Vroeër hierdie maand het Facebook > 10 jaar oud geword

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Advertisements

DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Rondom My Dawie de Jager.
Brief – Fernel Abrahams Strofe 1
Holy Discontent.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Johannes 6:56-71 PowerPoint agtergrond
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verstaan  emosies  wil
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
I DECREE and DECLARE EK VERKLAAR..2
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
Presentation transcript:

Vroeër hierdie maand het Facebook > 10 jaar oud geword 1. En ek het bietjie gedink > dalk kan ons vanaand Facebook se verjaarsdag vier > deur te gesels oor > dinge wat jy nie geweet het van Facebook nie 2. Nou ek weet julle is baie slim > en weet allerhande dinge > so dalk titel verander na > dinge wat EK nie geweet het v Facebook nie 3. Anyway > Facebook > is so klein website op die internet > party mense is ingeskryf > wie hier het almal Facebook profile? 4. Lykmy nogal heelwat

Nou as so baie mense deel is v Facebook > sal mens seker dink Facebook is grootste website in die wêreld 1. En met grootste bedoel ek > die website wat die meeste besoek word > maar dit is nie > dis die 2de grootste site in die wêreld 2. Wie weet wat is die grootste? 3. Leidraad: as iets wil weet > kan jy dit gaan google… 4. Google is grootste site in wêreld > Facebook is 2de > steeds nogal groot prestasie

Het jy al ooit gewonder hoekom is Facebook blou? 1. Wel > die stigter v Facebook se naam is Mark Zuckerberg > en hy is kleurblind > kan nie rooi of groen sien nie > maar kan blou baie mooi sien 2. Facebook = blou

Die blou van Facebook is so populêr > dat daar is Facebook naelpolitoer beskikbaar > met die naam “social butterfly blue”

Het jy geweet > daar world elke dag > ongeveer 350 miljoen fotos > opgelaai op facebook 1. Dis 4000 fotos > elke liewe sekonde > daar is nounet 4000 fotos opgelaai > nog 4000 fotos 2. Hulle het uitgewerk dat daar al in die omgewing van 250 biljoen fotos op Facebook opgelaai is 3. Nou dis net getal > so groot getal > maak nie werklik vir mens sin nie > so vir bietjie perspektief 4. Van al die fotos > wat in gesk v mensdom geneem is > is 4% van hulle op Facebook opgelaai

Nou Mark Zuckerberg > het onlangs > tydens verjaarsdag van Facebook > bietjie gesels oor die sukses van die site 1. En die obvious vraag is > hoekom is hulle so suksesvol > hoe het hulle dit reg gekry 2. En dan sê hy: “We just cared more.” 3. Hy sê verder: “While some doubted that connecting the world was actually important, we were building. While others doubted that this would be sustainable, we were forming lasting connections,”

En dan gaan hy verder > en hy sê: “That's why I'm even more excited about the next 10 years than the last. The first 10 years were about bootstrapping this network. Now we have the resources to help people across the world solve even bigger and more important problems.”

Interessant, né > waaroor gaan dit vir hom? 1. Dit gaan daaroor > om mense in connection met mekaar te bring > dit gaan oor bande skep tussen mense > bande wat hou 2. En > eintlik nogal bietjie surprising > dit gaan oor groot en belangrike probleme en issues tackle 3. So as jy luister na wat > Mark Zuckerberg sê > is daar baie meer aan Facebook > as om jou nuwe kar > of nuwe boyfriend > af te show

En dit bring my by nog iets > wat jy dalk nie van Facebook geweet het nie 1. en dit is dat > op baie maniere > is Facebook > nogal soos die kerk 2. Om die waarheid te sê > jy gaan baie beter verstaan > wat Here bedoel het > die kerk veronderstel is om te wees > as jy daaroor dink itv Facebook 3. as in terme van > die manier hoe baie mense vandag > die kerk verstaan > en daaroor dink

Nou die enigste manier > om werklik te wete te kom > wat Here in gedagte het met kerk > is in die Bybel 1. Ons gebruik maar net > Facebook > as beeld > om ons te help > om dit wat Bybel oor kerk sê > beter te verstaan 2. En daarom lees ons eers gedeelte > uit Romeine 12 > wat bietjie verduidelik > hoe gemeente behoort te lyk…

Romeine 12 - NLV 9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart. Haat alles wat verkeerd is; kies kant vir wat goed is. 10 As broers en susters in God se huisgesin moet julle mekaar in liefde koester en voor in die ry staan om mekaar met respek te hanteer. 11 Moenie sleepvoet wees in julle toewyding nie; wees entoesiasties; wees werklik diensbaar vir die Here. LEES

12 Wees bly oor die wonderlike toekoms wat God vir julle beplan 12 Wees bly oor die wonderlike toekoms wat God vir julle beplan. Volhard in tye van swaarkry; moenie verslap in die gebed nie. 13 As medegelowiges in nood verkeer, wees jy die een om ’n helpende hand na hulle toe uit te steek. Maak ’n gewoonte daarvan om gasvry te wees – maak nie saak of dit oor kos of slaapplek gaan nie. LEES

14 As mense julle oor julle geloof vervolg, moenie ’n vloek oor hulle uitspreek nie, maar vra God om hulle te seën. 15 As ander blydskap ervaar, juig saam met hulle. As hulle hartseer is, deel dit met hulle. 16 Konsentreer op dit wat onderlinge eensgesindheid bevorder. Moenie belangrik probeer wees nie, maar vind julle geluk by die nederiges. Moenie dink dat net julle altyd reg is nie. LEES

17 Moenie vir enigiemand kwaad met kwaad terugbetaal nie; wees positief teenoor alle mense. 18 Sover dit vir julle moontlik is, moet julle goeie verhoudings handhaaf met alle mense. LEES

So as Mark Zuckerberg > oor Facebook praat > sê dinge soos > connect the world > en hulle vorm lasting connections 1. En wanneer ons Rom 12 lees > dan kom jy agter > maar ‘n kerk > is eintlik maar ook > met presies dieselfde ding besig 2. Is dit nie maar so dat in hierdie wêreld > wil ons elkeen in ons eie hoekie gaan sit nie? 3. Ek bedoel > jy word net pêlle met dié waarvan jy hou > by die skool > het maar jou groepie vriende 4. Volwassenes is dieselfde > kies klein groepie mense > met wie jy connected is

Shure > daar is seker die sosiale vlinders onder ons > wat met amper almal pêlle kan wees 1. Maar hulle is in die minderheid > en vir hulle is daar > social butterfly blue > nailpolish 2. Maar die meerderheid mense > in vandag se wêreld > lewe in hulle eie klein hoekie > wat duidelik af gegrens is 3. En tegnologie > en die manier hoe ons samelewing werk > laat ons al hoe meer dink > maar dis OK > ons kan so oorleef

Die probleem is net > soms raak daai hoekie eensaam 1. of soms ontstaan daar probleme in daai hoekie > wat jy nie alleen kan oplos nie 2. En wat het jy dan nodig? > ander mense > dan het jy connections met ander mense nodig > om jou te help in jou krisis 3. Al wil ons dit nie erken nie > een of ander tyd > in ons elkeen se lewe > het ander mense nodig 4. En die kerk > is een van die beste plekke > om connected te wees aan ander mense > want dis een vd dinge waarvoor Here > kerk gemaak is

9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart... 10 As broers en susters in God se huisgesin moet julle mekaar in liefde koester en voor in die ry staan om mekaar met respek te hanteer... 13 As medegelowiges in nood verkeer, wees jy die een om ’n helpende hand na hulle toe uit te steek. Daarom is dit asof Romeine 12 drup van hierdie connectedness > op paar plekke > hoor hier > LEES 1. So dis baie duidelik > dat een vd hoof redes hoekom ons in kerk is > is om connected te wees aan mekaar

9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart... 10 As broers en susters in God se huisgesin moet julle mekaar in liefde koester en voor in die ry staan om mekaar met respek te hanteer... 13 As medegelowiges in nood verkeer, wees jy die een om ’n helpende hand na hulle toe uit te steek. Maar wat maak mense deesdae v kerk? > ons dink dis plek > waarheen jy kom > op Sondae > om preek te hoor > en te P&W 1. En hoe meer entertaining die preek en P&W kan wees > hoe beter kerk is dis 2. En as die preek en P&W > op Sondae > jou nie meer pas nie > of hou nie van iets wat gebeur nie > dan bly ek weg 3. Want ag > hoekom het ek dit nou nodig? > watse verskil maak dit nou aan my lewe?

Totdat die dag kom > wat die popo die fan strike in jou lewe 1. En man > het ek nie dit al baie gesien nie > kom mense by my > ag ds > ek het hierdie massive probleem in my lewe > reuse krisis 2. maar ag > ek is nie eintlik deel v kerk nie > maar help my asb met my probleem > weet nie waarheen anders om te gaan nie 3. Eintlik sê die persoon: ek is nêrens connected nie > ek leef net in my eie hoekie > en bietjie connections wat ek het met mense > te oppervlakkig 4. En nou dat ek in moelikheid is > of in krisis is > nou kom eers agter > dat ek ander mense nodig het > nodig om connected te wees

En die 1ste plek waar natoe draai > baie keer die kerk > want dis waarvoor die kerk gemaak is 1. En by Facebook leer ons > wanneer ons connected is aan ander mense > kan ons baie groter en belangriker probleme oplos 2. as wanneer ons op ons eie staan

So dink gou vir oomblik na > oor hoe jy die kerk verstaan > is dit plek > waarheen jy Sondae kom > vir preek en P&W 1. Of is dit plek > waarheen jy kom > om connected te wees aan ander 2. En wat beteken die verskil tussen dié twee > vir jou 3. Ek bedoel > jy gaan mos anders optree > as jy die dinge anders verstaan 4. wat gaan jy anders doen in kerk > waar connected is aan mekaar > as in kerk > waar net Sondae kom vir preek en P&W? > dink oor kleingroep

‘n Ander manier > waarop kerk baie soos Facebook is > as die lede skep die inhoud 1. Kyk > Facebook > saam met paar ander sites > het die internet heeltemal verander 2. Voor Facebook > en Youtude > en Myspace > en twitter > was internet net soos een huge advertensie 3. waar groot companies > vir jou kon wys > wat hulle aan jou wil verkoop

Maar met die ontstaan v Facebook > en hierdie ander sites > het gewone mense > soos ek en jy > die kans begin kry 1. om self by te dra > tot die internet 2. Ek bedoel > dink net wie se stuff lees jy op Facebook > en na wie se fotos kyk jy 3. Is dit groot companies > fotos vd nuutste hamburger wat jy kan koop? > of iemand met geleerde graad > wat allerhande stuff wil leer? 4. Nee! > dis jou friends se stuff wat jy lees > en dis hulle fotos wat jy kyk

11 Moenie sleepvoet wees in julle toewyding nie; wees entoesiasties; wees werklik diensbaar vir die Here. Die inhoud v Facebook > word geskep deur > die mense wat daarby betrokke is 1. En daarom sê Romeine 12 > vir ons > wanneer dit praat oor die kerk > LEES 2. Want > believe it or not > die persoon wt belangrikste bydrae tot kerk lewer > is nie die ds nie > dis jy! 3. En die oomblik wat jy nie > bydrae lewe nie > of minder bydrae lewer > word ons almal armer 4. Dan verloor > ons iets vd rykdom > wat die Here vir ons bedoel het > in kerk

11 Moenie sleepvoet wees in julle toewyding nie; wees entoesiasties; wees werklik diensbaar vir die Here. Maar hoe dink ons oor kerk? > wel daar is ds > hy word betaal om te werk vir kerk > so ek kan maar relax > daai deel is uitgesort 1. Maar dis nie heeltemal hoe dit werk nie > en Facebook help ons > om dit beter te verstaan 2. Want Facebook > is slegs die platform > waarop mense aktief is > en allerhande dinge doen 3. En daar gaan massiewe klomp werk daarin > om die platform te skep > en te onderhou > en dit vars te hou > en relevant te hou 4. sodat mense > op die platform > lekker met mekaar kan connect > en fotos kan share > grappies kan maak > ens

11 Moenie sleepvoet wees in julle toewyding nie; wees entoesiasties; wees werklik diensbaar vir die Here. En dit presies > is die ds > en personeel vd kerk se werk 1. Om daardie platform te skep > en te onderhou > en vars te hou > en relevant te hou 2. Sodat jy > die lidmaat > kan doen wat Romeine 12 van jou vra > toegewyd wees aan die Here > entoesiasties wees oor sy werk 3. en werklik diensbaar vir hom kan lewe

Erens sit Mark Zuckerman > en sy span > en hulle is die heeltyd besig > om hierdie platform > wat ons Facebook noem 1. te onderhou > en te verbeter > en aan die gang te hou 2. As hulle nie daarmee besig was nie > sou Facebook > baie vinnig gecrash het > en daar sou nie meer so iets bestaan het nie 3. En as hulle nie sekere reëls in plek gesit het > om die lede te beskerm nie > en daardie reëls toegepas het nie 4. sou dit baie vinnig > vieslike besigheid geword het

Dieselfde geld > vir my > en die ander personeel vd kerk 1. Ons is voortdurend besig met die platform > voortdurend besig om dit te onderhou > en te verbeter 2. En as ons nie daar was nie > sal dit plat val > so julle het my tog nodig 3. Maar ek gaan beslis nie > jou fotos namens jou post nie > en ek gaan definitief nie jou status updates > namens jou skryf nie 4. Dis mos nou stupid > jy moet dit self doen > jy moet self aktief wees > op die platform > wat vir jou geskep is

So kom ons dink > vir oomblik hieroor na > hoe verstaan jy jou rol in die kerk? 1. Dink jy jou rol > is net om op kerk se stoele te sit > en kyk hoe ds perform? 2. Of verstaan jy > dat kerk se personeel > skep vir jou die platform > om jou toewyding aan die Here uit te leef? 3. En wat beteken dit > vir die manier > hoe jy binne die kerk optree? > wat gaan jy anders doen > noudat jy dit weet?

‘n Laaste ding > van Facebook > wat julle almal weet > is dat daar gebeur slegte dinge op Facebook > regtig bad stuff 1. Ons het almal al gehoor > v meisies > wat deur Facebook > in een of aander situasie in gelok is > waar dinge regtig skeef geloop het 2. En ons weet > dat bullies baie aktief is op Facebook > en dat mense mekaar slegsê > en seermaak 3. Ons weet dat mense dikwels > verkeerd optree op Facebook > en dat daar lelike dinge gebeur

9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart. En die sad realiteit > is dat dit is ook waar van die kerk > slegte en bad stuff gebeur in die kerk ook > want dis mense 1. En Romeine 12 > is hieroor ook heel realisties 2. In vers 9 staan daar > LEES 3. Dit beteken > moenie fake nie 4. So daar kan ook fakes wees > moenie jy een van hulle wees nie

9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart. Hulle sê mos > Facebook wys vir mense wie jy is 1. OK nee wag > Facebook wys eerder vir mense wie jy dink is 2. OK > dis ook nie heeltemal waar nie > Facebook wys vir mense > wie jy graag wil wees 3. Kerk is baie dieselfde > ons praat hier mt die Here > en droom > oor die mense wat ons graag sou wou wees 4. Maar die sonde > reuneer dit > ons is nie daardie mense nie > niemand v ons is perfek nie > ons almal sukkel met ons swakhede

9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart. En ons kan real wees oor dit > hoef nie te fake nie > hoef nie te oordryf > soos op Facebook nie 1. Daar is hierdie studie gedoen > onder studente > wat bevind het > dat hulle was meer sad en neerslagtig > nadat hulle op Facebook was 2. Hoekom? > want almal se lewens lyk so perfek op Facebook > en jy sien net ander se prestasies > en alles lyk so mooi en goed 3. Maar dis nie die realiteit nie, né > dis nie hoe dit werklik is nie 4. In die kerk moet ons ook nie fake nie > kom ons wees real oor mekaar > en het mekaar werklik uit die hart lief > tsv foute

9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart. 14 As mense julle oor julle geloof vervolg, moenie ’n vloek oor hulle uitspreek nie, maar vra God om hulle te seën. Vers 14 > gaan verder > en dan sê dit > LEES 1. Nou ons word nie vandag regtig oor ons geloof vervolg nie > in tyd v Bybel was dit realiteit > mense is in tronk gegooi > selfs dood gemaak omdat Xten is 2. Maar dit gebeur nie met ons in SA nie > wat wel gebeur > is dat mense in ons samelewing dink om Xten te wees is stupid > spot oor waardes > outyds 3. Dink jy glo in Fairy tales > en dat Jesus was sommer storie > sien dit nogal baie op Facebook 4. Ons reaksie op dit > is nie woede nie > ons moet die beste vir daai mense toewens > en hulle seën

9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart. 14 As mense julle oor julle geloof vervolg, moenie ’n vloek oor hulle uitspreek nie, maar vra God om hulle te seën. 17 Moenie vir enigiemand kwaad met kwaad terugbetaal nie; wees positief teenoor alle mense. 18 Sover dit vir julle moontlik is, moet julle goeie verhoudings handhaaf met alle mense. Gepraat v woede > vers 17 sê > LEES 1. Hierdie gedeelte sê vir my > daar gaan verskille tussen jou > en ander mense id kerk wees 2. Dit gaan gebeur > jy gaan nie altyd met almal saamstem nie > maar jy moet daardie verskille op die regte manier hanteer

9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart. 14 As mense julle oor julle geloof vervolg, moenie ’n vloek oor hulle uitspreek nie, maar vra God om hulle te seën. 17 Moenie vir enigiemand kwaad met kwaad terugbetaal nie; wees positief teenoor alle mense. 18 Sover dit vir julle moontlik is, moet julle goeie verhoudings handhaaf met alle mense. En dis nogal challenge > dis nogal moeilik > veral omdat dit vir ons dikwels > belangrik is om reg te wees 1. Mens wil mos nie verkeerd wees nie > dis vernederend > nie lekker nie 2. Miskien is dit hoekom in vers 14 staan > moenie altyd reg wil wees nie 3. Want as jy altyd reg wil wees > maak dit jou verhoudings moeilik 4. So hou jou verhoudings so goed as moontlik > en dit begin daarby om nie altyd reg te wil wees nie

So wat beteken hierdie dinge > vir die manier waarop jy die kerk verstaan? 1. Hoe gaan jy nou anders optree > noudat jy verstaan dat slegte dinge gebeur ook id kerk 2. Maar jy het roeping > om die slegte dinge op goeie manier te hanteer? 3. Kom ons gesels met Here hieroor