MODERAMEN 8 MAART 2017
Ons vertrekpunt Die Sinode het vroeë kindontwikkeling (VKO) as ‘n fokusarea geïdentifiseer
Ondersteun gemeentes om armoede in Suid-Afrika sistemies te beveg deur betrokkenheid by VKO Doen voorspraak vir en bemarking van VKO in die kerk en samelewing Help gemeentes stap-vir-stap om betrokke te raak by VKO in hul gemeenskappe Ons opdrag
Ons werkswyse Vorm vennootskappe met NRO’s om sodoende platforms vir gemeentes te verskaf vanwaar hul betrokkenheid by VKO uitgebou kan word
Platforms
Betrokkenheid en Statistiek
Die NGK en VGK is ook nou deel hiervan ...
Betrokkenheid en Statistiek Doelwit is om 85 SmartStart VKO groepe te begin teen Junie 2017 Aktiwiteite het November 2016 aanvang geneem Volg drieledige proses Seleksie (Matching day) Opleiding (Training week) Aktivering (Activation)
Betrokkenheid en Statistiek Ringe van Worcester (NGK) en Tulbagh (NGK) (NGK Murray, NGK Worcester-Vallei, NGK Goudini) November/Desember 2016 Persone geselekteer: 45 Persone opgelei: 24 SmartStarters geaktiveer: 22 Kinders ingeskakel: 208
WORCESTER/ DE DOORNS/RAWSONVILE OPLEIDING
WORCESTER/ DE DOORNS/RAWSONVILE AKTIEWE SMARTSTART GROEPE
Betrokkenheid en Statistiek Ringe van Mosselbaai (NGK) en George (VGK) (NGK Mosselbaai-Suid en VGK Mosselbaai) Januarie 2017 Persone geselekteer: 46 Persone opgelei: 36 SmartStarters geaktiveer: Besig met aktivering Kinders ingeskakel: Data beskikbaar na aktivering
Mosselbaai opleiding
Betrokkenheid en Statistiek Ringe van Paarl (NGK) en Swartland (NGK) (NGK Wellington-Oos en NGK Die Paarl) Februarie 2017 Persone geselekteer: 15 Persone opgelei: 15 SmartStarters geaktiveer: Besig met aktivering Kinders ingeskakel: Data beskikbaar na aktivering
PAARL OPLEIDING
Betrokkenheid en Statistiek Ringe van Clanwilliam (NGK) en Porterville (VGK) (NGK Citrusdal en VGK Citrusdal) Maart 2016 Persone geselekteer: 50 Persone opgelei: 46 tans besig met opleiding
Betrokkenheid en Statistiek Ringe van Oudtshoorn (NGK) en Zoar (VGK) Mei 2017 Persone geselekteer: 50 Persone wat opleiding sal ondergaan: 40
Betrokkenheid en Statistiek Slotsom Geprojekteerde getal VKO-groepe teen Junie 2017 159 Geprojekteerde getal kinders bereik 1590
Betrokkenheid en Statistiek Embrace
Betrokkenheid en Statistiek Doelwit is om 25 Embrace groepe te begin teen Desember 2017
Betrokkenheid en Statistiek Ring van Bellville (NGK Vredelust) Gemeente vrywilligers – 15 persone Vroue ingeskakel – 19 persone
Betrokkenheid en Statistiek Ring van George (NGK Herold) Gemeente vrywilligers – 5 persone Vroue ingeskakel – 14 persone
Betrokkenheid en Statistiek Ring van Oudtshoorn (NGK Oudtshoorn-Wes) Gemeente vrywilligers – 9 persone Vroue ingeskakel – 8 persone In proses om ‘n tweede groep te begin
OUDTSHOORN EMBRACE
TWEE EMBRACE MAMMA’S
Betrokkenheid en Statistiek Ring van Swartland (NGK Wellington-Oos) Gemeente vrywilligers – 7 persone Vroue ingeskakel – 8 persone
Betrokkenheid en Statistiek Nal’iBali Nal’ibali (isiXhosa vir “hier is die storie”) is ‘n nasionale lees-vir-genot veldtog om kinders se potensiaal te prikkel deur middel van lees en die vertel van stories
Die begin van NG Kerk Herold (George) se leesklub
BOU JOU EIE BOEK IN DIE TAAL VAN JOU KEUSE
Betrokkenheid en Statistiek Doelwit is om 20 Nal’iBali groepe te begin teen Desember 2017
Betrokkenheid en Statistiek Ring van George (NGK Herold) Gemeente vrywilligers – 1 persoon Kinders ingeskakel – 20 persone
Betrokkenheid en Statistiek Ring van Riversdal (NGK Stilbaai) Gemeente vrywilligers – 1 persoon Kinders ingeskakel – 30 persone
Betrokkenheid en Statistiek Ring van Swartland (NGK Wellington-Oos) Gemeente vrywilligers – 1 persoon Kinders ingeskakel – In proses om groep te begin
Betrokkenheid en Statistiek Ring van Oudtshoorn (NGK Oudtshoorn-Wes) Gemeente vrywilligers – 3 persone Kinders ingeskakel – 30 persone
Die pad vorentoe Sluit van nuwe vennootskappe met gemeentes Konsolidasie van bestaande groepe Groter gemeentebetrokkenheid