EENHEID 13 POSITIEWE WANPRESTASIE

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

Unit 13 Positive Malperformance
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Toelatingsvereistes
© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
Holy Discontent.
Kenenisa Bekele.
The Ultimate Celebrity of ALL times
PROGRESSIE & PROMOSIE Dr Willie Stolk.
KONTRAKTEREG DEEL III KONTRAKBREUK.
Eenheid 4 Aanbod en Aanname
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Waaroor gaan kerkeenheid?
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Die Internet.
KONTRAKTEREG EENHEID 14 REPUDIASIE.
Akademiese Steundienste Academic Support Services
Ontbinding van die vennootskap
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Kontraktereg Eenheid 7 Formaliteite.
ONMOONTLIKMAKING VAN PRESTASIE: LEERUITKOMSTE:
Die KRUIS Gebedsreis.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
ADMINISTRATIEWE REELINGS 2012
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
EENHEID 9 GEOORLOOFDHEID
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“Julle sal my getuies wees”
Missionale transformasie Binne en buite.
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
UNITY OF THE SPIRIT..
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Financial documents at work Finansiële dokumente by die werk
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Narratiewe benadering tot gemeentes
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Presentation transcript:

EENHEID 13 POSITIEWE WANPRESTASIE KONTRAKTEREG EENHEID 13 POSITIEWE WANPRESTASIE

Leeruitkomste: Analiseer en bespreek die aard en vorme van Positiewe Wanprestasie. Lys en bespreek krities elke vereiste van Positiewe Wanprestasie. Onderskei tussen Positiewe Wanprestasie en ander tipes kontrakbreuk. Bespreek die spesiale gevolge van Positiewe Wamprestasie. Bespreek die moontlikheid van kansellasie van ‘n kontrak op grond van positiewe wanprestasie.

Sake: Holmdene Brickworks v Roberts Construction. Shatz Investments (Pty) Ltd v Kalovyrnas. BK Tooling (Edms) Bpk v Scope Precision Engineering.

Bestudeer: Hutchison et al Hoofstuk 12 pp 306-308.

Aard en Vorme VERWYS NA WYSE WAAROP VERBINTENIS UITGEVOER WORD. TWEE VORME: Gebrekkige prestasie. Gedrag teenstrydig met kontraktuele verbod.

Gebrekkige prestasie: Stem prestasie ooreen met bepalings van die kontrak? Verwys nie net na uitdruklike bepalings van kontrak nie, maar ook na naturalia van kontrak. Lewering van gebrekkige objek/prestasie. Prestasie kan gemaak voor voor, op of na prestasiedatum.

Gedrag teenstrydig met ‘n kontraktuele verbod: Shatz Investmens (Pty) Ltd v Kalovyrnas: Huurooreenkoms met die volgende twee klousule:

The lessee (respondent in the case under discussion) shall be entitled to use the leased premises for the purpose of carrying on the business of a restaurant, take-away-foods and general dealer, and for no other purpose whatsoever, save with the consent of the lessor, which consent shall not unreasonably be withheld.

The lessor (appellant in the case under discussion) agrees to give full protection to the lessee by not letting any of the existing other shops, and those still to be erected in the same building, for the same nature of business or allied business, as that of the lessee, i.e. coffee bar, fish and chips, tea room, take-away foods, steak house etc., and such like, other than bakery and allied lines produced on the premises.

Onderhandelings-fase: Appellant wou een van ander winkels in dieselfde gebou as bakkery gebruik. Respondent het daartoe ingestem, mits die bakkery nie wegneemetes soos “kosher” en ander Joodse kos verkoop nie. Terwyl respondent besig was om besigheid oop te maak: Advertensie verskyn dat nuwe bakkery gebak en wegneemetes verkoop.

Toe nuwe bakkery oopmaak, het dit ‘n onmiddellike en aansienlike effek gehad op besigheid van die Miami Restaurant. Hof beslis korrek dat appellant kontrakbreuk gepleeg het in die vorm van positiewe wanprestasie.

Veresistes vir Positiewe wanprestasie: 1. Die skuldenaar moes presteer het: Skuldenaar moet prestasie aanbied (tender). Skuldeiser moet prestasie aanvaar. Indien korrekte prestasie betyds aangebied word en skuldeiser weier dit: mora creditoris. Indien gebrekkige prestasie gelewer is, hoef skuldeiser nie prestasie terug te gee vir herstel nie.

BK TOOLING V SCOPE PRECISION ENGINEERING: Indien skuldeiser egter nie die kontrak kanselleer nie, moet hy prestasie teruglewer. Positiewe wanprestasie: Skuldenaar moet 2de kans gegun word om prestasie te herstel.

2. Die gelewerde prestasie moet gebrekkig wees: Vraag na gebrekkigheid word bepaal na gelang van voldoening aan die kontrak. Indien PREstasie nie voldoen aan kontrak: prima facie wederregtelik. Tensy: Tekortkominge te wyte is aan vis maior of omstandighede buite skuldenaar se beheer.

Is skuld ‘n vereiste vir positiewe wanprestasie? Onderskei tussen waarborge en ander bepalings. Van der merwe et al: skuld moet nie vereiste vir positiewe wanprestasie wees nie.

Onderskeid tussen Positiewe wanprestasie en ander vorme van kontrakbreuk: Positiewe handeling teenoor negatiewe handeling: versuim om te presteer. Verskil van repudiasie: Kontrakbreuk in vorm van positiewe wanprestasie kan slegs plaasvind indien prestasie reeds gelewer is. Repudiasie vind plaas voor lewering.

‘n Aanbod/tender van ‘n gebrekkige prestasie kan dus repudiasie daarstel. Onmoontlikmaking van prestasie word ook gepleeg voor prestasiedatum.

Gevolge: Gewone remedies vir kontrakbreuk is beskikbaar. Skuldeiser kan besit van prestasie behou en aandring op herstel van gebreke. Mag skuldeiser egter gebrekkige prestasie weier ten einde behoorlike prestasie af te dwing?

BK Tooling-saak: Hof het voorgehou dat skuldeiser wat nog nie presteer het nie, sy prestasie kan terughou totdat skuldenaar akkuraat en volledig presteer het. Bogenoemde staan bekend as die wederkerigheidsbeginsel. Voorwaarde: Gebrek moet nie kleinlik wees nie, en prestasie moet steeds moontlik wees.

Indien prestasie nie meer moontlik is nie, kan skuldeiser ‘n geldbedrag as surrogaat vereis. Indien prestasie egter nie substansieel gebrekkig is nie, moet die skuldeiser die gebrekkige prestasie hou en tevrede wees met skadevergoeding. Verwerping van prestasie dui nie op kansellasie nie, maar is ‘n juis ‘n wyse om kontrak af te dwing.

Kansellasie op grond van positiewe wanprestasie: Lex commissoria (kansellasieklousule) is ‘n vereiste vir kansellasie). Reg op terugtrede kan nie verkry word deur kennisgewing van voorneme om te kanselleer nie. Hoe Word die erns van die kontrakbreuk bepaal?

- Breuk moet tot die wortel/basis van die kontrak gaan. - Breuk moet ‘n essensiele gedeelte van kontrak raak. - Breuk moet so ernstig wees dat dit nie redelik sou wees om te verwag dat skuldeiser gebrekkige prestasie moet hou nie.

Indien prestasie deelbaar is kan onskuldige party pro tanto terugtree. Skuldeiser kan ook onmiddellik terugtree. Indien skuldeiser nie kontrak kanselleer nie, maar skadevergoeding eis, kan die skuldenaar nie aandring op behoorlike prestasie in plaas van betaling van skadevergoeding nie.