KONTAK Theo de Jager.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Advertisements

TITEL: Verwysing na Middeleeuse landkaarte wat gevare aandui.
Brief insake Downsindroom
Hersiening Graad 7 Junie 2012.
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Idiome Graad 9 Afrikaans EAT.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Kontak Theo de Jager.
Brief – Fernel Abrahams Strofe 1
Rosa Keet Rosa Keet is in Senekal in die Vrystaat gebore en
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Stad in die mis DJ Opperman Bl 162.
“What does this word holiness really mean
Die MP3 Speler.
Let go and let God...? "Someone's sitting in the shade today because someone planted a tree a long time ago."  Saligmakende geloof Daaglikse geloof.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Ek Het ‘n Huisie By Die See
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Woorde Vincent Oliphant.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Idiome Graad 9 Afrikaans EAT.
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
Welkom Jeremia 1:4-10.
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
• Siekte / Lyding• 16 Maart •
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
Kontak Theo de Jager.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

KONTAK Theo de Jager

KONTAK Ek kon jou met ‘n selfoon bel Om te sê dat ek jou baie mis, Maar die kaart was gekrap, die batterye pap En die boodskap het in die niet verdamp Ek het vir jou ‘n brief geskryf En my hart se hoeke daarin uitgewas Maar my pen was krom, my vingers te dom Om die woorde in die koevert te pas. Toe het ek maar ‘n duif gestuur Sonder skrif of klank, en nou wag ek, Hoop ek en bid ek dat hy terug sal kom Met ‘n takkie blare in sy bek.

Letterkundige aspekte 12 Reëls Moderne tegnolgogie word gebruik om kontak te maak Teenstelling (maar) Metafoor (hart se hoeke uitgewas) Alliterasie (s-klank) Herhaling (ek + en) Inversie / omgekeerde woordorde (hy terug sal kom)

Inligting Kontak (wil kommunikeer, kontak maak) Struikelblokke: selfoon, brief Duif – simbool van goeie nuus (Noag) Eenwoordtitel: beklemtoning (net een manier het gewerk om kontak te maak = duif) Ironie: Moderne kommunikasiemetodes is onsuksesvol Regressie (regression): Geen progressie (moderne tegnologie, minder moderne kommunikasie, outydse vorm van kommunikasie

Ek kon jou met ‘n selfoon bel Om te sê dat ek jou baie mis, Maar die kaart (sim card) was gekrap (scratched), die batterye pap En die boodskap het in die niet verdamp (dissapeared into thin air)

Ek het vir jou ‘n brief geskryf En my hart se hoeke (corners, links to an envelope) daarin uitgewas (washed my hearts corners in the letter) Maar my pen was krom (crooked), my vingers te dom (stupid) Om die woorde in die koevert (envelope) te pas (to fit).

Toe het ek maar ‘n duif (dove) gestuur Sonder skrif of klank (without script or sound), en nou wag ek, Hoop ek en bid (pray) ek dat hy terug sal kom Met ‘n takkie blare in sy bek (symbol of peace and good news) Nat 40 dae reën gesak...Bybelse verwysing

Ten Slotte Die skrywer wil kontak maak met ‘n geliefde Hy weet nie hoe om te voel of wat om te sê nie. Skaam en kry nie sy woorde uit nie. Ons weet nie hoekom die verhouding geëindig het nie. Hy hoop dit kom reg. Die spreker stuus dalk ‘n letterlike duif of die gedig self kan as die “duif” gesien word.