoppie te klik. - Die hoofbladsy word bereik deur op ‘n knoppie te klik. FASE 4 LES: - Lesse begin met ‘n inleidende/beskrywende paragraaf. - ‘n Volgende bladsy word bereik deur op ‘n knoppie te klik. - Die hoofbladsy word bereik deur op ‘n knoppie te klik. FASE 4 LES: - Lesse begin met ‘n inleidende/beskrywende paragraaf. - ‘n Volgende bladsy word bereik deur op ‘n knoppie te klik. - Die hoofbladsy word bereik deur op ‘n knoppie te klik. Inleiding Klik Klik
FASE 5 LES: Lesse bevat beskrywings en verduidelikings wat versterk word deur die gebruik van prentjies en tabelle.
Die program ontwikkel basiese kennis en konsepte wat nodig is om bestaande kennis te versterk en verder uit te bou.
Voorbeelde word voorsien.
Die program is interaktief en verskaf tweedimensionele sowel as driedimensionele vorms en voorwerpe om mee te werk.
Prikkelende kunswerk word gebruik om leerders te stimuleer, sodat die onderrig en leer van wiskunde ‘n genoeglike ervarig word.
Die gebruiker kry 2 kanse om ‘n vraag te beantwoord Die gebruiker kry 2 kanse om ‘n vraag te beantwoord. Indien vrae korrek beantwoord word, kan die gebruiker voortgaan.
Indien ‘n vraag verkeerd beantwoord word, kry die gebruiker ‘n tweede kans.
Indien ‘n vraag ‘n tweede keer verkeerd beantwoord word, moet die gebruiker die voorbeeld van vooraf begin.
.. FASE 6 TAAK: Take volg op lesse. Antwoorde is slegs reg of verkeerd. Die gebruiker kry slegs een kans per vraag. Gebruiker werk teen tyd. Resultate word in ‘n databasis gestoor. ..
Die gebruik van die sakrekenaar word deur die program beheer en slegs vir bepaalde doeleindes gebruik: - As kontrolemiddel - As leerinstrument - As rekenmiddel - Vir wiskundige speletjies
FASE 7 PUNTESTELSEL: ‘n Puntestelsel stoor resultate en vordering van gebruiker. Leeruitkomste bevat resultate van verskeie hoofstukke.
HARDEWARE VEREISTES Bedryfstelsel Win98 of beter Verwerker 600 MHz Verwerker Geheue 128 MB Ram(Lees-Skryf-Geheue) Hardeskyf Spasie 600 Mb Hdd spasie CD ROM 4X CD ROM Klank geen Grafiese Kaart 16 Mb video kaart Direct X Direct X 7.1