Rosa Keet Rosa Keet is in Senekal in die Vrystaat gebore en

Slides:



Advertisements
Similar presentations
TITEL: Verwysing na Middeleeuse landkaarte wat gevare aandui.
Advertisements

Brief insake Downsindroom
Thumela – Elmé Barnard.
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.
Ek het ‘n huisie aan die Rand
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Kontak Theo de Jager.
Beste Skoene Ooit.
Kenenisa Bekele.
KONTAK Theo de Jager.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Stad in die mis DJ Opperman Bl 162.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
D.J. Opperman DJ Opperman debuteer in 1945 met Heilige beeste.Hy gebruik konkrete beelde in sy poësie. Sy werk is kompleks en van die hoogste gehalte.
Ek Het ‘n Huisie By Die See
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Die KRUIS Gebedsreis.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verstaan  emosies  wil
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Teoretiese aspekte van gedigte
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
Ek het ‘n huisie by die see
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Huiskat Elisabeth Eybers. Huiskat Elisabeth Eybers.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Kontak Theo de Jager.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Boekmerk Marlise Joubert. boekmerk Marlise Joubert.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Rosa Keet Rosa Keet is in Senekal in die Vrystaat gebore en sy is die dogter van A.D. Keet, ‘n digter en medikus. Rosa debuteer met Hystera, waarin sy die belewenis van swangerskap en die geboorte van ‘n kind met mitologiese verwysings verbind. In haar derde bundel, Hier kan ons asemhaal(1979) verander haar poësie na ‘n byna skeptiese soort kommentaar oor die mens se aardse bestaan as ‘n wese wat streef na verhewe bestaan. Hierdie gedig is opgeneem in haar Spookstories (1988) Rosa is al jare betrokke by die SABC waar sy opdragte vir Afrikaanse programme keur en vir die produksie daarvan sorg. (Sy is ook tans uitvoerende regisseur van Erfsondes)

Things that go bump in the night - Rosa Keet 1 jy los my alleen 2 in ‘n huis vol geluide 3 en hoe minder ek probeer luister 4 hoe harder klink die klank 5 van ‘n onbekende voetstap 6 op die donker trap 7 bang vaak verdwaal ek laat 8 in die gange op soek 9 na slaap 10 wat om elke naghoek verdwyn 11 ek skrik 12 vir die naaldekokerstraatlig 13 deur skaars bewegende blare 14 jou jas aan die kapstok 15 is ‘n man sonder bene 16 ek is bang 17 vir die stofsuierslang 18 op die vloer van die spens 19 en tot jy terugkom 20 sleep ek my vlees 21 soos ‘n kis agter my aan

Things that go bump in the night Die mag van fantasie en verbeelding. As jy bang is, kan jy selfs drogbeelde sien. Kinders/mense is bang vir geluide in die nag. Things that go bump in the night Bekende Engelse frase – Titel dui op ‘n Skotse/Engelse (kinder)gebed wat vreemde bangmaakdinge moes weghou 1 jy los my alleen 2 in ‘n huis vol geluide 3 en hoe minder ek probeer luister 4 hoe harder klink die klank 5 van ‘n onbekende voetstap 6 op die donker trap 7 bang vaak verdwaal ek laat ironies alliterasie Paarrym(reël 5/6) Onheilspellende trap Assonansie – spreker is vaak

Enjambement – spreker wil wegkom van gevaar 8 in die gange op soek 9 na slaap 10 wat om elke naghoek verdwyn 11 ek skrik 12 vir die naaldekokerstraatlig 13 deur skaars bewegende blare metafoor Wind waai nie hard nie

14 jou jas aan die kapstok 15 is ‘n man sonder bene 16 ek is bang 17 vir die stofsuierslang 18 op die vloer van die spens 19 en tot jy terugkom 20 sleep ek my vlees 21 soos ‘n kis agter my aan metafoor Drie woorde staan alleen – beklemton die spreker se vrees metafoor en alliterasie Vrees sal verdwyn as die jy terugkeer Assonansie – lang e-klank is funksioneel Vergelyking Progressie – aan die einde dink die spreker selfs aan die dood. Sintuie – sig, gehoor

Bespreking Dit is duidelik dat die spreker haar alleen in ‘n huis bevind. Die afwesigheid van haar man word vervang met die aanwesigheid van ‘n “spook”. Sy hoor klanke en die klanke word selfs harder. Die afwesige man se jas hang aan ‘n kapstok, maar dit word ‘n spookgedaante “sonder bene” en die stofsuier se pyp word ‘n “slang”. Sy kan nie slaap nie, want die slaap verdwyn “om elke hoek.” Daar is duidelike progressie in die gedig want aan die einde dink die spreker selfs aan die dood asook ‘n vrees vir eensaamheid. Die vrese van ‘n kind sal altyd by jou bly, al is jy ‘n volwassene. In hierdie gedig is daar geen punktuasie nie en die digter maak van enjambemente gebruik om hierdie vrees voor te stel. Hoewel die spreker aan die einde wil wegkom van die gevaar, bly dit haar by en sy kan nie ontsnap daarvan nie. Sy sal net gerus wees as sy slaap, maar sy moet eers vasstel vanwaar die geluide kom.

Titel Dit klink soos ‘n frase uit ‘n kindergedig of kinderstorie. Kinders is bang vir die nag en die donker. Tema Hier gaan dit oor die mag van die fantasie of verbeelding. Die slegte kant van die verbeelding kan lei tot vrees en onsekerheid en drogbeelde, veral as jy bang is. Die vrese van ‘n kind bly by jou , al het jy volwasse geword.

Vrae en antwoorde   1. Waarom is die spreker so bang? Wat is die oorsaak waarom die spreker so bang is? Die spreker is alleen 2. Watter gevolge het dit vir die spreker dat hy alleen gelaat word? Hy/sy is bang. 3. Waarvan is die huis vol? geluide 4. Wat is baie ironies wanneer die spreker minder geluide probeer hoor? Die klank word al hoe harder.

5. Gee ‘n voorbeeld van paarrym uit die gedig. “van ‘n onbekende voetstap”/ op die donker trap   6. Watter rymskema gebruik die digter vir die res van die gedig? vrye vers 7. Haal die woord aan wat die trap meer onheilspellend laat klink? “donker”  8. Haal een versreël aan wat beweer dat hy sukkel om aan die slaap te raak omdat hy beangs is. na slaap/wat om elke naghoek verdwyn Watter klank word dwarsdeur die gedig gereeld herhaal? s-klank 10. Gee ’n voorbeeld van s-alliterasie. sleep ek my vlees/soos ‘n kis agter my aan

Gee ’n bewys dat hy snags nie eers die plek waar hy bly, ken nie. hy verdwaal  12. Waar dwaal hy snags rond as hy nie kan slaap nie? gange 13. Watter soort beeldspraak is ̎naaldekokerstraatlig̎ en ̎stofsuierslang ̎? metafoor 14. Is die volgende stelling waar of onwaar? Motiveer jou antwoord. Die wind waai hard. Onwaar. Die takke beweeg liggies.   15. Waarmee word die jas wat aan die kapstok hang, vergelyk? man sonder bene 16. Hierdie beskrywing maak die spreker nog .. banger

17. Waar sien hy die “stofsuierslang?” spens 18. Wanneer sal die verskriklike vrees verdwyn? sodra die ander persoon terugkeer   19. Haal een woord aan wat sê dat hy swaar dra aan sy vlees. “sleep” 20. Waardeur word “vlees” en “sleep” goed aan mekaar geskakel? herhaling van die ʺeeʺ-klank 21. Waarom is die beeld van ‘n doodskis baie effektief? ʼn Dooie mens is gewoonlik in ʼn doodskis. Die spreker is tot die dood toe bang. 22. Wat is die tema van die gedig? ʼn Mens wat alleen is, verbeel hom allerhande dinge en hoor geluide en sien goed wat nie bestaan nie.

23. Watter atmosfeer oorheers in die gedig. gespanne 24 23. Watter atmosfeer oorheers in die gedig? gespanne 24. Wat is die denotiewe en konnotiewe betekenis van die titel van hierdie gedig? Denotief: Dinge wat regtig geluide maak in die nag. Konnotief: Geluide wat gehoor word as mens bang is en wat nie werklik bestaan nie. 25. Watter TWEE sintuie gebruik die spreker? gehoor en sig 26. Wat is die gevolg van die spreker se poging om die geluide te ignoreer? die klanke word harder 27. Hoe weet die leser dat die voetstap onherkenbaar vir die spreker is? “onbekende”

28. Wat is die kontras tussen die buitekant en die binnekant van die huis? buitekant: straatlig; wind wat waai. Binnekant: donker, stil en vreemde geluide. 29. Hoe weet die leser dat dit ’n groot huis is? Die spreker verdwaal. ( daar is trappe) 30. Waarna soek die spreker? slaap 31. Kies die korrekte antwoord om die volgende sin te voltooi: Wanneer ons TWEE dinge met mekaar vergelyk sonder om die woorde, as of soos te gebruik, noem ons dit C metafoor

32. Is daar ’n ligte windjie wat waai 32. Is daar ’n ligte windjie wat waai? Motiveer jou antwoord met ’n aanhaling uit die gedig. “deur skaars bewegende blare” 33. Na watter spesifieke vertrek in die huis word daar verwys? spens 34. Daar is TWEE beskrywings wat die gevoel gee dat die spreker verwag het om ’n vreemdeling in die huis raak te loop. van ‘n onbekende voetstap ; jou jas aan die kapstok is ‘n man sonder bene 35. Watter TWEE eienskappe van die gedig laat die gedig vinnig lees? enjambement, geen leestekens