Heerlikheid! Bewaar die vrede!. Heerlikheid! Bewaar die vrede!

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Lied 200: 1 U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie -
Advertisements

Gods dade is volmaak en goed, Hy sal my altyd trou behoed,
Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture
In God se Binnekamer.
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Krag om oorvloedig te LEWE
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Ons waag in geloof Hebreërs 12:1-3.
LITURGISE MOMENT: God versamel ons voor Hom
Die Bron van innerlike sterkte
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
Lied 159:1 God is hier teenwoordig; laat ons biddend nader, hier waar ons voor Hom vergader.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Die nitty-gritty van volg
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
my identiteit… my weerstand teen die vyand…
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die weg tot geregtigheid
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
UNITY OF THE SPIRIT..
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Heerlikheid! Bewaar die vrede!

Johan Jonker

Psalm 73:10 Nogtans sal 'k altyd by U bly; niks sal my van u liefde skei - U wat my regterhand gevat het, vir wie 'k van harte liefgehad het. U sal my voortlei deur u raad, O God, my Hulp, my Toeverlaat, en na die dag van aardse stryd, my opneem in u heerlikheid.

Psalm 73:11 Wie het ek in die hemel, Heer - wie kan ek newens U begeer? Wat het ek waar my hart, onrustig, hom op die aarde͡ in kan verlustig? Beswyk dan ooit in bittersmart of bange nood my vlees en hart, dan sal U wees vir my gemoed my rots, my deel, my eewge goed.

Psalm 73:12 Wie ver van U sy weg wil gaan, stap op 'n donker afgrond aan. U roei hul uit wat U gesmaad het, in troueloosheid U verlaat het. Maar dis my goed, my saalge lot, as ek naby is by my God. Ek het my hoop op God gestel om al sy werke te vertel.

Lied 470:1 U, Here, is ons Koning, Een wat met mag regeer. U onderdane lofsing, en buig hul voor U neer. Groot is u Naam en heilig, getrou is U en goed. U, Here, is ons toevlug, die God wat ons behoed.

L470:2 U troon hoog as ‘n vesting Verhoor ons as ons vra: “Heer, bied aan ons beskerming, Ontfermer wat ons dra.” U, Heer , is sterk en magtig, U wat ons digby hou, by U is ons steeds veilig, op U kan ons vertrou.

L470:3 Gee nou aan ons volharding dat ons met moed kan stry. Heer, gee aan ons oorwinning, u krag sal ons bevry. U is ons Rots, ons Redder, Een wat die vyand stuit U, Here, is ons Vader, ons God in ewigheid.

L470:4 Aan U ons jubelsange, ons prys U met ontsag. Na U is ons verlange, ons bly u heil verwag. Heer, U maak by ons woning, u lof sal ewig duur. U koms is ons verwagting, dít wil ons juigend vier.

Psalm 145:1 U Naam, O Heer so hoog in heerlikheid, Wil ek verhef vir ewig en altyd; U Konings-eer wat alle krone͡ oorstraal, Wil ek verhoog in onvermoeide taal.

Psalm 145:4 Die skitterglans wat uit u majesteit u wonderwerk bestraal met heerlikheid, gedugte krag wat ons van angs laat vrees, u grootheid, Heer - dit sal my lofsang wees.

Psalm 145:12 Maar nou my siel, waar eindig ooit Gods eer? Nog sal ek uitroep: Lof! Lof aan die Heer! Laat alle vlees vir ewig en altyd Sy Naam verhef so hoog in heerlikheid!

Lied 192:1 Grote God, u skepperhand word verheerlik deur u werke; son én sterre, see en land, prys U, Ewige en Sterkte, U wat is, U was altyd, U sal wees in ewigheid.

Lied 192:2 Heiliges daar voor u troon sing voor U vol vreug en vrede. Ons in wie u Gees reeds woon, wy aan U ons dankgebede. Eng'le, mense, almal saam, Heer, aanbid en roem u Naam.

Lied 192:3 Sien u volk in liefde aan; laat ons nie ons stryd verloor nie; help ons satansmag weerstaan - laat sy lis ons nie bekoor nie. U, van alles, Heer, die bron, laat die nuwe aarde kom!

Offergawes Tydens die diens: Sarfat Deure: Klassis Sustentasie

Heerlikheid! Bewaar die vrede!

Heerlikheid

2 Tess 111 Daarom bid ons ook altyd vir julle: Mag ons God julle waardig maak vir die lewe waartoe Hy julle geroep het, en mag Hy deur sy krag julle liefde vir die goeie en die werk van die geloof volkome maak. 12 So sal die Naam van ons Here Jesus deur julle verheerlik word, en julle deur Hom, in ooreenstemming met die genade van ons God en van die Here Jesus Christus.

Joh 1722 Die heerlikheid wat U My gegee het, het Ek ook aan hulle gegee, sodat hulle een kan wees net soos Ons een is: 23 Ek in hulle en U in My, sodat hulle volkome een kan wees, sodat die wêreld kan weet dat U My gestuur het en hulle liefhet net soos U My liefhet.

Joh 1226 As iemand My wil dien, moet hy My volg; en waar Ek is, daar sal my dienaar ook wees. As iemand My dien, sal die Vader hom eer.

Identiteit van heerlikheid

Pa en Ma is gebroke Wat gaan verkeerd in my?

Won’t typically see a mother do this Done to boys and girls Safe, yes, risk but boundaries! (arms) Calls us away from Mom’s arms and protection – go into world, face opposite sex Mom is there, behind the rock, NO! Imparts independence and confidence, identity Ground us in the good of father and mother Affirming gender identities (sons in sameness, daughters in otherness – can face the opposite sex

2 Kor 46 God wat gesê het: “Laat daar lig skyn uit die duisternis,” het ook in ons harte ’n lig laat skyn om ons te verlig met die kennis van die heerlikheid van God, wat van Jesus Christus uitstraal. 7 Ons wat hierdie skat in ons het, is maar kleipotte wat maklik breek; die krag wat alles oortref, kom dus van God, nie van ons nie..

Wat gaan verkeerd in my?

2 Kor 315 Ja, tot vandag toe, wanneer Moses gelees word, lê daar ’n sluier oor hulle hart; 16 maar wanneer hulle tot die Here bekeer is, word die sluier weggeneem. 17 Die Here is die Gees, en waar die Gees van die Here is, daar is vryheid. 18 Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.

Pa en Ma is gebroke Sluier: lees Moses! Wat gaan verkeerd in my?

Joh 1226 As iemand My wil dien, moet hy My volg; en waar Ek is, daar sal my dienaar ook wees. As iemand My dien, sal die Vader hom eer. Vreemd? Beteken dit dat die Vader my sal eer as ek Jesus volg? Dis wat hier staan Dus, nie net as ek wakker word nie, ook as ek wandel as dissipel Alle eer aan die Here! Ja, maar Hy is reeds verheerlik. Hoe kan dit? Profesie is vervul in X Will not share my glory? In Jesus eer ek die Vader en die Vader eer my!

Joh 541 “Ek is nie gesteld op die eer wat mense bewys nie, 42 maar Ek ken julle en Ek weet dat julle nie liefde vir God in julle het nie. 43 Ek het in die Naam van my Vader gekom, en tog aanvaar julle My nie. As iemand anders in sy eie naam kom, sal julle hom aanvaar. 44 Hoe kan julle ook in My glo terwyl julle gesteld is op die eer wat julle van mekaar ontvang en nie die eer soek wat van die enigste God af kom nie? 45 Moenie dink dat Ek julle by die Vader sal aankla nie; dit is Moses, op wie julle julle hoop gevestig het, wat vir julle aankla.

Wat gaan verkeerd in my? Pa en Ma is gebroke Sluier: lees Moses! Sluier: selfverheerliking Wat gaan verkeerd in my?

Heerlikheid! Bewaar die vrede!

Fil 46 Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. 7 En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus.

The word is a military term picturing soldiers standing on guard duty and refers to the guarding of the city gate from within, as a control on all who went out ~ Rienecker

Fil 46 Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. 7 En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus.

Fil 48 Verder, broers, alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is—watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees—daarop moet julle julle gedagtes rig. 9 En wat julle van my geleer en ontvang het, en gehoor en gesien het, dit moet julle doen. En God wat vrede gee, sal by julle wees.

Bewaar die vrede! Noem Smeek Dankie! Mediteer Doen Psalm 73

Heerlikheid! Bewaar die vrede!

Johan Jonker

Psalm 128:4 Mag ryke seëninge uit Sion jul bedou; mag jul dié goeie dinge van Sionstad aanskou! Mag jul nog, op jul bede, 'n nakroosseen verkry! En, God van alle vrede, mag Isr'els vrede bly!

Heerlikheid! Bewaar die vrede!

Lied 588:1 O God van hoop, gee ons U vrede, Leer ons soos kinders op U wag. Ons wil in stryd en moeilikhede Van U alleen ons heil verwag.

L 588:1(vervolg) As ons geen weg meer verder sien nie, Help ons om net op U te bou, Wat onaantasbaar vas en seker U Woord en U beloftes hou.

L 588:2 Ons het 'n hoop wat oor die einde, oor sterwensuur en graf heen reik. Dis onaantasbaar vas en seker as alle aardse dinge wyk. Ons het 'n toekoms saam met Christus - die einde is maar die begin. Die dood is oorgang tot die lewe: ons woon by God vir ewig in.

L 588:3 Nooit kan geloof te veel verwag nie, Want U bly aan U Woord getrou. Geen grense is daar aan U mag nie, U sal al U beloftes hou. Die hoop op U vervul ons lewe, Laat ons die koninkryk verwag, Totdat die volheid van U vrede Nuut deurbreek op die laaste dag.

Amen! X 3 Heerlikheid! Bewaar die vrede!