Healthy Living seminaar

Slides:



Advertisements
Similar presentations
© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),
Advertisements

Follow Him. Seek Him..
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Vroeër hierdie maand het Facebook > 10 jaar oud geword
Rondom My Dawie de Jager.
Kontak Theo de Jager.
Beste Skoene Ooit.
Holy Discontent.
Kenenisa Bekele.
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
3. Werkloosheid 23 Maart 2014 “Poverty alleviation involves the much harder task of empowering people to earn sufficient material things through their.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“Julle sal my getuies wees”
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
sept 2017 september september september september september 2017
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Presentation transcript:

Healthy Living seminaar Hosted by Juan Smith

Why live a healthy lifestyle what can it mean and change For YOU as an individual ??

Changes The following: Changes your whole outlook on life. Changes your health over all Changes you body, but not just your body your mind Changes the way you think about situation in life Inspire others to be better Changes respect other people have towards you Gives an individual self-confidence in all aspect of life And the list goes on and on and on!!!!!!!!

1. Changes your whole outlook Grootste fout wat ons as mens oor beskik is die feit dat ons hierdie vrees het oor wat ander mense dink en wat ons van onsself dink, die krediet wat ons oor onself uitspreek en wat ons dink. Dien leefstyl verander al die punte en alles met gesond lewe begin by JOU….. Niemand kan dit vir JOU doen nie dis n besluit wat mens self moet maak!!

Changes your body and health Dis al bewys dat daar geen grooter satisfaksie is vir n mens as daar n positiewe verandering in jou liggaam plaasvind nie, maar so ook as daar n negatiewe effek is bv :kanker (wat liggaam vernietig) Dis presies wat ons as mens doen met ons diete, aan die begin pla dit ons nie tot ons op daai staduim kom wat ons belsuit dis genoeg en wil dit dan verander en dan in n positiewe effek in omskep. Dink gou daar oor (ouderdom)- gewoonte en wil dan dit nou verander

Changes in body and health cont. Hier is bietjie statistiek: (SKRIKWEKKEND!!!!!!!!!!!!!!!!!!) Kroniese gesondheid probleme nl: Diabetes in nou die vinnigste groeiende siekte in die wereld (ongesond lewe) 280 word gediagnoseer elke dag Elke 12 min gaan n suidafrikaaner dood aan kardiovaskilere toestand 1 uit twee vrouens wat hier sit sal kanker kry voor ouderdom 45 Al hoewel van dit nie gekeer kan word nie kan ons die kanse verminder Diet is aktief betrokke by al die toestande.

Wat beteken diet? Diet: Beteken maar net die kos en vloeistof wat ons op n daaglikse basis ineem Ek was betrokke by n studie wat ons mense gevra het maak dit hulle deurmekaar of verstaan hulle die term gesond eet? Dood eenvoudig net dit “gesond eet” 87% het gese hulle verstaan dit glad nie. Weet nie presies wat dit behels nie Kom ek plaas dit in perspektief wat die algemene mens verkeer doen en hoe mens tewerk kan gaan om dit te verander:

Diet cont: Algemene foute en probleme: Mense dink gewoonlik hulle weet alles Mense het gewoonlik geen kennis oor gesonde leefstyl nie Mense dink gewoonlik hulle is “oky” tot iets gebeur dan wil hulle dit verander Oefen word baie onderskat en die voordele wat dit vir jou inhou veral n vrou Mense wil nie vir hulp vra nie Mense kry skaam oor hoe hulle lyk Mense het n vrees dat as hulle gaan oefen mense vir hulle by die gym kyk Mense het “nie tyd nie” Mense het nie tyd om gesonde kos te maak nie dit vat langer om ongesonde kos te maak as gesond En hier wil ek stop mense het nie tyd nie: dis letterlik n saak van lewe en dood dink mooi daaroor wat kan belangriker wees as jou liggaam jou gesondheid? Sonder dit kan jy letterlik en figuurlik niks doen nie. Die volwasse vrou is gese moet probeer n uur aktief wees per dag as ek dit in perspektief kan sit is die 4% van jou dag. So jy het 96% oor om die res van jou goed gedoen te kry.

Diet cont: Hoe mens tewerk kan gaan om die te verander: Basiese beginsels van diet: Elke ete moet n porsie van die volgende in he: protein Carbohydrates healthy fats greens As jy die drie kan bemeester en weet wat is gesond in leke klas is 80 % van jou probleme geskiedenis:

Diet cont: Protiene: rooiprotiene: (steak, enige wildsvleis) Witprotiene: (hoender,vis, eiers) Carbohydrates: gesonde vette: omega 3,6,9 grane: Sweet patato avo oats(normale) Basmati rys neute weetbix Bruin rys penutbutter(soduim and sugar free) whole weet Butternut seeds

Diet cont: Greens: letterlik wat dit se enige iets wat groen is Groen bone Asparagus Komkommer Broccoli Blaarslaai Spinasie

The mistakes we make: Hoe ons ons kos maak. Met wat ons ons kos maak Om te weet wat ons moet eet is maklik maar hoe ons ons kos maak en waarin ons ons kos maak is die twee grootste foute wat ons kan maak. Foute wat ons maak oor ons n gebrek aan kennis het: Maak kos met n hoop souse (wat n groot aantal suiker bevat) Hier wil ek stil staan: SUIKER

SUIKER:

Suiker het twee kante:

Suiker WORD GEKRY IN DIE VOLGENDE

Mistake we make: In wat ons ons kos maak: Olie (sonneblom olie) NO NO NO Regte olies om te gebruik: Cocunut olie Olyf olie Grapeseed oil Advocado oil

Mistakes we make: Spices and salt:

Mistakes we: Gewone tafel sout: Verhood bloedruk Osteoporosis (hoof in vrouens) Maag kanker Alzheimer's Over prosessed bevat 10- minerale Pienk sout of see sout: Reguleer bloedruk Verminder kanse vir osteoporosis Verminder kanse vir kanker Voorkom Alzheimer's Bitter hoog in minerale 80+

Mistake we make: Eet nie genoeg nie: Eet 3 groot etes n dag Teenoor 4-5 etes maar kleiner porsies Metabolisme stadig as mens minder eet, teenoor meer gereeld maar kliener porsies. Wat gebeur of doen jou liggaam as jy so min maar baie eet?

Mistakes we make: Vloeistof iname: WATER IS SO BELANGRIK!!!! “The Institute of Medicine determined that an adequate intake (AI) for men is roughly about 13 cups (3 liters) of total beverages a day. The AI for women is about 9 cups (2.2 liters) of total beverages a day” GROOTSTE PROBLEEM: ENIGE IETS ZERO

Mistakes we make:

Mistakes we make:

Mistakes we make: As jy lief is vir vrugte sap is die beste om die vrug direk te vat en hom the versap verdun met water. Baie health stores het 100% vrugtesappe wat geen suiker bevat nie. Alcohol????? Yea or nea?

Mistakes we make: Alcohol: Geen Alchol is goed nie!!!! MAAR : Beste is Whiskey en Droe rooiwyn. Studies al bewys mens is beter af met n glas rooiwyn n dag as sonder een Alles in moderasie natuurlik. Daar is geen positiewe impak van enige ander drank in die wereld nie.

Mistakes we make: Drankies wat voordelig is: Groentee Koffie Rooibos tee Alovera water (sonder suiker) Peppermint tee Swart tee Rose tee Skim of 2% low fat milk Ice tea (light) Verdunde vrugte sappe

Mistakes we make: Funksies van minerale en vitamienes: Bene en tande Metablosiese faktore Vervoer suurstof Vervooer kos na die regte plekke Voorkom siek word Brein reguleer reg Geguleer ph vlakke in liggaam Groei van hare Mooi vel Voorkom kankers en siektes toestande Geen verskoning om n multivitamie koop nie en een ini oggend te drink nie.

Mistakes we make: Gebruik eerder sweetner as suiker!!! Jou liggaam het suiker nodig asb moet nooit ooit geen suiker inneem nie maar soos met alles in gesond lewe in moderasie. Dan mense wat gewoonlik n diet volg maak een groot fout en sien aan begin resultate en dan stagneer hulle? Een keer in n week mag jy n “cheatmeal he dis belangrik en nodig jou liggaam het tog van die verkeerde goed ook nodig( meal nie dag nie)

Diet is n “chain effect” Alles vloei en werk saam in n diet dis tog so eenvoudig en so maklik MAAR indie een van die skakels nie saam werk nie breek die ketting. Diet is n aanpassing maar as mens eers in die leefstyl inkom is dit so maklik en so aansteeklik. As dit eers vir jou belangrik is dan sal jy nie wil ophou nie, mens voel asof mens ontrekking simptome kry as mens dit nie doen nie. Die moeilikste deel van om jou leefstyl te verander is die eerst etwee weke. Diet is nie dat die probleem die kos is of dat jy ie suiker inkry nie dis n verandering wat jy nou wil maak na hoeveel jaar wat jy jouliggaam gewoont gemaak het aan n skere manier van lewe en doen, en nou wil jy dit verander hulle se dit vat die gewone mens 30 dae om n gewoonte aan te leer en 30 dae om een af te leer.

Ondersteuning vir mekaar is die belangrikste ding wat kan gebeur. In huislike omstandighede moet dit n besluit wee wat saam gemaak word vir jou as mens en vir jou kinder want ons maak die volgende genarsie groot ons bepaal of die obeastity syfer gaan aanhou stuig on bepaal die volgende generasie nog meer siekliker as ons gaan wees ONS BEPAAL DIT!! Soos ek se ek dink nie mense besef altyd die gevaar van om ongesond te lewe nie. As jou leef styl verander verander daar baie goed saam dit nie net jou liggaam nie.

Watter Impak het gesond lewe sielkundig: Die effek wat jy op ander het baie positief Die respek wat mense toon teenoor jou ( studies bewys as iemand gesond lyk of se liggaam gesond vertoon daar automaties n groot deel in jou brein geaktiveer word van die ander persoon se kant af dat die persoon sal n beter kanidaat wees vir werk, verhouding, partner in lewe dis net hoe ons brein sielkundig werk. Mense wat gesond lewe is gewoonlik suksesvol, dit laat mens net op n ander manier dink en werk dit smeer af op jou hele lewe werk,verhoudings en oor die algemeen oor jou lewe. Gesonde liggaam huisves n gesonde gees.

Watter inmpak het gesond lewe sielkundig: As mens progressie maak ligaamlik en positiewe resultate kry wil jy progressie toon in alle aspekte in jou lewe. laat mens n oplossing sien in situasies in plaas van net in paniek in gaan oor sekere situasies in jou lewe Gee mens selfvetroue en automaties saam dit dra jy jouself beter jy kyk na jou voorkoms en hoe jy optree dit automaties gaan oor dat mense jou ernestig opvat en jou opinies respekteer. Jy vat n toets aan wat meoilik is maar gedoen kan word sielkundig is dit al bewys as jy jouself van die taak kan kwyt sal enige iets wat opduik vir jou doenbaar wees.

Oefening: Die volgende is al wat nodig is saam n gesonde diet: Half uur aktief wees: Gaan loop vir 2-5 km Draf Swem Gym die circuit Gym mat en kettelbel Hoef nie gym toe te gaan om gewig te veloor nie

Recap: Regte kos in elke ete Rgete grote porsies en hoeveelheid etes n dag Regte spices en olies gebruik Sny hoofsaklik suiker uit Regte carbohydrates Oefening Drink genoeg water Drink jou vitamines en minerale Maak dit n leefstyl en nie n “quick fix nie” Maak tyd vir gesond lewe soos ek gese het dis letterlik die belangrikste ding wat jy kan doen is om aan jouself te werk..

Melissa het op ouderdom 21 R2500 n maand gemaak Melissa het op ouderdom 21 R2500 n maand gemaak. Sy het haar leefstyl verander en is tans CEO van haar eie besigheid.

Matthew Larkins WBFF Pro Was op ouderdom 10 gediagnoseer met n hart kondisie gese hy sal nooit weer kan oefen nie. Hy is n suksesvolle prokereur en n profesionele fitness atleet op ouderdom 24

Jaco was a property salesman at age 23 at the age of 24 he decided to change his lifestyle!! He is currently CEO OF 2 companies and one of the most recognized athletes in the world and inspire so many to live a healthy life style.

Asb enige vra daar is nie iets Enige vra is welkom? Asb enige vra daar is nie iets soos n dom vraag nie!!1