Ons waag in geloof Hebreërs 12:1-3.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Lied 200: 1 U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie -
Advertisements

Gods dade is volmaak en goed, Hy sal my altyd trou behoed,
Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture
In God se Binnekamer.
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
ons Heiland aan die kruis, tot elke tong en taal Hom eer bewys.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Heerlikheid! Bewaar die vrede!. Heerlikheid! Bewaar die vrede!
LITURGISE MOMENT: God versamel ons voor Hom
Lied 151: 1 Skenk ons, Here, u beskerming en ontferming.
Rondom My Dawie de Jager.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Lied 159:1 God is hier teenwoordig; laat ons biddend nader, hier waar ons voor Hom vergader.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
Die nitty-gritty van volg
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
UNITY OF THE SPIRIT..
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

Ons waag in geloof Hebreërs 12:1-3

Lied 176 – sit Halleluja! U is Koning. Ons aanbid U in u woning. U’s die Alfa en Omega, daarom sing ons: Halleluja!

Lied 175 – staan Majesteit, glansryke heerlikheid! Ons wil Jesus, die Koning, hulde bewys! Majesteit, hemelse heerlikheid! Van waar ons woon, tot by sy troon, wil ons Hom prys.

Kom ons loof, kom ons besing die Naam van Jesus Kom ons loof, kom ons besing die Naam van Jesus! Kom ons loof, kom ons aanbid die Here ons God!

Majesteit, heilige heerlikheid Majesteit, heilige heerlikheid! Hy het gesterf, ons heil verwerf, Hy het oorwin!

Lied 200 1. U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie – wie word daardeur nie diep getref! Niks anders bring vir ons die heil nie – ons wil ons hart tot U verhef.

Aan U alleen ons dank en ere – U wat ons in U liefde lei Aan U alleen ons dank en ere – U wat ons in U liefde lei. U sal ons nooit vergeet nie, Here – U wil ons in U waarheid lei.

2. U is die Heer wat ons gemaak het, voor U kom ons, U skepsels, staan; U is die Heer wat steeds gewaak het, deur wie ons gans en al bestaan.

U bring in ons gemoed die vrede, U sterk ons gees met nuwe krag; U gee U lig ook oor ons rede – dis U van wie ons heil verwag.

FLAM 405 Altyd by my, altyd by my, Vader, Seun en Heilige Gees. Nie verlore, weer gebore deur u Gees lei U my, Heer.

Altyd by my, altyd by my, Vader, Seun en Heilige Gees Altyd by my, altyd by my, Vader, Seun en Heilige Gees. Nie verlore, weer gebore deur u Gees lei U my, Heer.

Jesus, my Heer, my Heiland, Vader, my Pappa, Vader, ek wil myself in U verloor. Heilige Gees van God, U vou my toe, beskerm my.

Altyd by my, altyd by my, Vader, Seun en Heilige Gees Altyd by my, altyd by my, Vader, Seun en Heilige Gees. Nie verlore, weer gebore deur u Gees lei U my, Heer.

Altyd by my, altyd by my, Vader, Seun en Heilige Gees Altyd by my, altyd by my, Vader, Seun en Heilige Gees. Nie verlore, weer gebore deur u Gees lei U my, Heer.

Hier in my, dis waar U bly, hier in my Hier in my, dis waar U bly, hier in my. Niemand anders is welkom nie, U is altyd hier by my.

Altyd by my, altyd by my, Vader, Seun en Heilige Gees Altyd by my, altyd by my, Vader, Seun en Heilige Gees. Nie verlore, weer gebore deur u Gees lei U my, Heer.

Altyd by my, altyd by my, Vader, Seun en Heilige Gees Altyd by my, altyd by my, Vader, Seun en Heilige Gees. Nie verlore, weer gebore deur u Gees lei U my, Heer.

Altyd by my!

Kindertyd

Flam 58 – sit 1. O Heer, ons staan voor U gebroke. As mens verstaan ons nie U weë. Maar U stuur vir ons ’n Leidsman trou: Hy lei ons na U.

Refrein Kom o Skepper Gees, lewendmakend Gees. Kom in al U volheid, kom in al U krag. Lei my in U waarheid, leer my van die Seun. Wees ook U my trooster, Kom o Skepper Gees.

2. O Heer, ons staan voor U gebroke. As mens verstaan ons nie U weë 2. O Heer, ons staan voor U gebroke. As mens verstaan ons nie U weë. Maar U stuur vir ons ’n Leidsman trou: Hy lei ons na U.

Refrein Kom o Skepper Gees, lewendmakend Gees. Kom in al U volheid, kom in al U krag. Lei my in U waarheid, leer my van die Seun. Wees ook U my trooster, Kom o Skepper Gees.

Lied 519 1. Wees stil en weet: Ek is die Heer. Ek spreek en wind en golwe bedaar, Ek sal ook jou getrou bewaar.

3. Wees stil en weet: Ek is die Heer 3. Wees stil en weet: Ek is die Heer. Kom bring na My jou kommer en vrees. Ek sal vir jou ’n toevlug wees.

4. Wees stil en weet: Ek is die Heer 4. Wees stil en weet: Ek is die Heer. Bly waak en bid; volhard in geloof. Ek is by jou soos Ek beloof.

Hebreërs 12:1-3 “1Daarom, terwyl ons ook so ’n groot wolk getuies rondom ons het, laat ons, nadat ons van elke las ontslae geraak het en van die sonde wat ons so maklik aankleef, die wedloop wat vir ons voorlê met volharding hardloop, 2die oog gerig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, Hy wat ter wille van die vreugde wat vir Hom in die vooruitsig gestel is, die kruis verduur het, die skande daarvan gering geag het en sy plek aan die regterkant van die troon van God ingeneem het. 3Dink inderdaad aan Hom wat so ’n vyandigheid van die kant van sondaars teen Hom verduur het, sodat julle nie geestelik moeg raak en uitsak nie.” (BDV)

“Roep My aan, Ek sal jou antwoord en jou vertel van groot en onverstaanbare dinge waarvan jy nie weet nie.” (Jer. 33:3) “Attempt great things for God. Expect great things from God.”

William Carey

DIÉ geloof Leef uit die geloofsbeloftes Getuiewees en lyding gaan baie keer hand aan hand Jesus as voorbeeld en aanmoediger

Lied 478 – staan 1. Op vaste fondamente het God sy kerk gebou. Apostels en profete het ons dít toevertrou:

Die Koning van die hemel herskep deur Woord en Gees verlorenes op aarde dat hul sy volk kan wees.

2. Hy roep uit alle volke ’n volk vir Hom tesaam – één in geloof en werke, één in sy heil’ge Naam!

Hy gee die brood en beker, Hy gee die heil’ge doop om hulle te verseker: Ek het jul duur gekoop!

Lied 505 – staan 1. Jesus, U gaan voor – ons volg in u spoor. U ken alle lewenspaaie, al die hoogtes, dieptes, draaie. Kom en vat ons hand na die Vaderland.

2. Jesus, U gaan voor – ons volg in u spoor 2. Jesus, U gaan voor – ons volg in u spoor. Laat ons selfs in donker dae altyd volhou sonder klae. Ons wil soms bly staan as U voorwaarts gaan.

3. Jesus, U gaan voor – ons volg in u spoor 3. Jesus, U gaan voor – ons volg in u spoor. Ons word vry van sondebande, van verslawing, skuld en skande. U is in beheer, ons Verlosser, Heer.

4. Jesus, U gaan voor – ons volg in u spoor, ook waar niemand dit wil waag nie, waar niks anders ooit sal slaag nie. U wat alles sien, leer ons sinvol dien.

4. Jesus, U gaan voor – ons volg in u spoor, ook waar niemand dit wil waag nie, waar niks anders ooit sal slaag nie. U wat alles sien, leer ons sinvol dien.