Beste Skoene Ooit.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),
Advertisements

Follow Him. Seek Him..
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Vroeër hierdie maand het Facebook > 10 jaar oud geword
Rondom My Dawie de Jager.
Brief – Fernel Abrahams Strofe 1
Holy Discontent.
Kenenisa Bekele.
5. Egskeiding 6 April 2014 It is not a lack of love, but a lack of friendship that makes unhappy marriages. - Friedrich Nietzsche Lees saam: Lukas 7:18.
The Ultimate Celebrity of ALL times
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Past Tense Verlede Tyd I struggle so much with my past tense in Afrikaans. Kom Mickey! Ek sal vir jou help! Done by: Jade van den Berg and Liza Breyl.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
DEPARTMENT OF PAEDIATRIC SURGERY – OSCE: STATIONS 1 – 5 10 August 2010
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Die Internet.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
UNITY OF THE SPIRIT..
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
I DECREE and DECLARE EK VERKLAAR..2
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Beste Skoene Ooit

Vandag gaan jy die volgende ontwerp… Vandag gaan jy jou eie paar skoene ontwerp. Hierdie skoene doen al die normale dinge: loop, hardloop, skop, spring en klim. Maar hierdie skoene doen meer as dit. Hierdie skoene is spesiaal… Vandag gaan jy die volgende ontwerp… Today you are going to design your own pair of shoes. These shoes do all the normal things shoes do: walk, run, kick, jump and climb. But these shoes do more than that. These shoes are special.

Taa daa!

Dis reg, ja. Jou superskoene is toegerus met ‘n spesiale superkrag. En jy kan die superkrag kies.

So wat gaan dit wees? Vlug Deurskynendheid Koplees Koeëlvas Superslim Praat met visse Supersterk Beheer die weer X-straal visie Iets anders?

‘n Paar Reëls… Jy het net die superkrag terwyl jy dit aanhet. Jou superskoene het net een krag. Jy mag superskoene met jou maat uitruil. Hierdie skoene gaan nie vir ewig hou nie…

Nadat jy jou superkrag gekies het, teken jou skoene… Gebruik jou verbeelding!

Nou moet jy ‘n superkenteken teken Nou moet jy ‘n superkenteken teken. Gee ook vir dit ‘n naam wat daarby pas.

Benodighede: Kies ‘n superkrag Teken jou skoene Teken jou kenteken Gee vir jou skoene ‘n naam Skryf ‘n storie (een bladsy) oor hoe jy jou skoene sal gebruik.

Dink aan die volgende vrae terwyl jy skryf. Is jou superkrag snaaks, ernstig, vreesaanjaend of fantasties? Sal jy vir mense van jou skoene vertel? Sal jy altyd jou skoene dra of net somtyds? Watter probleme kan jy teëkom met die gebruik van jou skoene? Is your super power funny, or serious, or scary, or amazing? Would you tell people about your super shoes or keep them a secret? Would you wear your shoes all the time or just sometimes? What problems could you run into from having super shoes? Skryf is lekker!