Is jou Bates vandag nog veilig en kan jy nog goeie opbrengste verdien?

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

THE CURRENT STATE OF THE PROPERTY & FINANCIAL CRISIS in RSA and H HH HOW IT AFFECTS YOU Please Buckle Up!
THE CURRENT STATE OF THE PROPERTY & FINANCIAL CRISIS in RSA and H HH HOW IT AFFECTS YOU Please Buckle Up!
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Besigheidstudies Graad 12
Internetkonneksies Internet konneksies Skakellyn 56K modem ADSL
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Alles begin met God ! Kol1:16 God het deur Hom alles geskep wat in die hemel en op die aarde is: alles wat gesien kan word en alles wat nie gesien kan.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
2. Siekte / Lyding 16 Maart 2014 “So much in a relationship changes when a partner is seriously ill, helpless yet blameless, and indefatigably needy.”
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
Kenenisa Bekele.
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Kom ons kyk hoe vinnig julle die volgende antwoorde kan kry
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Die Internet.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Learning, Life and entrepreneurial skills
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
Welkom Jeremia 1:4-10.
Besigheids-aanbieding
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Missie Krities .... waarom, daarom.....
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
• Siekte / Lyding• 16 Maart •
Financial documents at work Finansiële dokumente by die werk
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Presentation transcript:

Is jou Bates vandag nog veilig en kan jy nog goeie opbrengste verdien? Aangebied deur: Monté Jordaan CEO – Multi Projects ?

Inleiding Jy kan nie die uitslag bepaal nie. ► Stelling: Tans is die wêreld se finansiele markte baie onstabiel en wat vandag ‘n goeie belegging klas is, kan môre die ‘uitgeworpendes’ wees! ► Vraag: Hoe beskerm ek myself teen mark onstabiliteit? ► Antwoord : Jy kan nie die uitslag bepaal nie. 2

Inleiding Wat is ‘n Bate? Wat is ‘n Opbrengste? Kom ons vrae onsself die Volgende Vrae: Wat is ‘n Bate? Wat is ‘n Opbrengste? Wat is ‘n Goeie Ontvangs? Wat word bedoel met Veilig? 3

Inleiding ► An Asset: ► Definition of ‘Return On Investment’: ‘An asset is something that has value and is owned by an entity. Assets add to the net worth of the entity that owns it.’ ► Definition of ‘Return On Investment’: ‘A performance measure used to evalutate the efficiency of an investment or to compare the efficiency of a number of different investments.’ 4

Wat is ‘n Goeie Opbrengs? Kry nie ‘n aanvaarbare antwoord op Google nie. My weergawe 2% – 4% bo inflasie. ► Wat word bedoel met veilig – (Google gee ook nie aanvaarbare antwoord nie) Kapitaal moet beskerm word of makliker gestel – moet nie Geld verloor nie.

Reality Check: Property Values 2008: Turnover R700 Billion Number of Transfers ± 500 000 2009: Turnover ± R100 Billion Number of Transfers ± 150 000 Values for 2010: ± R100 Billion Number of Transfers ± 130 000 Estimated for 2011: ± R98 Billion Number of Transfers ± 114 000 Source SAPTG

Reality Check: Property Industry Full Title Transfer Values: Source SAPTG ± 34% Down from 2008 to 2010 Value ± 39% Down - Sectional Title Value in the same period ± 65% Down - of the Value of Vacant land over the same period Average Decline for 2011 over 2010: ± 13% Average value of Property has declined by ± 50% from the peak of 2007 ½ 2007 2011

Reality Check – Property Industry Number of agents operating in South Africa 2007: ± 92 000 active agents 2012: ± 15 000 agents renewed their fidelity fund certificates Personal income of agents has dropped by ± 70% or more since 2007

Reality Check – Property Industry The market turnover value has declined in rand terms by 86% since 2007 To regain the previous peak it has to rise by more than 600% What!

Recovery? WE ARE HERE Credit and Cash Dry Up Bulging Inventories EXCESSIVE OPTIMISM EXCESSIVE OPTIMISM Credit and Cash Dry Up Bulging Inventories Production Slows Prices Slip A Little Worry Buying Dries Up More Lose Confidence Layoffs Begin More Worry Savings Build Put Off Buying Excessive Fear Panic Over Bought Over Bought NEGATIVE NEWS POSITIVE NEWS Bargain Basement = Some Buying WE ARE HERE Smart Money Buys/Invests Some Buying EXCESSIVE PESSIMISM

Jou Woonhuis – is dit goeie belegging? FEITE: Dit is jou primêre woning waarin jy bly. Dit is verbruikers item om jou persoonlike behoeftes te bevredig. Jou belegings waarde is wat oorbly nadat werklike kostes, soos belasting, instandhouding, paaimente ens. in heidige versekering is.

Vrae wat gestel moet word A) Wanneer het jy gekoop? – Voor 2007? B) Het jy deeglike navorsing gedoen wat die werklike waarde van jou huis? - CMA Notas: ► ‘n Woonhuis (eiendom) is slegs ‘n veilige bate indien daar geen verband uitstaande is nie ► Indien iets soos, aflegging, dood, siekte ens.: gebeur en jy nie die verband betaal nie, die bank dit sal verkoop vir uitstaande verband ► Indien jy die woonhuis as ‘n belegging beskou moet die Koopsom nie meer wees as vervangswaarde plus 20% nie.

Beleggings Eiendom ‘n Beleggings Eiendom is redelik veilig onderhewig: 1. Inkomste Strome verseker is 2. Netto Huur Inkomste, inflasie klop 3. Bate goed bestuur word 4. Ligging reg is 5. Min of Geen Skuld het nie 6. Kwaliteit van die huurders goed is

Beleggings Vaste Deposito’s Geld Mark Fondse ► Van die Veiligste beleggings ► Opbrengste onder inflasie en belasbaar Geld Mark Fondse ► Baie Veilig ► Opbrengste onder inflasie en belasbaar

Beleggings Koop Van Buitelands Valuta ► Hoogs gespesifiseerde belegging ► Hoë Risiko ► Opbrengste geensins gewaarborg ► Vereis Hoë Vlak van kunstigheid

Aandele ► Aandele is vir die hoër Risiko belegger ► Genoteerde Aandele wat dividende betaal is relatief veilig oor langer termyn ► Aandele is Lang Termyn Belegging 5 jaar + ► Aandele van siklies bedrywe, soos kommoditeite, krediet gebaseerde industrieë, konstruksie, is hoë risiko

Beleggings by Versekeraars ► Soos per Aandele ► Kostes Hoog ► ‘Gewoonlik Langtermyn’ ► Pasop vir ‘Penalties’ ► Moet nie Risiko, Versekering en Beleggings verwar nie. (Dood is nie in belegging nie) ► Sukkel maar om Inflasie plus 2% te klop 19

‘Goud’ ► Veilig maar moet veilig bewaar word ► Opbrengste kan wisselvallig wees ► Nie inkomste genereerende belegging nie ► Moet met Langtermyn Surplus geld gekoop word ► Presteer bo inflasie oor tyd ► Het werklike waarde en beskerm jou teen Finansiele skokke ► Baie Verhandelbaar 20

Diamante ► Baie Risiko ► Moet Veilig bewaar word ► Indien jy wil verkoop – kopers min ► Baie kundigheid word benodig om te verseker dat aankope veilig is ► Spesialis belegging ► (Verloof ring is ‘n swak belegging)

Bate wat op SKULD gekoop is, is NIE ‘n Bate NIE, maar ‘n LAS!

My name is Debt! and I create addiction and fear!

‘Vinnige toekoms ‘blink’ ► Aandeel beurse gaan nog vir lank baie onstabiel bly en moontlik sywaarts beweeg ► Rentekoerse gaan langer laag bly as wat algemeen verwag word ► Eiendoms mark is naby die onderste draai punt en kan sywaarts beweeg in die volgende 3 – 4 jaar en daarna weer styg

‘Vinnige toekoms ‘blink’ ► Nog moontlike ‘finansiele krisisse’ is moontlik in die volgende 5 jaar. A) Europa – Skuld krises – Onopgelos B) Midde Ooste – Iran / Olie / en moontlike oorlog C) Amerika – Skuld – Onopgelos D) China – Infrastruktuur spandeering / Swak Skuld by Banke / Eiendom ‘bubble’

Die Klassieke Foute van Beleggings Besluite! Die soeke na buite gewone opbrengste, sonder om die gevolge te anneliseer. As dinge begin verkeerd loop, nie die ‘waarheid’ van die situasie te aanvaar nie (‘denial’) Nie die ‘wil’ het om die gepaste besluit onmiddelik te neem nie, of om nie die gevolge te wil aanvaar nie 26

Samevatting ► Wees konsernatief en moet geen besluit onder druk maak nie ► Verminder Skuld so veel moontlik, so vinnig moontlik ► ‘n Bate is slegs ‘n bate as dit betaal is (ook nie verpand is nie ► Kapitaal groei is nie ‘n gegewe nie ► Alle besluite moet maklik verstaanbaar wees en sin maak ► 1/3 Kontant / 1/3 Aandele / 1/3 Eiendom nog steeds ‘n Goeie verhouding vir Beleggings 27

Opsomming ► Onthou Kontant vloei is koning saam met kontant in die hand ► Alles wat Blink is nie goud nie ► Leef Elke Dag Voluit en geniet dit teen Volle! ► If it Sounds to good to be TRUE, it isn’t true! Real Wealth is what is Left, After the Money has Gone!

VRAE ? QUESTIONS ?