A myth about ancient map makers is that they’d adorn the distant uncharted areas with “Here Be Dragons” But in truth, only one such map has ever been found.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
TITEL: Verwysing na Middeleeuse landkaarte wat gevare aandui.
Advertisements

Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Holy Discontent.
Kenenisa Bekele.
KONTAK Theo de Jager.
The Ultimate Celebrity of ALL times
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Stad in die mis DJ Opperman Bl 162.
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Die Internet.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

A myth about ancient map makers is that they’d adorn the distant uncharted areas with “Here Be Dragons” But in truth, only one such map has ever been found – and that one bears the Latin equivalent, “hic sunt dracones”. The Lenox Globe dates from about 1503 AD, and places its dragon sanctuary just off the east coast of Asia.

Here Be Dragons "Hier is drake" verwys na die gesegde wat volgens oorlewering (according to legend) op onbekende gebiede van Middeleeuse kaarte geskryf is Die menslike tendens (tendency) is om die onbekede (unknown/unfamiliar) as gevaarlik te sien Dikwels is drake, seeslange en ander mitologiese wesens ook op die kaarte geteken Hedendaags beteken die gesegde dat iets gevaarlik is

pa se kodewoord draf ek in ‘n oogwink kaf Om iets kaf te draf: om iets te oorwin In ‘n oogwink: vinnig pa se kodewoord draf ek in ‘n oogwink kaf Die pa probeer om toegang (access) tot sy rekenaar te beperk (limit) Sy geheime kodewoord is nie vir die seun ‘n uitdaging (challenge) nie. Dit is maklik vir hom om dit te ontsyfer Digitale inboorlinge vs digitale immigrante – die verskil tussen die seun en sy pa se geslagte Digital natives vs digital immigrants

my muis surf dwingend compellingly Met die muis kry hy toegang tot ‘n groot verskeidenheid inligting – besoek verskillende webblaaie Hy voel aangedryf (dwingend) om op die rekenaar in te gaan en nuwe dinge te ontdek

Op nuwe ruimtes af Die seun is ‘n ontdekkingsreisiger (explorer) deur middel van die rekenaar in die moderne kuberwêreld (cyberworld), net soos die vroeë ontdekkingsreisigers in hulle seilskepe die antieke wêreld ontdek het Beide is nuwe ruimtes / domeine

los my, pa, laat my gaan inligting is my religie en Google Earth my kaart Die seun beveel/eis van sy pa om hom vryheid te gee, om hom nie te keer nie. Hy dring daarop aan Hy smag na inligting asof dit ‘n godsdiens is Inligting is die nuwe Godsdiens – sy lewe sentreer daarom Met die internet kan ‘n mens nuwe wêrelde ontdek; antieke en onakkurate seevaarderskaarte is oorgeneem deur die ongelooflike detail van Google Earth

dagga lê die strate vol en onnies vroetel ook maar graag Die pa is bekommerd oor die gevare wat die kuberwêreld inhou, maar die seun argumenteer dat die fisiese wêreld ook gevare en booshede en versoekings inhou Dagga – dwelmverslawing Onnies wat vroetel – seksoortreders/pedofiele

ons wéét, pa punktuasie: aksentteken ons keyboards is wyser as jy dink Hy probeer sy pa oortuig dat sy generasie nie dom is wanneer dit kom by die kuberwêreld nie ‘wyser’: hulle is nie noodwending wys in terme van ondervinding nie, maar eerder wêreldwys (street smart) Jongmense weet waartoe hulle rekenaars in staat is. Hulle weet dat rekenaars baie slim is en dat die geleenthede wat dit offer eindeloos is.

laat ons gaan, laat ons reis na kletsvriende in Pole, na hekse in Parys Herhaling: die seun beklemtoon sy eis om vryheid met geen beperkings nie Deur sy rekenaar wil hy die wêreld deurreis en aanlyn met mense in ander lande praat, al is hulle nie goed vir hom nie Hekse: beklemtoon weer die bose (evil) gevaar

Waar anders, pa, sal ons geslag ons vlae plant?

Waar anders, pa, sal ons geslag ons vlae plant? ons kleims afsteek? Al die plekke op die Aarde is reeds ontdek en deur die ontdekkingsreisigers in besit geneem deur hulle landsvlae daar te plant. Die jeug moet hulle eie ‘kuberlande’ eis en kleims afsteek, met ander woorde nuwe plekke en dinge ontdek en hulle eie maak deur op die Internet rond te reis

los my, pa, laat my gaan Herhaling: die seun beklemtoon sy eis om vryheid, om die kuberruim (cyberspace) in te gaan Hierdie sin staan alleen – ‘n verdere aanduiding van beklemtoning

maar hou oop jou hart Die kind vra die ouer vir sy ondersteuning as iets verkeerd sou gaan, of as hy ‘n fout sal maak. Hy hoop dat sy pa hom nie sal verwerp nie

Eendag gaan daar ‘n virus wees ‘n wurm of ‘n Trojaanse perd Hy weet dat wanneer hy op sy soektogte is, is die kanse groot dat sy rekenaar met rekenaarvirusse besmet kan word Virusse verteenwoordig ook gevaar/die bose/ versoeking

Wat meer gaan doen as komperkraak Nie net gaan die virusse sy rekenaar binnedring en data uitwis nie, maar dit sal hom ook persoonlike skade berokken (damage him personally) Internetgevare kan ‘n invloed op sy morele waardes hê, soos pornografie wat sy denke kan verdraai

dan, pa, dan sal my bréin met jou wil praat sal jy daar wees, pa dan, pa, dan sal my bréin met jou wil praat sal jy daar wees, pa? as ek moet vlug? As hy besef hy is in die moeilikheid sal hy ‘n logiese gesprek met sy pa wil voer – met iemand wat hom liefhet en antwoorde kan gee wat die rekenaar nie kan gee nie. ‘Vlug’ – dui aan dat hy wil wegkom van iets gevaarliks wat groter en sterker as hy is

Van ‘n pedofiel of sluipdief in die nag Die Internet het vir pedofiele ‘n enorme bron vir slagoffers geword. Hulle lok hulle slagoffers nader op verskillende platforms Sluipdiewe: mense pleeg ook bedrog op die internet: phishing vir bankbesonderhede, identiteitsdiefstal ensovoorts Die nag: moontlik wanneer die seun tyd het vir sy ontdekkingsreise, maar die bose word ook met die nag geassosieer in digkuns en prosa

Sal jou oor dan oop wees, pa ‘n USB vir my gemoed? ‘n USB-uitlaat word gebruik om verskillende rekenaars en elektroniese apparate te koppel. Verskillende elektroniese apparate kan dus kommunikeer met mekaar en USB-uitlate kan ook gebruik word om krag te verskaf aan sulke apparate Die seun vra dus of sy pa kommunikasie tussen hulle sal toelaat, luister na dit wat hom bekommer, skakel met hom, en moontlik krag gee. Let op die ooreenkoms tussen r.17 en r.24

of gaan jy stug ‘n vuurwal gooi Vuurwalle verhoed die oordrag van inligting van die Internet tot jou rekenaar Metafories: die seun hoop sy pa sal hom nie verhinder om vrylik te praat met hom nie, en dat hy sal luister na sy seun en nie weier om hom te help nie Stug – reserved, difficult to deal with, stern, unresponsive. Onbehulpsaam, onbetrokke

En my kuberstorm self laat veg? Hy is bang sy pa gaan hom nie ondersteun wanneer hy hom die nodigste het nie, omdat sy pa duidelik daarteen gekant is dat hy die Internet vrylik moet verken