FST309 ETIESE EN REGSASPEKTE VIR FISIO-TERAPEUTE

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ontwikkel deur Info-Edu. Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?
Advertisements

Eenheid 3.2 en 4.1. Inleiding As daar gekyk word na die hofsake wat handel oor die hersiening van irrasionele en onredelike administratiewe handelinge,
© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
ADMINISTRATIEFREG EN ADMINISTRATIEWE AKSIES
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
2. Siekte / Lyding 16 Maart 2014 “So much in a relationship changes when a partner is seriously ill, helpless yet blameless, and indefatigably needy.”
DIE BRONNE VAN ADMINISTRATIEFREG
Beste Skoene Ooit.
17 Augustus – Afrikaanse klas om 17:10-18:00
Holy Discontent.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense
GEREGTELIKE HERSIENING VAN PROSEDURELE ONBILLIKEHEID – ARTIKEL 6(2)(C)
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Regverdigmaking (Justification)
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
FST309 ETIESE EN REGSASPEKTE VIR FISIO-TERAPEUTE
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
LO Kwartaal 2 Graad 10.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Die Internet.
Grade 12 Accounting.
Akademiese Steundienste Academic Support Services
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
ONMOONTLIKMAKING VAN PRESTASIE: LEERUITKOMSTE:
In 2009 was daar reeds 33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe
Learning, Life and entrepreneurial skills
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Laer Volkskool Heidelberg
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Grade 10 Accounting.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Human Rights Bill of Rights The South African Bill of rights Rights
EENHEID 9 GEOORLOOFDHEID
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Regverdigmaking (Justification)
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Financial documents at work Finansiële dokumente by die werk
Taalkunde.
I DECREE and DECLARE EK VERKLAAR..2
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Presentation transcript:

FST309 ETIESE EN REGSASPEKTE VIR FISIO-TERAPEUTE Mr. A.P. Frewen UV frewenap@ufs.ac.za November 19, 2018 November 19, 2018

KONTAK BESONDERHEDE DOSENT: Adrian Frewen KONTAK BESONDERHEDE: E-pos: apfrewen@yahoo.com frewenap@ufs.ac.za Meld naam, sel nr en navraag Ek sal so gou moontlik u navraag beantwoord

ALGEMENE INLIGTING STUDIE MATERIAAL U studiemateriaal vir hierdie module is nog nie beskikbaar nie. U sal wel in kennis gestel word sodra dit beskikbaar is. Die “slides” van vandag se lesing bevat voldoende inligting vir toets- en eksamen doeleindes. Aan die einde van elke hoofstuk, onder “samevatting”, is wat van jou verwag word om te weet van daardie hoofstuk.

ALGEME INLIGTING Onderwerpe wat beoog word om behandel te word in hierdie module, sluit in die volgende: Toestemming tot behandeling Aanspreeklik van praktisyns Regte van praktisyns Regte van pasiente Pasient se reg op privaatheid Mediese rekords

KURSES INDELING – FEBRUARIE 2012 Hoofstuk 1: Inleiding oor die Suid-Afrikaanse regsisteem Hoofstuk 2: Die invloed van die Grondwet Hoofstuk 3: Siviele aanspreeklikheid Hoofstuk 4: Die reg op privaatheid ‘n volledige program vanaf Augustus 2012 sal later beskikbaar gestel word

Hoofstuk 1: INLEIDING TOT DIE REGSISTEEM IN SUID-AFRIKA

INLEIDING Baie van julle wonder seker wat die reg te doen het met ‘n fisioterapeut? Die antwoord is baie duidelik: u werk met mense meestal in kwesbare toestande verkeer en derhalwe loop u die risiko van aanspreeklikheid en regskomplikasies, en daarom is ‘n basiese kennis van die reg noodsaaklik. Hou in gedagte dat enige mediese of terapeutiese prosedure waar u aan die liggaam van ‘n pasient raak ‘n skending van sy reg op vryheid en fisiese integriteit is en neerkom op ‘n kriminele oortreding genaamd aanranding, TENSY die pasient toegestem het daartoe (of dit ‘n optrede was in ‘n noodgeval)

Om dit meer duidelik te stel: jy is deurlopend besig om ander aan te rand en dit is net hul toestemming wat hul verhoed om stappe teen u te neem! Die reg stel sekere perke daar vir geneeskundige en aanvullende beroepe en daardeur word regsekerheid vir beide praktisyns en pasiente daargestel. NB! ONTHOU: HOU ASB DIE KONSEP VAN TOESTEMMING IN GEDAGTE DEUR DIE LOOP VAN HIERDIE MODULE AANGESIEN DIT EEN VAN DIE MEES BELANGRIKE ASPEKTE VAN MEDIESE/TERAPEUTIESE INGREPE IS IN SOVERRE DIT DIE REG BETREF!

Die Reg is primer gemoeid met die beskerming van ‘n persoon, sy lewe, persoonlikheid, liggaamlike integriteit, gesondheid, eer en waardigheid. Die pasient se toestemming, (of noodbehandeling in belang van die pasient en sonder sy medewete), verhoed dat eise teen die praktisyn ingestel word.

Voor ons aangaan met spesifieke bepalings en aspekte van die reg, is dit nodig om ‘n algemene begrip en kennis van die Suid-Afrikaanse reg en howe te verstaan Voor ons aangaan met spesifieke bepalings en aspekte van die reg, is dit nodig om ‘n algemene begrip en kennis van die Suid-Afrikaanse reg en howe te verstaan

Suid-Afrikaanse reg is slegs gedeeltelik gekodifiseer – DIE SUID-AFRIKAANSE REGSISTEEM EN DIE BELANG DAARVAN VIR FISIOTERAPEUTE Suid-Afrikaanse reg is slegs gedeeltelik gekodifiseer – D.w.s: nie alle regsreels word in wette vervat nie, maar sekere ongeskrewe reels geld ook (gemene reg) Gekodifiseerde reg = statutere reg (wetgewing) Wet op Nasionale Gesondheid; Grondwet Ongeskrewe reg = gemene reg bv. moord (WAAROM IS DIT BELANGRIK OM TE WEET???)

Die reg (gemene reg & wetgewing) word verdeel in 3 afdelings: Privaatreg Publiekreg Formele reg

PRIVAATREG Reguleer verhoudings tussen onderdane (regsubjekte) Doel om die privaatbelange van individue te beskerm

PUBLIEKREG Reguleer verhoudings tussen die owerheid (in sy hoedanigheid van gesag) teenoor die onderdaan, of tussen staatsorgane (provinsiale regerings; munisipaliteite) Doel om openbare belang te beskerm

FORMELE REG Reguleer die prosedure waarvolgens hofsake aanhangig gemaak word en mee gehandel word

Hierargie van howe in Suid-Afrika

Grondwetlike hof: slegs grondwetlike aangeleenthede beide straf- en siviele sake Hoogste Hof van Appel slegs appelle van sake wat reeds beslis is (maw een van die partye is ongelukkig met die uitkoms van die saak)

Hoër howe Hof van eerste instansie (maw: jy kan ‘n eis in hierdie howe instel), maar hoor ook aan: Appelle of hersienings van die laer howe Enige sake rakende persone wat in die land woon of is, en enige sake waarvan die oorsaak in SA ontstaan het

Sekere sake is uitgesluit Laer howe DISTRIKSHOF Siviele sake: slegs tot en met R100 000 (tensy alle partye toestem) Sekere sake is uitgesluit STREEKSHOF Siviele sake: R300 000 Hof vir klein eise Vinnige, goedkoop toegang to ‘n hof Slegs siviele sake wat nie R12 000 oorskry nie Geen regsverteenwoordiging toegelaat nie

SAMEVATTING: (Hoofstuk 1) Verduidelik waarom dit belangrik is vir ‘n praktiserende fisioterapeut om kennis van die reg te dra Wat verhoed dat ‘n pasient ‘n klag van aanranding teen jou aanhangig maak? Kan alle reels en regulasies in wetgewing gevind word? Ken en verstaan die 3 afdelings waarin die reg verdeel kan word, en wanneer en/of waar elk gebruik word Ken die hierargie van howe in RSA Weet watter hof sal jy nader vir ‘n spesifieke geval

DIE INVLOED VAN DIE GRONDWET OP DIE MEDIESE BEROEP Hoofstuk 2: DIE INVLOED VAN DIE GRONDWET OP DIE MEDIESE BEROEP EN/OF FISIOTERAPEUTE

INVLOED VAN DIE GRONDWET BELANGRIKSTE ARTIKELS 9: Gelykheid 11: Lewe 12: Vryheid en Sekuriteit 13: Privaatheid 27: Gesondheidsdienste, kos, water en maatskaplike dienste 28: Kinders 32: Toegang tot Inligting 33: Billike Administratiewe Aksie 35: Gearresteerde, aangehoude en beskuldigde persone 37: Noodtoestand

INVLOED VAN DIE GRONDWET Artikel 9: Gelykheid Verbied onbillike diskriminasie Voorbeelde van onbillike praktyke in gesondheidsorg: Onderwerp persone aan mediese eksperimentering sonder hul ingeligte toestemming Onbillike weerhouding / weiering van toegang tot gesondheidsdienste Weiering om nood mediese behandeling aan persone of spesifieke groepe persone te verskaf Weiering om redelike gesondheidsdienste aan bejaardes te verskaf Hoffman v South African Airways

INVLOED VAN DIE GRONDWET Artikel 11: Lewe Beskerm die reg op lewe Christian Lawyers Association of SA v Minister of Health and Others Alle persone, veral daardie in die gesondheidsberoep of aanvullende gesondheidsberoepe, is verplig om ander se reg op lewe te beskerm

INVLOED VAN DIE GRONDWET Artikel 12: Die reg op vryheid en sekerheid Beskerm die reg op vryheid en sekerheid van die persoon Artikel 12(2): Elke persoon het die reg op liggaamlike en psigiese integriteit insluitend die reg: om besluite rakende voortplanting te neem op sekerheid van en beheer oor hul liggaam om nie onderwerp te word aan mediese eksperimentasie sonder hul ingeligte toestemming nie

INVLOED VAN DIE GRONDWET Artikel 14: Privaatheid Beskerm die reg op privaatheid NB!! Mediese rekords en inligting = privaat en konfidensieel (Ons sal later in die kurses meer volledig handel met hierdie reg)

INVLOED VAN DIE GRONDWET Artikel 27: Gesondheidsorg, voedsel, water en maatskaplike sekerheid Elkeen het die reg tot gesondheidsorgdienste insluitend reproduktiewe gesondheidsorg Mag nie weier om noodbehandeling te verskaf nie Soobramoney v Minister of Health, Kwa-Zulu Natal Minister of Health and Others v Treatment Action Campaign

INVLOED VAN DIE GRONDWET Artikel 28: Kinders Beskerm die regte van kinders. Elke kind het die reg op basiese gesondheidsorgdienste. Kinders onder 6 jaar ontvang tans gratis mediese sorg

INVLOED VAN DIE GRONDWET Artikel 33: Toegang tot Inligting Elkeen het die reg op toegang tot: Enige inligting deur die staat gehou Enige inligting deur ‘n ander persoon gehou en wat benodig word vir die uitoefening of beskerming van enige regte Pasiente het derhalwe die reg op toegang tot hul mediese rekords Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting

INVLOED VAN DIE GRONDWET Artikel 33: Regverdige administratiewe optrede Artikel 33(1) – reg op administratiewe optrede wat regmatig, redelik en prosedureel billik is Artikel 33(2) – geskrewe redes moet verskaf word vir administratiewe besluite wat ‘n persoon se regte nadelig raak Artikel 33(3) – wetgewing moet daargestel word om gevolg hieraan te gee Wet op Bevordering van Administratiewe Geregtigheid Hierdie artikel is van belang veral by staatsinrigtings waar administratiewe besluite geneem kan word, so onthou hierdie artikel indien jy ooit by ‘n staatsinstellling werksaam is

INVLOED VAN DIE GRONDWET Artikel 35: Gearresteerde, aangehoue en beskuldigde persone Gearresteerde, aangehoue en beskuldigde persone het die reg tot mediese behandeling op staatsonkoste Kontak met en besoek word deur so ‘n persoon se mediese praktisyn van keuse Van Biljon and Others v Minister of Correctional Services

INVLOED VAN DIE GRONDWET Artikel 37: Noodtoestande Indien ‘n noodtoestand verklaar word mag ‘n aangehoude persoon ‘n mediese praktisyn kies en besoek word deur daardie praktisyn te enige redelike tyd.

SAMEVATTING: (Hoofstuk 1) Ken daardie artikels in die Grondwet wat ‘n groot impak gehad het op die wye mediese, m.a.w. ook op jou as fisioterapeut. Hierdie hoofstuk kan as volg gevra word: Lys die belangrikste artikels wat ‘n invloed het op die praktisering van fisioterapie. Bespreek een van die grondwetlike regte (bv: die reg op vryheid en sekuriteit) vir +- 3 tot 4 punte)