The Tattle ale Die likbekkie

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Luistersessie 40 jaar van Loof die Here! Verskeie kunstenaars.
Advertisements

Programme for 28 March 2013: 07:20 Final assembly 07:45 Register Period 08:15 Opslaan van toerusting 08:30 Slip-a-slide 10:00 Opruim en skoonmaak 10:30.
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Follow Him. Seek Him..
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
School closes on Friday 27 June and re-opens on Monday 21 July 2014
Hoërskool Suig Hoofkarakters: Lize
School closes on Friday 27 June and re-opens on Monday 21 July 2014
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
LIKBEKKIE ATTLETALE 5 Sept is fietsiedag!! Spring is in the air!!!
Rondom My Dawie de Jager.
The Tattle ale Die likbekkie School re-opens 1 October Eeufeesprogram
Makhuba twins “We like this school already!”
Laerskool Sabie Primary
Getuienisaksie & Indië
KONTAK Theo de Jager.
The Tattle ale Die likbekkie 22 Feb: Interlaer ATKV
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Getuienisaksie I N D I Ë Kom ons bid saam vir Indië waar Getuienisaksie Bybel-Media se werk as vennoot namens die NGK-familie ondersteun.
The Tattle ale Die likbekkie School re-opens 8 October
Laerskool Hermanus Amoray Henecke
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Ek Het ‘n Huisie By Die See
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
The Tattle ale Die likbekkie
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
“To believe is not lightly to form an opinion, or to assent only to what is said, but is a firm, undoubting conviction, so that we may dare to subscribe.
Verstaan  emosies  wil
CLICK TO ADVANCE SLIDES
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
JULIE 2017 julie JULIE Julie julie julie 2017 JULIE 2017 Uitgawe 25
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

The Tattle ale Die likbekkie Newsletter 1 6 Feb 2015 Tel: 013-764 1328 Fax: 013-764 3510 email: kantoor@laerskoolsabie.co.za Athletics: Circuit Meeting 10 Feb 20 Feb: Interlaer redenaars Valentine’s Day!! 14 Feb: 2015 started with a “bang”! If egg is broken by outside force, life ends. If broken by inside force, life begins. Great things always begin from inside. Redenaars-kompetisie: 17 & 18 Feb. Almal is welkom om te kom luister! 6 Maart :Cansa sprayathon . A warm welcome to all our new learners who enrolled in our school for 2015! Gr 1A Gr 1E

We are proud of all our athletes!! Baie dankie aan al die ouers wat bereid was om te kom help - Julle hulp word baie waardeer! Interhouse results: Jnr Victrix Ludorum: Mamelo Lubisi Jnr Victor Ludorum: Matimba Mndawe Snr Victrix Ludorum: Andile Sebashi Snr Victor Ludorum: Henco de Nysschen Beste baanatleet: Dogter: Morgan Botha Seun: Tumi Magakwe Beste veldatleet: Dogter: Andile Sebashi Seun: Henco De Nysschen Beste middelafstandatleet: Dogter: Danielle Gouws Seun: Lutendo Moau Kraaie het gewen! Atletiek Jnr Victor Ludorum Op 30 Januarie het ons atlete by Nelspruit Primary deelgeneem. Ons kinders het hul beste gedoen en dit baie geniet. Thank you to all the athletes – you looked very neat. Baie dankie aan al die afrigters en beamptes wat saam gegaan het. Jnr Victrix Ludorum Snr Victor Ludorum Snr Victrix Ludorum We are proud of all our athletes!!

Ons wil net baie welkom sê aan al ons nuwe Gr R maatjies Ons wil net baie welkom sê aan al ons nuwe Gr R maatjies. We want to welcome all our new Gr R friends in Bosvolkies. Swemlesse 2 – 13 jr: Kontak: Olivia Delport 0722195118 Birthday friends: Connor Glass Johan de Klerk Tristan J v Vuuren Gushwin Mitchell C.J. Mtsweni Congratulations! Will you please donate unused trousers, tracksuits, shirts, culottes and shoes. Any contributions will be appreciated. Chess: On the 3rd of January 2015 we went to our annual South African Junior Chess Championship at Kimberley. Our boys were part of the Ehlanzeni team. They were Braham van der Walt (u/14A team, André de Kock (u/14A team, Vuyo Mokwena (u/14B team) and Theo Mogale (u/12B team). Braham van der Walt won 7 out of 7 of his matches, André de Kock won 5,5 out of 7 of his matches and received a trophy as prize for board 3. Theo Mogale won 4 out of 7 of his matches. Vuyo Mokwena won 3,5 out of 7 of his matches. Mr Mathebula was the team manager of the u/14A team. Mr Mathebula would like to thank all the parents for their support. The Sabie Open will be on 7 March 2015 at Sabie Primary. Learners will receive a letter as we are trying to build our chess team in our school as we know, we are the best.

Birthday Friends: Jizelle Amon Faith Khumalo Stiaan Malherbe Mouth of Babes: 1st Grade proverbs: A penny saved is .........not much; Where there is smoke, there is ........pollution Birthday Friends: Jizelle Amon Faith Khumalo Stiaan Malherbe Keitumetse Manyaka Nothando Ndlovu Nelisiwe Shabangu Zonke Simango Lelandie van Lingen Philip Vogel Thought for the week: “Never hate people who are jealous of you, instead love them because they’re the ones who think you are better than them. Silent lips may avoid many problems, but smiling lips may solve many problems, so always have a smile on your face in the beautiful journey called LIFE” Anzél Roux – Gr 4 – 7 Ek het in Sabie grootgeword en my hele skoolloopbaan in Laerskool Sabie en Sybrand van Niekerk Hoër voltooi. Dit is vir my ‘n groot voorreg om onderwys te kan gee in dieselfde skool waar ek ‘n leerling was. Na matriek het ek vir 2 jaar in ander beroepsrigtings studeer. In 2011 het ek besluit ek wil eintlik ‘n onderwyseres word. Ek het skoolgehou by Harmony Hill en Woodlands, maar ek geniet L/S Sabie die meeste. Dankie aan almal wat my so gemaklik en welkom laat voel. Mari Kruger - Gr 1 Ek het op ‘n plaas buite Bloemfontein groot geword. In Bloemfontein het ek skool gegaan en op Universiteit gewees. Na my studies was ek vir 2 jaar in Amerika. Daar het ek baie dinge gesien en gedoen. Terug in SA, het ek vir ‘n paar maande onderrig gegee by Douglas. Ek is baie opgewonde om in Sabie te wees. Baie dankie aan Mnr Kruger en die personeel vir die geleentheid. Ek waardeer dit dat julle my so welkom laat voel. Welcome to our 2 new teachers