Kabouterliefde (Vir Simone)

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Efesiërs 5:8-14 8Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig. 9Uit die lig kom alles voort wat.
Advertisements

Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),
Brief insake Downsindroom
Thumela – Elmé Barnard.
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.
Idiome Graad 9 Afrikaans EAT.
Kabouterliefde Ingrid Jonker.
Ek het ‘n huisie aan die Rand
Sprokie vir ‘n stadskind
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Die hanswors SJ Pretorius.
Rondom My Dawie de Jager.
Kontak Theo de Jager.
Brief – Fernel Abrahams Strofe 1
a a is vir appel a is vir as a is vir akker in my tas b b is vir beer
KONTAK Theo de Jager.
Rosa Keet Rosa Keet is in Senekal in die Vrystaat gebore en
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Stad in die mis DJ Opperman Bl 162.
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Ek Het ‘n Huisie By Die See
Absolute oortuiging God bestaan?
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Idiome Graad 9 Afrikaans EAT.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Teoretiese aspekte van gedigte
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Taalkunde.
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Kontak Theo de Jager.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Kabouterliefde (Vir Simone) Ingrid Jonker

Kliek op die link om Visuele voorstelling van Kabouterliefde te sien. Bouter 4 Kabouterliefde visuele voorstelling.pptx

Titel Poem is written for Simone. Who is this Simone? The poets daughter. Kabouterliefde : Where do you get gnomes? Fairy tales/Sprokies: A childlike version of the adult “lovestory”, maar tussen ‘n kind en ‘n kabouter. Beskrywing uit fantasiewêreld van ‘n kind. This is how a child would see it.

Wat sien ek wanneer ek na die gedig kyk? 6 strofes met 4 versreëls elk. Wat word ‘n strofe genoem met 4 versreëls? Kwatryn. Rymskema: losweg kruisrym (abcb) en elke strofe begin met ‘n Hoofletter, die res kleinletters. GEEN leestekens. Kort sinne/short sentences: falls within requirements of children for short, understandable sentences without complex sentence structure.

Die kabouter met die rooi-rooi pet Elke strofe begin met ‘n HOOFLETTER. Losweg kruisrym: Halwe kruisrym, slegs 2de en 4de versreëls rym. Die kabouter met die rooi-rooi pet die kabouter met die geel hemp aan het sy hart gistraand vir my gegee en sy hemp is vir die maan 1 2 (4 versreëls) Kwatryn 3 4 GEEN leestekens

Wat sien ek wanneer ek na die gedig kyk? Sintuie is baie belangrik. Which two senses are used in the poem? What you see (most important) and what you hear. You see the colours, the stars, the flowers and the moon. You hear the moon falling, children laughing, songs being sung.

Senses: What you Die verteller/dogtertjie sien die kleurvolle kabouter en die aandlug. Die rooi-rooi pet Sy geel hemp Die lug is blou-blou

Die verteller/dogtertjie sien: Die knipperende sterre Al die blomme  aandblom met sy trompetkelk, die rooi kalkoentjies , geel gousblomme (Namakwalandse Daisy).

Die geel maan met sy ronde magie word visueel baie mooi beskryf.

Senses: What you The moon is falling out of the sky like a ball. “KADOEMPS” The child and the gnome are laughing.

Wat sien ek nog wanneer ek na die gedig kyk? Herhaling/repetition of certain words: Colours  rooi-rooi, blou-blou, geel-geel. “met”  typical child language “with, with, with” Sounds  trom-trompet. Herhaling is baie belangrik vir kinders, dis hoe hulle onthou en die wêreld ervaar. And it’s a more intense description.

The gnome with the red-red hat The gnome with the yellow shirt on Last night he gave his heart to me And his shirt to the moon The hularound blue-blue sky Fell with a thump on the ground He rolled it shiny-blue in his hand Then we played ball with it The stars with their white lights Winked when we laughed They made a circle around us Like a camp in the night The evening flower blowed his drum-trumpet In the whirlwind circle The turkeys with their red mouths Sang the grasshopper-waltz The moon with its yellow body Layed flat on his back He went to sleep with the marigolds With his pot-belly in the air The gnome with the red-red heart Told me himself He threw the earth over his head O this is where love lies

Strofe 1 Die kabouter met die rooi-rooi pet Beskryf kabouter se voorkoms. Romantiese atmosfeer word geskep. Strofe 1 Herhaling-samestellings: dinge word meer intens beskryf. Die kabouter met die rooi-rooi pet die kabouter met die geel hemp aan het sy hart gistraand vir my gegee en sy hemp is vir die maan Gnome gave 2 things away: His heart to the girl. His shirt to the moon.

Gebruik van PRIMÊRE KLEURE Rooi, Geel en Blou  primary colours Spreek sterk tot kind se sintuie, typical child-friendly colours. Kleure en klanke herhaal ook  rooi-rooi, blou-blou, blink-blou, trom-trompet. Klankherhaling beklemtoon en herhaling maak dit makliker vir kinders om te onthou.

Herhaling-samestellings: dinge word meer intens beskryf. Meisie-vriendelike beeld: hoepelrond ipv koeëlrond. Laasgenoemde te kras. Neologisme: Intensiewe vorm van ronde. Strofe 2 Klanknabootsing Die hoepelronde blou-blou lug het kadoemps op die grond geval hy't dit blink-blou in sy hand gerol toe speel ons daarmee bal Herhaling-samestellings: dinge word meer intens beskryf.

“Onmoontlike” goed gebeur, goed wat net in sprokies moontlik is: Die maan val uit die lug en hulle speel met hom bal. Die sterre knipoog vir die kind en die kabouter. Die aanblom speel ‘n musiekinstrument en blommetjies sing. Die maan gaan slaap tussen die blomme. Kabouter gooi die aardbol oor sy skouers.

Strofe 3 Die sterre met hul wit ligte Vergelyking Personifikasie: Sterre kan nie regtig knipoog nie. Hulle skitter, dit lyk soos ‘n oog wat knip. The stars are twinkling. Strofe 3 Die sterre met hul wit ligte het geknipoog toe ons lag hul't rondom ons in 'n kring getrek soos 'n laer in die nag Vergelyking

Vergelyking “in 'n kring getrek soos 'n laer in die nag” Die sterre beskerm die kabouter en die kind in die aand. Die Voortrekkers het laers getrek om hulle te beskerm destyds.

The flower looks like a trumpet. Strofe 4 The flower looks like a trumpet. Die aandblom het sy trom-trompet   geblaas in die warrelwindkring   die kalkoentjies met hul rooi mondjies   het die sprinkaan-wals gesing Whirlwind: stowwerige wind wat in sirkels waai. It sounds like the flowers are singing a waltz, but it’s the wind blowing through them (personification).

Personifikasie: Maan kan nie letterlik op sy rug gaan lê nie. Strofe 5 Die maan met sy geel lyfie   het gaan plat lê op sy rug   hy't gaan slaap by die gousblomme   met sy boepens in die lug Personifikasie: Maan kan nie letterlik op sy rug gaan lê nie.

The gnome told the girl that he loved het. Ek het jou lief! “Rooi-rooi pet” verander “rooi-rooi hart”. Dit noem ons progressie: Die kabouter gee iets van homself aan die kind. Strofe 6 Die kabouter met die rooi-rooi hart   het dit self vir my gesê   hy't die aardbol oor sy kop gegooi   o dis hier waar die liefde lê The gnome told the girl that he loved het. Ek het jou lief! Uitroep van ekstase, opgewondenheid, vreugde