Alles begin met God ! Kol1:16 God het deur Hom alles geskep wat in die hemel en op die aarde is: alles wat gesien kan word en alles wat nie gesien kan.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Follow Him. Seek Him..
Advertisements

DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word.
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Die Bron van innerlike sterkte
Rondom My Dawie de Jager.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
my identiteit… my weerstand teen die vyand…
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
I DECREE and DECLARE EK VERKLAAR..2
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Alles begin met God ! Kol1:16 God het deur Hom alles geskep wat in die hemel en op die aarde is: alles wat gesien kan word en alles wat nie gesien kan word nie, konings, heersers, maghebbers, gesagvoerders. Alles is deur Hom en vir Hom geskep. “ Unless you assume a God, the question of life’s purpose is meaningless “ (Bertrand Russell, atheist)

Hierdie lewe gaan nie oor my nie ! Die doel van die lewe is meer as: My persoonlike vervulling My gemoedsrus My gelukkig wees Dit gaan oor baie meer as: My familie My loopbaan of My wildste drome en ambisies

Deur die eeu al soek mense na die sin van die lewe ! As mense begin ons by die verkeerde plek soek – onsself ! Ons vra selfgesentreerde vrae soos: Wat wil ek doen ? Wat moet ek met my lewe doen ? Wat is my doel, my ambisies, my drome, my toekoms ? Maar selfgerigtheid gee nie die antwoord nie !

WANT: Job 12:10 Hy het al wat lewe, in sy mag, die asem van elke mens. Voorbeeld: Slegs die skepper van iets kan die doel daarvan verklaar Die antwoord op die vraag na die sin van ons lewens, ons doel, begin by ons Skepper ! Ons bestaan net omdat God dit wil Ons is geskape deur God vir God en totdat ons dit nie begryp nie, sal die lewe nooit sin maak nie !

God alleen het die antwoord In God alleen ontdek ons ons oorsprong, ons identiteit, ons doel, die sin van ons lewe ! Ons is geskape deur God, uit liefde, vir Sy doel Rom 8:6 Die dinge waarmee die sondige natuur van die mens hom besig hou, loop uit op die dood, maar die dinge waarmee die Gees Hom besig hou, bring lewe en vrede. God gee die sin aan ons bestaan, lewe en vrede !

Sin v/d lewe ? Om te word wie God jou bedoel het om te wees ! God het Sy doelstellings vir ons lewens in die Bybel die eienaars-handleiding van die mens, gestel: 1Kor 2:7 Wat ons verkondig, is die wysheid van God, die verborge waarheid wat bedek was en wat God van ewigheid af vir ons voorbestem het tot ons ewige heerlikheid.

God die beginpunt van ons alles; God die bron van ons alles ! God se Woord leer ons: It's in Christ that we find out who we are and what we are living for. Long before we first heard of Christ and got our hopes up, he had his eye on us, had designs on us for glorious living, (Efes 1:11)

Hoe weet ek en jy wat die sin v/d lewe, die doel v/d lewe is ? Deur jou verhouding met Jesus Christus Want: God het aan jou gedink lank voor jy aan Hom gedink het. Sy doel vir jou is vasgestel voordat jy nog ‘n vonkel in jou ouers se oë was Want: Jou doel is deel van ‘n baie groter kosmiese doel wat God vir jou daargestel het

Miskien voel jy vanaand in die donker oor die sin, die doel van jou lewe, baie geluk, jy is op die punt om in God se lig in te beweeg !

Al voel ek ..……… ! Nie “ Jesus kind “ materiaal nie, nie ‘n “ groot “ christen nie, maar eerder sondig, en ek is ‘n buite egtelike kind, ‘n aangenome kind, my ouers geskei, my broer het vigs, ek moes nooit gewees het nie ! Feit is: Niemand is per toeval nie ! You are not an accident !

Die feit is; vir God is jy nie: ‘n Fout nie, ‘n misbaksel, geflopte koek, weggooi doek nie ! Jou ouers het jou dalk nie beplan nie, maar God het geweet van jou koms ! Hy was nie verras met jou opwagting nie ! God het geweet van jou bestaan van die grondlegging van die aarde af Dit is nie toeval, geluk of per ongeluk dat jy op hierdie oomblik asemhaal nie !

Inteendeel: God sê: Ps 138:8 Die Here (Ek) sal vir (jou) my alles goed laat afloop. Ps 139:15 geen been van (jou)my was vir (My)U verborge toe (jy)ek gevorm is waar niemand dit kon sien nie, toe (jy)ek aanmekaargeweef is diep in die moederskoot. Ps 139:16 U (Ek) het (jou)my al gesien toe (jy)ek nog ongebore was, al (jou)my lewensdae was in (My)u boek opge-skrywe nog voordat (jy)ek gebore is.

Wie dink hulle ouers is ‘n “ perfect match ” ? Niemand nie ! Maar ! Ongeag of jou ouers goed of sleg is, arm of ryk, mooi of lelik is God het geweet dat hulle die regte gene besit om die perfekte jy na vore te bring Baie kinders is onbeplan, maar by God is daar geen onbeplande mense nie God se doel vir jou lewe het menslike foute in ag geneem God doen nie iets per ongeluk of per toeval nie, niks is onbeplan by Hom nie

Waarom het God geskep ? Uit liefde ! Efes 1:4 Long before he laid down earth's foundations, he had us in mind, had settled on us as the focus of his love, to be made whole and holy by his love. God het geskep sodat ons kon lewe Jes 45:18 So sê die Here, Hy wat die hemel geskep het, Hy wat alleen God is, Hy wat die aarde gevorm, gemaak het, dit gereed gemaak, geskep het, dit gevorm het, nie om leeg te wees nie, maar om bewoon te word: Ek is die Here; daar is geen ander nie.

God het geskep omdat: Hy liefde is Hy ons wil liefhê Joh 4:8 Wie nie liefhet nie, het geen kennis van God nie, want God is liefde Isa 46:3 Luister na My, nageslag van Jakob, almal wat oor is uit die nageslag van Israel, julle vir wie Ek gedra het van julle geboorte af, wat Ek vasgehou het vandat julle daar is. Isa 46:4 Ook tot in julle ouderdom is Ek die Here, tot in julle grysheid sal Ek julle dra. Ek het julle gemaak en Ek sal julle vashou, julle dra en julle red.

You are who you are for a reason You’re part of an intricate plan Rom 12:3c The only accurate way to understand ourselves is by what God is and by what he does for us, not by what we are and what we do for him. You are who you are for a reason You’re part of an intricate plan Your’re a precious and perfect unique design, Called God’s special woman or man. You look like you look for a reason. Our God made no mistake. He knit you together within the womb, You’re just what he wanted to make.

(Vervolg: Gedig deur Russell Kelfer) The parents you had were the ones he chose, And no matter how you may feel, They were custom-designed with God’s plan in mind, And they bear the Master’s seal. No, that trauma you faced was not easy. And God wept that it hurt you so; But it was allowed to shape your heart So that into his likeness you’d grow

(Vervolg: Gedig deur Russell Kelfer) You are who you are for a reason, You’ve been formed by the Master’s rod. You are who you are, beloved, Because there is a God ! Amen !

Wat is die dryfkrag in jou lewe ? En Ons is gemaak om ewig te lewe ! Volgende Sondag: Wat is die dryfkrag in jou lewe ? En Ons is gemaak om ewig te lewe !