Kenenisa Bekele.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Hersiening Graad 7 Junie 2012.
Advertisements

Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
Die hardloper Ernst van Heerden
KONTAK Theo de Jager.
The Ultimate Celebrity of ALL times
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Regverdigmaking (Justification)
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Ek Het ‘n Huisie By Die See
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“Julle sal my getuies wees”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Regverdigmaking (Justification)
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
sept 2017 september september september september september 2017
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Kenenisa Bekele

Kenenisa Bekele DIE HARDLOPER 5,000 m wêreldrekord 12:37.35 4:49.99 2 myl wêreldrekord 8:04.35 Eerste man om beide 5000 m en 10,000 m te wen by ‘n Wêreld-kampioenskap (2009)

Met maar met hart Het hy die wedren begin, wilde suiwer woeste fel opgewonde, stres voor die begin, adrenalien laat sy hart vinniger klop, oortuig hy sal wen, het vermoë a.g.v. oefening, het die regte gesindheid (attitude) - suiwer ‘n baie harde en taai wedloop wat alles van hom sou eis hy is vasberade, hardloop van die begin af voluit sonder om enigiets terug te hou

langafstand wedloop, nie gemeet deur meters nie, maar myle En met , Hy sou die nog . Berlin Aug 23,2009 Kenenisa Bekele runs away with the Gold! elke myl rappe voet getart vlugste lopers oorwin langafstand wedloop, nie gemeet deur meters nie, maar myle vinnige voete, ook fiks (elke myl = vinnig) hy het die lang afstand uitgedaag; was nie bang daarvoor nie - selfversekerd hy is vinniger as sy vinnigste teenstanders en hy sal teen hulle wen

Sy hart het hoog geklop, sy bloed was heet, Die winde het sy haregolf gelig; “vinnig geklop” agv lang afstand en inspanning sy bloed het warm geword en deur sy are gedruis – ook ‘n teken van sy passie vir hardloop hy hardloop so vinnig dat dit wind veroorsaak wind waai hare terug in ‘n golf-vorm

Met snelle draf het hy die baan gemeet die vreug van spierkrag was op sy gesig

Met snelle draf het hy die baan gemeet, Die vreug van spierkrag was op sy gesig. Hy geniet die vermoë van sy sterk liggaam Hy hardloop nog steeds vinnig ‘meet’: hy weet hoe ver hy al gehardloop het en hoe ver hy nog moet hardloop – beplan sy wedloop ‘He who honours God’ video op YouTube

Hy het geloop met stormgedrang in sy bloed, Sy ademstoot ‘n hete windgejaag, Die see se branding in sy strenge moed adrenalien, ook wenbegeerte - motivering hy begin vinniger asemhaal van die inspanning ( exertion) vasberadenheid (determination) en toewyding (dedication) om te wen sy begeerte (desire) om te wen word vergelyk met die krag van die natuur = metafore natuurelemente

Toe hoor hy reeds die donker, bitter vraag: “vraag”– nie meer so seker van sy vermoëns nie: voel nou twyfelagtig, senuweeagtig, angstig wending: begin nou anders voel herhaling van vraagwoorde beklemtoon sy twyfel Ander hardloper is vlak agter hom; nie gewoond aan sulke kompetisie nie Toe hoor hy reeds die donker, bitter vraag: Wie is die ongesiene makker in die loop, Van wie die voet langs syne baie naby = net so goed of beter as hy

herhaling van vrae beklemtoon sy beheptheid met hierdie hardloper en sy kommer oor hom r6 – voorheen het sy spoed sy hare opgewaai r10 – voorheen was dit net sy asem wat gejaag het opponent is baie naby (van wie) die wind van asem agter hom van wie die hoop / dat nog ‘n bors die dun wit lint mag vind? die wenstreep – die ander hardloper wil ook eerste die lint breek met sy bors besef dat hy nie al een is wat toegewyd, vasberade, fiks en sterk is en die begeerte het om te wen nie

die eerste keer dat hy bewus is van hom, ‘n nuwe teenstander Hy vrees die dag wanneer hy verloor en nie meer kampioen is nie Dié vreemde spanmaat het hy nie geken, nooit hardloop hy weer sonder pyn of vrees Die wete dat ‘n ander atleet net so goed is pyn hom. Hy sal ook baie harder moet stoot om te wen sy selfvertroue is geknak en hy sal nooit weer met sulke gerustheid kan hardloop nie

Hy weet al het hy nou die loop gewen die ander man sal eendag eerste wees

Van wie die wind van asem agter hom

Van wie die hoop dat nog ‘n bors die dun wit lint mag vind? Die vreemde spanmaat het hy nie geken, Nooit hardloop hy weer sonder pyn of vrees

Hy weet al het hy nou die loop gewen, Die ander man sal eendag eerste wees.