Makhuba twins “We like this school already!”

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Luistersessie 40 jaar van Loof die Here! Verskeie kunstenaars.
Advertisements

Programme for 28 March 2013: 07:20 Final assembly 07:45 Register Period 08:15 Opslaan van toerusting 08:30 Slip-a-slide 10:00 Opruim en skoonmaak 10:30.
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
School closes on Friday 27 June and re-opens on Monday 21 July 2014
Hoërskool Suig Hoofkarakters: Lize
School closes on Friday 27 June and re-opens on Monday 21 July 2014
Pastoraat aan die verslaafde Pastorate to the addict
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Laerskool Sabie Primary
LIKBEKKIE ATTLETALE 5 Sept is fietsiedag!! Spring is in the air!!!
The Tattle ale Die likbekkie
Rondom My Dawie de Jager.
The Tattle ale Die likbekkie School re-opens 1 October Eeufeesprogram
Laerskool Sabie Primary
The Ultimate Celebrity of ALL times
The Tattle ale Die likbekkie 22 Feb: Interlaer ATKV
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
The Tattle ale Die likbekkie School re-opens 8 October
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
The Tattle ale Die likbekkie
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
MEI 2017 mei MEI Mei mei mei 2017 MEI 2017 Uitgawe 23
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Hartlik welkom in die Erediens
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
ACTS ACTION V..
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Makhuba twins “We like this school already!” The Tattle ale Die likbekkie Newsletter 1 6 Feb 2014 Tel: 013-764 1328 Fax: 013-764 3510 email: kantoor@laerskoolsabie.co.za .” The difference between school and life? In school, you're taught a lesson and then given a test. In life, you're given a test that teaches you a lesson” 14 Feb: Valentine’s Day!! Swimming 2014 started with a “bang”! 28 Feb: Interlaer Cake Sale: 28 March ATKV Athletics Tennis Redenaars-kompetisie: 19 Feb. Almal is welkom om te kom luister! 7 Maart :Cansa shavaton . A warm welcome to all our new learners who enrolled in our school for 2014! Lincoln twins Gr 1E Makhuba twins “We like this school already!”

Baie dankie aan al die ouers wat bereid was om te kom help - Julle hulp word baie waardeer! Interhuis uitslae: Jnr Victrix Ludorum: Unathi Khoza Jnr Victor Ludorum: Mduduzi Maseko Snr Victrix Ludorum: Danielle Gouws Snr Victor Ludorum: Ashley Mashigo Beste baanatleet: Dogter: Sipho Chiloane Seun: Ashley Mashigo Beste veldatleet: Dogter: Morgan Botha Beste middelafstandatleet: Dogter: Andile Sebashi Seun: Padney Mogane Seun: Kagiso Baoki Op 31 Januarie het ons atlete by Nelspruit Primary deelgeneem. Ons kinders het hul beste gedoen en dit baie geniet. Dankie aan al die afrigters en beamptes wat saam gegaan het. Atletiek Snr Victor Ludorum: Ashley Mashigo Snr Victrix Ludorum: Danielle Gouws Athletic dates: 12 Feb: Rob Ferreira 28 Feb: Distrikte : Lydenburg 28 Feb: Interlaer Komatipoort We are proud of all our athletes!!

Mom and Dad please remember to pay my school fees every month!!” Our birthday girl on 8 February is Nothando Ndlovu . Congratulations! Ons wil net baie welkom sê aan al ons nuwe Gr R maatjies. We want to welcome all our new Gr R friends in Bosvolkies. Hier tussen ons is ‘n klompie dapper kinders wat stilletjies besig is om voor te berei vir die kompetisie op 19 Februarie. Hulle werk hard en gaan nog julle “ore van julle koppe af praat” Pasop! ATKV - REDENAARS Mom and Dad please remember to pay my school fees every month!!” Will you please donate unused trousers, tracksuit pants, shirts, culottes and shoes. Any contributions will be appreciated. Chess: On 9 Dec 2013 we departed to Bloemfontein for our National finals Top schools. The u/13A team came 7th in South Africa. Captain was Alexander Maartens followed by Thapelo Mashile, Jacques Schoombie, Demetris Georghiades, Ndabenhle Masina and Abraham van der Walt. We came back on 14 Dec and left the same day for Durban for the SA finals. Mr Mathebula was chosen as the coach of the Ehlanzeni team u/12A. Team was: Theo Mogale, Alexander Maartens, Thapelo Mashile, Clive Dennison, Andre de Kock, Xavier Dennison, Vuyo Mokwena, Braham v d Walt, Joshua Mitchell and our star was Alexander who won 13,5 out of 15 matches making him the best u/14 player in SA. Xavier won the “mr Personality” trophy. We are proud of all our children! Chess

Birthday Friends: Monché Albasini Jizelle Amon Carmi Barnard Baie geluk aan juf Elma Olivier wat op 29 Jan verjaar het! Birthday Friends: Monché Albasini Jizelle Amon Carmi Barnard Thamsanqa Khumalo Jan Kruger Sunel Marx Dudu Mkhonto Elaine Paris Nelisiwe Shabangu Zonke Simango Philip Vogel Graham Whitticker Thought for the week: “Never hate people who are jealous of you, instead love them because they’re the ones who think you are better than them. Silent lips may avoid many problems, but smiling lips may solve many problems, so always have a smile on your face in the beautiful journey called LIFE” Riaan von Bentheim: Ek het grootgeword in Pretoria en het by Laerskool Fleur skoolgegee voor ek Sabie toe gekom het. Ek is baie lief vir sport – speel self krieket, gholf en muurbal. Ek hou baie van die buitelug en die natuurskoon. Ek het nie ‘n meisie nie – weet wat is goed vir my! Lizelle Morsner: Most people know me from Bosvolkies where I worked for 3 and a half years. Last year I worked at Goggabos , now I am back at Bosvolkies. I am married to Mr Gunter Morsner who teaches the computer classes and we have 2 beautiful daughters. I am the Gr R teacher for the english class. Alta Rossouw: Ek het grootgeword in Sabie. Gr 1 in L/S Sabie en gematrikuleer by H/S Sybrand van Niekerk. Getroud met Daan Rossouw, hoof van Glory Hill Laerskool. 2 seuns, en 2 kleinkinders. Ek is ons Vader ewig dankbaar vir hoe Hy voorsien. Dankie mnr Kruger en personeel vir die hartlike wyse waarmee julle my ontvang het! Annette Truter: Ek het grootgeword en gematrikuleer in Barberton. Na skool het ek 2 jaar diensjaar vir Christus gedoen. Ek het op PUK studeer en 2 jaar in Engeland skool gehou. Ek sien uit daarna om by L/S Sabie te werk. Baie welkom aan Mnr Solly J van Rensburg – hy is ons skool se nuwe faktotum!