PROGRESSIE & PROMOSIE Dr Willie Stolk
DEFINISIES “Progressie" - beteken die bevordering van 'n leerder van die een graad na die volgende ten spyte van die feit dat die leerder nie voldoen het aan al die vereistes vir bevordering nie. Progressie kan gebruik word om 'n leerder te verhoed om in 'n fase vir 'n tydperk van meer as vier jaar, soos uiteengesit in die Toelatingsbeleid vir Gewone Openbare Skole, soos gepubliseer in die Staatskennisgewing 2432 in die Staatskoerant, Vol. 400, No. 19377 van 19 Oktober 1998.
“Promosie" - beteken die beweging van 'n leerder van een graad na die volgende wanneer die leerder voldoen aan die minimum vereiste vlak van presta-sie per vak in 'n spesifieke graad, asook voldoen aan die bevorderingsvereistes van daardie graad soos in die beleidsdokument .
SLAAGVEREISTES ViR GRAAD 8 EN 9
Leerders in graad 8-9 sal bevorder word van graad tot graad indien hulle nege (9) vakke aangebied het, en voldoen aan die bevorderingsvereistes in agt (8) van die vakke, op voorwaarde dat die skoolgebaseerde assesseringskomponent van die negende vak afgehandel is. Voldoende prestasie (vlak 4) (minimum 50%) in een taal op Huistaalvlak (Afrikaans) Matige prestasie (Vlak 3) (minimum 40%) in die tweede amptelike taal op Eerste Addisionele Taal vlak (Engels).
Matige prestasie (Vlak 3) (minimum 40 %) in Wiskunde Matige Prestasie (Vlak 3) (minimum 40 %) in enige drie (3) van die ander vereiste vakke Ten minste 'n Basiese Prestasie (vlak 2) (30 – 39%) in enige twee (2) van die ander vereiste vakke.
VOORBEELD VAN VOLTOOIDE SKEDULE VIR GRAAD 8 + 9 Naam Jare in Fase AFR ENG WISK EBW LO SK NW SW TEGN Promosie Werklik Opmerkings Bee 3 32 35 43 54 31 25 44 38 33 Cee 2 26 56 21 36 46 51 52 45 53 Dee 47 24 20 28 37 Gee 57 63 76 65 Jay 34 22 Nie Bevorder Oorgeplaas Nie Bevorder Teruggehou Nie Bevorder Teruggehou Bevorder Bevorder Nie Bevorder Bevorder 1 Vlak 4 (50 %) in Afrikaans HT Rooi kring Vlak 1+2+3 (0-49%) 2 Vlak 3 (40 %) in Engels EAT Rooi kring Vlak 1+2 (0-39%) 3 Vlak 3 (40 %) in Wiskunde 4 Vlak 3 (40 %) in enige ander drie (3) van die oorblywende vakke Onderstreep die drie (3) vakke geïdentifiseer 5 Vlak 2 (30 %) in enige twee (2) van die oorblywende vakke Onderstreep die twee (2) vakke geïdentifiseer
SLAAGVEREISTES ViR GRAAD 10 EN 11
Geen kondonering word gedoen Moet ‘n minimum van 40% (vlak 3) in drie vakke bereik het, waarvan een 'n amptelike taal op Huistaalvlak (Afrikaans) moet wees, en 30% (vlak 2) in drie van hy/sy se ander vakke, Kan een vak dus druip, met voorwaarde dat die skoolgebasseerder assessesringskomponent gedoen is. Geen kondonering word gedoen
VOORBEELD VAN ‘N VOLTOOIDE SKEDULE VIR GRAAD 10 + 11 Leerders Jare in Fase AFR HT ENG EAT WISK WISK G BS Econ PS Geo LO Promosie Werklik Opmerkings Bee 3 42 33 52 26 48 Cee 2 36 38 22 27 47 Dee 31 41 56 37 23 58 Jay 57 25 28 55 Zet 34 32 30 Bevorder Bevorder Nie bevorder Teruggehou Nie bevorder Teruggehou Nie bevorder Teruggehou Nie bevorder Oorgeplaas 1 In Afr HT ‘n vlak 3 (40%) Rooi kring Vlak 1+2 (0-39%) 2 In twee (2) ander vakke ‘n vlak 3 (40%) Onderstreep die twee (2) vakke soos geïdentifiseer in rooi 3 In drie (3) ander vakke ‘n vlak 2 (30%) Onderstreep drie (3) vakke soos geïdentifiseer in rooi
(Vanweë verhoogde slaagvereistes) AANPASSINGS ViR GRAAD 8 – 9 (Vanweë verhoogde slaagvereistes)
NASIONALE ASSESSERING OMSENDBRIEF NO. 8 VAN 2014
To adhere to the National Assessment Circular no To adhere to the National Assessment Circular no. 8 of 2014 please follow these guidelines: Only applicable to Gr.7-9. Learners who are progressed due to years in phase are not effected Determine your schools average pass rate for these Grades over the past three years, put this information on an official letter of the school and hand it in with the promotion schedules.
Example of letter attached to the promotion schedules Gr. 8 pass rate 2011 = 76% 2012 = 82% 2013 = 63% Average = total/3 = 221/3 = 73,66 = 74% 2014 pass rate Before adjustments = ?? After adjustment = ??
Where the 2014 pass rate is more than 5% under the average for the previous three years, adjustments must be made in line with the circular: Starting with the learners who were not promoted due to one reason only and Whose mark is within 10%, of a pass mark, by writing a red A above the mark – marks are not changed! If your school is still outside the 5% bracket proceed with those learners who were not promoted due to two reasons, in the same way as mentioned in 3.1 and 3.2. Etc. Until the pass percentage is within the 5% bracket, but not exceeding.
Let’s be practical! The majority of learners probably fail due to Maths You can’t just start at the top and adjust all those who are 10% under the pass mark! You first adjust those learners who need 1 mark, then 2, then 3, etc. Until you adjusted enough to reach your promotion target.
Important A list must be made of all learners who pass due to adjustment of marks This list must be signed by the SMGD This list must be attached to the promotion schedules submitted to the exam section
SAMS PATCH Please ensure that you uploaded patch 14.3.0 The “NP” status of learners who are progressed due to years in phase and learners who are progressed due to National Assessment Circular 8/2014, must be changed on SAMS to “P” After changing the “Pass” status of the learner, a reason must be selected that will populate the Promotion Schedule for the district (12.7.18).
Comment on SAMS For learners who are progressed due to years in phase, select “Learner is progressed due to maximum number of years in the phase” 2. For learners who are progressed due to National Assessment Circular 8/2014, select “Learner progressed/condoned due to conditions as specified”
DIE KWALITEIT VAN DIE LEERDER SE UITSLAE
VEREISTES Behalwe 50 % 40 % 30 % BA – GRAAD LO, RTT, TOE 4 VAKKE HT ENG EAT DIPLOMA LO NVT HT + 3 VAKKE EAT + 1 VAK HOËR SERTIFIKAAT HT + 2 VAKKE EAT + 2 VAKKE SENIOR SERTIFIKAAT 3 VAKKE
WATTER OPMERKING MOET OP DIE LEERDER SE RAPPORT VERSKYN ? GR. 8 - 9
‘n Leerder wat regstreeks bevorder word (1) ‘n Leerder wat regstreeks bevorder word Bennie voldoen aan die slaagvereistes en word bevorder na Graad 9. Baie geluk !
(2) ‘n Leerder wat nie bevorder word nie en hy/sy het nog nie in die spesifieke fase gedruip nie en die punte is NIE aangepas nie. Bennie voldoen nie aan die slaagvereistes nie en word nie na die volgende graad bevorder nie.
(3) ‘n Leerder wat nie bevorder word nie, maar hy/sy het reeds in die spesifieke fase gedruip. Bennie druip. Hy word egter na Gr. 9 oorgeplaas vanweë jare in die fase.
‘n Leerder wat nie bevorder word nie, maar sy/haar punte is aangepas (4) ‘n Leerder wat nie bevorder word nie, maar sy/haar punte is aangepas Bennie druip. Hy word egter na Gr. 9 oorgeplaas vanweë aanpassings met sy punte.
WATTER OPMERKING MOET OP DIE LEERDER SE RAPPORT VERSKYN ? GR. 10 - 12
BEPAAL EERS DIE KWALITEIT VAN DIE LEERDER SE UITSLAE
VEREISTES Behalwe 50 % 40 % 30 % BA – GRAAD LO, RTT, TOE 4 VAKKE HT ENG EAT DIPLOMA LO NVT HT + 3 VAKKE EAT + 1 VAK HOËR SERTIFIKAAT HT + 2 VAKKE EAT + 2 VAKKE SENIOR SERTIFIKAAT 3 VAKKE
‘n Leerder wat regstreeks bevorder word met diplomadoeleindes (1) ‘n Leerder wat regstreeks bevorder word met diplomadoeleindes Bennie voldoen aan die slaagvereistes vir diplomadoeleides en word bevorder na Graad 11. Baie geluk !
‘n Leerder wat regstreeks bevorder word met graaddoeleindes (2) ‘n Leerder wat regstreeks bevorder word met graaddoeleindes Bennie voldoen aan die slaagvereistes vir graaddoeleides en word bevorder na Graad 11. Baie geluk !
(2) ‘n Leerder wat nie bevorder word nie en hy/sy het nog nie in die spesifieke fase gedruip nie en die punte is NIE aangepas nie. Bennie voldoen nie aan die slaagvereistes nie en word nie na die volgende graad bevorder nie.
‘n Leerder wat regstreeks bevorder word met sertifikaatdoeleindes (3) ‘n Leerder wat regstreeks bevorder word met sertifikaatdoeleindes Bennie voldoen aan die slaagvereistes vir sertifikaat-doeleides en word bevorder na Graad 11. Baie geluk !
(4) ‘n Leerder wat nie bevorder word nie, maar hy/sy het reeds in die spesifieke fase gedruip. Bennie druip. Hy word egter na Gr. 11 oorgeplaas vanweë jare in die fase.