BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

Liberale Koloniale Regeringstelsel. Identiteitlose kiesers in ‘n samelewing is in die diens van politieke partye. Switserse Demokratiese Bestuursmodel.
Die hantering van diversiteit
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Elektroniese program-impak studie onder alumni studente van die SVOBB
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Besigheidstudies Graad 11.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
2. Siekte / Lyding 16 Maart 2014 “So much in a relationship changes when a partner is seriously ill, helpless yet blameless, and indefatigably needy.”
Vroeër hierdie maand het Facebook > 10 jaar oud geword
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
Holy Discontent.
Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Die verandering wat ‘n proses soos Kerkhereniging tot gevolg het geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie In feite lyk verandering.
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
3. Werkloosheid 23 Maart 2014 “Poverty alleviation involves the much harder task of empowering people to earn sufficient material things through their.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
LO Kwartaal 2 Graad 10.
Do you need a miracle In your Life?.
Die Internet.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
More than numbers The way churches grow
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
LARM 111 Leereenheid 9 / Study Unit 9
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Module 1 Kreatiewe denke ... of wat nou weer ?.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Missie Krities .... waarom, daarom.....
Geskape om vir ewig te lewe !
EKSAMEN VOORBEREIDING
GROEI DINAMIESE GELOOF
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“Julle sal my getuies wees”
Die Prioriteit van Gesinsbediening
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
sept 2017 september september september september september 2017
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Narratiewe benadering tot gemeentes
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10 OP DIE WENPAD BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10

Onderwerp 3: Entrepreneuriese Eienskappe KWARTAAL 2 Onderwerp 3: Entrepreneuriese Eienskappe

ENTREPRENEURIESE EIENSKAPPE Wat is ‘n entrepreneur? ‘n Entrepreneur is iemand wat ‘n sake-idee omskakel in ‘n sakegeleentheid. Entrepreneurs werk vir hulleself. Entrpereneurs skep hulle eie inkomste.

ENTREPRENEURIESE EIENSKAPPE Eienskappe van suksesvolle entrepreneurs verwys na die wenslike eienskappe waaroor ‘n entrepreneur moet beskik om ‘n besigheid suksesvol te kan bedryf. Om ‘n doeltreffende entrepreneur te wees, moet ‘n mens gewoonlik etlike (of ‘n kombinasie) van hierdei entrepreneurseienskappe hê. Dit is moontlik vir mense om hierdie eienskappe te ontwikkel en suksesvolle entrepreneurs te wees.

ENTREPRENEURIESE EIENSKAPPE Soek na geleenthede Suksesvolle entrepreneurs sien besigheidsgeleenthede waar ander mense net probleme sien, of geen hoop het nie. Entrepreneurs soek na geleenthede om dinge vinniger, beter en goedkoper te doen. Hulle soek na geleenthede om die nodige hulpbronne, soos finansiering, toerusting, werkruimte en tegniese hulp, in die hande te kry. So klop hulle mededingers. Hulle maak meer wins, en verkry ‘n nuwe markaandeel, of behou ‘n goeie markaandeel. Behoefte aan verantwoor-delikheid Entrepreneurs hou daarvan om hulleself te bewys as innoverend en hardwerkend. Entrepreneurs is verantwoordelik vir hulle eie inkomste. Neem risiko’s Risiko’s behels ‘n mate van onsekerheid. Daar is baie vooreelde van risiko’s: Party entrepreneurs waag dit om hulle werke te los om hulle eie ondernemings te stig. Somtyds moet entrepreneurs geld leen om hulle ondernemings te laat groei. Somtyds moet entrepreneurs die risiko neem om hulle beeld te verander. Somtyds moet ‘n nuwe vennoot ingeneem word. Sommige risiko’s het ‘n groter kans op sukses as ander risiko’s. Sulke risiko’s staan bekend as berekende risiko’s.

ENTREPRENEURIESE EIENSKAPPE Uithouvermoë Uithouvermoë beteken om aan te hou totdat jy jou doelwit bereik het. Dit gebeur gewoonlik nie met die eerste of selfs tweede poging nie. Entrepreneurs werk gewoonlik baie hard om ‘n onderneming te bou. Goeie leierskaps- en bestuursvaardig-hede Entrepreneurs moet ander mense kan inspireer om in hulle visie te glo. Entrepreneurs moet ook die vaardigheide hê om hulle eie ondernemings te bestuur. Selfvertroue As jy jou eie onderneming wil begin, moet jy in jouself glo. Dit is egter baie belangrik om nie ‘n valse sin van selfvertroue te hê nie. Jy moet jou eie sterkpunte en swakpunte goed ken voordag jy ‘n onderneming kan begin. Hoë energievlakke Meeste entrepreneurs moet aan die begin alles self doen. Dit verg baie energie. Entrepreneurs kan maklik uitbrand as gevolg van hulle werkslas.

ENTREPRENEURIESE EIENSKAPPE Passie Jy kan nie ‘n onderneming begin as jy nie passievol oor jou onderneming en jou produk is nie. Om passie te hê beteken om life te wees vir wat jy doen. Entrepreneurs spandeer die meeste van hulle tyd aan hulle ondernemings, hulle is óf besig om oor hulle ondernemings te dink, óf esig om hulle ondernemings te bestuur óf besig om aan hulle ondernemings te werk. ‘n Tekort aan passie sal lei tot swak dienslewering en uiteindelik tot die onderneming se ondergang. Drome met ‘n duidelike visie Meeste entrepreneurs het ‘n visie van wat hulle wil bereik. Dit is nie altyd maklik om jou visie aan ander te verduidelik nie, veral as dit ‘n splinternuwe idee behels. Entrepreneurs met dus weet presies wat hulle wil bereik en hou hulle hulle visie in ‘n volhoubare onderneming gaan omskep. Organisasievaar-dighede Om ‘n onderneming te stig en te bedryf verg meer as net ‘n goeie idee. Entrepreneurs het bestuursvaardighede nodig om hulle ondernemings van dag tot dag te bestuur. Voorbeelde van bestuursvaardighede sluit in administratiewe vaardighede, tydsbestuursvaardighede en die vermoë om mense te kan bestuur.

ENTREPRENEURIESE EIENSKAPPE Hoë mate van toewyding Toewyding beteken om iets deur te sien ten spite van terugslae. Dit is harde werk om ‘n sukses te maak van ‘n onderneming. Entrepreneurs moet bereid wees om opofferings te maak ter wille van hulle ondernemings. Buigsaamheid Entrepreneurs is deel van die sake-omgewing. Die sake-omgewing is dinameis – dit beteken dat dit aanhoudend verander. Entrepreneurs moet buigsaam genoeg wees om by hierdie veranderinge aan te pas. Wilskrag om struikelblokke te trotseer Entrepreneurs het baie moontlike struikelblokke, soos byvoorbeeld werknemers wat bedank, wetgewing wat verander, finansiële kwessies en nuwe mededingers. Entrepreneurs wat nie die wilskrag het om struikelblokke te trotseer nie hou nie baie lank nie.