SPORE OP DIE MAAN Koos Du Plessis bl. 54.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
1. Afstande na planete 1. Jy sal 6 blaaie A4 papier benodig.
Advertisements

TITEL: Verwysing na Middeleeuse landkaarte wat gevare aandui.
Thumela – Elmé Barnard.
Hersiening Graad 7 Junie 2012.
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.
Ek het ‘n huisie aan die Rand
Sprokie vir ‘n stadskind
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Kontak Theo de Jager.
Kenenisa Bekele.
KONTAK Theo de Jager.
The Ultimate Celebrity of ALL times
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Stad in die mis DJ Opperman Bl 162.
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
D.J. Opperman DJ Opperman debuteer in 1945 met Heilige beeste.Hy gebruik konkrete beelde in sy poësie. Sy werk is kompleks en van die hoogste gehalte.
Ek Het ‘n Huisie By Die See
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Die Internet.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Woorde Vincent Oliphant.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verstaan  emosies  wil
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Teoretiese aspekte van gedigte
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
Ek het ‘n huisie by die see
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Kontak Theo de Jager.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

SPORE OP DIE MAAN Koos Du Plessis bl. 54

Spore op die maan 1. Elke nuwe plan lê hopeloos verfrommel, 2. want iets sê: “ Stomme drommel, 3. die ruimte lê vol rommel!” 4. En ek begin verstaan: 5. Daar is geen nuwe oord om heen te gaan, 6. want, kyk, daar lê reeds spore op die maan. 7. Want die stad blom elke nag, 8. strooi sy saad en skemerdag 9. breek staalspruite deur die aardkors. 10.waar jy gaan. 11.Rommelberge groei omheen 12.en daar’s swaelsuur in die reën – 13.en, kyk, daar lê reeds spore op die maan.

Waarheen sou ek gaan? Ontvlug is onbegonne; selfs drome is onbesonne, want die wêreld is oorwonne en ek begin verstaan: Daar is geen nuwe paaie om te baan; want, kyk, daar lê reeds spore op die maan. Elke hektaar is verkoop, elke opstal lê gesloop en die wêreld wag verwese, in die waan dat ‘n wonder sal gebeur om sy rusperleërs te keer- maar, kyk, daar lê reeds spore op die maan.

27. Vlug na berg of woud……… 28. Meen jy dat daar geen een is; 29. dat jy eindelik alleen is? 30. Ag, verspieders loer op Venus 31. en ek begin verstaan: 32. Daar is geen nuwe oord om heen te gaan, 33. want, kyk, daar lê reeds spore op die maan. 34. Elke woord is retoriek, 35. elke droom is bloot plastiek 36. en atoom’s die idioom van wie verstaan. 37. Iewers moet ‘n rusplek wees 38. vir die afgematte gees- 39. maar, kyk, daar lê reeds spore op die maan; 40. duisend donker spore op die maan. 41. kyk, daar lê reeds spore op die maan.

Woordeskat Hopeloos – hopelessly Verbrokkel – crumpled Drommel – poor wretch Ruimte – space Rommel – litter (vuilgoed) Oord – resort Aardkors – lithosphere swaelsuur – sulphuric acid Ontvlug – escape onbegonne – impossible Onbesonne - foolish oorwonne – defeated Opstal – (plaashuis) gesloop – demolished Verwese – (verslae)bewilder waan - delusion rusperleërs – caterpillar army meen – are of the opinion Verspieders – spies loer – scouting Afgematte gees – tired spirit skemerdag- vroeg oggend

Titel Dit verwys na iets wat in die verlede as onmoontlik gesien is. So baie mense het gedroom van om eendag op die maan te loop. Dit was as onbereikbaar gesien. Maar dit is nie meer vandag onmoontlik nie. – ons het al op die maan geloop – Neil Amstrong se maanlanding in 1969. Dit verwys ook na die feit dat ons as mens alles besoedel waar ons gaan. Selfs op die maan het ons rommel agtergelaat. Die gedig is geskryf as ‘n liriek. (kan gesing word)

Eerste strofe: Elke nuwe plan verwys na die spreker se begeerte om na ‘n nuwe plek wat onbesoedel is te gaan. Verfrommel – moontlik is plan op papier geskryf en opgefrommel. Ons sien egter dat sy planne verfrommel is soos papier want die aanklag kom dat hy moet wakker word en besef hoe alles besoedel is en besef dat selfs die maan al besoedel is so wat is die hoop om op die aarde ‘n plek te kry wat onbesoedel is. Na verstaan kry ons ‘n dubbelpunt – hierna volg ‘n verduideliking van wat hy verstaan, nl. dat jy nie ‘n nuwe,onbesoedelde plek gaan kry nie – die mens was al oral, selfs op die maan. Ons kry ook ‘n gevoel van moedeloosheid wat beklemtoon word deur die lang a- klanke in die 1ste strofe. Assonansie en alliterasie – drommel rommel stomme Drommel, rommel, stomme – voorbeeld van dwangrym. oord – dui gewoonlik op ‘n vakansie plek – plek waar mens kan ontspan. Ons kry ‘n soort van refrein – met die herhaling van die laaste reël van elke strofe. Dit beklemtoon die gedagte van daar is geen ontvlugting van die mens en sy vernietiging nie. Jy kan nie eers maan toe vlug nie, want daar is ook al rommel. Die eindrym sluit aan by liriese aard van gedig.

“geen nuwe oord om heen te gaan”

BERGE ROMMEL

“ROMMEL” IN DIE RUIMTE OM DIE AARDE

Tweede strofe Metafoor – die stad word vergelyk met ‘n blom. Die neonligte laat die stad lyk soos ‘n blom. Personifikasie – die stad strooi saad; Soos die blom saad strooi en voortplant so word die mense ook meer. Meer mense vereis meer geboue en digter stede; daarom die geboue wat moet opspruit. Staalspruite – dui op riviere van staal of staal konstruksies – soos plante wat groei Vroegoggend word reeds gebou aan nuwe geboue – Die stad word vinnig groter; so ook die hope rommel. Lang a – klank word voortegesit – kan nie wegkom van besoedeling nie. Hiperbool(Oordrywing – die rommel is nie werklik so groot soos berge nie): Onnatuurlike berge wat groei Kontras: die reën wat gewoonlik lewe gee is giftig (Swaelsuur) Ons kry ook ‘n kontras tussen die woorde breek en groei. Die alliterasie van die s klanke verhoog ook die musikaliteit van die gedig.

Want die stad blom elke nag

“STAALSPRUITE”

“swaelsuur in die reën”: Vernietig standbeelde

Derde strofe: Die strofe begin met ‘n retoriese vraag. Hy wil wegkom van al die besoedeling, na ‘n plekkie van rus. Antwoorde word deur spreker verskaf: fisies weg te gaan – onmoontlik daarvan te droom – onmoontlik Die wêreld is deur die mens oorwin. Daar is geen nuwe paaie nie, oral was die mens al en het verwoesting gesaai. Selfs op die maan. Oorwonne beteken jy het verloor Rymklanke – onne beklemtoon die negatiewe betekenis; al drie die woorde dui op hopeloosheid van situasie. Hiperbool(Oordrywing – die wêreld is nie werklik oorwin nie)– beklemtoon die moedeloosheid. Assonansie – a klanke – verstaan, baan, maan Herhaling van idee dat daar geen plek is om te gaan nie. Refrein beklemtoon futiliteit.

Vierde strofe Hiperbool - oordryf -in die wêreld wat besit word en die plase wat gesloop word. Opstal – is ‘n plaashuis; gesloop – plat geslaan. Alliterasie van w klanke beklemtoon moedeloosheid van die verteller. Personifikasie – (Die wêreld wag) -die wêreld is soos ‘n bedelaar wat dink dat ‘n wonderwerk sal gebeur. waan – beteken valse hoop Samestelling – rusper en leërs – beklemtoon hoe die leërs soos wurms is en alles vernietig. Dink aan die wurms wat gesaaides vernietig. Die rusperleërs is simbolies van die mense op die aarde wat dit vernietig. Refrein – herhaling.

PLAASOPSTAL

New York Stad – 1000 jaar gelede

New York Stad 200 jaar gelede

New York Stad vandag

RUSPERLEËRS

Liberia caterpillar plague causes mass evacuation and crop destruction Thousand flee homes in at least 25 towns and villages in Lofa and Gbarpolu, the second such invasion in five years David Smith, Africa correspondent The Guardian, Wednesday 25 June 2014 17.53 BST One of millions of caterpillars moves through crops iin farms in Gbarpolu county, Liberia. Photograph: Ahmed Jallanzo/EPA A plague of caterpillars has forced thousands of people to flee their homes in northern Liberia, as well destroying crops, contaminating water and forcing schools to close. Residents of at least 25 villages and towns in Lofa and Gbarpolu counties have joined a mass exodus so far this month to escape the trail of caterpillar excrement, according to the Voice of America (VOA). It is the second such invasion in five years. A state of emergency was declared in 2009 after tens of millions of caterpillars swept through at least 80 towns and villages in the centre and north of the country.

Strofe vyf Beletselteken dui dat spreker berge en woude genoem het maar dit verwys na al die ander plekke. Weereens lang binnerym – bydraend tot mismoedigheid van gedig. Verspieders – is die spioene wat self al vir Venus ondersoek.Dus om selfs na Venus te ontsnap sal nie help nie. Geen nuwe oord – weer herhaling van feit dat daar nêrens is om heen te gaan nie.

Hoekom VENUS ? want Venus is die naasste planeet aan die aarde.

Strofe ses Elke woord is retoriek - Die woorde beteken niks nie; praat help nie; woorde is ook dikwels vals. Drome is niks werd nie – nutteloos (Plastiek - kunsmatig) Atoom – hier word gepraat van Einstein se relatiewiteitsteorie – min mense verstaan dit. Afgematte – argaïese woord. Uitbreiding gaan wel plaasvind, maar op die maan Alliterasie van d-konsonant. Hiperbool – 1000 spore. Die woord donker dui op gevaar en die donker toekoms wat op die mens wag.

Ruimtestasie in buitenste ruim Ruimtestasie in buitenste ruim. Gaan na google: space station om te sien hoe mense reeds hier woon.

Daar is water op maan ontdek en hierdie is ‘n voorstelling van hoe ‘n stasie op die maan sal lyk.

Saamgestel deur : E Cronjé Hoërskool Kampsbaai Bronne: Vlymskerp Versjoernaal Google: Prente Koerantberig.