Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Liberale Koloniale Regeringstelsel. Identiteitlose kiesers in ‘n samelewing is in die diens van politieke partye. Switserse Demokratiese Bestuursmodel.
Advertisements

1. Afstande na planete 1. Jy sal 6 blaaie A4 papier benodig.
Die hantering van diversiteit
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Elektroniese program-impak studie onder alumni studente van die SVOBB
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
2. Siekte / Lyding 16 Maart 2014 “So much in a relationship changes when a partner is seriously ill, helpless yet blameless, and indefatigably needy.”
Aanpassing vir Klimaatverandering
Rondom My Dawie de Jager.
Getuienisaksie & Indië
gesin-spanbou Title Option 1 jan en tineke bosch NOTE:
MODERAMEN 8 MAART 2017.
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Getuienisaksie I N D I Ë Kom ons bid saam vir Indië waar Getuienisaksie Bybel-Media se werk as vennoot namens die NGK-familie ondersteun.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Die verandering wat ‘n proses soos Kerkhereniging tot gevolg het geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie In feite lyk verandering.
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
3. Werkloosheid 23 Maart 2014 “Poverty alleviation involves the much harder task of empowering people to earn sufficient material things through their.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Waaroor gaan kerkeenheid?
LO Kwartaal 2 Graad 10.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Die Internet.
Grade 12 Accounting.
Grade 8 Economic and Management Science (EMS)
Akademiese Steundienste Academic Support Services
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Grade 11 Accounting.
Grade 9 Economic and Management Science (EMS)
In 2009 was daar reeds 33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
LARM 111 Leereenheid 9 / Study Unit 9
Grade 10 Accounting.
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
WORCESTER | |
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Welkom Jeremia 1:4-10.
Besigheids-aanbieding
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Geskape om vir ewig te lewe !
Human Rights Bill of Rights The South African Bill of rights Rights
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“Julle sal my getuies wees”
Die Prioriteit van Gesinsbediening
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
WORCESTER | |
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Presentation transcript:

Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense Ons voorneme ‘n ambisieuse doelwit Die sobere realiteit Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense Ons jaarlikse besteding aan bevondsing is ‘n 100ste van 1% van nasionale besteding in Suid-Afrika R 125 miljoen per jaar

Strategiese ontwikkeling Ons opsies Welsyn Strategiese ontwikkeling Probeer sosiale en ekonomiese sisteme beinvloed om groter lang termyn impak te hê Versterk die staat se welsyn stelsel Vebeter die lewens van 0.02% van mense per jaar

Katalis vir verandering Ons posisie: Strategiese belegger Begin ‘n ketting reaksie wat die hele sisteem beinvloed, nie net ‘n deel nie Katalis vir verandering Vergroot toegang tot informasie Sit nuwe rolspelers in ou situasies Vergroot die reeks van aksies moontlik vir mense Verander die “pay-offs” van spesifieke aksies Demonstreer suksesvolle program modelle wat opgeskaal kan word Oorkom sistemiese blokkasies Belê in inisiatiewe wat ‘n intrinsieke duplisering effek het Gedryf deur innovering en inkubasie Hefbome vir verandering

Hoekom stel die DG Murray Trust belang in ‘n venootskap met die kerk en hoekom doen ons soveel moeite met ons venootskap met Diaconia?

Sosiale kapitaal Gesamentlike waarde van sosiale netwerke Ons deel materiële dinge & Nie materiële dinge “Good will” Vertroue Samewerking Wederkerigheid

Kultuur van empatie Sleutel vir beide ekonomiese en sosiale ontwikkeling Voel saam Hoër ekonomiese groei sal nie outomaties ongelykheid verminder nie Gedeelde ervarings Verstaan ‘n ander se gemoedstoestand en denke Benodig: Politiese ekonomie gebasseer op waardes wat klem plaas op ons vermoë om ander te verstaan en saam te werk Wees gemotiveerd om te reageer en te help Wat is nodig? Wat verweer ons vermoë?

“Without economic growth, social development will fail because public goods must be financed through taxation. Without social development, economic growth will flounder because there will be insufficient human capital to push an advanced economy and because social instability will undermine business confidence and investment”.

Blootstelling Kontak hipotese bewys oor en oor dat kontak onder die regte omstandighede vooroordeel verminder en verhoudings verbeter. Wat ons glo persepsies Stereotipes Benodig platforms + benodig bewusmaking Platforms rondom die welstand en ontwikkeling van kinders dra ook effektief by tot ekonomiese groei

‘n unieke posisie/geleentheid om by te dra tot verandering in SA Platforms en ondersteuning vir groot getalle gewone burgers om direkte kontak te hê Rondom die welstand en ontwikkeling van kinders 0-6 jaar Dra effektief by tot ontwikkeling van menslike kaptiaal nodig vir eknomiese groei Vergroot netwerke – nuwe kanale vir sosiale kapitaal om te vloei Bou ‘n kultuur van empatie

Katalis vir verandering Ons posisie: Strategiese belegger Begin ‘n ketting reaksie wat die hele sisteem beinvloed, nie net ‘n deel nie Katalis vir verandering ? Vergroot toegang tot informasie Sit nuwe rolspelers in ou situasies Vergroot die reeks van aksies moontlik vir mense Verander die “pay-offs” van spesifieke aksies  Demonstreer suksesvolle program modelle wat opgeskaal kan word Oorkom sistemiese blokkasies Belê in inisiatiewe wat ‘n intrinsieke duplisering effek het    Gedryf deur innovasie en inkubasie Hefbome vir verandering

Meer geleenthede vir gestruktueerde vroeë kind stimulasie Ondersteun ma’s gedurende die 1ste 1000 Dae van haar kind se ontwikkeling Meer geleenthede vir gestruktueerde vroeë kind stimulasie Help kinders om lief te wees vir lees 3-4 jaar oud 0-6 jaar oud Die basis vir leer Embrace SmartStart Nal’ibali

Oudtshoorn Embrace