DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEFREG

Slides:



Advertisements
Similar presentations
2012/09/17. INTODUCTION ( REVIEW) When one looks at case law regarding review on the basis of irrational and unreasonable adm’ve acts, courts see them.
Advertisements

UNIT 4 & 5 REVISION 2012/10/15.
Liberale Koloniale Regeringstelsel. Identiteitlose kiesers in ‘n samelewing is in die diens van politieke partye. Switserse Demokratiese Bestuursmodel.
Eenheid 3.2 Vervolg 6 Rasionaliteit, Redelikheid en proporsionaliteit Artikel 6(2)(f) en (h) Hoofstuk 18 van Handboek.
Lawyer: "Trooper, when you stopped the defendant, were your red and blue lights flashing?“ Witness: "Yes.“ Lawyer: "Did the defendant say anything when.
Eenheid 3.2 en 4.1. Inleiding As daar gekyk word na die hofsake wat handel oor die hersiening van irrasionele en onredelike administratiewe handelinge,
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
ADMINISTRATIEFREG EN ADMINISTRATIEWE AKSIES
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
HOE OM VIR HIERDIE VAK TE LEER:
Kontrole van Administratiewe Handelinge
17 Augustus – Afrikaanse klas om 17:10-18:00
Klasse vir res van kwartaal:
FST309 ETIESE EN REGSASPEKTE VIR FISIO-TERAPEUTE
PROGRESSIE & PROMOSIE Dr Willie Stolk.
KONTRAKTEREG DEEL III KONTRAKBREUK.
Die Waarheid reeks 1 Ons as Tempel
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
GEREGTELIKE HERSIENING VAN PROSEDURELE ONBILLIKEHEID – ARTIKEL 6(2)(C)
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Absolute oortuiging God bestaan?
INLEIDING TOT ADMINISTRATIEFREG
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
Waaroor gaan kerkeenheid?
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Die Internet.
KONTRAKTEREG EENHEID 14 REPUDIASIE.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Die KRUIS Gebedsreis.
ADMINISTRATIEWE REELINGS 2012
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
EENHEID 3.2 VERVOLG & EENHEID 4.1
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Geskape om vir ewig te lewe !
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
EENHEID 9 GEOORLOOFDHEID
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Missionale transformasie Binne en buite.
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
ACTS ACTION V..
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEFREG EENHEID 1.3 DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEFREG

BRONNE VAN ADMINISTRATIEFREG? 1.) Plek waar die beginsels, regsreëls, normes en waardes kan vind wat van toepassing is op administratiefreg and wat benodig word om probleme in administratiefreg op te los. 2.) Byvoorbeeld, om te bepaal of `n administratiewe aksie “regverdige administratiewe aksie” is. 3.) Byvoorbeeld, of the aksie wat na gekyk word in lyn is met die Grondwet. Gaan na Artikel 33 en PAJA

DAAR MOET ONDERSKEI WORD TUSSEN: 1.) BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE MAG 2.) BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE REG 3.) ROL VAN STATUTêRE MAG

BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE REG BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE MAG ONDERSKEID TUSSEN “DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE MAG” EN “DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE REG” BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE REG BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE MAG Instrument van die reg wat `n administratiewe outoriteit bemagtig om `n spesifieke mag uit te voer. Byvoorbeeld: Die mag om films te gradeer of te keur word afgelei van die Films and Publications Act

ONDERSKEID TUSSEN “DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE MAG” EN “DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE REG” SOURCES OF ADMINISTRATIVE LAW BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE MAG SOURCES OF ADMINISTRATIVE POWER Wetgewing (Grondwet, Provinsiale Wetgewing ens.) = Hoof bron van Administratiewe Mag

ONDERSKEID TUSSEN “DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE MAG” EN “DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE REG” SOURCES OF ADMINISTRATIVE LAW BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE MAG SOURCES OF ADMINISTRATIVE POWER Alhoewel, Artikel 1 van PAJA = definisie van “bemagtigende bepaling” = uitgebrei om in te sluit “a rule of common law, customary law, or an agreement, instrument or other document in terms of which an administrative action was purportedly taken” PAJA nie `n bron van administratiewe mag nie. Doel van die Wet = Om administratiewe aksies te reguleer en te beheer en om goeie administratiewe praktyke te verseker.

ONDERSKEID TUSSEN “DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE MAG” EN “DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE REG” SOURCES OF ADMINISTRATIVE LAW SOURCES OF ADMINISTRATIVE POWER BRONNE VAN ADMINISTRATIEWE MAG Gevolglik = alhoewel PAJA nie `n bron van mag is nie is dit `n bron van administratiewe reg

Artikel 33 van die Grondwet + Statutêre verordering van hierdie reg in PAJA = Primêre bronne van Administratiefreg

3.) GEMENEREG (IN SOVERRE DIT NIE IN KONFLIK IS MET DIE GRONDWET) ANDER BRONNE? 1.) WETGEWING 2.) REGSPRAAK 3.) GEMENEREG (IN SOVERRE DIT NIE IN KONFLIK IS MET DIE GRONDWET) 4.) ADMINISTRATIEWE GEBRUIK (MINDER BELANGRIKE BRON)

DIE BRONNE

1. WETGEWING 1.1 Parlementêre Wetgewing Meerderheid van administratiefreg in statute 1.1 Parlementêre Wetgewing Die Grondwet Alle wetgewing, uitvoerende, wetgewende magte en howe onderhewig daaraan. Bind alle staatsorgane. Primêre bron Artikel 33 = reg tot regverdige administratiewe aksie. In Roman v Williams NO het die hof gesê dat die grondwetlike toets vir redelike administratiewe aksie die gemenereg toets vervang het. Bemagtigende Parlementêre Wetgewing Wetgewing wat administratiewe liggame stig en hulle magte en funksies omskryf. Dus, die wetgewer promulgeer `n wet waarin die komposisie en die funksies van die staatsorgaan neergelê word Byvoorbeeld, Wet op die bevordering van gelykheid en die voorkoming van onbillike diskriminasie.

Voorskrywende parlementêre Wetgewing Onderskei tussen parlementêre wetgewing wat magte gee aan die administrasie om `n mag of `n funksie uit te voer, en ander parlementêre wetgewing, wat voorskrywend van natuur is. Byvoorbeeld PAJA. Die wet lê die grense neer waarin alle administrateurs hulle magte, funksie en pligte uitvoer en verskaf `n raamwerk vir administratiewe legaliteit deur die gronde vir geregtelike hersiening. PAJA is nie `n bemagtigende wet in die sin dat administrateurs en staatsorgane hulle outoritêre magte kry van hierdie wet nie. It is voorskrywend. Dit spesifiseer the stappe en prosedures wat staatsorgane moet volg in die uitvoer van hul daaglikse funksie. The Promotion of Access to Information Act (PAIA) Lees bladsye 77-83 in handboek.

Provinsiale wetgewing as bemagtigende wetgewing Artikel 104 van die Grondwet – wetgewende outoriteit van `n provinsie is gevestig in die provinsiale wetgewer. Provinsiale wette ook oorspronklike wetgewing. Uitsluitlike wetgewende bevoegdheid oor sake gelys in Skedule 5 van die Grondwet, en konkurrente bevoegdheid met die parlement oor sake gelys in Skedule 4 (Byvoorbeeld opvoedkundige sake) Plaaslike regerings se bemagtigende wetgewing Bestaan uit Munisipaliteite Verordeninge (byvoorbeeld verordeninge wat die biblioteek fasiliteite reguleer van `n spesifieke munisipale area) In die verlede was dit ondergeskikte wetgewing en onderdanig aan die beginsels van administratiefreg: Al die vereistes vir `n geldige administratiewe aksie moet aan voldoen word. Artikel 151 (3) van die Grondwet sê dat munisipaliteite die reg om op eie inisiatief die plaaslike rergering se sake van die gemeenskap te bestuur, onderhewig aan nasionale en provinsiale wetgewing soos verskaf in die Grondwet. Dus, gewonde wetgewing.

ALMAL IS OORSPRONKLIKE WETGEWING DUS: Die Grondwet Bemagtigende Parlementêre Wetgewing Voorskrywende parlementêre Wetgewing The Promotion of Access to Information Act (PAIA) Provinsiale wetgewing as bemagtigende wetgewing Bemagtigende wetgewing van plaaslike regering ALMAL IS OORSPRONKLIKE WETGEWING

MAAR WAT IS ONDERGESKIKTE / AFGELEIDE / DELEGATED WETGEWING? `n Wet van parlement kan `n bepaling bevat wat die President bemagtig om sekere reëls te promulgeer deur proklamasie of `n Minister te bemagtig om regulasies te promulgeer in terme van die Wet. Byvoorbeeld, die Minister van Binnelandse Sake, wat optree in terme van die South African Passports and Travel Documents Act, wat regulasies promulgeer met betrekking tot die prosedures vir die uitreik van hierdie dokumente. Geen oorspronklike wetgewende bevoegdhede en moet binne die grense van bemagtigende wetweging optree. Dus, kan slegs sulke regulasies maak onder wetgewing wat dit in staat stel en daarom nie oorspronklike wetgewing. “Onsuiwer” wetgewing = dorpsbeplanningskema. PAJA laat toe dat hierdie tipe “onsuiwer” wetgewing onderdanig is aan die bepalings PAJA.

“ONSUIWER” WETGEWING Sekere administratiewe maatstawwe word geag as wetgewing omdat dit algemeen van toepassing is ten spyte van die feit dat hulle nie al die karaktertrekke van wetgewing, met betrekking tot aanvaarding en promulgasie, besit nie. Enige wysiging of byvoeging mag slegs plaasvind met die instemming van belanghebbendes wie oorspronklik `n bydrae gemaak het tot die skepping daarvan. Funksioneer op dieselfde manier as ondergeskikte wetgewing met respek tot uitwerking, toepassing en uitleg. Voorbeelde: Kollektiewe nywerheidsooreenskomste en dorpsbeplanningskemas. S v Prefabricated Housing Corporation = nywerheidsooreenskoms is nie `n kontrak nie, maar ondergeskikte wetgewing wat ingevolge die wet deur die nywerheidsraad en minister gepromulgeer is. In Broadway Mansions v Pretoria City Council is dorpsbeplanningskemas as wetgewing beskryf.

ONDERSKEID TUSSEN OORSPRONGLIKE EN ONDERGESKIKTE WETGEWING In die vorige bedeling was die onderskeid NB Geregshowe kon hulle nie oor die geldigheid van oorspronklike wetgewing, soos parlementswette, uitpreek nie weens die werking van die soewereiniteit van die parlement. Ondergeskikte wetgewing moes aan die vereistes vir geldige administratiewe handelinge voldoen het en hulle geldigheid kon aan die Hooggeregshof getoets word Nou is parlement nie meer soewerein nie maar wel die Grondwet. Alle wetgewing, insluitend oorspronklik, kan aan die Grondwet getoets word.

ONDERSKEID TUSSEN OORSPRONGLIKE EN ONDERGESKIKTE WETGEWING Daar kan egter nog tussen oorspronklike en afgeleide wetgewing onderskei word. Afgeleide wetgewing, soos ministeriële regulasies, word steeds as administratiewe wetgewende handelinge beskou, en moet voeldoen aan artikel 33 van die Grondwet. Munisipale verordeninge, word egter nie meer as afgeleide wetgewing beskou nie aangesien munisipale rade bevoegheid om wetgewing uit te vaardig, van die Grondwet ontvang.

2. REGSPRAAK 3. GEMENEREG -KEN STARE DECISIS – Vraag 16 Werkboek Batho Star Fishing v Minister for Environmental Affairs – grundnorm van administratiefreg kan nou in die Grondwet gevind word. Alhoewel Artikel 6 van PAJA , die gronde vir geregtelike hersiening, bevat die meerderheid van die gemenereg beginsels van administratiewe legaliteit. Dus, sal gemenereg aanhou om `n belangrike rol te speel in die omvang en toepassing van die reg tot regverdige administratiewe handelinge. Ook, gemenereg beginsels is opgeneem in die Grondwet. Romeins-Hollandse gemeneregtelike veronderstellinge grootliks in die Grondwet opgeneem as fundamentele regte. Reëls uit Engelse administratiefreg is reëls wat staatsaanspreeklikheid vir die onregmatige dade van sy amptenare reël. 6. (1) Any person may institute proceedings in a court or a tribunal for the judicial review of an administrative action. (2)Acourt or tribunal has the power to judicially review an administrative action if— (a) the administrator who took it— (i) was not authorised to do so by the empowering provision; (ii) acted under a delegation of power which was not authorised by the empowering provision; or (iii) was biased or reasonably suspected of bias; (b) a mandatory and material procedure or condition prescribed by an empowering provision was not complied with; (c) the action was procedurally unfair; (d) the action was materially influenced by an error of law; (e) the action was taken— (i) for a reason not authorised by the empowering provision; (ii) for an ulterior purpose or motive; (iii) because irrelevant considerations were taken into account or relevant considerations were not considered; (iv) because of the unauthorised or unwarranted dictates of another person or body; (v) in bad faith; or (vi) arbitrarily or capriciously;

4. INTERNATIONALE EN BUITELANDSE REG -SIEN BLADSYE 90-91

ADMINISTRATIEWE PRAKTYK Oor die algemeen erken as `n bron. Die howe kan administratiewe gebruik as `n regsbron erken op voorwaarde dat dit nie met enige ander statuêre bepaling bots nie. Maar dit is die uitsondering eerder as die reël. Vir `n gebruik om regskrag te verkry = usus (langdurige nakoming) en communis opinion necessitates (algemende openbare mening wat neerkom op die stilswyende toestemming van die betrokke persone) R v Detody – administratiewe gebruik kan die wye betekenis van algemene woorde beperk Die vraag is of interne voorskrifte, omsendbriewe ens, regskrag kan verkry. Dit lyk asof die definisie van `n bemagtigende bepaling in PAJA interne voorskrifte ens insluit. Daarom nou `n direkte bron van administratiewe mag.

STATUS VAN PROVINSIALE ORDONNANSIES IN ADMINISTRATIEFREG In die appèlhof in Middelburg Municipality v Gertzen is tot die gevolgtrekking gekom dat provinsiale ordonnansies oorspronklike wetgewing is (net soos parlementêre wetgewing) Geldigheid van hierdie ordonnansie kon nie deur die howe getoets word nie, behalwe om vas te stel of die provinsiale raad binne sy bevoegdhede, dus intra vires, opgtree het. Na die afskaffing van die provinsiale rade het die provinsiale ordonnansie nog op die wetboek bly staan en bestaan daar vandag nog sekere ordonnansies, soos byvoorbeeld die oor natuurbewaring. Die hof kan vandag die geldigheid van ordonnansies toets weens die oppermagtigheid van die Grondwet. Dit is nie meer nodig om kennis te neem van die status van provinsiale ordonnansies nie, maar dit is nodig om kennis te neem van die geskiedenis van ons wetgewing aangesien dit moontlik is dat `n ordonnansie vandag deur `n hof ongrondwetlike bevind kan word. Maar nie voor 1994 ongeldig verklaar sou word nie.

STATUTêRE MAGTE

-REëLS VAN WETSUITLEG = DIE VAK ULL ROL VAN STATUTêRE MAGTE OM DIE OMVANG VAN ADMINISTRATIEWE MAG TE BEPAAL -REëLS VAN WETSUITLEG = DIE VAK ULL -VOORBEELD: TEKSTUELE, KONTEKSTUELE BENADERINGS

ROL VAN STATUTêRE MAGTE OM DIE OMVANG VAN ADMINISTRATIEWE MAG TE BEPAAL Reëls van wetsuitleg nie `n direkte bron van administratiefreg MAAR NB rol = Dit help om die doel en betekenis van die hoofbron van administratiefreg, naamlik wetgewing, te bepaal. Die letterlike benadering tot wetsuitleg is nou vervang deur die doelgerigte benadering = artikel 39 van die Grondwet

KOM ADMINISTRATIEFREG OP NIKS MEER NEER AS `N DEEGLIKE KENNIS VAN DIE UITLEG VAN WETTE NIE? Aangesien wetgewing die belangrikste bron van die administratiefeg is, speel die uitleg van wette `n kardinale rol by die bepaling van die trefwydte en omvang van administratiewe bevoegdhede. Om administratiefreg met statutêre uitleg gelyk te stel, neem egter nie die ander bronne van administratiefreg in ag nie en verskaf nie `n oplossing vir alle administratiefregtelike probleme nie. Sluit die reëls van wetsuitleg in as die algemene regsbeginsels van toepassing op die organisasie, bevoegdhede en optredes van die staatsadministrasie.

IS ADMINISTRATIEFREG NIKS ANDERS AS DIE GEREGTELIKE HERSIENING VAN ADMINISTRATIEWE HANDELINGE NIE? Te eng Wiechers – geregtelike hersiening van administratiewe handelinge die hoeksteen van enige stelsel van administratiefreg. MAAR Waarsku dat in gedagte gehou moet word dat slegs ongemagtigde of ongeldige administratiewe handelinge vir hersiening voor hof gebring word. Nie `n ware beeld van staatsadministrasie nie. Deur op die remedie te konsentreer word die reg uit die oog verloor.

KAN ESTOPPEL TEEN `N PUBLIEKE OWERHEID OPGEWERP WORD? Nie van toepassing Sulke owerhede sal bevoegdhede verkry wat dit nie regtens besit nie. Die valse voorstelling van outoriteit deur `n owerheid kan nie beskou word as waar nie omdat die owerheid dan ultra vires sal wees. Waar `n handeling “`n blote interne onreëlmatigheid is, het die howe besluit dat die Turquand-reël en die vermoede dat administratiewe optrede geldig is, wys dat die owerhede onder Estoppel is. See Roodepoort Settlement Committee v Retief en Trust Bank van Suid-Afrika v Eksteen. Leer hierdie hofsake en ook Vraag 20. Maar Estoppel kan soms geldig wees as in openbare belang What is estoppel? Estoppel by representation is when a person is precluded from denying the truth of a representation previously made by him / her to another person if the latter, believing in the truth of the representation, acted thereon to his prejudice. A misrepresentation inducing the other party to act, is then regarded as the true state of affairs. However, if a public authority acts by way of a misrepresentation, estoppel cannot be used against him because the misrepresentation cannot be held as true since such a state of affairs will then place the authority in a position where he is ultra vires. Turquand rule = presumption of regularity

Ken hoofstuk 3 van die handboek Ken die hofsake soos na verwys in die notas Ken vrae 11- 20 in werkboek