KLARA MAJOLA D. J. Opperman.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
TITEL: Verwysing na Middeleeuse landkaarte wat gevare aandui.
Advertisements

Brief insake Downsindroom
Hersiening Graad 7 Junie 2012.
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Hoërskool Suig Hoofkarakters: Lize
ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.
Idiome Graad 9 Afrikaans EAT.
Rooikappie – Philip de Vos
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Kontak Theo de Jager.
Brief – Fernel Abrahams Strofe 1
Om Jesus te volg vra commitment
Waar OF Onwaar?.
KONTAK Theo de Jager.
The Ultimate Celebrity of ALL times
Rosa Keet Rosa Keet is in Senekal in die Vrystaat gebore en
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Past Tense Verlede Tyd I struggle so much with my past tense in Afrikaans. Kom Mickey! Ek sal vir jou help! Done by: Jade van den Berg and Liza Breyl.
Die MP3 Speler.
Ek Het ‘n Huisie By Die See
Absolute oortuiging God bestaan?
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Woorde Vincent Oliphant.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Idiome Graad 9 Afrikaans EAT.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Matt. 23:26 “Blinde Fariseër, maak eers die binnekant van die beker skoon, dan sal sy buitekant ook skoon wees.”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Kontak Theo de Jager.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Presentation transcript:

KLARA MAJOLA D. J. Opperman

Klara Majola Klara Majola wou haar vader toe die skemer sak, gaan haal waar hy, die blinde, hout vergader; maar Klara Majola het verdwaal Klein Klara Majola lê verkluim in die Bokkeveld se bros kapok, haar arms en bene bruin en kromgetrek soos wingerdstok. Klara Majola, die koue geweld sif stadiger oor my uit die ruim, maar nooit sal ek in die Bokkeveld so warm, Klara Majola, soos jy verkluim.

Inligting Klara se pa is blind en sy is ‘n jong dogtertjie Klara se pa het gaan hout haal Dit was ‘n baie koue nag Klara Majola het haar pa gaan soek, maar het verdwaal (got lost) Klara Majola het verkluim (froze to death) Klara was onselfsugtig (unselfish). She froze to death warmly (contrast / refers to her bravery and selfless act of courage). Sy was braaf en het baie moed gehad om haar pa te probeer help. The poet will never die such a sacrificial death.

Ekstra Inligting Rympatroon: abab Die digter gebruik beeldspraak wat op die plaas gevind word: haar bene en arms is kromgetrek soos wingerdstokkies (vines)/ bros kapok (brittle snow). Woordspeling (playing of words): Hy’s Bokveld toe (dood) versus die Bokkeveld

Strofe 1 = verlede tyd Klara Majola wou haar vader toe die skemer (dusk) sak, gaan haal waar hy, die blinde, hout vergader (gather wood); maar Klara Majola het verdwaal (got lost)

Verkluim

Verdwaal

Strofe 2 = teenwoordige tyd Klein Klara Majola lê verkluim (lying frozen) in die Bokkeveld se bros kapok (brittle snow), haar arms en bene bruin en kromgetrek (bent) soos wingerdstok (vines).

Kromgetrek soos wingerdstok

Strofe drie – teenwoordige tyd Klara Majola, die koue geweld (cold violence) Sif stadiger oor my (sieves slowly over me) uit die ruim,maar nooit (never) sal ek in die Bokkeveld so warm, Klara Majola, soos jy verkluim (freeze).

Bokkeveld