Sagaria 14:8-21 Die klok wat hier gebruik word, het twee betekenisse. Die een betekenis verwys na die klokkies van die perde (vers 20) en die tweede betekenis.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Efesiërs 5:8-14 8Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig. 9Uit die lig kom alles voort wat.
Advertisements

Hebreërs 11:1-3. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God.
Follow Him. Seek Him..
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
2 Samuel 7:1- 11 en 16 Dawid wil vir die Here ’n huis bou
Gaan na skyfie 13 om die agtergrond te verstaan.
Openbaring 21:1-7.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Psalm 19.
Deuteronomium 4: ”Gaan stel ondersoek in na die verre verlede, na die dae lank voor julle tyd, van die tyd af toe God die mens op die aarde geskep.
Dood vir die sonde, maar lewend vir God
Rondom My Dawie de Jager.
Johannes 5:14-29.
Psalm 29 Die stem van die Here is magtig 29 ’n Psalm van Dawid.
Hebreërs 13:1-8 en As broers moet julle mekaar altyd liefhê. 2 Moenie nalaat om gasvry te wees nie, want deur gasvry te wees, het sommige mense.
Psalm 85 2U was goed vir u land, Here,
Efesiërs 3: Daarom bid ek vir julle wat nie Jode is nie, ek, Paulus, ’n gevangene deur my diens aan Christus Jesus. 2 Julle het tog seker gehoor.
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Psalm 87.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Psalm 71.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verstaan  emosies  wil
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Sagaria 14:8-21 Die klok wat hier gebruik word, het twee betekenisse. Die een betekenis verwys na die klokkies van die perde (vers 20) en die tweede betekenis is die groot klok wat die aankoms van die eindtyd ’n groter realiteit vir ons wil maak.

Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

Alles sal verander as Hy weer kom… Die storie word deur die afrigter van ’n hoërskool se eerste rugbyspan vertel van die een baie lojale rugbyspeler wat elke dag by die oefening was, maar nooit regtig goed genoeg was vir die span nie – die enigste span wat die skool gehad het. Omdat die afrigter skuldig gevoel het, het hy besluit om tog die seun een week ’n kans in die span te gee. Soos dinge maar gebeur, het die jong seun se pa daardie week gesterf. Die afrigter het na die seun gegaan en hom gesê dat hy nie verplig was om die wedstryd te speel nie. Die seun het egter baie beslis geantwoord dat hy wel wil speel. En dié Saterdag hét hy gespeel soos nog nooit tevore nie. Die oorwinning van sy span was aan hom te danke en hy is aangewys as die Speler van die wedstryd. Na die wedstryd vra die afrigter hom hoekom hy hom dan nog nooit só sien speel het nie. Waarop die seun antwoord: “Meneer ek het vandag vir my pa gespeel, want dit was die eerste wedstryd van my waarna my pa kon kyk. Meneer weet mos, my pa was blind.” As ons net ons Vader by ons het, as ons net weet Hy kyk, dan verander dit alles. Soos wat alles sal verander as Hy eendag kom.

Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

“If you read history, you will find that the Christians who did the most for the present world were just those who thought most of the next world. The apostles themselves, who set on foot the conversion of the Roman Empire, the great men who built up the Middle Ages, the English evangelicals who abolished the slave trade, all left their mark on earth, precisely because their minds were occupied with heaven. C.S. Lewis slaan die spyker op die kop as hy sê: “If you read history, you will find that the Christians who did the most for the present world, were just those who thought most of the next world. The apostles themselves, who set on foot the conversion of the Roman Empire, the great men who built up the Middle Ages, the English evangelicals who abolished the slave trade, all left their mark on earth, precisely because their minds were occupied with heaven. It is since Christians have largely ceased to think of the other world that they have become so ineffective in this one. Aim at heaven and you will get earth thrown in. Aim at earth and you will get neither.”

It is since Christians have largely ceased to think of the other world that they have become so ineffective in this one. Aim at heaven and you will get earth thrown in. Aim at earth and you will get neither.” C.S. Lewis slaan die spyker op die kop as hy sê: “If you read history, you will find that the Christians who did the most for the present world were just those who thought most of the next world. The apostles themselves, who set on foot the conversion of the Roman Empire, the great men who built up the Middle Ages, the English evangelicals who abolished the slave trade, all left their mark on earth, precisely because their minds were occupied with heaven. It is since Christians have largely ceased to think of the other world that they have become so ineffective in this one. Aim at heaven and you will get earth thrown in. Aim at earth and you will get neither.”

Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

Die eindtyd sal ’n tyd van oorlog, verwarring en paniek wees God sal in die eindtyd teenwoordig wees Die eindtyd stuur af op God se volledige heerskappy Anders as die voorafgaande gedeeltes, is dié perikoop deel van die tweede deel van Sagaria (9-14). Anders as die eerste deel, is hier geen datums, Serubbabel of Josua nie. Die sleutelbegrip in dié deel van Sagaria is die "dag van die Here". Daar word 19 keer daarna verwys. In die laaste hoofstuk van Sagaria word belangrike aspekte van die dag van die Here of te wel die eindtyd bekend gemaak.   1. Die eindtyd sal ’n tyd van oorlog, verwarring en paniek wees (14:12–14). 2. God sal in die eindtyd teenwoordige wees. Hy sal oorlog verklaar teen die nasies wat teen Jerusalem oorlog voer. Die finale oorwinning behoort aan die Here. Die nasies, en hulle diere, wat teen Jerusalem oorlog gemaak het, sal met ’n pes getref word sodat hulle magteloos is (14:12-15). 3. Die eindtyd stuur af op God se volledige heerskappy. Met die Here woonagtig in Jerusalem sal die stad ’n veilige woonplek vir sy inwoners wees (vers 11). Oorlog en verwoesting sal vir altyd uit die mode gaan (vers 11).

God se oorwinning sal alles ten goede verander Die natuur sal verander Daar sal feestelikheid wees Die onderskeid tussen Jood en nie-Jood sal verdwyn Die onderskeid tussen wat heilig en wat gewoon is, sal verdwyn God se oorwinning sal alles ten goede transformeer   1. Die natuur sal verander Dit sal altyd dag en somer wees. Donkerte en winter sal verdwyn (14:6). In ’n oorwegend dor Palestina sal daar ook voldoende water wees (vers 8). In Esegiël 47 ontspring die waterstroom in die heiligdom van die tempel, van waar dit dan al sterker vloei op pad na die Dooie See toe. So ver die stroom vloei, sal daar volop vrugte wees. Hier word die tempel egter nie spesifiek genoem as die bron van waar die stroom begin vloei nie, maar is dit moontlik wat hulle in gedagte gehad het (vgl. Joël 3:18). Die landskap om Jerusalem sal laastens so verander dat die stad bokant dit sal uittroon (vgl. Jesaja 2:2 en Miga 4:1). Die berge en heuwels sal ’n gelyk vlakte soos die Jordaan vallei word (vgl. Jesaja 40:4). 2. Daar sal feestelikheid wees Wanneer die Here die oorwinning behaal het, sal Hy alleen erken en aanbid word as Here (14:9). Ook volke wat die Here vroeër nie erken het nie, sal Hom nou aanbid en dien (14:16). Teenoor die swaarkry van vroeër, sal feestelikheid nou die kenmerk van menslike bestaan wees. Vers 16 praat van die huttefees, wat een van die grootste en belangrikste feeste van Israel was. Tydens die fees, waartydens die volk in hutte gebly het wat van takke en blare gemaak is, is God as die Gewer van die pas ingesamelde oeste gedank. Almal – selfs Egipte (vers 18) – sal die Here aanbid as die Gewer van die reën en die oeste. As hulle dit nie doen nie, sal nie eens die Nyl die Egiptenaars baat nie. 3. Die onderskeid tussen Jood en nie-Jood sal verdwyn Die fees sal nie net deur Israeliete gevier word nie, maar deur almal wat die Here erken en aanbid. Die volke wat nie deel in die aanbidding van die Here nie, sal die seën van die Here moet ontbeer (vers 18-19). 4. Die onderskeid tussen wat heilig en wat gewoon is, sal verdwyn Alles sal aan die Here gewy wees. Selfs iets so eenvoudig soos die klokkies aan die perde se tuie! Daar sal nie ’n deel van die lewe wees wat buite die heerskappy van die Here val nie. Let op die belofte dat daar geen handelaar meer in die tempel sal wees wat die heilige karakter daarvan versteur nie. Van dit alles moet die kerk ’n voorteken wees.

Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

Een van die dissiplines van die lewe is ’n daaglikse nadenke oor die toekomstige lewe. Dit help jou om effektief as Christen te lewe Calvyn Die kerkvader, Calvyn, het gesê een van die dissiplines van die lewe is ’n daaglikse nadenke oor die toekomstige lewe - die hemel! Volgens Calvyn help dit jou om hier effektief as Christen te lewe.

“an unknown region with a well-known Inhabitant” Wat weet ons van die hemel? Op ligter noot: iemand het dit beskryf as “an unknown region with a well-known Inhabitant”.

’n Klein dogtertjie het saam met haar pa geloop ’n Klein dogtertjie het saam met haar pa geloop. Dit het donker geword en die vol maan het in die lug gehang soos ’n groot bal en die sterre het orals begin flikker. Met verwondering het sy opgekyk en gesê : “O, pappa as die onderkant van die hemel so mooi lyk, hoe moet die ander kant daarvan nie lyk nie! ” Daardie dogtertjie het iets gesnap waaraan ek en jy maar elke dag kan dink!

“It is just so good it must be true!” (Ons het al hierdie storie gebruik, maar as jy dit nog nie gebruik het nie, kan dit hier ook werk): Die Heilige Gees wil ons elke dag hieraan herinner “YOU AIN’T SEEN NOTHING YET! Eendag het George MacDonald, die beroemde Skotse prediker, met sy seun oor die hemel gepraat en sy seun het hierop gesê : “It seems too good to be true,” MacDonald het breed geglimlag en gesê. “Nay, It is just so good it must be true!”

1. Wie daar is 2. Wie nie daar is nie, en 3. Die feit dat ek daar is! John Newton, die komponis van Amazing Grace, het gesê as ons in die hemel kom, sal daar drie wonders wees: 1. Wie daar is 2. Wie nie daar is nie, en 3. Die feit dat ek daar is!

Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagte kante af te hoor

Die kerk bring ALTYD die hemel na mense Die kerk bring ALTYD die hemel na mense. ’n Uitstekende voorbeeld hiervan is uit die fliek Finding Neverland, waar JM Barrie sy nuwe toneelstuk, Peter Pan, bring na sy sterwende vriendin se huis omdat sy nie meer in staat is om na die teater toe te kom nie. (’n Mens kan die toneel wys van so 1:24 - dis die tweede laaste “scene”).

Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

B 9Daarom het God Hom ook tot die hoogste eer verhef en Hom die Naam gegee wat bo elke naam is, 10sodat in die Naam van Jesus elkeen wat in die hemel en op die aarde en onder die aarde is, die knie sou buig, 11en elke tong sou erken: “Jesus Christus is Here!” tot eer van God die Vader. B V9 “Die Here se Naam sal al Naam op aarde wees”, verwys na Deut 6 se “Shema” wat vir die Jode so belangrik was dat hulle dit daagliks twee maal voorgedra het - dat dit uiteindelik waar sal word. Dit laat mens ook dink aan Fil 2:9-11.

Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

God maak alles heilig ! God maak die alledaagse heilig. Selfs die perde se klokkies, wat ons herinner aan die klokkies wat aan die priester se kleed vas was, word skielik heilig. Die potte waarin elke dag se kos gekook word, word nou heilig. God verbreed die areas van ons lewe wat ons dink heilig is, om selfs die dele in te sluit wat ons nooit sou dink heilig is nie.

U stem kom skeur die hemel soos weerlig in die nag. Flam 93 God van krag U stem kom skeur die hemel soos weerlig in die nag. U woorde vernietig elke twyfel en vrees, want U lewe. U lewe!

Ek sal sing al huil die stormwinde, al dreun die vloed met mag. ’n Ewige vlam van hoop brand diep in my, want U leef. U leef! U lewe.

kan U waar maak in my lewe. U regeer oor my donkerste nag. Meer as wat ek kan dink of kan droom, kan U waar maak in my lewe. U regeer oor my donkerste nag. Ek vertrou U, God van krag. my God van krag, ek vertrou, ek vertrou. U is my rots.

Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

“Ek is maar net ’n toeris...” ’n Amerikaanse toeris het die 19de eeuse Poolse Rabbi, Hofetz Chaim besoek. Verbaas om te sien dat die rabbi se huis net ’n kamer was met ’n klomp boeke, ’n tafel en ’n bank, het die toeris gevra : “Rabbi, waar is jou meubels?” “Waar is joune?” het die rabbi geantwoord. “Myne?” het die Amerikaner verward gevra. “Maar ek is net ’n toeris. Ek is op pad!” “Ek ook” het rabbi Hofetz Chaim geantwoord. Ons is net reisigers op aarde, op pad na ons Vader se huis, hemel; “travel light”!

God praat – Leef Luisterryk Eerste gedrukte media vir die Seisoen van Luister. Pakket met 10 boekies vir kleingroepe met 1 begeleiersgids – R49.95 Bestel by Bybel-Media 0860 26 33 42