The Tattle ale Die likbekkie School re-opens 1 October Eeufeesprogram

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Programme for 28 March 2013: 07:20 Final assembly 07:45 Register Period 08:15 Opslaan van toerusting 08:30 Slip-a-slide 10:00 Opruim en skoonmaak 10:30.
Advertisements

Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
School closes on Friday 27 June and re-opens on Monday 21 July 2014
Hoërskool Suig Hoofkarakters: Lize
School closes on Friday 27 June and re-opens on Monday 21 July 2014
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Laerskool Sabie Primary
LIKBEKKIE ATTLETALE 5 Sept is fietsiedag!! Spring is in the air!!!
The Tattle ale Die likbekkie
Rondom My Dawie de Jager.
Makhuba twins “We like this school already!”
Laerskool Sabie Primary
gesin-spanbou Title Option 1 jan en tineke bosch NOTE:
The Ultimate Celebrity of ALL times
PROGRESSIE & PROMOSIE Dr Willie Stolk.
The Tattle ale Die likbekkie 22 Feb: Interlaer ATKV
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
The Tattle ale Die likbekkie School re-opens 8 October
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Laerskool Hermanus Amoray Henecke
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Handhaaf.
The Tattle ale Die likbekkie
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Hartlik welkom in die Erediens!
MEI 2017 mei MEI Mei mei mei 2017 MEI 2017 Uitgawe 23
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
JUNIE 2017 junie JUNIE Junie junie junie 2017 JUNIE 2017 Uitgawe 24
AUG 2017 augustus AUGUSTUS Augustus augustus augustus 2017
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
sept 2017 september september september september september 2017
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
Taalkunde.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

The Tattle ale Die likbekkie School re-opens 1 October Eeufeesprogram Laerskool Sabie Primary Tel: 013-764 1328 Fax: 013-764 3510 email: kantoor@laerskoolsabie.co.za Die likbekkie Newsletter 6 19 September 2013 Eeufeesprogram Friday 25 Oct 2013 07:20: Opening in Hall 08:00 Vlaghysing 09:00 March/Optog 11:00 Kaskardag/ Party for children 18:00 Slide show 18:30 Revue vir ouers Saturday 26 Oct 2013 10:00 Opening 10:45 Tree planting 10:00 – 16:00 Beer garden/ potjiekoskompetisie/Tea garden/ Big Screen rugby, waterkaskenades/ massabraai 18:00 Slide show 18:30 Revue: Cheese and wine/ Gedenkmuur (Uitgenooide gaste) Sondag 27 Okt 09:00 Dankdiens Choir Our choir in their lovely uniform stole the hearts of everyone in the Eisteddfod competition. Ons koor het ‘n A gekry. Baie geluk julle! Nuwe aansoeke vir 2014 sluit 7 Oktober. Applications for 2014 close on 7 October. Die kantoor sal ook gesluit wees vanaf 20 Sept – 1 Okt!! Prysuitdeling / Prize Giving 16 & 17 Okt Thought for the week: “Live for today, love for tomorrow, and laugh at all your yesterdays. Never regret the past, always hope for the future, and cherish every moment you have.” Tue 24 September Heritage Day School re-opens 1 October

Vry 27 Sept 09:00 – 15:00: Hondsdolheid Inspuitings/ Rabies Injections NB!! Vry 27 Sept 09:00 – 15:00: Hondsdolheid Inspuitings/ Rabies Injections Onthou om julle troeteldiere na die parkeergronde voor Atillio’s te vat vir gratis hondsdolheid inspuitings. Rabies GR 1 OPEN DAY On Friday 6 Sept we held our Gr 1 Open Day. Thank you to everyone that made the day possible. Daar is aktiwiteite in die klasse gedoen met die opgewonde kleintjies. We look forward to welcoming the grade 1’s next year! Top 20 Chess at Bergvlam: 27 of our learners took part to qualify for top 10, but I am proud to announce that Alexander Maartens came 1st with the best score of the day: 6 out of 6 wins, Andre de Kock 5/6 2nd and Thapelo Mashile 3rd place in the u/14 category. We are so proud of you!! We had our De Goede Top 10 and 21 of our learners were invited. u/10: Lebogang Mashile came 13, u/12 Vuyo Mokwena came 7th, u/14: Alexander Maartens came 2nd 4/5, Braham v d Walt 4/5 4th and Thapelo Mashile 4/5 5th place. CHESS Wetenskap Ekspo: Jean-mari Loots en Calista v d Heever het aan die substreek ekspo deelgeneem op 17 Aug. Hulle het goue medaljes ontvang. Dankie vir julle harde werk. Hulle is genooi na die International Science Fair te Boksburg in die vakansie. Skaak: Op 21 Aug was die Mpumalanga Skaak Finaal by L/S Sabie. Byna 200 kinders het deelgeneem. Uitslae: 0/11: Sabie 5de, 0/13: Sabie 1ste, Girls: Sabie 4de. Thank you to all the teams and sponsors and parents. Special thanks to Woodsman for the delicious lunch.

Gr R: “Pajama” Day on 4 October: bring a blanket and picnic basket!! Dankie aan almal wat die skool ondersteun het met die rooibokkompetisie. Wenners: 1ste prys: (Rooibok) Henk van Hoving, Witrivier, 2de: Tanja du Plessis, Sabie. 3de: Andre Rossouw, Sabie, 4de: Leanne Abercrombie, Sabie. Baie dankie aan al die borge: Sondolandi, Sabie River Sun Resort, Sabie River Camp, Eiland Spa, Stayease Emnotweni, Stayease Rustenburg, The Krantz Sabie, Witbank Communication Centre, The Woodsman, Zetem Thank you to the Traffic Department for their help . Dankie aan die Verkeersdepartement wat help om ons leerlinge veilig oor die pad te help!! . Landloop: OP 14 Aug het ons atlete aan die substreek landloopbyeenkoms te H/S Lydenburg deelgeneem. Ons is baie trots op 7 van ons atlete wat deurgedring het na die distrikte byeenkoms. Lutendo Modau, Danielle Gouws, Anika Theart, Tshepang Mashigo, Chantelle Willis, Casey Tapfira, Fortunate Maseko, Estian Schroeder. Hokkie: Ons feesdag by Uplands was werklik ‘n fees gewees! Ons meisies het baie goed gespeel. Baie dankie vir elkeen van julle wat daar was. Ongelukkig is die hokkieseisoen nou verby. Thank you for your participation. It was really a good season. Dankie vir elke juffrou wat die seisoen die moeite werd gemaak het. Flinkdink: Daar is ‘n paar gr 7 leerders wat genoeg weet om die gaste van hoërskool sybrand van niekerk se flinkdink aand te wees. Sterkte julle! Gr R: Ons wil graag ‘n “pajama” dag hou die 4de Oktober. Kinders mag ‘n kombersie saambring en ‘n piekniekmandjie. Gr R: “Pajama” Day on 4 October: bring a blanket and picnic basket!! Gr R Birthdays: Shanique Sam Caylen Muir Jodi van Staden

Eisteddfod: Baie geluk met wonderlike uitslae Eisteddfod: Baie geluk met wonderlike uitslae. Die kinders behaal 17 A simbole, 15 A+ simbole, 8 A++ simbole (prestige). Leerlinge wat prestige behaal het ,is: Braham v d Walt : Afr gedramatiseerde poësie Ané Davey: Afr gedramatiseerde prosa Leandi Viljoen: Afr ongedramatiseerde poësie en Afr gedramatiseerde prosa Engela v d Walt: Afr gedramatiseerde poësie en Afr ongedramatiseerde poësie en Eng dramatised poetry Taegan Rossouw: Eng dramatised poetry Baie dankie aan Juf Karla Grobbelaar wat ons so mooi gehelp het. Kees-Piet Barnhoorn het dit toe gedoen! In die landwye ATKV finaal te Hartenbos, het Kees-Piet teen die 20 ander finaliste sy staal gewys en 3de gekom. Dit is ‘n reuse prestasie en ons is baie trots op hom!! Cricket: Sabie/Clivia 17/09: Proud of the u/11 boys. Man of the match: Alexander. Cricket: Sabie vs Ohristad u/11: Very proud of my team, we won with 7 wickets, and we had 5 overs to spare. Man of the match : Henko. Redenaars Please don’t wear the old green golfshirts anymore. Only the new sportsclothes are allowed. Leerlinge mag nie meer die ou groen gholfhempies skool toe dra nie! Birthday Friends Austin Chiloane Leandi Viljoen Marko v d Merwe Tatianah Takawira Chine Steenkamp Vanessa Phairah Cassandra Murphy Khaya Mpofu Joshua Mitchell Ian Malope Dineo Maboi Kimberly Chetty Delano Brown Natasha Marais Krieket: Sabie vs Malekutu 0/13 1ste span wen met 6 paaltjies. Man of the match was Alexander Maartens met 47 lopies nie uit nie. We are very proud of the u/11 team we had a close match against and we lost in the end by 5 wkts. Man of the match was Ashley and Henko.