Eenheid 4 Aanbod en Aanname

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Eenheid 3.2 en 4.1. Inleiding As daar gekyk word na die hofsake wat handel oor die hersiening van irrasionele en onredelike administratiewe handelinge,
Advertisements

Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
ADMINISTRATIEFREG EN ADMINISTRATIEWE AKSIES
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
2. Siekte / Lyding 16 Maart 2014 “So much in a relationship changes when a partner is seriously ill, helpless yet blameless, and indefatigably needy.”
Rondom My Dawie de Jager.
EENHEID 13 POSITIEWE WANPRESTASIE
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Eenheid 5 Kontrakte Inter absentes.
PROGRESSIE & PROMOSIE Dr Willie Stolk.
KONTRAKTEREG DEEL III KONTRAKBREUK.
Die Waarheid reeks 1 Ons as Tempel
GEREGTELIKE HERSIENING VAN PROSEDURELE ONBILLIKEHEID – ARTIKEL 6(2)(C)
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Die verandering wat ‘n proses soos Kerkhereniging tot gevolg het geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie In feite lyk verandering.
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Die Internet.
KONTRAKTEREG EENHEID 14 REPUDIASIE.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Kontraktereg Eenheid 7 Formaliteite.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
ONMOONTLIKMAKING VAN PRESTASIE: LEERUITKOMSTE:
Die KRUIS Gebedsreis.
ADMINISTRATIEWE REELINGS 2012
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Geskape om vir ewig te lewe !
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
EENHEID 9 GEOORLOOFDHEID
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Die Prioriteit van Gesinsbediening
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Missionale transformasie Binne en buite.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Die skepping Hebr. 11:1-3.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Presentation transcript:

Eenheid 4 Aanbod en Aanname Kontraktereg Eenheid 4 Aanbod en Aanname

Leeruitkomste: Verduidelik die herkoms van die begrippe “aanbod” en “aanname”. Bespreek die begrip “aanbod” met spesifieke verwysing na die volgende: - elemente van ‘n geldige aanbod; - regsgevolge van ‘n geldige aanbod; - verval van ‘n aanbod. Bespreek die begrip “aanname” met spesifieke verwysing na die saak van Steyn v LSA Motors.

Bestudeer: Hutchison et al Hoofstuk 2 pp. 48-63. Crawley v Rex. Bloom v American Swiss Watch Co. Steyn v LSA Motors.

Algemeen: “Aanbod”: Uitnodiging om instemming tot skep van kontrak tussen 2 of meer partye. “Aanname”: Positiewe antwoord op bg. Kontrak: Formasie van gemeenskaplike bedoeling van kontraktante deur middel van wilsverklarings. Ooreenkoms tussen partye moet uiterlik verklaar word om regsrelevant te wees. Aanbod-en aannameverklarings lei tot bepaling van teenwoordigheid van wilsooreenstemming.

Aanbod-en Aannameverklarings kan ook aanduidend wees van waar ‘n kontrak gesluit is, of wanneer dit regsgevolge tot gevolg gehad het. Die plek en tyd van die sluit van die kontrak word bepaal deur die reels van aanbod en aanname.

Die Aanbod: 1. ELEMENTE VAN ‘N GELDIGE AANBOD: Aanbod: Wilsverklaring. Gemaak met bedoeling om verbintenisregtelike verhouding met bepaalde of bepaalbare terme met ‘n ander te skep. Wilsverklaring moet onder aandag van persoon aan wie dit gemaak word gebring word, ten einde Hom/haar in staat te stel om ‘n kontrak te skep deur Aanvaarding van die aanbod.

Aanbod vereis nie spesifieke geaddreseerde ten einde geldig te wees nie. Byvoorbeeld: Toekenning (“reward”) – aan bree publiek gemaak. Sekere aanbiedinge op veilings- slegs aan bepaalde groepe persone gemaak. Aanbod kan uitdruklik of stilswyend gemaak word. Formaliteite kan voorgeskryf word vir aanvaarding van die aanbod.

Warrenton Municipality-saak: Aanbod gemaak teen openbare beleid is gesien as oneffektief. Ten einde aanbod daar te stel, moet wilsverklaring die essensiele en materiele terme van die voorgestelde kontrak uiteensit. Dikwels voldoen advertensies, tenders nie aan bg. vereiste nie. Crawley v Rex.

Selfs al bevat aanbod alle detail met betrekking tot voorgestelde verhouding, sal aanbod slegs geldig wees indien… die bedoeling is dat die aannemer die mag sal he om ‘n kontrak te skep… deur aanvaarding van die aanbod. Bedoeling word verkry deur die uitdrukking daarvan self, asook omringende omstandighede. Alle elemente moet teenwoordig wees ten einde aanbod daar te stel.

Is wilsverklaring ‘n aanbod of uitnodiging om te onderhandel? Hang af van teenwoordigheid van elemente van aanbod, nie op klassifikasie van die wilsverklaring nie. Die regseffek van aanbiedinge deur middel van advertensies, katalogusse en omsendskrywes, asook uitstal van goedere, hang af van watter spesifieke wilsverklaring gemaak word, asook die inhoud en vorm daarvan.

Christie: What distinguishes a true offer from any other proposal or statement is the express or implied intention to be bound by the offeree’s acceptance. Sou bg. Bedoeling ontbreek, ontbreek die aanbieder die nodige animus contrahendi.

Die volgende sal nie geldige aanbiedinge daarstel nie: Aanbod gemaak as ‘n grap; Aanbod gemaak in woede; Aanbod gemaak ter illustrasie van hoe aanbod gemaak moet word; Aanbod onbewustelik gemaak tydens vertel van storie; Aanbod gemaak in ‘n vae, onpersoonlike manier; Aanbod gemaak as kompliment.

2. REGSGEVOLGE VAN ‘N AANBOD. Aanspreeklikheid ex contractu is gebaseer op ooreenkoms tussen die partye. Verbintenis kan nie eensydiglik ontstaan nie. Aanbod skep geen regte en verpligtinge tussen aanbieder en aannemer nie. Dit gee egter aanleiding tot die verwagting van ‘n toekomstige reg: aannemer het bevoegdheid om verbintenis te skep deur aanname.

Regsgevolge van ‘n aanbod het beperkte kommersiele belang. Aangesien dit nie verbintenis skep nie, kan aanbod herroep word. Omdat dit nie deel vorm van die boedel van die aanbieder of aannemer nie, verval ‘n aanbod by die dood van enige van die partye. Aanbod kan ook nie sedeer word nie.

3. Verval van ‘n aanbod: Oos-Vrystaat Kaap Bedryf Bpk v Van Aswegen: Aanbod kan deur aanbieder teruggetrek word. Rede: Dit het geen verbintenisregtelike effek nie. Terugtrekking bly moontlik tot op oomblik van sluiting van kontrak.

Argument is al aangevoer dat die reg om aanbod terug te trek verstryk sodra aannemer begin om aanname te verklaar. Terugtrek is effektief wanneer aannemer kennis verky van die terugtrek daarvan. Aanbieder wat versuim om sy terugtrek van aanbod aan aannemer te kommunikeer, kan by aanname van aanbod aanspreeklik gehou word op subjektiewe gronde.

Omdat aanbod nie bate/las in boedel van aanbieder of aannemer vorm nie, verval dit by dood van enige van die partye. Aanbod verval indien dit nie deur aannemer aangeneem word nie. Teenaanbod is soortgelyk aan ‘n nie- aanname. Blote navraag deur aannemer na aspekte van die aanbod is NIE ‘n teenaanbod nie.

Waar aanbod ‘n tydperk vir aanname stipuleer, verval die aanbod indien dit nie binne die bepaalde tydperk aangeneem word nie. Andersins: Indien dit nie binne redelike tyd aanvaar word nie.

Aanname: Aanname is ook wilsverklaring: Lowe v Commission for Gender Equality. Waar aanbod ‘n eensydige kontrak veronderstel met verpligtinge slegs vir vir aanbieder: stilswyende besluit om te aanvaar voldoende vir aanname. ‘n Bedoeling om in ‘n verbintenis te tree met die aanbieder is ‘n voorvereiste vir aanname. Aanname moet bewustelik geskied, en moet korreleer met terme van aanbod.

Moet ondubbelsinnig wees. Enigiets meer of minder as ‘n ongekwalifiseerde aanname sal teenaanbod daarstel: verwerping van oorspronklike aanbod. ‘n Blote versoek in die aanname of die aanbieder gewillig sou wees om sekere elemente van die aanbod te verander, affekteer nie die geldigheid van die aanname nie, solank dit nie ‘n VEREISTE vir aanvaarding is nie.

Christie: ‘n Aanbod wat nie aanvaar is nie, kan nie kontrak daarstel nie. Rede: Since it emanates from the offeror alone, and the necessary agreement cannot be held to exist without some evidence of the state of mind of the offeree.

Wie het die mag om te aanvaar? Christie: A simple contractual offer made to a specific person can only be accepted by that person. Aanname deur ander persoon is oneffektief en bring geen kontrak totstand nie.

Steyn v Lsa Motors:

Sponsored by LSA Motors FEITE: Mnr Steyn is amateur gholfspeler. Neem deel aan gholfdag. Op een putjie is daar ‘n motor geparkeer tesame met ‘n banier wat lees: Hole-in-one Sponsored by LSA Motors

Mnr Steyn slaan toe ‘n “hole-in-one” op die betrokke putjie. Toe hy sy prys opeis, word hy meegedeel dat die prys slegs vir professionele gholfspelers bedoel is. Die “aanbod” wat dus deur LSA Motors gemaak is, was slegs gerig aan ‘n bepaalde groep persone. Mnr Steyn moes bewus gewees het van die regulasie dat ‘n amateurspeler nie prysgeld ter waarde van meer as R600 kon wen nie.

BESLISSING: Mnr Steyn is nie geregtig op die motor nie. RATIO DECIDENDI: Mnr Steyn het nie die bevoegdheid gehad om ‘n bindende verbintenis te skep deur aanname van die aanbod nie, aangesien die aanbod nooit aan hom gemaak is nie.

Wyses van aanname: Chitty: Indien die wyse van aanvaarding net so voordelig is vir die aanbieder as die wyse wat hy voorgeskryf het (maar nie presies dieselfde nie), sal dit voldoende wees.

Stilte as aanname. Daar rus ‘n beperking op die aanbieder se vryheid om die wyse van aanname te bepaal: Hy kan nie die kontrak op die aannemer forseer deur te se dat hy die aannemer se stilte as aanname sal aanvaar nie. Indien daar egter ‘n “duty to speak” op die aannemer rus, kan sy stilte wel as aanname gesien word.