Rondom My Dawie de Jager.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Luistersessie 40 jaar van Loof die Here! Verskeie kunstenaars.
Advertisements

Thumela – Elmé Barnard.
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.
Sprokie vir ‘n stadskind
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Kontak Theo de Jager.
Brief – Fernel Abrahams Strofe 1
Holy Discontent.
KONTAK Theo de Jager.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
I DECREE and DECLARE EK VERKLAAR..2
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Kontak Theo de Jager.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Presentation transcript:

Rondom My Dawie de Jager

Rondom my … 1 Ek wil my tyd vat hierdie keer 2 ek moet my tyd vat hierdie keer 3 want die haastigheid in my 4 het my al veels te veel keer 5 ondergekry 6 my ondergekry. 7 Ek wil my tyd vat hierdie keer 8 ek moet my tyd vat hierdie keer. 9 Ek sien die blou in jou deur die bietjie in jou oë. 10 Ek weet daar is dinge wat jou ook nog pla 11 dinge wat jou terughou. 12 Kom wys my wie jy is en wie jy graag wil wees. 13 Kom wees net jy, kom wees net jy. 14 As jy wil tyd vat hierdie keer 15 kom vat ‘n rukkie hier by my 16 As jy tyd wil vat 17 kom wees hier rondom my 18 kom wees hier rondom my 19 net as jy wil … 20 net as jy wil.

Woordverklarings: Rondom my – aan alle kante van my/around me Haastigheid – eienskap om haastig te wees/hastiness Ondergekry – word te veel vir my;oorweldig /overpowered Pla – dinge waaroor jy bekommerd is/worry Terughou – keer/holds you back Veels- heeltemal/altogether

Rondom my Titel ongewoon want as ons praat van iemand praat ons van iemand “langs my” of “by my” Rondom dui dat geliefde aan alle kante van die spreker moet wees – voor , agter, by en langs hom Spreker wil die middelpunt van geliefde se bestaan wees.

STROFE 1 1 Ek wil my tyd vat hierdie keer 2 ek moet my tyd vat hierdie keer Die spreker dui vir ons aan dat daar vorige verhoudings was. - hierdie keer my tyd vat hierdie keer- herhaling Hy is ernstig oor hierdie verhouding Hy moet sy tyd vat sodat dit nie weer misluk nie.

3 want die haastigheid in my 4 het my al veels te veel keer 5 ondergekry 6 my ondergekry. want -Hy verduidelik hoekom hy dinge stadig moet vat. Hy gee ‘n rede hoekom hy dinge stadig moet vat. Vorige kere was hy te oorhaastig en dit het dinge/verhoudings opgemors. Veels te veel keer – assonansie Ondergekry – herhaling – beklemtoning Ondergekry – alleenplasing - beklemtoning

STROFE 2: 7 Ek wil my tyd vat hierdie keer 8 ek moet my tyd vat hierdie keer. Herhaling van strofe 1 Sluit aan by strofe 1 Beklemtoon dat hy dinge stadig wil neem. Hy wil nie oorhaastig wees nie.

Blou het hier dubbele betekenis: 9 Ek sien die blou in jou deur die bietjie in jou oë. 10 Ek weet daar is dinge wat jou ook nog pla 11 dinge wat jou terughou. Blou het hier dubbele betekenis: Blou van haar oë “blou” dui op negatiewe dinge/neerslagtigheid Sy is nog nie gereed vir verhouding nie. Aanduidings dat sy ook moontlik uit ‘n gebroke verhouding kom en dit nog moet verwerk.